My siel kom tot rus Ps 131 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • As ons self sit met 'n hoë hart, as ons self kyk met 'n trotse oog, as ons self wou wandel in groot en wonderbare dinge, dan sal ons ook op die lange duur nie met onsself kan klaarkom nie. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
    Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.
    Bron: Psalm 131
    Opnamedatum: 2019 08 05
    Musiek gebruik in hierdie video:
    Music used in this video:
    1) Intro:
    Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel / @hjdafel
    Overture Sangers:
    Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
    Overture Musikante:
    Henning Dafel - Klavier,
    Cathy Dafel - Altviool,
    Liza Cloete (neé Smit) - Viool
    Wieke de Wet - Harp
    Louisa van der Walt - Orrel
    Psalm 131: 1,3
    Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)
    Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
    Tel: 018 297 3986/7/8/9
    Faks: 018 293 1042
    bestellings@gksa.co.za
    Toestemming: Ds Eric Kayayan
    Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Kontakbesonderhede:
    Webblad: woordeuitsywoning.com
    Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886
    en Ina Opperman +27 83 650 2186
    reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
    Volg ons op ons webblad: www.woordeuits... Daar is meer as 1000 video’s maklik vindbaar.
    Volg ons ook op UA-cam en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram.
    1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com
    Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) • Uit Diep van Donker Na... Die volledige DVD kan bestel word by reformeer@gmail.com.
    2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by reformeer@gmail.com (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)
    3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges.
    4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
    5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com
    Ons Woorde uit sy Woning UA-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
    Indien u ons UA-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
    Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.
    • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou UA-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang:
    • UA-cam’s right to monetize: UA-cam has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the UA-cam Partner Program.

КОМЕНТАРІ • 5

  • @ritamedina-molina8550
    @ritamedina-molina8550 9 днів тому +2

    Dankie ds vir woorde v wysheid.sonder God is ons niks dopper ons rond...ons het genade nodig elke dag

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 7 днів тому +1

    Amen!

  • @doksamos
    @doksamos 4 дні тому

    Baie dankie, Ds!

  • @poortwagter9226
    @poortwagter9226 8 днів тому +1

    Kan nie onthou wie dit gesê het nie: Die Skrif praat MET ons, maar die Psalms praat NAMENS ons. (Dis nou waar die Psalms ons node en bekommernisse so verwoord dat ons daardie Psalm(s) verbatim kan bid). Dankie ds. Gustav!!!!

  • @emmiestoffberg4339
    @emmiestoffberg4339 8 днів тому +1

    Baie-baie dankie vir die Psalm studie. Mag die HERE u ryklik seën.