Monique Steyn - Die Boom

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 15 жов 2017
  • Music video by Monique Steyn performing Die Boom. (C) 2017 Coleske Artists
    vevo.ly/WYnppG

КОМЕНТАРІ • 135

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 3 роки тому +30

    Ek lief ons taal. So mooi. Mooi lied, mooi stem, mooie kind van God. Dankie Jesus, sommer net vir alles wat mooi is in die lewe.💜✝️🐑🕊🤍🦢💎

  • @TheSommersonnenwende
    @TheSommersonnenwende 4 роки тому +77

    I´m German: First I hated Afrikaans than I got used to it´s strange sound, then I started to understand it, then I began to speak it, and then I started loving it. And I love it til this day....

    • @tammysmit7344
      @tammysmit7344 4 роки тому

      Did you know that Afrikaans is the sexiest languags on the world. I am Arikaans we dont think its the sexiest language. I like French. It sounds romantic

    • @albertoolivier2720
      @albertoolivier2720 4 роки тому +1

      I am Afrikaans speaking. I'm also fluent in German. A beautiful, strong and proud language! Ich liebe alles Deutsche!

    • @alterstassfurter5743
      @alterstassfurter5743 3 роки тому +4

      afrikaans klingt für uns Deutsche ebenso ungewohnt, vielleicht etwas rauh...aber je länger ich es höre, desto mehr gefällt mir diese Sprache. Kraftvoll. geradeaus...

    • @alterstassfurter5743
      @alterstassfurter5743 3 роки тому +1

      @@niciv.n.8747 the same is with german humor...something only the natives do understand...: :-)

    • @TheSommersonnenwende
      @TheSommersonnenwende 3 роки тому +1

      @@alterstassfurter5743 Mein Kind ist Halbafrikaaner. Ich habe über 10 Jahre mit Afrikaanern im Süden Afrikas zusammengelebt. Ich kenne die Sprache also ziemlich gut. Ich verstehe sie sehr gut und spreche sie auch einigermaßen....

  • @jhr3712
    @jhr3712 5 років тому +14

    There is no doubt, Afrikaans is a unique language and it certainly speaks like no other can. This song is an inspiration, and it does my soul well to feel the passion that it evokes. Other than this, Christ is alive and He is alive for every reason I can think of. Thank you for sharing your beautiful talent with us Monique.

  • @juanpierrus5615
    @juanpierrus5615 3 роки тому +6

    I wish English people had such talent very touching song, love it

  • @elmarieplichta1336
    @elmarieplichta1336 9 місяців тому +1

    Hierdie is van my Gunsteling Afrikaanse liedjie. Dit lig my gees elke keer en ek kannie anders as om saam te dans nie! Awhsome. Dankie Monique. ❤

  • @nellievanderwesthuizen1469
    @nellievanderwesthuizen1469 11 днів тому

    So mooi. Pragtige stem . Mooiste woorde

  • @TersiaPretorius-hx6yl
    @TersiaPretorius-hx6yl 2 місяці тому

    Loof en prys die Here vir Sy genade en goedheid. Here dankie vir lewe elke dag. Here dankie.

  • @christophermcewan8065
    @christophermcewan8065 5 років тому +15

    Clearly Afrikaans is a living language!

  • @peetventer8622
    @peetventer8622 Рік тому +1

    Моник, спасибо, эта песня очень близка моему сердцу.

  • @ruokuoroks5042
    @ruokuoroks5042 3 роки тому +6

    Awesome thought I don't understand the language. ❤️
    The high note transition 😍😍

    • @Lirieke2Lyrics
      @Lirieke2Lyrics 9 місяців тому

      😀Translated here ua-cam.com/video/6TPr9RFSyf8/v-deo.html

  • @gideonwessels1353
    @gideonwessels1353 Рік тому +2

    Sy het my deur my hel gehelp.. Ek love haar.

  • @helenageld
    @helenageld 5 років тому +5

    Dankie Monique!!! Jy het geen idee hoeveel hierdie woorde vir my beteken nie!!! Ek is 'n splinternuwe kind van ons Here en ek kan net nie ophou luister na jou "prys ons Here woorde" nie!!!

  • @PieterSadie
    @PieterSadie 5 років тому +2

    Van die eerste oomblik wat ek hierdie lied gehoor het in Februarie, kan ek eenvoudig nie ophou luister daarna nie. Dit is ongelooflik mooi en inspireer my geweldig. Dit moet beslis op my begrafnis gespeel word wanneer ek eendag die planeet verlaat. Baie dankie Monique.

  • @virginiaposthumus3741
    @virginiaposthumus3741 10 місяців тому +2

    Absolutely beautiful Amen💕🙏💕

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 3 роки тому +2

    My ou pa se song voor hy oorlede is😭😭. Dit is pragtig die song luister hom elke dag!!!!!

  • @Rooiseun
    @Rooiseun 5 років тому +21

    God het jou gestuur om hierdie versterkende en inspirerende lied oor te dra aan almal wat twyfel, swaarkry, deur beproewing gaan en leed ervaar. Jou ongelooflike Godgegewe sangtalent is kos vir die siel, bring krag en soms amper sin in ons deurmekaar en donker lewens. Dankie Here en dankie Monique.

  • @Roxy-xn8yk
    @Roxy-xn8yk 6 років тому +9

    Pragtig,moenie dat iemand anders hom sing nie.Dis jou song net jy kan hom song.Die song maak my stil.Dankie jy.

  • @Rooiseun
    @Rooiseun 6 років тому +4

    Dankie Monique....die boodskap van jou ongelooflike lied en sang is ryke kos vir my siel en gees. Wanneer jy hierdie ongelooflike song sing met jou absolute awesome sangtalent voel ek hoe Sy seen oor my spoel en my siel versterk. Mens voel soveel nader aan Hom. Thanks Monique, God het jou bedeel met `n wonderlike gawe van sang wat jy so pragtig gebruik om Hom te bedank, te loof, aan Hom hulde te bring en te prys. God is groot. Jou sang is regtig verslawend mooi.

  • @user-vd3wk6fz1h
    @user-vd3wk6fz1h 7 місяців тому

    🌻🌻🌻💐💐💐💐🌹🌹🌹
    Kragtige duet. Manjifieke opname van 2 briljante Suid Afrikaanse sangers wat ter enige tyd met wêreld se heel beste kan kompeteer 🥳🌹❤👍🏻 Wel gedaan julle 2. Wel gedaan.

  • @sinny.o1597
    @sinny.o1597 Рік тому +2

    Beautiful sound with so much conviction. More blessings.

  • @user-cl7dt6lz7b
    @user-cl7dt6lz7b 2 місяці тому

    Pragtig van mens en liedjie...

  • @gerhardvantonder7718
    @gerhardvantonder7718 3 роки тому +1

    Monique, dit is n Goddelike liedjie, hulle speel hom gereeld vir my op Radio Tygerberg 104. Baie dankie

  • @pieterstreicher1029
    @pieterstreicher1029 6 років тому +6

    Absolutely her best work to date. Stunning

  • @calliepohl8977
    @calliepohl8977 3 роки тому +3

    Eerste keer wat ek na jou luister. Pragtig jy het ń mooi stem mag God met jou wees.Sterkte Koningsdogter. Baie dankie.

  • @hannielombard5356
    @hannielombard5356 Рік тому

    Mooiste lied ooit, dankie dit is pragtig gesing!!

  • @marcellealbertyn5567
    @marcellealbertyn5567 Місяць тому

    Pragtig stem ❤😊 ons afrikaans moet lank hou ❤ Afrikaans is my taak ❤😊

  • @jlbb66
    @jlbb66 5 років тому +11

    Ek wil jou net vertel dat dit 'n pragtige lied is waarvan ek luister na die suide van Frankryk, van die stad Le Barcarès. Dankie Monique.

  • @tanyawagener101
    @tanyawagener101 4 роки тому +2

    Dankie Monique hierdie liedjie beteken so baie vir my

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 6 років тому +6

    Baie mooi metafoor om God se beskerming uit te beeld ! En dan is die melodie nog verslawend mooi ook nog, volpunte Monique!

    • @selomiebosch431
      @selomiebosch431 6 років тому

      Wouter die Kabouter middag wouter jammer ek pla hoe gaan dit met jou met my gaan dit goed ek het goeie nuus

    • @selomiebosch431
      @selomiebosch431 6 років тому +1

      Wouter die Kabouter middag ek het goeie nuus ek het vandag verloof geraak en sy naam is Dirk

  • @hannesvanrensburg4859
    @hannesvanrensburg4859 5 років тому +2

    Wat 'n pragtige lied deur net so 'n pragtige vrou. 20 uit 10 vir jou Monique

  • @tjops1000
    @tjops1000 2 роки тому

    Pragtige lied en 'n pragtige vrou met 'n wonderlike stem, hou so aan. Anita Jackson, Bloemfontein

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 Рік тому

    Good singer

  • @dirkhanekom8323
    @dirkhanekom8323 3 роки тому +1

    Pragtig met 'n sielvolle diepte. Dankie.

  • @adrivanstaden2919
    @adrivanstaden2919 4 місяці тому

    ❤ LOVE❤❤❤

  • @riannavanzyl3462
    @riannavanzyl3462 5 років тому +1

    Dankie Monique ons is almal net n Saartjie wat met groei hierdie liedjie voel ek GOD se liefde Rianna

  • @maryke-brown
    @maryke-brown 2 роки тому +1

    Stunning!!

  • @joerobb8463
    @joerobb8463 10 місяців тому +1

    Baie mooi lied ❤️

  • @henkolabuschagne4656
    @henkolabuschagne4656 5 років тому +4

    Pragtig!!! Mens kan oor en oor hierna luister. Elke keer net meer en meer inspirerend!!! Great song van n great sanger!!!

  • @charlmainecook9772
    @charlmainecook9772 3 роки тому +1

    What a voice we love u

  • @user-gl7zg9kj4z
    @user-gl7zg9kj4z 11 місяців тому

    Beautiful❤

  • @isabellaswanepoel5360
    @isabellaswanepoel5360 6 років тому +1

    Awesome Awesome Song

  • @mtblover
    @mtblover 6 років тому +3

    Stunning stunning stunning.

  • @sandyg275
    @sandyg275 3 роки тому +1

    Pragtig. Gee my hoendervleis elke keer as ek daarna luister. Xxx

  • @dorotheadreyer6626
    @dorotheadreyer6626 Рік тому

    soo tops

  • @joyjoubert3271
    @joyjoubert3271 6 років тому +2

    Awesome lirieke,.... verslawende liedjie...well done Monique

  • @riekiekotze528
    @riekiekotze528 6 років тому +1

    Jy het n ongelooflike mooi stem en die lied roer my hart, dis is soo besonders.

  • @corriekock3870
    @corriekock3870 6 років тому

    baie baie mooi baie diep en dankie monique vi die mooi vedio en jou cd is al klaar by my vesamellig

  • @LOR31ebUT
    @LOR31ebUT Рік тому

    Awsome!

  • @MissPrincessSahara
    @MissPrincessSahara 6 років тому +1

    beautiful song Monique 👍✌

  • @waldoboshoffanddamionschut9349
    @waldoboshoffanddamionschut9349 6 років тому +1

    Baie mooooooiiiiiii!!!!!!!!😘

  • @sonialeroux7256
    @sonialeroux7256 6 років тому

    Love jou songs Monique

  • @mtblover
    @mtblover 6 років тому +2

    Ek kan die lied nie genoeg luister nie. Wel gedaan Monique!!! 💖

  • @schalkvandermerwe7261
    @schalkvandermerwe7261 6 років тому +1

    My gunsteling Afrikaanse liedjie op die oomblik - baie mooi

    • @selomiebosch431
      @selomiebosch431 6 років тому +1

      Schalk Van der Merwe hi is jy single want ek is single en waar bly jy en hoe oud is jy ek bly in kroonstad en ek is 26

    • @divancronje8645
      @divancronje8645 4 роки тому

      @@selomiebosch431 waar bly jy

  • @petrooschman2334
    @petrooschman2334 2 роки тому

    Did so mooi. Monique jy sing pragtig

  • @beetlecrushe
    @beetlecrushe 5 років тому +2

    Love hierdie een!

  • @sheradeenuth4819
    @sheradeenuth4819 6 років тому +4

    Og jou stem is so mooi 👌😀😘

  • @annatjienutbeam2353
    @annatjienutbeam2353 6 років тому +4

    Pragtige "song" . Dankie Monique.

  • @dorotheadreyer6626
    @dorotheadreyer6626 Рік тому

    so fantasties netjies jou stem is so pragtig en sag op die oor ..

  • @gideonwessels1353
    @gideonwessels1353 Рік тому

    awesome

  • @alettaterblanche6104
    @alettaterblanche6104 3 роки тому

    Angels

  • @MrTheo2410
    @MrTheo2410 5 років тому +2

    Jou stem is soos n engelkoor!! Great song!

  • @micheprinsloo2837
    @micheprinsloo2837 6 років тому

    jy is so mooi!!!!!..

  • @annelizeterblans7377
    @annelizeterblans7377 6 років тому +2

    baie mooi woorde

  • @frikbosch
    @frikbosch Рік тому

    wow dit mooi song Amen❤

  • @ChrisKruger-vi8mz
    @ChrisKruger-vi8mz 2 місяці тому

    ❤ have been trying fo

  • @johanburger3767
    @johanburger3767 2 роки тому

    Dis nou pragtig. 👌💐💯

  • @stellaorren6049
    @stellaorren6049 5 років тому +2

    Pragtig Monique. Kan ure hierna luister,

  • @noahofmeyr9956
    @noahofmeyr9956 5 років тому +2

    Monique..ju stem is amazing..en jy is beautiful

  • @saloomkilian9507
    @saloomkilian9507 2 роки тому

    Beautiful pragtige lietjie.

  • @phurlinoliphant8108
    @phurlinoliphant8108 11 місяців тому

    Gunsteling😭🥺❤️

  • @louisjohannesroux8980
    @louisjohannesroux8980 6 років тому +3

    Hi Monique....ek wil net vir jou se dit is n pragtige song.....jou song laat my in God se arms voel....en dis awesome......van Louis in Polokwane......die song is awesome

  • @harrykleintatpretorius7739
    @harrykleintatpretorius7739 3 роки тому

    Lief jou musie blessings lekker dag groete seen

  • @joeykok6891
    @joeykok6891 6 років тому +1

    Baie mooi Monique

    • @veronicacharmainguarini8771
      @veronicacharmainguarini8771 6 років тому

      Monique dus n vreeslik mooi lied van jou. Met di mooiste waar se woorde. En Eks so jammer my man kon ni di liedjie gehoor het ni. Want ongelukig is it oorlede voor die lied vry gestel is. Hy so ook mal daar oor gewees het. Dus n pragtige liedjie.

    • @Sonneblometjie
      @Sonneblometjie 6 років тому

      Veronica charmain Guarini hy luister vrou, hy luister!

  • @cyberaxcw
    @cyberaxcw Рік тому

    pragtig!

  • @benbotes5816
    @benbotes5816 4 роки тому

    Prestige mens met net so n pragtige stem.

  • @marindavanheerden9355
    @marindavanheerden9355 5 років тому

    Amazing song

  • @millavandeventer1822
    @millavandeventer1822 4 роки тому

    Wys die afrikaanse mense hoe doen ons dit.

  • @alexandervanwyk7669
    @alexandervanwyk7669 4 роки тому

    waau

  • @nadineturton9145
    @nadineturton9145 6 років тому

    awesome song trots op jou

  • @selomiebosch431
    @selomiebosch431 6 років тому +1

    Middag hoe gaan dit met jou

    • @lourensvdmerwe4135
      @lourensvdmerwe4135 4 роки тому

      Ek is een wat van die haateer hou ek mis lief in my lewe

  • @buksmaree4642
    @buksmaree4642 6 років тому +1

    Pragtige lied.

  • @rachellelubbe363
    @rachellelubbe363 5 років тому +1

    Monique steyn 👌🏻

  • @thomasdejager6675
    @thomasdejager6675 4 роки тому

    Genesis 1 4-17 / Psalm 1 / Openbaring 22 Sela... xxx

  • @cornesmit4825
    @cornesmit4825 4 роки тому

    halou tannie monigue

  • @shande7213
    @shande7213 6 років тому

    Mooi song love it en daar is baie baie mooi woorde in Dankie Monique ❤

  • @moniquemerculio8823
    @moniquemerculio8823 5 років тому

    Oh

  • @jacquesa3634
    @jacquesa3634 4 місяці тому +1

  • @tiekiekok8130
    @tiekiekok8130 2 роки тому +1

    Pragtige stem. So passievol.

  • @nadinesnyer8710
    @nadinesnyer8710 4 роки тому

    Hu vas aan jo Genadegawe

  • @thesouthafricandad
    @thesouthafricandad 6 років тому +4

    Jesus is Koning

    • @selomiebosch431
      @selomiebosch431 6 років тому

      Dewald Myburgh hy dewald is jy single en hoe oud is jy en waar bly jy

  • @barrystrumpher7866
    @barrystrumpher7866 6 років тому

    Ek is mal daar oor van Danelle Strumpher

  • @pietpcventer7684
    @pietpcventer7684 5 років тому +2

    Tyd vir n duet saam Joe Black. Jul sal n woderlike inpak saam he vir afrikaans, maar meerso vir Christenskap.

  • @museworx6066
    @museworx6066 2 роки тому

    Is jy familie van Gerhard and Dewalt Steyn, indien so dan is ek so baie jamer vir jou!

  • @johannjacobs6401
    @johannjacobs6401 4 роки тому

    Baie, baie, baie pragtige stem, liedtjie net so pragtig.