Boere sal moet herorganiseer, strukture gebruik, self oplossings uitwerk en 'n mandaat vestig.
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Francois Wilken, boer en president van Vrystaat Landbou, gesels met Boermedia na die Rooivleis Werkswinkel wat plaasgevind het op Maandag 27 Januarie 2025. Tydens hierdie werkswinkel het boere aan so 'n mandaat gewerk.
Die volledige werkswinkel is regstreeks uitgesaai op Boermedia. Gaan kyk gerus na die video op hierdie skakel:
ua-cam.com/users/li...
#boermedia #rooivleis #vrystaatlandbou #herorganiseer #boere