Ek laaik jou geskree. Skree hulle ore oop. Preektyd is verby. Steur jou niks aan hulle gekerm nie. Dis die werk van n brandwag om te skree en te warsku. Jy doen dit goed. Moenie terugdeins nie. Vrees hulle gladnie. Jy is die regte ou op die regte tyd. Ek dank en prys God vir jou. Vir jy wat mor en moan, bekeer jou liewer voor jy sterf. Dankie Jesus.
Reen is skaars in n- kaap. Dis nie net vir hul sleg...stedelinge gaan dit later voel. Hoeveel ure voor tv, hvl ure met lawwe geselsery. Sport op sondae..hvl tyd bring ons op ons kniee deur...nou vra ons waar is God... Kom ons begin God dien met ons hele hart, dat ding ten goede kan verander
Die boodskap sal deurdring sonder die erge geskreeu. Ekskuus, ek sê maar net. _Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart. (Heb. __4:12__)_
En dan maak ons ons skuldig aan "sorcery" Heb 9:22 " [...] en sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie. " In die OT moes hulle bekeer en dan versoening doen met diere offers. Dus verstaan ek daar is ten minste twee stappe. Ek doen ... en God doen maar dit is Sy voorwaardes.. In die NT bely en bekeer ons maar die offer Jesus Christus was die laaste slagoffer vir ewig. So hoe werk die bekering, wat die ramshoring voor gebruik word, dan sonder enige bloed? Die kabala leer dat die shofar die oordeel vernietig. M.a.w. hulle blaas die negatiewe energie weg om die lug "skoon te maak.". Dis manipulasie van energie of kragte wat deur God aangestel is as "strafgerig"- maw hulle doen "scorcery." . Dit is nog steeds 'n rebellie teen God. Sien Rom 1. kabbalah.com/en/master-kabbalists/knowing-the-sound-of-the-shofar As die ramshoring sou gewerk het sou Saul seker, toe God 'n bose gees na hom stuur, dit ook probeer het om sy straf te kortwiek. Ek vermoed dit het en kan juis die negatiewe (of God se straf gerig) erger maak. Die bose word weg gejaag en hulle bring 7 ander terug om hulle opdrag uit te voer. ( Instussen vaar hulle in 'n klomp mense om vragmotors aan die brand te steek. - is dit moontlik? ek wonder baie daaroor, want dinge raak nie beter nie, inteendeel dit raak net erger) Geen mens kan God manipuleer nie, al wil ons dit baie graag glo.. Niemand kan God se besluite omver gooi nie. Hy's nog steeds in beheer oor al die kragte en magte. Nie eers die engel Michael kon iets teen die duiwel doen behalwe om te sê "The Lord rebuke you". Jud 1:9 Maar toe Mígael, die aartsengel, met die duiwel in woordestryd was oor die liggaam van Moses, het hy geen oordeel van lastering durf uitspreek nie, maar het gesê: Die Here bestraf jou! Nie een apostel het verkondig dat Christene dit moet gebruik vir enige doel nie. In openbaring word die "basuin" gebruik in OPDRAG van God om in STRAFGERIG teen die mensdom aan te gaan.
@@jessicaconradie9134 Satan se kind luister nie.Ons kerk het gstr aand (31Okt),uur gebeddiens vir reën gehad...vir ons land.Ons woon in Pta...vanaand sous dit heerlik hier..dnki Heer.Natuurlik ook bygesê:ons volk se gebede kan nog verhoor word...aan ons Hom ten volle dien:heel Sabbat moet ons kerk bywoon en rus...nie winkels en sportplekke vol wees nie,ophou 'suip',huwelike moet eg bly,mans. ..vermy plekke waar vroue halfnaak dans, vermy pornografie,ens. Dan luister Vader na die REGVERDIGES se gebede.
Dankiie Rooies man ek like jou preke...
Mag God jou ryklik seen...
Ek is so bly ek het op jou afgekom...
Dis n sterk en tydsame woord leraar. Mag God u ryklik seen. Dankie.
Dankie Rooies jyis brandend. Help dat die volk wakker word en die verskriklike dinge wat op pad is, kan ontkom..dit net deur n diepe wedergeboorte.
Ek laaik jou geskree. Skree hulle ore oop. Preektyd is verby. Steur jou niks aan hulle gekerm nie. Dis die werk van n brandwag om te skree en te warsku. Jy doen dit goed. Moenie terugdeins nie. Vrees hulle gladnie. Jy is die regte ou op die regte tyd. Ek dank en prys God vir jou.
Vir jy wat mor en moan, bekeer jou liewer voor jy sterf. Dankie Jesus.
Reen is skaars in n- kaap. Dis nie net vir hul sleg...stedelinge gaan dit later voel. Hoeveel ure voor tv, hvl ure met lawwe geselsery. Sport op sondae..hvl tyd bring ons op ons kniee deur...nou vra ons waar is God... Kom ons begin God dien met ons hele hart, dat ding ten goede kan verander
O Here,wees ons genadig!!!!
Dankie jy is n lewendige preker
Die boodskap sal deurdring sonder die erge geskreeu. Ekskuus, ek sê maar net. _Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart. (Heb. __4:12__)_
En dan maak ons ons skuldig aan "sorcery"
Heb 9:22 " [...] en sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie. " In die OT moes hulle bekeer en dan versoening doen met diere offers. Dus verstaan ek daar is ten minste twee stappe. Ek doen ... en God doen maar dit is Sy voorwaardes..
In die NT bely en bekeer ons maar die offer Jesus Christus was die laaste slagoffer vir ewig. So hoe werk die bekering, wat die ramshoring voor gebruik word, dan sonder enige bloed?
Die kabala leer dat die shofar die oordeel vernietig. M.a.w. hulle blaas die negatiewe energie weg om die lug "skoon te maak.". Dis manipulasie van energie of kragte wat deur God aangestel is as "strafgerig"- maw hulle doen "scorcery." . Dit is nog steeds 'n rebellie teen God. Sien Rom 1.
kabbalah.com/en/master-kabbalists/knowing-the-sound-of-the-shofar
As die ramshoring sou gewerk het sou Saul seker, toe God 'n bose gees na hom stuur, dit ook probeer het om sy straf te kortwiek.
Ek vermoed dit het en kan juis die negatiewe (of God se straf gerig) erger maak. Die bose word weg gejaag en hulle bring 7 ander terug om hulle opdrag uit te voer. ( Instussen vaar hulle in 'n klomp mense om vragmotors aan die brand te steek. - is dit moontlik? ek wonder baie daaroor, want dinge raak nie beter nie, inteendeel dit raak net erger) Geen mens kan God manipuleer nie, al wil ons dit baie graag glo.. Niemand kan God se besluite omver gooi nie. Hy's nog steeds in beheer oor al die kragte en magte.
Nie eers die engel Michael kon iets teen die duiwel doen behalwe om te sê "The Lord rebuke you". Jud 1:9 Maar toe Mígael, die aartsengel, met die duiwel in woordestryd was oor die liggaam van Moses, het hy geen oordeel van lastering durf uitspreek nie, maar het gesê: Die Here bestraf jou!
Nie een apostel het verkondig dat Christene dit moet gebruik vir enige doel nie. In openbaring word die "basuin" gebruik in OPDRAG van God om in STRAFGERIG teen die mensdom aan te gaan.
Gaan sien oom Cyril Rhamaposa
Hy het nodig om dit te hoor