verkrag, maar kon NIKS sê nie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Natalie was op 15 "ontvoer" om vrou te wees vir man. Sy vertel hoe dit haar lewe verwoes het, maar ook hoe dat selfs een van dan die mans haar na JESUS toe gelei het.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    Léon Goosen:
    www.leongoosen.co.za
    UA-cam Library
    A Quiet Thought
    by Wayne Jones
    / @waynejonesmusic

КОМЕНТАРІ • 36

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w 5 місяців тому +2

    Amen wat n fantastiese getuienis mag God Jou altyd ryklik seen👏👏👏👏

  • @ockiefourietestimony5701
    @ockiefourietestimony5701 4 роки тому +10

    Dankie Kind van God vir jou krag om te praat. Ek wil vir jou sé ek is so jammer jy moes ly dit was ongeregtig. Mag ons Koning Sy Ruach asem oor jou getuie blaas om naasies aan te raak.
    Amen.

  • @Woman_in_the_Wilderness
    @Woman_in_the_Wilderness 3 роки тому +5

    I went to school with this daughter of the King. She may not remember me as I am slightly older than her, but I remember her. All the glory, honor, power and praise be unto the King of kings and Lord of lords, Jesus Christ, who picked us both up out of the mire!!!

  • @Camidria1
    @Camidria1 2 роки тому +2

    Dis n pragtige getuienis Natalie, ek is verheug oor hoe die Here in jou lewe gewerk het! Dankie dat jy dit deel 🌺

  • @delinavanniekerk2809
    @delinavanniekerk2809 2 роки тому +1

    Natalie, ek het ook nie gepraat nie. Op 49 het ek eers die moed gekry om met my familie te praat. My oudste broer en suster glo my steeds nie en verwerp my. Soms is my pad nog rof, maar Jesus dra my daardeur. Amen

  • @neelsannandale1678
    @neelsannandale1678 2 роки тому +2

    Dankie Natalie n wonderlik getuienis

  • @riapalm5322
    @riapalm5322 3 роки тому +2

    Amen ...Ek moes vanmore die getuinis hoor om ook weereens te besef dit waar deur ek gaan is glad nie so erg nie as ek net die regte besluite maak ...ekt ook deur baie dinge gegaan en het my altyd self verwyt vr wat met gebeur ht ek was so gebrain wash dt ek gevoel ht alles is my skuld en toe moes ek op die getuienis afkom ..alhoewel ek my hart vr die Here gegee ht 2019 was daar net iets wat kort gekom het en vandag het ek daardie voeding gekry ...baie dankie Natalie .die Here seen 🙏🙌

  • @kathykock9580
    @kathykock9580 3 роки тому +2

    God kan foute omskep in wonderwerke. Ons hoef nie te rou oor die verlede nie Amen🙏

  • @marishiavandyk
    @marishiavandyk 5 місяців тому +1

    Inspirational. Prys die Here.

  • @susanbiagi2377
    @susanbiagi2377 3 роки тому +2

    POOR WOMAN 😥😥 GOD BLESS YOU AND PLEASE KEEP SAVE. GREETINGS FROM ITALY 🇮🇹❤🙏🙏🙏

  • @maureenschrader9876
    @maureenschrader9876 3 роки тому +4

    God is good all the time,He is good.🙏🙏🙏🙏

  • @footcarefamily
    @footcarefamily 3 роки тому +1

    Baie dankie dat jy so openlik praat...mag Abba jou aanhou genees en mag Hy al d persente wat Hy in Sy Troonkamer het v jou gee...jy is pragtig....soene...arinda

  • @bbviljoen1153
    @bbviljoen1153 3 роки тому +1

    WOW ek self is 'n pa van 'n 2ling en dit was regtig iets wat my geruk het i.v.m die aborsies, maar wat vir my net nog meer raak is dat God selfs ongeag wat ons aangevang het steeds ons wil red, genees, en herstel deur Sy troue liefde! Pryse die Here......

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 5 місяців тому +1

    Sterkte Natalie ❤ GOD love you sal like om jou boek te lees THE Goodness of God thank you LORD amen

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 5 місяців тому +1

    PowerPoint ❤ Powerful

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 3 роки тому +3

    So waar, wow awesome getuienis!🙌

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 7 місяців тому

    Awesome getuienis. 🙏

  • @monicakruger7074
    @monicakruger7074 3 роки тому +3

    Sjoe Awesome!!!!

  • @minniefourie6804
    @minniefourie6804 Рік тому +1

    Wonderlike vrymaking. Jesus seën jou. 🙌

  • @lindie84
    @lindie84 3 роки тому +2

    Nats Jy is een van die braafste girls wat ek ken! 🌷

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 роки тому +1

    Baie dankie.

  • @user-zz4ku8dd3z
    @user-zz4ku8dd3z 8 місяців тому +1

    Amen my sister

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 2 роки тому +1

    Amen God is goed

  • @riettepretorius302
    @riettepretorius302 2 роки тому +1

    Dankie!

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 2 роки тому +1

    Amen ...

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 3 роки тому +2

    Ek dink nie ons besef wat het dit van haar gevat om daai getuienis te vertel nie,

  • @mejnel3602
    @mejnel3602 3 роки тому

    Wow. Ek het nodig gehad om die te hoor ek dink dit het my laat besef wat in my lewe aangaan en hoekom😟😢

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  3 роки тому +1

      Die Woord van die HERE is die Waarheid maar dan gebruik die HEILIGE GEES getuienisse soos die om vir ons 'n leiding of selfs antwoorde te gee. Al die Eer aan JESUS!

  • @henryhermans140
    @henryhermans140 2 роки тому +2

    I have been listening to this I understand her but I don’t read Afrikaans is this book in English please

  • @magdalenathurston8341
    @magdalenathurston8341 4 роки тому +3

    So jonk en onskuldig dat sy so moes ly sodat daardie man sy sin kon kry 😭

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  4 роки тому +2

      Goeie dag Magdalena, absoluut tragies, maar ons glo haar getuienis sal vir ander die moed gee om te praat en nie stil te bly nie, selfs ander te waarsku voordat dit gebeur. En die wat wel daar deur is, te besef daar is nog hoop en genesing net deur JESUS Christus wat alreeds deur die kruisiging is vir ons geneesing.

    • @magdalenathurston8341
      @magdalenathurston8341 4 роки тому +2

      @@DieGetuienis Amen en Amen 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 роки тому +2

    Salom

  • @juanitawilson7031
    @juanitawilson7031 3 роки тому +1

    In n baie dieper ervaring en baie jonger het my teenoorgestelde laat doen. Maar besig om nader aan my pappa J te kom. Oorlewingsstryd steeds besig en verloor nog baie gereeld die stryd maar HY los my nie n sekonde. Ook besig om my boek te skryf sal baie graag met jou will koffie drink en gesels