Arno Carstens - Nagblind (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 20

  • @maniecronje
    @maniecronje 4 місяці тому +2

    In ’n wêreld wat dikwels ver en gebroke voel, bring jou liedjies ons bymekaar en roer gevoelens van nostalgie en vreugde op. Jy het vir ons ’n klankbaan van herinneringe gegee en vul die ruimtes tussen verlede en hede met klanke wat die siel troos. Jy is ’n kunstenaar wat nie net musiek gemaak het nie, maar die klankbaan van ons lewens geskryf het, en die essensie vasvang van wat dit beteken om in die hart ’n Suid-Afrikaner te wees, maak nie saak waar ons is nie. Weereen baie danke Arno 🙏🙏

  • @Hendroes
    @Hendroes Місяць тому

    Ou ek love die song, hy verdien baie meer credit!

  • @wernerduplooy2729
    @wernerduplooy2729 5 місяців тому +2

    Arno never disapoints🤙🏻

  • @johanvanrensburg2179
    @johanvanrensburg2179 7 місяців тому +2

    Nuut, vars, net wat Ons soek! Goeie werk mater!

  • @CodeManMike
    @CodeManMike 8 місяців тому +3

    Love it Arno

  • @marlesedeklerk1518
    @marlesedeklerk1518 3 місяці тому

    Mal oor die liedjie❤

  • @bernevanzyl8511
    @bernevanzyl8511 5 місяців тому +1

    What a tune!!!

  • @iamgeoffandthisismystory
    @iamgeoffandthisismystory 7 місяців тому +2

    Flippen awesome 🤙🏻

  • @eugenebrink8305
    @eugenebrink8305 7 місяців тому +2

    Sooooooo goed

  • @kalaharikreef7371
    @kalaharikreef7371 8 місяців тому +2

    Lekker tjoontjie. Herhinner aan Flashlight.
    Wat's dit met die Bonio, van die POP era, look?

  • @natalieraulo9773
    @natalieraulo9773 7 місяців тому

    🎉❤🎉❤
    BRILLIANT C Cat 🦊

  • @erikapretorius8827
    @erikapretorius8827 7 місяців тому +1

  • @skylarwilson3029
    @skylarwilson3029 8 місяців тому +1

    👊👌🤘🖤🔥

  • @6ftS
    @6ftS 7 місяців тому +2

    ek het verby jou geloop in die ry in die mall in die pc n pay en ek wou hard uit sing " in die ry in die mall in die pc n pay..." maar my girlfriend was saam met my so ek het maar my bek gehou. Maar ek het gebrand... soms hou jy jou smoel sodat jy nie almal om jou embarrass nie. daar is n song daar iewers... 😀 Mal oor jou musiek dude. Jy is n inspirasie. nog n great kunswerk in nagblind. groetnis, jou buurman. G

    • @arnocarstensmusic
      @arnocarstensmusic 7 місяців тому

      Haaaaha

    • @Kingski078
      @Kingski078 6 місяців тому

      What's is he saying inthe track tell

    • @Kingski078
      @Kingski078 6 місяців тому

      ​@@arnocarstensmusicI love ur tracks can u add lyrics for the track too😢pls

  • @marlesedeklerk1518
    @marlesedeklerk1518 5 місяців тому +1

    Mal hier oor so diep

  • @janetodonoghue408
    @janetodonoghue408 8 місяців тому +1

    666 Triple vision and acceptance coming in.....