11) Sondag 7 Vr 22,23 Wat moet 'n Christen glo? Twaalf Artikels Ds Faan Smit

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Elfde video. Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: bit.ly/3HTholb
    Dankie aan Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging wat hierdie video toepassing vir ons borg en help ontwikkel het!
    Skerp jou kennis op van die Heidelbergse Kategismus. Volg Sondagmiddae die reeks video’s waarin ds Faan Smit, GK Heidelberg die Kategismus vir oud en jonk ontsluit.
    Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186.
    Teken in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
    Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 7 Vraag 22,23
    Opnamedatums: 2022 07 21
    Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel / @hjdafel
    Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com
    Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
    Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, Onse Kategismus, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
    Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
    Teken in op ons gratis webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 860 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, Onse Kategismus, geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Ons versprei ons video's ook op UA-cam, Faceboek, WhatsApp en Telegram.
    U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
    Ons Woorde uit sy Woning UA-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons UA-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van:
    FNB Spaarrekening/Savings Pocket
    Rekeninghouer: Philippina Opperman
    Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou UA-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
    Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die Onse Kategismusreeks:
    Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account
    Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952
    Bankkode: 260346
    Swift kode: FIRNZAJJ
    Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

КОМЕНТАРІ • 1