Best new Afrikaans gospel song 2020 with Lyrics: Net U Alleen

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Afrikaanse gospel lied: "Net U Alleen" geskryf in die grendelgreep-tyd.
    subscribe for more video's: / @saammusic
    Please stay connected and share our music on social media: (Facebook, Instagram - the works)
    Facebook:
    @PhilipMoolman2 · Actor
    @inspirerendevermaak · Actor
    Listen to a new Afrikaans gospel song
    Alle kopiereg behoort aan SAAM (Lurianne en Philip Moolman)
    Song: Net U Alleen
    Artist: SAAM
    Musiek, Lirieke en verwerkings deur: Lurianne Moolman
    Klavier: Wilhelm Davel
    Video footage: Philip Moolman
    Projek: SAAM
    Jaar geskryf: Junie 2020
    Lirieke:
    Net U alleen is die waarheid
    Net U alleen is die weg
    Net U alleen verstaan my lewe
    U Woord alleen is my krag
    Net U alleen is my Here
    Net U alleen my vesting sterk
    Net U alleen maak my veilig
    Net U alleen is waar ek skuil
    Kom dan o Heil'ge Gees
    Kom dan en lei my hart
    Kom dan O Seun van God
    Kom dan en maak my vry
    Net U alleen is my waarheid
    Net U alleen is my God
    Net U alleen is bo die nasies
    Net U alleen is bo die son
    Kom dan o Heil'ge Gees
    Kom dan en lei my hart
    Kom dan O Seun van God
    Kom dan en maak my vry
    Net U alleen is troue Liefde
    Aan U alleen is ek getrou
    Net U alleen is altyd Koning
    Vir U alleen sing ek my lied
    Net U alleen is troue Liefde
    Aan U alleen is ek getrou
    Net U alleen is altyd Koning
    Vir U alleen sing ek my lied
    Vir U alleen sing ek my lied
    Kry Cord Chart: - songs.worshipl...
    new christian songs, gospel music, afrikaans christian songs, christian songs lyrics, worship songs, christian songs with lyrics, worship songs with lyrics, gospel songs with lyrics, praise and worship songs with lyrics, worship songs 2019, gospel songs 2020, gospel music 2020, christian music 2020, praise and worship songs 2020, gospel worship songs, gospel music praise and worship, christian, gospel, worship, praise, worship music, lockdown songs, beste afrikaanse gospel 2020

КОМЕНТАРІ • 18