DIT IS WAT DIT IS
Вставка
- Опубліковано 6 лис 2022
- Official Music Video for the song DIT IS WAT DIT IS by VAN PLETZEN.
Song available here: orcd.co/ditiswatditis
NEW ALBUM COMING 2023!
LYRICS:
Niks om te sê nie
Dis net die way wat dit is
Ek voel so selfbewus
Ek het myself gemis
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
Dit is wat dit is
Niks om te sê nie
Die stilte is te mooi
Die vrede laat my rus
Het ek myself gemis?
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
Dit is wat dit is
Daar is niks om meer te sê nie
CREDITS:
Directed by Van Pletzen & Jaco S. Venter
Editor - Jaco S. Venter
Post - Jaco S. Venter
Videographer - Nelis Botha
Assistant - Heinrich Laubscher
Special Thanks to:
Jägermeister
Wynand Myburg
Angie oeh
Anja ‘Nanna’ Venter
Dirkie Pan
Gert Schoonraad
Johannes Van der Walt
Michael Ellis
The manne from Just Like Papa - Розваги
We waardeer everyone for luistering and deeling their gedagtes here in the comments. You are the Legehness :) x
Water is not rerig nat dis dry, dit make goed net nat
ons waardeer jou/julle vir die musiek dit gee my en almal n release. Jou songs is great en praating net so goed. keep on spreading the legeness
💚🤍💙
Awe Peach! Albert Alexander (Waterkloof) se jonger boet hier. Love die tunes u are praating! Leka bra.
Peach jy en Nacks is legends. Dankie vir julle kuns.
Te mooi my Guys!!! 😁❤
Chise my Yster! My ma se hele kind!
Hallo earl
Jou tone stink Early, se maar net😔
@@JasonMkhize_Draco wat soek jou neus daar? Dit Sal jou leer om nie so laag te daal vir clout nie..
Legends on legends...
Loving the retro vibe. Wish there was an Album filled with this kind of songs.
i Agree, The tune was spot on :))
Lekker Naxy en Van Pletz. Dankie vir die tune. Aan die einde van die dag is dit wat dit is, en ons hoef nie te worry nie. Daar is niks om meer te sê nie. Appreciate the Legehness.
🔥💙 LOVE DIT!!!
Dankie vir die mooi musiek!! 🔥 FUN PLETZEN!! 💚
Goede manier om wakker te worden! Lekkerrrrr
Nou vra ek jou hoekom ontdek ek die liedjie nou eers! Love Love❤❤❤❤
Beaaauriful !!!!!
Live Laugh Legehhhhh ❤
Ek is nou so kalm soos n walm! 🔥🔥🔥
Love die song en dit is presies 4:20.. nice!
Dudes, legeh man, love die tune braski's
What a vibe!
Just puts a glimlag on my gesig 😊 lekuh
Only found this song now. Dit vat my diep in die hart.
Groeten uit Nederland
En nou is my dag beter, thanx. Dit is what it is
Awesome camera work dudes. Love the hybrid sounding tune. It's a jam
Sick track super chill laka Zab today guys
On repeat…. Legeh
Kom swaai n zaab in Pretoria again, die lekkerness sal groot wees. Teveel.
Beautiful! En 04:20 lank! Legeh
❤️🔥Dit is wat dit is. En dit is Legeh!
Wat n legeh song, gents
Love it love it. I think the sentence I most miss from SA is "Let's go for a stop." Love from Wales
Mmmhhhhh, the video duration is 4:20 - I am dinking that this was aspris my king....... 😉😉🌿🌿🌿
Absolute goue treffer!
tuidloose vibes!
guru's of leggehness!
groot facts song!
foooking 'ell this is my song of the year....sommer treffer ;P
What a great tune! Love from China!🇨🇳
Ek love my eie smile wanneer ek na VbPletzen videos kyk. Leghe julle. Nog n super music video. Dankie vir al die legheness wat julle versprei. Love and Live!
Loov dit!!
Kon finally die ballie nee balla live sien in stilbaai. Dit was bevange befok verby!
dit is waar...🤟🏼🤟🏼🍀❤️
mooi man.............shout out from NKZN chinas............playing it a few times already
no radio edits? as I run a show every Saturday on a community radio in the VHD's Nkzn..would love to play this......love this tune....got my GF already singing the chorus
Dis die vibe 🎉
Net wat ń mens nodig het na ń lang dankie. Dankie Van Pletzen.❤
Good stuff
This is brilliant!!!!!! 🎉🎉🎉
Bra die Surfa Rosa met Joe cameo maak die video die beste ding wat ek al ooit gesien het.
Hierdie song is piele, lekker boys!!!!!!!
Aweeeeesome! Intro is die BESTE! 🎉 No 1 feel good song 2022!!!
Want ek het jou gemis....lekke tune!
Lekker tune. Ek sit hier in Aussie land, en die lietjie maak my bly, en laat my die huis mis!
Bloody Geweldig lads. Kom ons maak n Amapiano treffer, love Pasja ❤️
My blues beter laat voel!💙
Epic... Dankie vir die stappie!
You guys are awesome 🎼💯
Saying it like dit is!
Lit song legehness!!!
Legeh bois ✊
Die ultimate riff om aan te dink terwyl mens na 'n lang dag sit en kyk hoe die son sak. Daar's niks om mee te sê nie... 💫
Wat 'n treffer.
So fresh. Legge one dudes. 👌
LEGEH TUNE!
Hierdie song en video is 'n KAK LEKKE VIBE!
Like die 4:20 time limit, sweet jam
Julle twee is fokken legends. Love dit. Baie dankie. Dronk op die liefde vir hierdie song.
Jinne Naxi en groothond,dit is n leggeh song
@@coertdicks1447 so bly jy het hierdie twee aan my bekend gemaak. #opreg. Ons vibe.
This song is epic!! As a "dad" person of four young boys, just LOVE your songs and vibe! Your tunes, positivity and attitude is so timeless and catchy. Even my 4-year-old is singing along, tot die frustration van my vrou. Keep it up manne!
Tref en trap treffer
I love alles in this lied!
Awesome intro! Awesome song!
Praating dinking leghenes, het is wat het is gr uit Holland
Your tunes is so groot boys. Keep it up
Yes!!
What a sick tune en video
Lekker tune. Well done
Great song, thanks guys
Legeh wen.
This is pragtig ❤️
December vakansie anthem. Great seeing collabs like this. Awesome track old skool vibes
Hierdie song is soos rooiwyn. Raak net al hoe beter!!!!
Die is n banger😱
Damn ! So much talent in one video
Dammnn masterpiece!
love this song
nice brasies, vely nice
Groot hond. Ek weet hoe jy voel. I'm feeling nes jy voel in die music video. Julle is die beste. Dankie vir die mooi song!
Mooi, ein Ohrwurm. Can't get it out of my head.
Op repeat..heeltyd mooi vibes!! 🤍🥰
awesooooooooomeeee
Legeh tune boys, dit is wat dit is!!! #Legehness💯 😎
Nogals n pretty insane vibe van song die brah! Keep tha legehness going want daar is niks om meer te sê nie.
Well done!!!
🎤BIIIGGG FACTS🎤! DIT IS WAT DIT IS!
Epic, Dankie jull.
This is such a cool song guys , I would never usually listen to Afrikaans music but I’ll definitely jam this tune this is Poes Kiff ous
POV: Dis n vibe! ☁️😍
Legehness! Beauraful boys! Loving it
Vibes 🔥👏❤️
'n eenvoudige musiek video. Dit is wat dit is.
So Groot,sounds like retro 80s vibes,so cool i think digs will chickit ;)
Awesome tune. Dankie vir die lekker musiek!
Instant legeh mood!
Ek is so oud soos jou ma. GenX. Groot fan.
so wholesome
Joh. This is so pragtig ❤️
Natuurlik is die video 4:20 lank. Inspirerend.
Love die nuwe song Groothond 🐕
Julle maak my happy. Dankie