Anton van Niekerk se drogredenasies

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 вер 2024
  • Dan Roodt en Gustav Venter reageer op 'n onlangse rubriek deur Anton van Niekerk waarin hy vanagter "die westekant van die druiwegordyn" kritiek lewer op die Afrikaner se versugting na 'n kultuur en 'n identiteit.

КОМЕНТАРІ • 26

  • @dirkcoetzee385
    @dirkcoetzee385 Місяць тому +4

    Lewe ons in die tyd van die absurde?
    Weinig spreek tot my eie lewens en wereldbeskouing.
    Ek assosieer met die tye van Wysbegeerte... maar deesdae word dit beskou as onnosel.

  • @ed9041
    @ed9041 Місяць тому +5

    Ek het nou nie julle manne se taal vaardigheid nie... so ek praat sommer in eenvoudige taal.
    Hierdie poepholle wat altyd vir my wil besluit hoe ek moet jammer voel oor apartheid kan gaan skyt! Hulle wil namens my besluit dat ek my suksesse moet afstaan aan die "onderdruktes", eerder as om hulle eie weelde af te staan en dan te verdeel. Dis so al asof hulle verwag dat ek hulle gewete moet vrykoop op my onkoste sodat hulle kan beter voel oor die skuld gevoel wat hulle dra! Ek dink, hulle dink omdat hulle vir my voorskryf om my huis en grond en kutuur af te staan hulle so dan sommer hulle "skuld" delg!
    Nee man! As jy dink jy skuld die ander bevolkings groepe iets, betaal jy hulle dan met jou geld! Moenie dink jy gaan my goed uitdeel om jou skuld te betaal nie. Ek skuld niemand niks, en koester geen skuld gevoel nie.
    So terloops hierdie versinsel dat ek bevooreg is omdat ek blank is, is (as ons dan nou filosofies praat) 'n filosofiese klug! Wat heeltemal uit die gesig verloor is, is die jare se opbou deur ons voorgeslagte... My Oupa se Pa het klip mure met sy eie hande op sy plaas daar in die Noord Kaap gebou. My Oupa het in 'n klip geboude skool op hulle plaas skool gegaan, en sy matriek gekry. My ma het haar verplegings diploma gekry, en ek het 'n graad in Ingenieurswese verwerf. Alles gebou op daardie Oupa-grooitjie se hand gepakte klip muur.
    As ek en meneer Swart vandag al twee met niks begin en ek oor 10 jaar die dorp besit en hy niks besit nie, dan kan ek mos nie van enige voordeel beskuldig word nie, ons het dan altwee met presies die selfde geleentheid begin! Nou ja my voorgeslagte het op die selfde plek begin as hulle voorgeslagte! Die verskil is net dat ek voort gebou het op wat vooraf verkry is. As jou voorgeslagte dan vir jou niks gelaat het om op voort te bou nie, dan moet jy mos jou voorgeslagte aanspreeklik hou! Nie my voorgeslagte nie!
    Ek kan nog so baie kwyt raak maar ek skryf maar liewer later 'n boek daaroor...

    • @rgdressler2046
      @rgdressler2046 Місяць тому +1

      😂😇 Niks fout met u taalvaardighede nie! Is reguit praat. Soms ook nodig.

  • @jacograaff
    @jacograaff Місяць тому +1

    Nou maar toe - kontak my oor daai spotprent Gustav

  • @Mail2elr
    @Mail2elr Місяць тому +3

    Grondwetters rym met grondetters. Dis straks wat gebeur as die wetter begin sweer en ryp word...

  • @arnovandijk7406
    @arnovandijk7406 Місяць тому +1

    Ek waardeer julle program. Kan Gustav nie iets doen aan sy beligting nie. Sy gesig is net so 'n ronde dowwe kol. Baie dankie.

  • @GrietSA
    @GrietSA Місяць тому +1

    Ek het filosofie klasgedraf by Anton in 1988. Hy het gereeld by die klas uitgestorm as die studente grappe maak. Ek wonder of hy intussen sy selfbeeld versterk het.

  • @AlbertusMBezuidenhout
    @AlbertusMBezuidenhout Місяць тому +2

    Vlug is dalk n goeie ding....maar jy moet betyds begin....

  • @rgdressler2046
    @rgdressler2046 Місяць тому +1

    Hy klink soos iemand wat die handoek ingegooi het. Die gevoel van magteloosheid, iets te kan verander. Nie heeltemal onredelik nie.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Місяць тому +4

    Dit is mos Anton v Slurpie-faam......die skynvrome man wat n eerste jaar studentjie amper getimmer en geblaai het oor n April-grappie in sy klas. Wil die man nou voorskryf oor saam woon in Suid-Afrika?

  • @hermansplombaard9089
    @hermansplombaard9089 Місяць тому +1

    #LuisterLeerDinkDoen

  • @linf7954
    @linf7954 Місяць тому +1

    Wie het nou weer sy ketting getrek ?

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj Місяць тому +3

    Dankie. Nie veel verskil nie 😂

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj Місяць тому

    Praat julle van Antoni van Nieukerk

    • @praagtv
      @praagtv  Місяць тому +1

      Nee, Anton van Niekerk.

  • @GrietSA
    @GrietSA Місяць тому +1

    "Apartheid was waarskynlik nie 'n goeie idee nie." Ai. Dit is noodsaaklik om ingelig te wees as jy jouself oor Apartheid wil uitspreek. Hendrik Verwoerd se idee van "gelyke maar aparte ontwikkeling" was 'n klug. Ontwikkeling was glad nie gelyk nie. Het julle geweet dat die wet vereis het dat sogenaamde nie-blankes se winkelvensters kleiner as dié van blanke winkeleienaars moes wees? Of dat bantoe-onderwys slegs standaardgraad wiskunde aangebied het, en dat nie-blankes nie medies kon studeer nie? Die lys is tragies lank, en dit is skrikwekkend om na die volle omvang van die onreg te kyk. Probeer verstaan wat "nie-blankes" tydens Apartheid deurgemaak het.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie Місяць тому

    Dan, ek vra weer : Hoekom lyk Gustav soos 'n spook?