Baie dankie vir u eerlikheid en dat u nie skaam is om God die eer te gee wat Hom toekom nie. To call a spade a spade vra vir 'n man wat sy man kan staan en God te alle tye eerste stel.
PRAY, PRAY FOR OUR COUNTRY. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO TAKE ALL OUR PROPERTIES AND GOODS AWAY FROM US. ONLY ALMIGHTY GOD CAN HELP US.
Dankie Rooies. God's rykste seen. Mag onse Vader ons genadig wees om gereed te kan wees, en ons oe en ore oop laat gaan - ook om die Tyd te herken waarin ons lewe - volgens wat die profete, Jesus en Sy Gees ons leer en nog wil leer, in Jesus naam, amen.
Geseend is jy, kind van God. Beskerming is oor jou. Vader sal nie toe laat dat Sy Woord stil gemaak word nie. Staan, En staan vas, afrikaner kind van Die Allerhoogste God, EN jesus Christus die Seun. Mag Die Heilige Gees jou vul, meer en meer elke dag.
Al die eer en lofprysing en dank en heerlikheid en krag en majesteit aan God van Abraham Isak en Jakob .. Israel .. tot in ewigheid want sy goedertierenheid is tot in alle ewigheid, geseend en geslaf is U .. Vader ek kom na U in die naam van Jesus Christus U seun en ek vra sal U asb. U engele aangaande Rooies sy familie en gemeente stuur wat hulle sal beskerm teen enige en alle geweldenaars en wreedaards van die land, en dat U engele hulle met groot pyniging en verskriking sal verjaag weg van Rooies en sy familie en bediening af, ook sal beskerm teen alle ongeregtigheid en onregverdighede van die land, so vra ek dit ook vir al U kinders in die land SA .. Vader ek pleit die bloed van Jesus oor en in ons gees siel en liggaam hart en verstand .. Vader ek dank daarvoor in Jesus naam amen.
Oom siener was 'n boodskapper wat gebruik is deur die HERE om vir Ons Volk 'n boodskap te bring Niemand hang hom aan nie maar wel die boodskap van hoop van Die HERE af.. Mense wil dit verdraai en verander, die feit is niemand kan nie, Dit is van van die HERE aan Ons en so sal dit wees., in Die Naam van JESUS CHRISTUS ons VERLOSSER. Ons leef nou in die Nuwe Testament, onder die genade. Dit moet duidelik verstaan word, DIE GEBOOIE MOET ONDER HOU WORD. Die wat onder die genade leef verstaan wel die Ou testament en kom dit na!!!! 'n Man wat hom laat besny, Leef wel onder die wet en moet alles volgens die ou Testament doen om gered te kan word. 'n Besnedene leef nie onder die genade nie. Staan so geskryf n die Oorspronklike weergawe van die Bybel 1933 Hulle verander die Bybel ook nou. Daar staan geskryf in DIE BYBEL, wee die een wat een woord weglaat of byvoeg Ook van valse profete. Mense sal drome droom en gesigte sien. Nie eers die engele in die hemel weet wanneet die Wederkoms gaan plaasvind nie daarom moet Ons lewens altyd gereed wees. Ek wil net noem die enigste oorspronklike weergawe van Oom siener se boodskappe van die HERE af, Is deur die Skrywer Professor Raadt geskryf met die hulp van oom siener se beste vriend Boys Mussman Daar is niks bygevoeg of weggelaat nie.
Los politiek uit Godsdiens en bekeer julle tot God. Bekeer julle in die naam van Jesus Christus en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. HANDELINGE 2: 38. DIE GEES VAN GOD SAL JOU LEI IN ALLE WAARHEID. AMEN !!!
As jy politiek en godsdiens nie meng nie, sit jy met heidense heersers oor gelowige mense. Dan sit jy met wette soos aborsie. Dan sit jy met 'n regering wat vloeke oor 'n land bring. God stel konings en leiers aan reg deur die Bybel. Dis 'n dwaasheid om nie in posisies van mag, God se volgelinge te wil hê nie.
@@sofTUBE1 100% korek n werklik wedergebore Christen kan hom nie distansieer van politieke sake nie veral nie waneer politieke leiers goddeloos optree nie. ( soos in Israel van ouds het die volk gekla en gesteun waneer n goddelose koning regeer het) Dan ly die hele land en sy mense daaronder.
Waar Woord!! Wees Gerus God het reeds Voirsorg getref deur SY geroepe dienaars. LUISTER wat het God gespreek deur SY dienares, eers food en stop gebore. LUISTER en Eer God!! Skeur julle Harte en Toon berou!! Lees Jes 1:18. God is Getrou aan SY eie Woord!! Amos 3:6-7. Openbaring 17:14 Kyk ook SA Mountain Prayer. Hy is, die Groot Hy is, Alfa en Omega het my voorberei en gestuur Vir 'n tyd Soos nou. Amen!! Shalom 👑💗🕊️🔥🙏 ua-cam.com/video/jQyMhx31G6E/v-deo.html
Die land behoort aan Christus. Die wereld behoort aan Christus. Daar kom n tyd waar die naam van Jesus in elke straat verheerlik sal word en Sy Naam in die parlement verhef sal word. n Tyd dat Afrika leiers na ons sal kyk uit verwondering en ons voorbeeld gaan volg. Hierdie vuur sal aangesteek word in die Oos Kaap, maar eers... n Sielkundige het eendag vir my n goeie voorbeeld vir totale genesing gegee. As jy jou kniee nerfaf val moet jy eers die klippies almal uithaal, hoe pynlik dit ookal is.
Siener...being proven over and over....except by them not knowing our history.If you can't say anything positive about someone......rather say nothing.....
Waar kan ek meer uitvind oor wat jy gesê het van siener van rensburg, ek het hom as n man van God gesien, dit sê dan dat hy net bybel gelees het en nu praat jy so, wat jou so maak besluit
Baie dankie vir u eerlikheid en dat u nie skaam is om God die eer te gee wat Hom toekom nie.
To call a spade a spade vra vir 'n man wat sy man kan staan en God te alle tye eerste stel.
Amen
ABBA VADER, dankie vir Rooies en die werk wat hy doen. Seen en beskerm hom asb GOD.
Well done, great woord , God vreesende man wat waarheid verkondig , Jesus se hand oor jou in jou pad vorentoe
Dankie Rooies vir die goeie werk in ons Here Jesus Christus. Ons dank God vir jou in ons Here Jesus Christus Naam.
PRAY, PRAY FOR OUR COUNTRY. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO TAKE ALL OUR PROPERTIES AND GOODS AWAY FROM US. ONLY ALMIGHTY GOD CAN HELP US.
Dankie Rooies. God's rykste seen. Mag onse Vader ons genadig wees om gereed te kan wees, en ons oe en ore oop laat gaan - ook om die Tyd te herken waarin ons lewe - volgens wat die profete, Jesus en Sy Gees ons leer en nog wil leer, in Jesus naam, amen.
Geseend is jy, kind van God.
Beskerming is oor jou.
Vader sal nie toe laat dat Sy Woord stil gemaak word nie.
Staan, En staan vas, afrikaner kind van Die Allerhoogste God, EN jesus Christus die Seun.
Mag Die Heilige Gees jou vul, meer en meer elke dag.
Vielen dank=Bye dankie
Al die eer en lofprysing en dank en heerlikheid en krag en majesteit aan God van Abraham Isak en Jakob .. Israel .. tot in ewigheid want sy goedertierenheid is tot in alle ewigheid, geseend en geslaf is U .. Vader ek kom na U in die naam van Jesus Christus U seun en ek vra sal U asb. U engele aangaande Rooies sy familie en gemeente stuur wat hulle sal beskerm teen enige en alle geweldenaars en wreedaards van die land, en dat U engele hulle met groot pyniging en verskriking sal verjaag weg van Rooies en sy familie en bediening af, ook sal beskerm teen alle ongeregtigheid en onregverdighede van die land, so vra ek dit ook vir al U kinders in die land SA .. Vader ek pleit die bloed van Jesus oor en in ons gees siel en liggaam hart en verstand .. Vader ek dank daarvoor in Jesus naam amen.
Oom siener was 'n boodskapper wat gebruik is deur die HERE om vir Ons Volk 'n boodskap te bring
Niemand hang hom aan nie maar wel die boodskap van hoop van Die HERE af..
Mense wil dit verdraai en verander, die feit is niemand kan nie,
Dit is van van die HERE aan Ons en so sal dit wees., in Die Naam van JESUS CHRISTUS ons VERLOSSER.
Ons leef nou in die Nuwe Testament, onder die genade.
Dit moet duidelik verstaan word,
DIE GEBOOIE MOET ONDER HOU WORD.
Die wat onder die genade leef verstaan wel die Ou testament en kom dit na!!!!
'n Man wat hom laat besny,
Leef wel onder die wet en moet alles volgens die ou Testament doen om gered te kan word.
'n Besnedene leef nie onder die genade nie.
Staan so geskryf n die Oorspronklike weergawe van die Bybel 1933
Hulle verander die Bybel ook nou.
Daar staan geskryf in DIE BYBEL, wee die een wat een woord weglaat of byvoeg
Ook van valse profete.
Mense sal drome droom en gesigte sien.
Nie eers die engele in die hemel weet wanneet die Wederkoms gaan plaasvind nie daarom moet Ons lewens altyd gereed wees.
Ek wil net noem die enigste oorspronklike weergawe van Oom siener se boodskappe van die HERE af,
Is deur die Skrywer Professor Raadt geskryf met die hulp van oom siener se beste vriend Boys Mussman
Daar is niks bygevoeg of weggelaat nie.
Dankie vir die WAARHEID
Amen en Amen
Los politiek uit Godsdiens en bekeer julle tot God. Bekeer julle in die naam van Jesus Christus en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. HANDELINGE 2: 38. DIE GEES VAN GOD SAL JOU LEI IN ALLE WAARHEID. AMEN !!!
As jy politiek en godsdiens nie meng nie, sit jy met heidense heersers oor gelowige mense. Dan sit jy met wette soos aborsie. Dan sit jy met 'n regering wat vloeke oor 'n land bring. God stel konings en leiers aan reg deur die Bybel. Dis 'n dwaasheid om nie in posisies van mag, God se volgelinge te wil hê nie.
@@sofTUBE1 100% korek n werklik wedergebore Christen kan hom nie distansieer van politieke sake nie veral nie waneer politieke leiers goddeloos optree nie. ( soos in Israel van ouds het die volk gekla en gesteun waneer n goddelose koning regeer het) Dan ly die hele land en sy mense daaronder.
AMEN AMEN
Waar Woord!! Wees Gerus God het reeds Voirsorg getref deur SY geroepe dienaars. LUISTER wat het God gespreek deur SY dienares, eers food en stop gebore. LUISTER en Eer God!! Skeur julle Harte en Toon berou!! Lees Jes 1:18. God is Getrou aan SY eie Woord!!
Amos 3:6-7. Openbaring 17:14
Kyk ook SA Mountain Prayer.
Hy is, die Groot Hy is, Alfa en Omega het my voorberei en gestuur Vir 'n tyd Soos nou.
Amen!!
Shalom 👑💗🕊️🔥🙏
ua-cam.com/video/jQyMhx31G6E/v-deo.html
Erg geseënd vol van die krag van God. Ek dank die Here vir die man God wat vreesloos staan agter God se Woord..
Wats fout met Lotto ?
Rooies ek verstaan nie as jy sê jy was n moordenaar nie.Jy was n Recce en moes die land verdedig.Dit was of jy of die vyand?
Dankie Here vir hierdie man deur wie U werk!!
When the preacher shouts so that the sound distorts then it is not going in well.
dankie dat ek julle gevind het....
Die land behoort aan Christus. Die wereld behoort aan Christus. Daar kom n tyd waar die naam van Jesus in elke straat verheerlik sal word en Sy Naam in die parlement verhef sal word. n Tyd dat Afrika leiers na ons sal kyk uit verwondering en ons voorbeeld gaan volg. Hierdie vuur sal aangesteek word in die Oos Kaap, maar eers...
n Sielkundige het eendag vir my n goeie voorbeeld vir totale genesing gegee. As jy jou kniee nerfaf val moet jy eers die klippies almal uithaal, hoe pynlik dit ookal is.
I'm no longer in S.A. Can someone please explain to me what he meant regarding the Suidlanders?
Siener...being proven over and over....except by them not knowing our history.If you can't say anything positive about someone......rather say nothing.....
Waar kan ek meer uitvind oor wat jy gesê het van siener van rensburg, ek het hom as n man van God gesien, dit sê dan dat hy net bybel gelees het en nu praat jy so, wat jou so maak besluit
glen armstrong .....dan is hy nie n ware Boer nie.Net n gelowige Afrikaner.
If you are insinuating that the political party you support determines if you are saved or not, you're a bit loony