Die regte van kinders tydens 'n toesigtwis Woensdag 14 Augustus 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

КОМЕНТАРІ • 9

  • @martha44290
    @martha44290 Місяць тому +1

    Sjoe Izak! Dit was nou n interessante praatjie met die prokureur. Dankie

  • @adrievanwyk9066
    @adrievanwyk9066 Місяць тому +1

    Ek wil die persoon wat veg vir die Groot Ouers om hulle kleinkinders te mag sien se besonderhede te kry ons het ook die probleem my seun is 3jaar al oorlede en ons mag nie die kleinkinders sien nie ek sal dit baie waardeer om kontak te maak met die persoon baie dankie Izak mooi dag vir jou .

  • @pietiegrobbelaar3989
    @pietiegrobbelaar3989 Місяць тому +1

    As die Aussies sò redeneer, verkleineer hulle mos die huidige Springbokspan wat gekies is, of hoe?

  • @estevisser2905
    @estevisser2905 Місяць тому

    Swak leeswerk van die gepeupel is ook 'n probleem wat skrywers moet oorkom. Deesdae lees min mense en steel die TV baie potensiële lesers van goeie skrywers en digters. Ek ken spesifiek mense wie se goeie werk onbekend is by die gewone man in die straat.

  • @pedropfaff8906
    @pedropfaff8906 Місяць тому

    Dis nou drie huur hier in Toronto en blykbaar is ek lekker gesyp.Dit gese ; laat ek maar my bek hou en lekker na jou toespraak luister.

  • @koosnel8212
    @koosnel8212 Місяць тому

    TIEN UIT Tien vir hierdie prokureur. Die regstelsel is gelaai teen die Pa van die kind en daarom kry die kinders skade omdat die Ma die kinders as 'n speelbal gebruik en hulle probeer weg hou van 'n goeie Pa.Ek is deur hierdie proses vanaf 2003 en weet waarvan ek praat. Hoe kan dit in die kinders se belang wees wanneer 'n goeie Pa deur die Ma verhinder word om toegang tot hulle te hê. Die wet het intussen verander ek hoop maar dat die kinders nou beter na gekyk sal word.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Місяць тому

    More Izak

  • @willemdejager9689
    @willemdejager9689 10 днів тому

    Wat isdie prokereur se tel nommer