Baie dankie vir Soldariteit helpende hand. Jul moet dit meer blootstelling gee soos hierdie program bv met donasies, borg n kind of watookal behoeftes is. Maak u tube kanaal oop vir skenkings, betrek opleidingsentrums. Baie dankie vir die bewusmaking.
@CorneliaCoetz As u 'n donasie wil maak om arm Afrikaners by te staan: besoek Solidariteit Helpende Hand se webblad helpendehand.co.za/ Daar sal u verskillende projekte van hulle vind, oa #StopHonger, Bemagtig 'n Kind, Bejaardes, Persone met gestremdhede, ens. Daar is ook 'n afdeling oor hulle Studie Trust wat rentevrye studielenings verskaf aan behoeftige Afrikaners. Onder donasies is daar ook funksies soos Bitcoin, SnapScan en PayPal Internasionaal. helpendehand.co.za/donasie/
Aremoede, ongeag ras of kultuur is onodig, daar is genoeg vir almal. Maar terwyl die staat mense betaal om kinders te he vs. opleiding en. werkskepping is dit vir baie mense al uitweg. Wat het van ons ambag skoole geword, nie almal kan gaan studeer nie maar as jy met jou hande kan werk, kan jy 'n dak oor jou kop sit en' n bord kos op die tafel kry. Ek is baie baie dankaar dat ek dit gespaar is, en probeer my deel bydra tot 'n beter lewe vir almal ❤️🌍... Ons vir Jou Suid Afrika, land wat ons lief het.
@KarooBlue, dis juis waarom Solidariteit so baie aandag gee aan hulle ambagskool: Sol-Tech - Die oplossing vir Suid-Afrika se vaardigheidstekortesol-tech.co.za Solidariteit het in 2006 die fakkel tot opleiding aangesteek en sy eie tegniese opleidingskollege op die been gebring. Sol-Tech bied reeds uitgebreide ...
Dankie vir hierdie video.Ek wil baie graag hierdie saak ondersteun aangesien my ouma 'n trotse Afrikaner was. Sluit asseblief 'n skakel in na hierdie organisasie se metode om skenkings te neem.Ek woon oorsee en is bewus daarvan dat hierdie mense nie hulp van ander sal kry nie.
@YukkiMooky, As u 'n donasie wil maak om arm Afrikaners by te staan: besoek Solidariteit Helpende Hand se webblad helpendehand.co.za/ Daar sal u verskillende projekte van hulle vind, oa #StopHonger, Bemagtig 'n Kind, Bejaardes, Persone met gestremdhede, ens. Onder donasies is daar ook funksies soos Bitcoin, SnapScan en PayPal Internasionaal. helpendehand.co.za/donasie/
The cause of all these problems is Whites becoming a minority, and Blacks getting all the subsidies from the ANC. The solution is to STOP helping blacks. Balance and justice need to be restored.
Ek is self n Afrikaner, maar ek het getreur soos ek hierdie gekyk het... Maar nie om die redes wat julle sal dink nie. Dit lyk my dat Afrikaners altyd n verskoning vir armoede en ongeskooldheid gehad het. Die rinderpes, die dit, die dat... Selfs met die vorige Nat regering, waaronder ons n beskermde lewe gelei het, was daar arm blankes. Dit plaas ons op dieselfde vlak as swartes en elke ander ras. Niks spesiaal nie. Ja, ons MOET n helpende hand offer as mense swaarkry, maar hemel, ons kan ook van ons sitvlakke opstaan en iets DOEN. My ouers was nie geskoolde mense nie, en my susters was "trots" om matriek te skryf, maar niemand is aangemoedig om verder te studeer nie. Onder die vorige regering was die geleenthede daar, maar dit ten spyte het Afrikaners onmiddelik deur die krake begin val toe die beskerming van die vorige regering weggeval het. 600 000 uit minder as 2 miljoen wat as amptelik "arm" beskryf word? Ons behoort ons te skaam! Al is die nuwe regering "nie regverdig nie", is daar ALTYD n uitweg. Ek is op n ouer ouderdom universiteit toe oor daar n gebrek aan geld was... 3 werke op n tyd gedoen en drank en ander plesiere afgesweer on te spaar. Ek het nou n meestersgraad en al kan ek nie behoorlike werk op my ouderdom in Suid Afrika kry nie, is my dienste in menige ander lande van groot waarde... En daar is niks spesiaal oor my nie, behalwe dat ek bereid was om my agterend af te werk en ALTYD bereid was om n ander plan te maak as dinge skeefgeloop het. Ek woon nou oorsee en onderhou my ouers en ander familielede wie nie, soos hope anders, bereid was om daai ekstra stap te neem om n meningswaardige lewe te lei. Kommaan! Ons kan beter!
Skaam jou, jy was een vd gelukkiges. Met jou graad deure oopgemaak, ander mense probeer en word nie goedgekeur. Kom nou terug en kyk of jy werk hier gaan kry? Buitendien in SA as jy 45 jaar oud is en ander werk soek is jy oud, of te man of te blank. Oorsese lande ondervind jy dit nie. My vriend werk gesoek in SA 1990. Nie werk gekry, sedert daardie tyd pos verkry in Europa.
Nou kyk nou na die idealism van Orania .. ryk hulle ooit uit na die verarmde Afrikaners of het hulle voorwaardes waaraan hierdie mense nie voldoen nie.. .. soos jy se na die Nattes hulle "allies" begin sien het en die gedeeltes van die volk deur die krake begin val het, is n bewys dat hulle geleer het om nie vir hulle self kon sorg as hulle nie beskerming van n bepaalde regerings beleid het nie.....
@@tonydaniel5491 Soos die Engelse se, hulle het n "handout mentality", en self die kerk mense praat asof hulle kinders is... Luister na hulle spraak... En van die tannies wat "hulp gee" praat van "my mensies" (soos ek in n ander, soortgelyke video gesien het). Dis pateties, en dan wil hulke praat van n "verkose volk".
Die vlug na "oorsees" toe is n probleem. Suid Afrika raak Boerloos, die Afrikaners verdwyn en sterf uit. So win die Engelse en die Swartmense hierdie aanval op ons volk.
Dankie vir n video wat vir ons wys wat onregverdigheid kan. veroorsaak. There is no need for Poverty in South Africa. It is the unfair unequal policies that caused this by previous and current regimes. We have a better country than America. Resources, Climate, diverse Peoples. We will have Peace Safety with Justice for all.
Dit is hartseer Om die verval te sien onder Afrikaners weens politieke beleid en ekonomie. Maar ek wonder, as families hul eie lede help, sal die nood nie verlig word nie? Ek weet van baie weduwees byvoorbeeld, Wie se eie kinders gladnie help nie, Al Kan hulle. broers wat nie hul eie broers of susters help nie... Dit is tragies en n klad op ons as volk. Maar dank die Here vir die wat wel hul eie familie lede bystaan. Die Here sien. Dankie vir julle mededeelsaamheid. "Wie die armes help, leen aan God".
Onthou darem het party mense sulkes in ons families waarvoor ons elke maand ons tiendes of bedrae gee om te help. Ek glo baie gesinne het sulke gevalle tussen hulle wat hul families is. Hoe lekker is dit dan ook om te help!
I asked our FATHER yday to give me something to give the Dominie in the farm community to which our FATHER called me. To bring them together to reach out more to the Colourfull people...Kleurlinge...My hart wil breek as as Ek imagine die kinders op so n kamp. The video makes my work easy 🤗❤️ Die HEILIGE GEES se... “Onse VADER” Suid AFRIKANER” HY se die teenoorgestelde van Apartheid...is EENHEID... En EENHEID bring krag 🤗 “What u do for the least is what u do into ME...” “If u do not listen to the cry of the poor...ur cries won’t be answered...” Vra vir Jesus hoe? HY sal jou wys hoe om n verskil te maak met wat jy het. Kannie wag vir die GEES wat ons hele land gaan wakker maak in ons almal nuut gaan maak. Revival before Transformation Die GEES se ons moet konsentreer op wat onse VADER gaan doen en nie op wat die duiwil wil doen om HOM te stop nie ❤️🇿🇦 Dit is die land wat uit uitverkies het...Suid Afrika...en almal wat in haar grense lewe...insluitend die wat illegal hier is. EK gaan MY KONINGKRYK bevestig in Suid Afrika. MY GOVERNMENT sal oorneem. Dit Sal n voorbeeld vir die wereld wees. Vanaf Suid Afrika Sal MY GEES na die hele Afrika vloei. Afrika Sal bekend staan as die continent van PENTECOST 🌍🔥 Afrika Sal die broodblik van die wereld word. Die mees amazingste boer technology gaan hier vervaardig word. Vanaf Afrika na die hele wereld 🌎 Die laaste uitreik na die wereld. Sooo...begin excited raak oor ons toekoms 🇿🇦
Ons hande moet oop wees om te help.. Maar die wat ontvang se Harte moet dan ook opreg wees om te ontvang.. Die ontvanger moet nie drink of rook of dwelms gebruik en dan hulp wil ontvang..
@AbrieSteyn, Solidariteit bied uitstekende oorhoofse en multidissiplinere hulp aan wat op verantwoordelike wyse mense help. Vir meer inligting besoek asb helpendehand.co.za/ Solidariteit Helpende Hand se maatskaplike werk dienste afdeling bestaan uit ’n span maatskaplike werkers en hulp-maatskaplike werkers wat in die onderskeie streke gestasioneer is. Hierdie span word as agente van verandering beskou deurdat hulle die Godgegewe talente en gawes van gemeenskappe deur doelgerigte maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling ontgin. In samewerking met die streeksorganiseerders en vrywillige takke van Helpende Hand mobiliseer die maatskaplike werk dienste afdeling hulpbronne binne gemeenskappe en dienslewering se fokus is ingestel op die volgende kwesbare groepe: Kinders Gesinne Persone met gestremdhede Ouer persone. Die maatskaplike werk dienste afdeling lewer ook die volgende kerndienste binne die raamwerk van Helpende Hand: Doelgerigte maatskaplike oriëntering, -opleiding en ondersteuning aan Helpende Hand se vrywilligertakke. Professionele hantering van maatskaplike aangeleenthede in samewerking met geregistreerde Kinderbeskermingsorganisasies. Evaluering van hulpversoeke deur middel van ’n omvattende assesseringsproses en aanbevelings wat volhoubare oplossings bied. Uitbou en versterking van netwerkverhoudings binne die onderskeie gemeenskappe deur Gemeenskapsforums met die volgende rolspelers te stig: Skole Kerke Kinderbeskermingsorganisasies Nie-winsgewende organisasies wat dienste binne ’n bepaalde gemeenskap lewer. Die opstel en uitrol van Gemeenskapsgebaseerde ontwikkelingsprogramme en -projekte. Die opstel van ’n verskeidenheid hulpgidse ten einde gemeenskappe op hoogte te bring van maatskaplike aangeleenthede. Publikasies van verrykende en opbouende leesstof op sosiale en ander mediaplatforms. Navorsing ten einde die ware behoeftes van gesinne, gemeenskappe, residensiële instansies vir seniors, persone met gestremdhede en kinders te bepaal deur middel van gemeenskapontleding-vraelyste. Die navorsingsresultate verseker dat alle projekte en programme wat deur Solidariteit Helpende Hand uitgerol word, volhoubaar is en nie afhanklikheid skep nie. Verwysing van terapeutiese dienste wat deur Ons Sentrum gelewer word. Koördinering en implementering van die Bemagtig-’n-kind-projek.
Vaardigheids ontwikkeling SOWEL as fisiese oefening / Selfrespek selfdissipline is iets wat elke sukkelebde gemeenskap nodig het Julle doen wonderlike werk.
Ek wens julle will hierdie video in Engels ook doen, want tin die werled in Amerika London Canada Australia en ander plekke is dit Engels. please do this in English please. guys... then I can share it as well over all the sites. Amen Praise The Lord.
This video is very old...more important what the statistics will be in 2022. The R2 and R5 notes were replaced by coins and 1994 saw the advent of R100 and R200 notes. The series issued in 2005 featured, for the first time, languages other than English and Afrikaans.
@KarooBlue, we made this video this year. The only statistics on Afrikaner porverty available was for 2013. I do not understand your remarks about the R2 and R5 notes etc.
Dit is waar . Ek het alis vir loor. 2 huise . laste good vir Koop . Uit R S A .Tanzania toe . Africa is oop vir ons. wat werk vir a baas . Is goed Koop hier . 4 plaap kamer huis kos $ 200 per maand. Petrol in $ 1. a ltr. Goei manse hier .
Agree I was in Tanzania 2018. Pity the White Mercenaries who kidnapped the wealthiest business man ex politician were all from SOUTH AFRICA according to the press. We need to live in peace and care for each other. My Ouma was a blanke vrou. Dit is n swaarheid wat nou in Suid Afrika plaasvind. We r academics of the middle class citizens. Not from white nor black communities. We r now facing to loose everything due to unreasonable policies previously and again now. Ons hoe uit.
Daai lot wat net daar sit kan n graaf vat en n tuintjie begin.gaan maak badkamers skoon in winkel sentrums...maar ons n lui volk want ons het altyd n hulp gehad.nou rook ons die tyd om. Boere....gee daardie blankes werk.vrouens kan ook in die lande werk.die helpende hand het winkels waar hulle donasie klere verkoop.
but even then there were many Afrikaners, (and English africans which were very poor) but as I see now that they are destitute, where is that idea that the whites were rich?. I've seem many white south Africans that were very poor. The best medical service was actually provided for blacks and coloured, whites unless well off did not get the same service.
@Niven Rowe. You forgot that after the Boer war in 1902 every job of the government was reserved for the English civil servants of the queen . Then lower to the local English speakers and if an Afrikaner was lucky he got a job at the bottom . Then the Afrikaners pooled their energies and formed the Broederbond as a consequence of what was and had been done to them , impoverishing them to such a degree. Thats why they did the same over time , that by the 60s most positions were held by them . They used apartheid to reduce that event from ever happening again and if the blacks had the vote then already they would have ended up as now , but much earlier. Since then the country developed miraculously and fast and standards were raised for all until Nelson came when De Klerk sold us out for a song. Now look where we are. And the British were once again behind SAs downfall. Ask London why !
I'm sad to see the povert and the lack of work. My question is why are the youngsters having babies if they dont have work. I understand the need for love but planning is also needed.
@@annetteelliott1494 On the contrary! Solidariteit Helpende Hand is distributing their help wisely. They realise that it is imperative that they address physical, cultural, spiritual and socio-emotional poverty holistically in a structures, organised and carefully planned way. Do visit their web: sluitaan.co.za to learn first hand how they approach their various projects.
Dis hoekom ek nie meer in suid afrika kan bly nie ek wou nie so n lewe he nie ek het engeland toe getrek beste besluit ooit ek het n goeie lewe hire my eie woonstel vry gesondheids diens kos is meer goedkoop ek voel so sleg vir wit mens wat moet lei in ons land ek was gelukkig my ma en pa is brits so ek kon n brits paspoort kry dit het my lewe greed want ek sal liwerste dood wees as so arm to lewe my hart blooi elke dag vir daar mense wie so moet lewe want hulle het geen keuse nie die eerste keer toe ek hoor ANC gaan oorvat in die land het ek geweet die wit mense is in groot moelikheid dink net wat gaan gebeur as malema president aan gestel is hy is bake gvaarlik dit maak my vreeslik bang want een van my sisters bly nog in suid afrika sy is nog gelkkig haar en haar man het geld maar as hy oorvat gaan sy vreesllik hard lei maar sy wil nie luister nie woos baie wit mense in suid afrika ek is velig in n ander land beste besluit van my lewe
Ai maklik om te sê - ek weet iemand getrou met amerikaner 3 jaar gelede en hulle sukkel om haar immagier Amerika toe 😏 Sy bly in SA en hy bly in Amerika !
Baie dankie vir Soldariteit helpende hand. Jul moet dit meer blootstelling gee soos hierdie program bv met donasies, borg n kind of watookal behoeftes is.
Maak u tube kanaal oop vir skenkings, betrek opleidingsentrums.
Baie dankie vir die bewusmaking.
@@truth-Hurts375 jy het 'n bek vol te sê...is jy selfaangestelde regter oor elkeen se kommentaar? Wat het jy al alkes gedoen vir jou naaste?
@@truth-Hurts375 ...ek skenk maandelikse donasie, en JY? Sarkasme is toppunt van ...
@@empielouw5161 Dankie vir jou terugvoer Empie aan hom. Waardeer. Groete.
@CorneliaCoetz
As u 'n donasie wil maak om arm Afrikaners by te staan: besoek Solidariteit Helpende Hand se webblad helpendehand.co.za/
Daar sal u verskillende projekte van hulle vind, oa #StopHonger, Bemagtig 'n Kind, Bejaardes, Persone met gestremdhede, ens. Daar is ook 'n afdeling oor hulle Studie Trust wat rentevrye studielenings verskaf aan behoeftige Afrikaners.
Onder donasies is daar ook funksies soos Bitcoin, SnapScan en PayPal Internasionaal.
helpendehand.co.za/donasie/
@Cornelia Coetz, baie dankie vir jou maandelikse donasie aan Solidariteit Helpende Hand.
Aremoede, ongeag ras of kultuur is onodig, daar is genoeg vir almal. Maar terwyl die staat mense betaal om kinders te he vs. opleiding en. werkskepping is dit vir baie mense al uitweg. Wat het van ons ambag skoole geword, nie almal kan gaan studeer nie maar as jy met jou hande kan werk, kan jy 'n dak oor jou kop sit en' n bord kos op die tafel kry. Ek is baie baie dankaar dat ek dit gespaar is, en probeer my deel bydra tot 'n beter lewe vir almal ❤️🌍... Ons vir Jou Suid Afrika, land wat ons lief het.
@KarooBlue, dis juis waarom Solidariteit so baie aandag gee aan hulle ambagskool: Sol-Tech - Die oplossing vir Suid-Afrika se vaardigheidstekortesol-tech.co.za
Solidariteit het in 2006 die fakkel tot opleiding aangesteek en sy eie tegniese opleidingskollege op die been gebring. Sol-Tech bied reeds uitgebreide ...
Dankie vir hierdie video.Ek wil baie graag hierdie saak ondersteun aangesien my ouma 'n trotse Afrikaner was. Sluit asseblief 'n skakel in na hierdie organisasie se metode om skenkings te neem.Ek woon oorsee en is bewus daarvan dat hierdie mense nie hulp van ander sal kry nie.
@YukkiMooky,
As u 'n donasie wil maak om arm Afrikaners by te staan: besoek Solidariteit Helpende Hand se webblad helpendehand.co.za/
Daar sal u verskillende projekte van hulle vind, oa #StopHonger, Bemagtig 'n Kind, Bejaardes, Persone met gestremdhede, ens.
Onder donasies is daar ook funksies soos Bitcoin, SnapScan en PayPal Internasionaal.
helpendehand.co.za/donasie/
Try Gift of the Givers for donations. They help all irrespective of Colour or creed.
The cause of all these problems is Whites becoming a minority, and Blacks getting all the subsidies from the ANC. The solution is to STOP helping blacks. Balance and justice need to be restored.
Ons God is groot ....
Gute Arbeit! Karitative Organisationen wie die "Helfende Hand" sind sehr wichtig, um die Armut zu bekämpfen. Hou so aan, groete uit Duitsland. 🇩🇪👍🖐️🇿🇦
@GiuseppeDiGorgonzola, Vielen Dank! We appreciate your reaction!
So so so hartseer,😞 maar asem-rowend m te sien dat van ons mense staan nog vir ons mense, vrek moeilik om dit te sien maar dis n werklik heid
Ek is self n Afrikaner, maar ek het getreur soos ek hierdie gekyk het... Maar nie om die redes wat julle sal dink nie. Dit lyk my dat Afrikaners altyd n verskoning vir armoede en ongeskooldheid gehad het. Die rinderpes, die dit, die dat... Selfs met die vorige Nat regering, waaronder ons n beskermde lewe gelei het, was daar arm blankes. Dit plaas ons op dieselfde vlak as swartes en elke ander ras. Niks spesiaal nie. Ja, ons MOET n helpende hand offer as mense swaarkry, maar hemel, ons kan ook van ons sitvlakke opstaan en iets DOEN. My ouers was nie geskoolde mense nie, en my susters was "trots" om matriek te skryf, maar niemand is aangemoedig om verder te studeer nie. Onder die vorige regering was die geleenthede daar, maar dit ten spyte het Afrikaners onmiddelik deur die krake begin val toe die beskerming van die vorige regering weggeval het. 600 000 uit minder as 2 miljoen wat as amptelik "arm" beskryf word? Ons behoort ons te skaam! Al is die nuwe regering "nie regverdig nie", is daar ALTYD n uitweg. Ek is op n ouer ouderdom universiteit toe oor daar n gebrek aan geld was... 3 werke op n tyd gedoen en drank en ander plesiere afgesweer on te spaar. Ek het nou n meestersgraad en al kan ek nie behoorlike werk op my ouderdom in Suid Afrika kry nie, is my dienste in menige ander lande van groot waarde... En daar is niks spesiaal oor my nie, behalwe dat ek bereid was om my agterend af te werk en ALTYD bereid was om n ander plan te maak as dinge skeefgeloop het. Ek woon nou oorsee en onderhou my ouers en ander familielede wie nie, soos hope anders, bereid was om daai ekstra stap te neem om n meningswaardige lewe te lei. Kommaan! Ons kan beter!
Skaam jou, jy was een vd gelukkiges. Met jou graad deure oopgemaak, ander mense probeer en word nie goedgekeur. Kom nou terug en kyk of jy werk hier gaan kry? Buitendien in SA as jy 45 jaar oud is en ander werk soek is jy oud, of te man of te blank. Oorsese lande ondervind jy dit nie. My vriend werk gesoek in SA 1990. Nie werk gekry, sedert daardie tyd pos verkry in Europa.
Nou kyk nou na die idealism van Orania .. ryk hulle ooit uit na die verarmde Afrikaners of het hulle voorwaardes waaraan hierdie mense nie voldoen nie.. .. soos jy se na die Nattes hulle "allies" begin sien het en die gedeeltes van die volk deur die krake begin val het, is n bewys dat hulle geleer het om nie vir hulle self kon sorg as hulle nie beskerming van n bepaalde regerings beleid het nie.....
@@tonydaniel5491 Soos die Engelse se, hulle het n "handout mentality", en self die kerk mense praat asof hulle kinders is... Luister na hulle spraak... En van die tannies wat "hulp gee" praat van "my mensies" (soos ek in n ander, soortgelyke video gesien het). Dis pateties, en dan wil hulke praat van n "verkose volk".
Die vlug na "oorsees" toe is n probleem. Suid Afrika raak Boerloos, die Afrikaners verdwyn en sterf uit. So win die Engelse en die Swartmense hierdie aanval op ons volk.
Dankie vir n video wat vir ons wys wat onregverdigheid kan.
veroorsaak.
There is no need for Poverty in South Africa.
It is the unfair unequal policies that caused this by previous and current regimes. We have a better country than America. Resources, Climate, diverse Peoples. We will have Peace Safety with Justice for all.
Dit is hartseer Om die verval te sien onder Afrikaners weens politieke beleid en ekonomie. Maar ek wonder, as families hul eie lede help, sal die nood nie verlig word nie? Ek weet van baie weduwees byvoorbeeld, Wie se eie kinders gladnie help nie, Al Kan hulle. broers wat nie hul eie broers of susters help nie... Dit is tragies en n klad op ons as volk.
Maar dank die Here vir die wat wel hul eie familie lede bystaan. Die Here sien. Dankie vir julle mededeelsaamheid.
"Wie die armes help, leen aan God".
Dankie vir u vriendelike begrypende reaksie!
Onthou darem het party mense sulkes in ons families waarvoor ons elke maand ons tiendes of bedrae gee om te help. Ek glo baie gesinne het sulke gevalle tussen hulle wat hul families is. Hoe lekker is dit dan ook om te help!
what I see now as in reverse mirror "Cry, The Beloved Country"
Ai mense baie baie seën met al die projekte vir onse mede mense.
@RhodeTruter, baie dankie vir jou goedgesindheid. Besoek asb helpendehand.co.za/ om meer oor Solidariteit Helpende Hand se projekte te wete te kom.
I asked our FATHER yday to give me something to give the Dominie in the farm community to which our FATHER called me. To bring them together to reach out more to the Colourfull people...Kleurlinge...My hart wil breek as as Ek imagine die kinders op so n kamp. The video makes my work easy 🤗❤️ Die HEILIGE GEES se...
“Onse VADER”
Suid AFRIKANER”
HY se die teenoorgestelde van
Apartheid...is EENHEID...
En EENHEID bring krag 🤗
“What u do for the least is what u do into ME...”
“If u do not listen to the cry of the poor...ur cries won’t be answered...”
Vra vir Jesus hoe?
HY sal jou wys hoe om n verskil te maak met wat jy het.
Kannie wag vir die GEES wat ons hele land gaan wakker maak in ons almal nuut gaan maak.
Revival before Transformation
Die GEES se ons moet konsentreer op wat onse VADER gaan doen en nie op wat die duiwil wil doen om HOM te stop nie ❤️🇿🇦 Dit is die land wat uit uitverkies het...Suid Afrika...en almal wat in haar grense lewe...insluitend die wat illegal hier is. EK gaan MY KONINGKRYK bevestig in Suid Afrika. MY GOVERNMENT sal oorneem. Dit Sal n voorbeeld vir die wereld wees. Vanaf Suid Afrika Sal MY GEES na die hele Afrika vloei. Afrika Sal bekend staan as die continent van PENTECOST 🌍🔥
Afrika Sal die broodblik van die wereld word. Die mees amazingste boer technology gaan hier vervaardig word.
Vanaf Afrika na die hele wereld 🌎
Die laaste uitreik na die wereld.
Sooo...begin excited raak oor ons toekoms 🇿🇦
Jammer maar ek kan nie jou sentiment deel nie
Ons hande moet oop wees om te help.. Maar die wat ontvang se Harte moet dan ook opreg wees om te ontvang.. Die ontvanger moet nie drink of rook of dwelms gebruik en dan hulp wil ontvang..
@AbrieSteyn,
Solidariteit bied uitstekende oorhoofse en multidissiplinere hulp aan wat op verantwoordelike wyse mense help. Vir meer inligting besoek asb helpendehand.co.za/
Solidariteit Helpende Hand se maatskaplike werk dienste afdeling bestaan uit ’n span maatskaplike werkers en hulp-maatskaplike werkers wat in die onderskeie streke gestasioneer is.
Hierdie span word as agente van verandering beskou deurdat hulle die Godgegewe talente en gawes van gemeenskappe deur doelgerigte maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling ontgin. In samewerking met die streeksorganiseerders en vrywillige takke van Helpende Hand mobiliseer die maatskaplike werk dienste afdeling hulpbronne binne gemeenskappe en dienslewering se fokus is ingestel op die volgende kwesbare groepe:
Kinders
Gesinne
Persone met gestremdhede
Ouer persone.
Die maatskaplike werk dienste afdeling lewer ook die volgende kerndienste binne die raamwerk van Helpende Hand:
Doelgerigte maatskaplike oriëntering, -opleiding en ondersteuning aan Helpende Hand se vrywilligertakke.
Professionele hantering van maatskaplike aangeleenthede in samewerking met geregistreerde Kinderbeskermingsorganisasies.
Evaluering van hulpversoeke deur middel van ’n omvattende assesseringsproses en aanbevelings wat volhoubare oplossings bied.
Uitbou en versterking van netwerkverhoudings binne die onderskeie gemeenskappe deur Gemeenskapsforums met die volgende rolspelers te stig:
Skole
Kerke
Kinderbeskermingsorganisasies
Nie-winsgewende organisasies wat dienste binne ’n bepaalde gemeenskap lewer.
Die opstel en uitrol van Gemeenskapsgebaseerde ontwikkelingsprogramme en -projekte.
Die opstel van ’n verskeidenheid hulpgidse ten einde gemeenskappe op hoogte te bring van maatskaplike aangeleenthede.
Publikasies van verrykende en opbouende leesstof op sosiale en ander mediaplatforms.
Navorsing ten einde die ware behoeftes van gesinne, gemeenskappe, residensiële instansies vir seniors, persone met gestremdhede en kinders te bepaal deur middel van gemeenskapontleding-vraelyste. Die navorsingsresultate verseker dat alle projekte en programme wat deur Solidariteit Helpende Hand uitgerol word, volhoubaar is en nie afhanklikheid skep nie.
Verwysing van terapeutiese dienste wat deur Ons Sentrum gelewer word.
Koördinering en implementering van die Bemagtig-’n-kind-projek.
Vaardigheids ontwikkeling SOWEL as fisiese oefening / Selfrespek selfdissipline is iets wat elke sukkelebde gemeenskap nodig het Julle doen wonderlike werk.
Ons kan dit weer doen 🤗 Ons moet net Suid voor Afrikaner sit ❤️🇿🇦🙏
Liberalisme is nie die antwoord nie.
@@johanduplessis853 Jy is reg. Jesus is die antwoord.
Nee wat. Dis verby
Ek wens julle will hierdie video in Engels ook doen, want tin die werled in Amerika London Canada Australia en ander plekke is dit Engels. please do this in English please. guys... then I can share it as well over all the sites. Amen Praise The Lord.
Thank you, @BrendaHolder, for your feedback. This is important.
Ja die arbeidsmark is toe as jy wit en oor 50 is. 😭
This video is very old...more important what the statistics will be in 2022. The R2 and R5 notes were replaced by coins and 1994 saw the advent of R100 and R200 notes. The series issued in 2005 featured, for the first time, languages other than English and Afrikaans.
@KarooBlue, we made this video this year. The only statistics on Afrikaner porverty available was for 2013. I do not understand your remarks about the R2 and R5 notes etc.
Dutch land is calling
Broer call down with the music.
Dit is waar . Ek het alis vir loor. 2 huise . laste good vir Koop . Uit R S A .Tanzania toe . Africa is oop vir ons. wat werk vir a baas . Is goed Koop hier . 4 plaap kamer huis kos $ 200 per maand. Petrol in $ 1. a ltr. Goei manse hier .
Agree I was in Tanzania 2018. Pity the White Mercenaries who kidnapped the wealthiest business man ex politician were all from SOUTH AFRICA according to the press. We need to live in peace and care for each other. My Ouma was a blanke vrou. Dit is n swaarheid wat nou in Suid Afrika plaasvind.
We r academics of the middle class citizens. Not from white nor black communities. We r now facing to loose everything due to unreasonable policies previously and again now. Ons hoe uit.
Theuns van wes moot ng, is beslis nie de klerk nie…!!
@RudieSteenkamp, dis waar. Ons betreur die fout wat ingesluip het. Dis Ds Theuns Coetzee van NG Wesmoot wat vir ons 'n belangrike inset gelewer het.
Daai lot wat net daar sit kan n graaf vat en n tuintjie begin.gaan maak badkamers skoon in winkel sentrums...maar ons n lui volk want ons het altyd n hulp gehad.nou rook ons die tyd om. Boere....gee daardie blankes werk.vrouens kan ook in die lande werk.die helpende hand het winkels waar hulle donasie klere verkoop.
In amerika woon die armes in straat in n tent
The reason for this is that under the Afrkaaner government all public servants were afrikaaners. Now all of those jobs are for the blacks.
@@truth-Hurts375 I'm not complaining. I'm an English speaking South African. Just telling it how it is.
@NivenRowe, we do appreciate your recognizing the plight of the Afrikaner.
but even then there were many Afrikaners, (and English africans which were very poor) but as I see now that they are destitute, where is that idea that the whites were rich?. I've seem many white south Africans that were very poor. The best medical service was actually provided for blacks and coloured, whites unless well off did not get the same service.
@@Olivier_The_Dilettante we all get the same pathetic service frp. government facilities. It was not allways like that.
@Niven Rowe. You forgot that after the Boer war in 1902 every job of the government was reserved for the English civil servants of the queen . Then lower to the local English speakers and if an Afrikaner was lucky he got a job at the bottom . Then the Afrikaners pooled their energies and formed the Broederbond as a consequence of what was and had been done to them , impoverishing them to such a degree. Thats why they did the same over time , that by the 60s most positions were held by them . They used apartheid to reduce that event from ever happening again and if the blacks had the vote then already they would have ended up as now , but much earlier. Since then the country developed miraculously and fast and standards were raised for all until Nelson came when De Klerk sold us out for a song. Now look where we are. And the British were once again behind SAs downfall. Ask London why !
I'm sad to see the povert and the lack of work. My question is why are the youngsters having babies if they dont have work. I understand the need for love but planning is also needed.
You cannot just wish these people away
@@jeremyfaria8709 I don't wish them away. I donate to the cause. It's just sad to see babies coming into poverty and misery.
That's my argument too. There is no excuse to fall pregnant as there is all the help not to and it's free!
@@annetteelliott1494 On the contrary! Solidariteit Helpende Hand is distributing their help wisely. They realise that it is imperative that they address physical, cultural, spiritual and socio-emotional poverty holistically in a structures, organised and carefully planned way.
Do visit their web:
sluitaan.co.za to learn first hand how they approach their various projects.
The cause of these problems is Whites being a minority. The most urgent thing for Afrikaners to do, is have babies!
Dis hoekom ek nie meer in suid afrika kan bly nie ek wou nie so n lewe he nie ek het engeland toe getrek beste besluit ooit ek het n goeie lewe hire my eie woonstel vry gesondheids diens kos is meer goedkoop ek voel so sleg vir wit mens wat moet lei in ons land ek was gelukkig my ma en pa is brits so ek kon n brits paspoort kry dit het my lewe greed want ek sal liwerste dood wees as so arm to lewe my hart blooi elke dag vir daar mense wie so moet lewe want hulle het geen keuse nie die eerste keer toe ek hoor ANC gaan oorvat in die land het ek geweet die wit mense is in groot moelikheid dink net wat gaan gebeur as malema president aan gestel is hy is bake gvaarlik dit maak my vreeslik bang want een van my sisters bly nog in suid afrika sy is nog gelkkig haar en haar man het geld maar as hy oorvat gaan sy vreesllik hard lei maar sy wil nie luister nie woos baie wit mense in suid afrika ek is velig in n ander land beste besluit van my lewe
Kom Amerika toe boet...daar is 10 miljoen werks geleenthede hier vir mense wat wil werk. Kom Amerika toe...geleenthede galore...
Ai maklik om te sê - ek weet iemand getrou met amerikaner 3 jaar gelede en hulle sukkel om haar immagier Amerika toe 😏 Sy bly in SA en hy bly in Amerika !
Stop die musiek of speel dit sagter