AngelDeLangeVEVO
AngelDeLangeVEVO
  • 1
  • 507 690
Angel De Lange - Ek Huil Oor Jou
Download or stream album - SonyMusicAfrica.lnk.to/rPqGM
Follow Angel
Facebook - AngelDeLangeBlad/
Instagram - angeldelange
Twitter - angel_delange_?lang=en
Music video by Angel De Lange performing Ek Huil Oor Jou. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/vrZ9V3
Переглядів: 507 808

Відео

КОМЕНТАРІ

  • @user-sx7eq1uu6v
    @user-sx7eq1uu6v Місяць тому

    Hi looks were sexy gril ❤

  • @rayniqueolivier4472
    @rayniqueolivier4472 2 місяці тому

    die is my ouma se gensteliing liekie maar my is nou oor leede die 12 Mie

  • @MarlieRobbertze
    @MarlieRobbertze 2 місяці тому

    Baie mooi woorde. 😢

  • @Quandale_codm
    @Quandale_codm 2 місяці тому

    Brilliant ❤

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 3 місяці тому

    Waneer nuwe?

  • @uweoelmann1262
    @uweoelmann1262 4 місяці тому

    Sy het 'n wonderlike stem en hierdie liedjie is pragtig ❤

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 4 місяці тому

    Pragtige song ❤❤

  • @user-yh8lk9du4j
    @user-yh8lk9du4j 5 місяців тому

    Wat n mooi lied en n vrek mooi stem❤

  • @ashleyquinton1409
    @ashleyquinton1409 6 місяців тому

    You are top class in all senses, your voice just passes my ears like a ghost, soft and swiftly. Well done Angel. Keep it up.

  • @christobritz5351
    @christobritz5351 8 місяців тому

    Toe ek die plastiek sien toe stop ek dadelik die liedjie.

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 9 місяців тому

    Oe dit is n mooi song ❤❤❤❤

  • @patroux5
    @patroux5 9 місяців тому

    Mis jou soo baie 💔😭

  • @lorettedenny4002
    @lorettedenny4002 9 місяців тому

    SO PRAGTIG, Angel ... ! ***

  • @Chris-y2q
    @Chris-y2q 11 місяців тому

    Baie mooi lied

  • @inasteyn7436
    @inasteyn7436 11 місяців тому

    Beautiful

  • @smokemapleinc2412
    @smokemapleinc2412 Рік тому

    Beautiful, perfekte balans tussen pussy cat, abba , dolan.....ek sou bitter graag die song wil oor record.....met ander phrasing....spot on by ons afrikaners ..love it.

  • @charlottehorn6338
    @charlottehorn6338 Рік тому

    Stunning!!

  • @adrianaeybers8057
    @adrianaeybers8057 Рік тому

    Ongelooflik mooi ❤

  • @Katoeka1
    @Katoeka1 Рік тому

    Fantasties!

  • @amandasteynsteyn6832
    @amandasteynsteyn6832 Рік тому

    Flopping mooi 🎵 pragtig ❤

  • @christiaanbasson2787
    @christiaanbasson2787 Рік тому

    Beautiful liedjie

  • @MartieJonck-pz8zn
    @MartieJonck-pz8zn Рік тому

    Pragtig .. 1ste keer song gehoor.. maar beautiful.. 🎉❤

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 Рік тому

    Luister nie baie Afr musiek.Maar ek se WOW,what a voice!!!

  • @jacovandenheever6306
    @jacovandenheever6306 Рік тому

    Wow, 'n groot ster het opgekom

  • @kirkchristensen
    @kirkchristensen Рік тому

    Hay you sexy 💋💋💋💋 luv ya k I miss you too 💕💕 you you are so beautiful and sweet have a great day today love you and miss you sexy come to co springs Colorado USA and do a show I will be there for you k

  • @ampersandtay
    @ampersandtay Рік тому

    Mooi.

  • @Anton-of2fb
    @Anton-of2fb Рік тому

    dis n goue

  • @braammeyer5495
    @braammeyer5495 Рік тому

    Excellent

  • @bibigeldenhuys7620
    @bibigeldenhuys7620 Рік тому

    Bais mooi

  • @ferdinandvanzyl1500
    @ferdinandvanzyl1500 2 роки тому

    Awesome mooi ❤

  • @lydiagrobler9474
    @lydiagrobler9474 2 роки тому

  • @AlidaFikse
    @AlidaFikse 2 роки тому

    ♡♡♡ dit is zo'n mooi nummer...blijf het draaien

  • @annettenagel4970
    @annettenagel4970 2 роки тому

    Pragtig, kan oor en oor daarna luister.

  • @eventscody7146
    @eventscody7146 2 роки тому

    Ag Angel. Maak asb nog musiek jy is brilliant met daai amazing Engel stem van jou. Bo alle sangers beslis my gunstellling. Waar kan ek jou bepreek vir n funksie

  • @antoinettehagemann9074
    @antoinettehagemann9074 2 роки тому

    Pragtige stem

  • @marciaengelbrecht3488
    @marciaengelbrecht3488 2 роки тому

    Wow! Love jou musiek..

  • @elfriedabotha6345
    @elfriedabotha6345 2 роки тому

    Baie Mooi sangstem. Sal goed doen met opgeruimde ritmiese liedjies!

  • @eventscody7146
    @eventscody7146 2 роки тому

    Die is die mooiste song nog ooit. Wow wow is al wat ek kan sê. Die song raak aan jou hart veral as jy self deur die donkerte van die lewe gestap het. Well done en hou aan met wat jy doen jy sal ver gaan. Well done. You go girl!!!

  • @gerritbrakel6813
    @gerritbrakel6813 2 роки тому

    Heel veel Nederlands

  • @gerritbrakel6813
    @gerritbrakel6813 2 роки тому

    Wat een mooi lied . en een prachtige stem

  • @roro9179
    @roro9179 2 роки тому

    Oh wow just discovered your music and all I can say is stunning voice. Wow❤️ Greetings from 🇸🇪 Sweden

  • @wietsnel3039
    @wietsnel3039 2 роки тому

    Dit is die 1x wat ek die song hoor.Dit is baie mooi.Jy het nog n bewonderaar by gekry

  • @madeleinne1727
    @madeleinne1727 2 роки тому

    Die lied en jou stem saam is absoluut treffend. Sal graag nog van jou wil hoor, bitter min kunstenaars kan 'n mens met die eerste lied aanraak, en jy het verseker die talent om dit te doen. Alles van die beste, hoop om gou weer van jou te hoor

  • @carinemuller5265
    @carinemuller5265 2 роки тому

    Angel jy sing pragtig. Jy gaan nog groot hoogtes bereik..

  • @williamkrugel1142
    @williamkrugel1142 2 роки тому

    So mooi. Kan ons nog song kry

  • @carinemuller5265
    @carinemuller5265 2 роки тому

    Love die song al meer..dankie Angel..

  • @petrovanschalkwyk
    @petrovanschalkwyk 3 роки тому

    Pragtig. Absoluut te pragtig.

  • @daleotter1702
    @daleotter1702 3 роки тому

    Amper het ek op n mooie uitgemis.

  • @janineclaassens9019
    @janineclaassens9019 3 роки тому

    Pragtig!!!! Trots Afrikaans!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому

    Pragtige lied, jong😭🙏🙏👌👍💛🙌