I'm not South African but I lived there for 12 years, learnt Afrikaans for 5 years of highschool and this song just makes me miss SA. Currently living in Ireland but ek is Suid-Afrikaanse in my hart 🫶🏽 dankie vir hierdie liedjie. It encapsulates the heart sickness of long distance friendship. ❤️
17 jaar in Amerika. My hooikors het ingeskop. Hoe's my ogere dan nou so nat? Ons het spesiale permissie op rugbytoer in '96 gekry om saam met Nude Girls op George te gaan rondspring. Voorreg om jou musiek te sien groei. Hierdie een kompeteer nou met jou Johnny Clegg weergawe van Another Universe. Dankie vir al die musiek en memories Arno.
@Arno, jou musiek resoneer diep in ons harte. Soos soveel Suid-Afrikaners bevind ons onsself dikwels verspreid regoor die wêreld, ver van die lewendige lande wat ons gevorm het. Tog dien jou stem as 'n vertroostende anker, 'n draad wat ons terug verbind met die vriende, herinneringe, en sielvolle ritmes van tuis. Baie Dankie 🙏 ou maat ❤
Wow Arno, flippen beautiful ❤ Lekker getjank in die kar op die N1 in Pretoria. Die song is almal van ons wat loved ones oorsee het. We miss you terribly, maar hoop julle is happy 🙏
I've been enjoying your music for many years now since the beginning of your career. I just wanted to mention that I am so proud and thankful for our incredibly talented South African musicians/Artists such as yourself.
😭😁😭😁😭😁😭😁😍💙💜💙💜💙💜💙💜 I have no words. Even though I was a day late hearing this, it was perfect hearing it in this momemt and it toiched me to the core brining happy tears and beautiful release. You are truly a human being in a world of humans doing and in total connection with your particular flavour of divine genius. The world is a better place with you in it. 😍
Also love this song. It's about asking how things are to where his friends immigrated to, and if they are happy there. My brother immigrated to the UK, and we all miss him so much.
The jist of it is that he is singing the song to a friend or family member that immigrated. He is asking how are they doing and tells them how things are here back home in SA. He also notes that he misses the people and that he is sad that he did not spend more time with them before they left. He then just wishes them well and sends them blessings and hopes all will go well wherever they are. This song is truely a masterpiece
Ja nee eks nou al vanaf 2018 oorsee en mis maar SA en my vrou is van n ander land so maak dit maar moeilik soms. Maar hopelik as ek eendag aftree kan ek weer myself meer in SA bevind.
I'm not South African but I lived there for 12 years, learnt Afrikaans for 5 years of highschool and this song just makes me miss SA. Currently living in Ireland but ek is Suid-Afrikaanse in my hart 🫶🏽 dankie vir hierdie liedjie. It encapsulates the heart sickness of long distance friendship. ❤️
Al 15 jaar oorsee.
Ek hoor jou Arno 😢
Hulle weet nie wat ons weet nie. 👍
17 jaar in Amerika. My hooikors het ingeskop. Hoe's my ogere dan nou so nat? Ons het spesiale permissie op rugbytoer in '96 gekry om saam met Nude Girls op George te gaan rondspring. Voorreg om jou musiek te sien groei. Hierdie een kompeteer nou met jou Johnny Clegg weergawe van Another Universe. Dankie vir al die musiek en memories Arno.
i cant deal with this - tears .... Arno Carstens singing Afrikaans ... dis beautiful .. thank you ...ons het so lank gewag vir hierdie ene!!!
Hy het die hele pskket om n wereldster te wees - wel hy IS een en nog saaxy ook 😜
I wonder what brings this sense of longing. Beautiful song. Ek Hou ook daarvan die Afrikaans weer te hoor.
Baie mooi man! ❤❤❤❤
I sat on the bus this morning in Innsbruck and wondered when will Arno bring out a new song? And here it is! Awesome, crying now and missing home.
I’m Aussie and your music makes me want to learn Afrikaans!
Uiteindelik. Ek is seker nie die enigste een wat so lank hiervoor gewag het nie.
@Arno, jou musiek resoneer diep in ons harte. Soos soveel Suid-Afrikaners bevind ons onsself dikwels verspreid regoor die wêreld, ver van die lewendige lande wat ons gevorm het. Tog dien jou stem as 'n vertroostende anker, 'n draad wat ons terug verbind met die vriende, herinneringe, en sielvolle ritmes van tuis. Baie Dankie 🙏 ou maat ❤
Awesome song Arno, dit is so waar en die woorde laat mens verlang na die wat weg is
Fantasties Arno!
Dit roer die hartsnare in Sydney.
Mis julle almal in Suid-Afrika.
A beautiful tear - jerker. Always a pleasure to hear a new song from Arno😉
“Ek bel jou bietjie later, as die boodskap jou in tyd bereik” 💔
Ah man! What an epic song! Can’t wait to hear the rest of the songs on the new album!
❤ Jacaranda ❤ plays this track the most made me love it❤
Dis sommer ons nuwe Anthem! Great tune Arno. Groete uit Melbourne. Kontak my vir n interview.
dankie Arno. great song. dit pluk die hart se snare
Being away from jou mense is moelik ❤
24 jaar in Dubai. Die song sny baie diep. Dankie Arno.
Ek wil ou pêlle bel en op 'n road trip gaan. Dankie Arno, great song!
Dis wat Ons nodig het, als sal Fine wees...!
Wow Arno, flippen beautiful ❤ Lekker getjank in die kar op die N1 in Pretoria.
Die song is almal van ons wat loved ones oorsee het. We miss you terribly, maar hoop julle is happy 🙏
❤❤❤
Man Arno this is so great! Loved seeing Billy and relating strongly to the story. Great work to you and the team.
Baie dankie vir nog n album in Afrikaans, dankie dat jy uit die hart sing.
So true ! Love it with a smile on my face and a tear in my eyes ! ❤
I've been enjoying your music for many years now since the beginning of your career. I just wanted to mention that I am so proud and thankful for our incredibly talented South African musicians/Artists such as yourself.
😭😁😭😁😭😁😭😁😍💙💜💙💜💙💜💙💜 I have no words. Even though I was a day late hearing this, it was perfect hearing it in this momemt and it toiched me to the core brining happy tears and beautiful release. You are truly a human being in a world of humans doing and in total connection with your particular flavour of divine genius. The world is a better place with you in it. 😍
Dis n stunning song trap diep in n mens se hart.mal oor dit
Hy het nog altyd vir my so mooi stem.
Absolutely brilliant, just love it!
Mooiste stem ..
Hierdie pragtige lied sny baie diep teen die been vir meeste SA expats wat deur hulle Rainbow regering verjaag is.....
Awesome song nou vir n vriend in USA gestuur
such a beautiful song Arno 🥹
Mal oor die song ! Dankie 🎉
Awesum song !!!!
Love this song,without understanding the lyrics😢#Jacaranda#
Also love this song. It's about asking how things are to where his friends immigrated to, and if they are happy there. My brother immigrated to the UK, and we all miss him so much.
Sal dit nou ons klomp oorsee 'n traantjie laat pluk! Ons mis die huis en die mense.
This song is AWESOME
Hou so baie van die lied! Vir al my vriende oorsee gestuur.
Pragtige stem en woorde!
Wow die song is woes nice. Awe awesome
Love dit. Nou 7 jaar in Malta. ❤ Mis julle nog Altyd
Epic song!
Diep mooi...
Awesome
I am so loving this song
Pure kwaliteit!!
Mooi liedjie❤
verskriklik mooi!
Love dit
A cool road trip song
Vibes.
❤
Musiek!!
Hey Arno. You’ll do a great cover version of: Black’s “come out of the rain”
Is this song is a cover?
👊🤘🖤
Trane op ń Donderdagaand
Mal oor die song....
Arno, hier kom groot kak...ekt vir ALMAL gestuur! Ek kom agter jy't iets besef!
Can someone translate it to me I love this song and I don't understand it
The jist of it is that he is singing the song to a friend or family member that immigrated. He is asking how are they doing and tells them how things are here back home in SA. He also notes that he misses the people and that he is sad that he did not spend more time with them before they left. He then just wishes them well and sends them blessings and hopes all will go well wherever they are. This song is truely a masterpiece
Thanks ❤
🥺 🇦🇪🙌🏽🇿🇦✨
Lieflik!
Ja nee eks nou al vanaf 2018 oorsee en mis maar SA en my vrou is van n ander land so maak dit maar moeilik soms.
Maar hopelik as ek eendag aftree kan ek weer myself meer in SA bevind.
Snot en trane….