Herinneringe wat ons nader aan God se geregtigheid in Christus neem ... Ek herleef tans die geskiedenis met die skrywe van 'n kort oorsig (vir studente wat amper niks van die geskiedenis van ons land weet nie) van die vroee 1800's tot vandag ... en ek het weereens tot die besef gekom dat die meeste van ons (spesifiek die Afrikaner) slegs in bree trekke of slegs die hoofmomente (opskrifte) van ons land se geskiedenis ken. Hoe kan ons dan leer uit ons geskiedenis om nie weer die foute van die verlede te herhaal nie (soos Pres. Paul Kruger dit tereg gese het en dit vir die nageslag neergepen is). Mag ons weer die geskiedenis opdiep om daaruit te leer en ook daardeur die wonderwerke van die Here te herdenk - want wie anders as God het in Sy Raad die geskiedenis van die Afrikaner bepaal ... AB
En so is die wiel ook besig om te draai vir die Engelse vir wat hul aan ons volk gedoen het. Hy was 'n kind....😢
dankie
Herinneringe wat ons nader aan God se geregtigheid in Christus neem ... Ek herleef tans die geskiedenis met die skrywe van 'n kort oorsig (vir studente wat amper niks van die geskiedenis van ons land weet nie) van die vroee 1800's tot vandag ... en ek het weereens tot die besef gekom dat die meeste van ons (spesifiek die Afrikaner) slegs in bree trekke of slegs die hoofmomente (opskrifte) van ons land se geskiedenis ken. Hoe kan ons dan leer uit ons geskiedenis om nie weer die foute van die verlede te herhaal nie (soos Pres. Paul Kruger dit tereg gese het en dit vir die nageslag neergepen is). Mag ons weer die geskiedenis opdiep om daaruit te leer en ook daardeur die wonderwerke van die Here te herdenk - want wie anders as God het in Sy Raad die geskiedenis van die Afrikaner bepaal ... AB
Kan van die Engelsman ooit gesê word:
Vergewe hulle, want hulle het nie geweet wat hulle doen nie?
Hulle haat ons tot vandag. Nooit is daar verskoning gevra vir die konsentrasiekampe ...
Nee, die engelsman haat ons volk, tot vandag toe nog. Eks genee om die selfde sentiment te handhaaf.
Ek is jammer maar vir die Engelse goed het ek niks tyd nie
Hulle oordeel kom
Is daar ooit n engelsman tereg gestel vir wat hulle aan die boere hulle vroue en kinders gedoen het
The Australian, Breaker Morant
@@wihan6574 Die Engelse het hom as 'n skaap ter slagting vir hul oorlogsmisdade misbruik, nie dat hy onskuldig was nie.
@@wihan6574 Dankie
Ja dis erg, maar terwille van ons eie siel moet ons hulle vergewe,die Woord sè dat God ons Regter is.
Elke knie sal buig voor sy SKEPPER eendag.
Dankie magnie vergeet, met respek vir deursetting vermoë van ons voorgeslag ..LOOF en PRYS die Here, Amen