Rudi Claase - Woordeloos

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • "Woordeloos"is geskryf, gekomponeer en gesing deur Rudi Claase. Die enkelsnit kom van sy nuuste solo album "Liedjieskrywer"
    Video produced by Picture Perfect Centurion
    Venue: Photo Factory
    vevo.ly/GMcdqX

КОМЕНТАРІ • 140

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 2 роки тому +7

    ELKE KEER IS N LIEDJIE N TREFFER RUDI DIS
    DIE EMOSIE EN PASSIE WAT MENS SOEK EN WIL HOOR ❤️

  • @Hanlea.skrywer
    @Hanlea.skrywer 27 днів тому

    O alla wêreld jy sing met soveel passie, ongelooflik hoe jy woorde laat leef....hou so aan Rudi 🙏🏻🙏🏻

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 роки тому +9

    Rudi ek kry hoendervleis jy bly hierdie wonderlike skrywer en sanger liefies xx

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 роки тому +21

    Rudi jy sing ongelooflik Ek het jou nog nooit so stunning hoor sing nie xx

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 роки тому +11

    Ek het nie woorde nie Rudi Jy is n engel van bo Asemrowend mooi xxx

  • @suzetteruthven6555
    @suzetteruthven6555 2 роки тому +4

    Wow wow een van my all time top 5

  • @Iron_Flower_adventures
    @Iron_Flower_adventures 3 роки тому +9

    Is hoendervleis mooi. My favorite liedjie tans. Super pragtig

  • @tokkieduncan9671
    @tokkieduncan9671 2 роки тому +7

    Rudi .. Jy en al jou musiek is AWESOME .. DANKIE!!!

  • @gracebezuidenhout630
    @gracebezuidenhout630 3 роки тому +4

    ABSOLUUT PRAGTIG - RUDI JY MAG MAAR.

  • @sonjaalberts1497
    @sonjaalberts1497 3 роки тому +3

    Rudi,ek's ñ BAIE Groot aanhanger van jou en jou musiek!!Jy't ñ unieke stem!!!Wow!!!Dit ñ gawe van God!!Jy Moet nooit ophou skryf Nie veral nie Soos Woordeloos Nie!!!

  • @carinemuller5265
    @carinemuller5265 2 роки тому +5

    Hallo Rudi, ek is al jare n aanhanger van jou en jou musiek, van die eerste lieflinge se dae af..jy sing altyd met soveel passie..God gegewe talent.

  • @user-gs3hv6hd4v
    @user-gs3hv6hd4v 5 місяців тому

    Dit is absoluut pragtig Rudi! N treffer! Jy sing met soveel gevoel en mens kan elke woord hoor! Voorspoed op nog baie jare van liedjies skryf en sing. Dankie!! ❤️

  • @rikaleroux7417
    @rikaleroux7417 Рік тому +3

    Wat n absolute amazing, stunning song is dit nie , ds alles en nog meer, Wow ds hoendervleis mooi . Ek kan nie ophou luister na die song nie ek is woordeloos . Ek love love dit . ❤❤❤

  • @annamagriethaversterhouse2282
    @annamagriethaversterhouse2282 2 роки тому +2

    Most Beautiful Rudi Thank You it gorgeous go for It this is your time Blessed you are I am proud of you abselutly remarkable

  • @annelizekraounakis3417
    @annelizekraounakis3417 3 роки тому +13

    FABULOUS!!!! Sooooooo proud! Rudi you are our ROCKSTAR!!! xxx

  • @louisefourie4076
    @louisefourie4076 3 роки тому +4

    Oh my word Rudi love jou dis al wat ek kan se

  • @MartieJonck-pz8zn
    @MartieJonck-pz8zn Рік тому +2

    Beautiful Rudi.. een amazing talent.. jys my gunstellung Sanger.. raak gou gesond😢❤❤❤

  • @lanaberlin6861
    @lanaberlin6861 2 роки тому +3

    Wow!! Genade!! Dit is só ʼn treffende song! Pragtig Rudi!! Dang!!! Wow!!!

  • @annamagriethachambeau6859
    @annamagriethachambeau6859 2 роки тому +3

    Kosbaar is jy Dankie Rudi

  • @annamagriethachambeau6859
    @annamagriethachambeau6859 2 роки тому +2

    Baie mooi pragtig hou so aan ons is Lief vir jou en waardeer jou

  • @christinamarneweck311
    @christinamarneweck311 3 роки тому +3

    ABSOLUUT FANTASIES,,WOW JY HET JOUSELF GEVIND

  • @helenbresler1772
    @helenbresler1772 10 місяців тому +1

    WoW, ek het nog net dit gehoor ...maar genade jy is briljant Rudi, as ek dit mag sê...Jy het die een jou eie gemaak....wat ookal jy het nog nooit so "hart klop mooi gesing" nie...Hierdie is almal se no.1 glo my vriend. Baie seënninge vir jou..😁❤

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 роки тому +6

    Baie geluk met jou roem Jy is ongelooflik Dis net ons eie Rudi wat dit n sukses maak xxx

  • @esnaclaasens1535
    @esnaclaasens1535 3 роки тому +6

    Asemloos mooi Rudi jy het dit alles jy verdien elke seeninge wat jy ontvang ons volk is trots op jou

  • @elmacoertze2391
    @elmacoertze2391 3 роки тому +5

    Dankie dat jy bietjie ń rebel geword het...mal oor wie jy nou is. Die song is fantasties.

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 3 роки тому +9

    Wat n treffer! Baie baie mooi!

  • @liefling2638
    @liefling2638 2 роки тому +3

    Baie mooi.. sterk bly Rudi

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +3

    Sjoe, so mooi, Rudi....

  • @LINDAH777
    @LINDAH777 3 роки тому +5

    Jy sing supermooi.
    Mag God jou aanraak in jou stryd Rudi , ek bid en hoop jy sal weer so mooi Kan sing .
    Liefde 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 роки тому +7

    Rudi jy is so spesiaal Geluk met jou nuwe album Dis net fantasties xx

  • @marindaduplooy3572
    @marindaduplooy3572 3 роки тому +7

    Die song is vir my geskryf 😢

  • @breunissensanta393
    @breunissensanta393 3 роки тому +21

    Baie mooi liedjie Rudi! Jy is so talentvol. Leef dit uit ten volle. Die musiekbedryf het mense soos jy nodig. Jou liedjies is soos 'n vars briesie.

  • @wilmariescheepers8069
    @wilmariescheepers8069 2 роки тому +4

    Wow! Dis soo mooi!

  • @photofactoryvenueeastrand6784
    @photofactoryvenueeastrand6784 2 роки тому +3

    Stunning

  • @annamagriethachambeau6859
    @annamagriethachambeau6859 2 роки тому +3

    Hierdie is 'n Treffer hou so aan pragtige lied

  • @johannalodder75
    @johannalodder75 3 роки тому +2

    Jou mooiste song Rudi

  • @annamagriethachambeau6859
    @annamagriethachambeau6859 2 роки тому +4

    Abselutely fantastic keep your style your voice incredibly beautiful Best Ever

  • @riavanrensburg5690
    @riavanrensburg5690 3 роки тому +8

    Soveel emosie!! So baie baie mooi👌

  • @Morraslegend
    @Morraslegend 3 роки тому +4

    Ek is bly dit gaan goed met jou Rudi. Jou musiek is 'n juweel vir Afrikaans. Pragtige lied.

  • @duplessisM
    @duplessisM 3 роки тому +7

    Fantastiese song, Love dit.

  • @annamariejones6946
    @annamariejones6946 3 роки тому +4

    Stunning jy Sing met soveel Passie.
    Jyt n Beautiful Stem.

  • @ornaschwemmer6982
    @ornaschwemmer6982 3 роки тому +11

    Absoluut fantasies! Dankie Rudi!

  • @rennieounie
    @rennieounie 2 роки тому +2

    Sooo mooi, pragtige liedjie. Nog nooit na enige van jou liedjies geluister wat nie stunning was nie.

  • @jennypotgieter1071
    @jennypotgieter1071 3 роки тому +4

    Wow... Hoendervleis mooi!

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 роки тому +4

    Wonderlike woorde daar is net EEN Rudi ...xxx

  • @boss68-sa63
    @boss68-sa63 3 роки тому +2

    Jy is amzing Rudi...weet dat mense vir jou as mens omgee...hou vas vriend ons bly by jou....

  • @elnaburgerleroux6465
    @elnaburgerleroux6465 2 роки тому +3

    Baie mooi Rudi!

  • @laetitiadeysel6966
    @laetitiadeysel6966 11 місяців тому

    Rudi, moet asb nooit ophou skryf nie, jy het ñ Godgegewe talent ontvang!!!

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs494 3 роки тому +4

    Stunning !!! xxx

  • @Adonellowings
    @Adonellowings 3 роки тому +13

    Ongelooflik mooi Rudi. Jy is nou maar eenmaal n Super Ster. Hou so aan, jy maak ons Suid Afrikaners trots

  • @magdazietsman8725
    @magdazietsman8725 3 роки тому +8

    Absoluut wow!!!! Pragtig

  • @ronelvst
    @ronelvst 3 роки тому +8

    Wow!!!!! Fantasties mooi!!

  • @sharleencronje8132
    @sharleencronje8132 3 роки тому +7

    En weereens staan ons almal woordeloos voor jou stem en talent!

  • @lovesoulmates-l9g
    @lovesoulmates-l9g 3 роки тому +20

    Indrukwekkend! Jy sing met soveel passie♡

    • @jeanbritz1441
      @jeanbritz1441 3 роки тому +1

      Jy Awesome Rudi jy beste sanger ooit ek al jou cd en videos nog nie jou show gesien nie wens ek die mooiste stem ek so vir julle gebid met Covid Jy is my Stêr ek wil jou sien Jesus Seën jou en jou vrou tannie Jean Britz

  • @user-ij5ct8bv7d
    @user-ij5ct8bv7d 4 місяці тому +1

    RUDI.ek.kry.hoender.vleis.jy.is.n.wonderlike.skrywer.en.sanger.❤

  • @leonrademeyer410
    @leonrademeyer410 8 місяців тому

    Sjoe kan nie regtig beskryf hoe hierdie lied my aanraak nie 😢😢😢 liefde is n Harde woord

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 3 роки тому +7

    Jou talent dit laat my woordeloos! Uitstekend!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +8

    Woordeloos mag ons dalk wees na ons hierdie gesien het💓🤯
    Maar musiekloos sal die volk nooit wees nie. Net te veel talent! 🎵🙏🎶

    • @sonjaalberts1497
      @sonjaalberts1497 2 роки тому +1

      Ansoluut ek stem 10000000000000000% saam jou!!!!!!!!!!!

  • @JuanitaSteyn100
    @JuanitaSteyn100 2 роки тому +6

    Ek love dit Rudie ❤️
    Die mooiste woorde.
    Jy is so talentvol!

  • @elizepalm6204
    @elizepalm6204 3 роки тому +5

    Rudie jy sing ongelooflik mooi.

  • @belindavandermerwe9378
    @belindavandermerwe9378 3 роки тому +6

    Rudi, die mooiste ooit! Absoluut stunning! Ek kan net nie ophou hierna luister nie! Jou stem is só beautiful!! Jou musiek is én was nog altyd treffend!!

  • @johnchantler2868
    @johnchantler2868 2 роки тому +1

    Die mooiste liedjie

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic 3 роки тому +5

    Pragtige liedjie Rudi...welgedaan

  • @petrotewitzp42
    @petrotewitzp42 8 місяців тому

    Dis vir my ee van jou mooiste liedjies

  • @user-qb1ne8kb2c
    @user-qb1ne8kb2c 6 місяців тому +1

    ❤stunning liedjie van Rudi.....ek is Mal oor jou❤❤❤

  • @Terblans1
    @Terblans1 2 роки тому +2

    Wow !!!!!!!!

  • @johanvanaarde2633
    @johanvanaarde2633 2 роки тому +1

    Vir my een van SA se beste sanger's en skrywer.

  • @ansiedreyer3263
    @ansiedreyer3263 3 роки тому +3

    Stunning lied Rudi

  • @user-ij5ct8bv7d
    @user-ij5ct8bv7d 4 місяці тому +1

    Ek.love..die.song.baie.pragtig.Rudi.

  • @Flippie-Pretorius
    @Flippie-Pretorius 3 роки тому +8

    Wow dit is baie mooi !!!

  • @daphnedupreez6912
    @daphnedupreez6912 2 роки тому +3

    Love hierdie song.. Jy is Brilliant 🙏🤗dankie vir jou mooi songs

  • @marlizelynette123
    @marlizelynette123 2 роки тому +4

    Rudi jy sing met soveel pasie in jou ek geniet jou musiek baie mag jy net meer en meer geseend wees

  • @petrovandemerwe3167
    @petrovandemerwe3167 3 роки тому +11

    Wat kan ek sê: WOORDELOOS
    Pragtig *Beautiful* verby.

  • @tunestring7423
    @tunestring7423 Рік тому +1

    Wow Rudi ek het jou nog nooit so Awsome sing dit is so Awsome

  • @marilynekilian6167
    @marilynekilian6167 3 роки тому +2

    Rudi vir my is hy klaar nommer 1

  • @tunestring7423
    @tunestring7423 Рік тому

    Wow wat se Awsome lied van Rudi Claase

  • @theunsbotha4829
    @theunsbotha4829 3 роки тому +1

    Spesiaal vir my beautiful favorite person en best friend SUNETTE BOTHMA

  • @biancaerasmus577
    @biancaerasmus577 2 роки тому +2

    Jou stem is vir my besonders mooi daar is altyd n song of 2 van jou in my daaglikse play list

  • @niculine1708
    @niculine1708 3 роки тому +4

    Dit is ongelooflik mooi

  • @heinoelofsen1443
    @heinoelofsen1443 3 роки тому +6

    Baie mooi song!

  • @dianedeklerk4361
    @dianedeklerk4361 3 роки тому +3

    Ek stem hy is awsome beter as ooit love sy nuwe look ons kannie wag vr saterdag ..jys tops rudi love woordeloos e seile

  • @hendrikgbotha6425
    @hendrikgbotha6425 2 місяці тому

    Wow your lyrics are explosive, follow your music for ages

  • @ShaneRichter-fr5nc
    @ShaneRichter-fr5nc Рік тому +1

    Love this songs my gunsteling een amazing song ❤️

  • @petrolambert8655
    @petrolambert8655 3 роки тому +6

    Love it ♥♥

  • @marietjieliebenberg5629
    @marietjieliebenberg5629 3 роки тому +2

    Rudi sing mooi ek is mal oor sy musiek

  • @lieselsmith4742
    @lieselsmith4742 Рік тому

    Sulke mooi wit vlekloose velle. Teen die wit agtergrond. Behalwe vir die pols.

  • @09111941bly
    @09111941bly 3 роки тому +1

    Wau , wonderfull !!

  • @YolandeMinnie
    @YolandeMinnie 3 місяці тому +1

    ❤❤❤ asemrowend mooi❤❤❤

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 3 роки тому +4

    Wow

  • @edithvanschaik1232
    @edithvanschaik1232 2 місяці тому

    Mooiste woorde, al jou musiek.

  • @thaniaeilerd-nel8418
    @thaniaeilerd-nel8418 10 місяців тому

    So so mooi❤❤❤❤

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244 2 роки тому +1

    Net een Rudi !

  • @jennybenade5743
    @jennybenade5743 2 місяці тому

    Mooiste lied nog van jou

  • @carlatredoux6471
    @carlatredoux6471 5 місяців тому

    Baie, baie mooi.

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 Місяць тому

    So. Mooi baie dankie ❤️

  • @user-xl3fw5jy7c
    @user-xl3fw5jy7c 11 місяців тому

    Rudi dit is asemrowend diep en mooi

  • @unconditionallove2735
    @unconditionallove2735 2 роки тому +2

    Awesome verby verby

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 16 днів тому

    ❤❤Baie mooi ❤❤

  • @jennybergstedt2384
    @jennybergstedt2384 Рік тому

    Wow this is so beautiful ❤

  • @johanvanaarde2633
    @johanvanaarde2633 Рік тому

    Volgengs my is jy seker SA se skrywer en sanger hou so aan my maat 👌