Matriekseun dood ná jol

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • ’N MATRIKULANT van Eersterivier is Sondagoggend doodgelem.
    Die leerder en kranige sokkerspeler Shad-Lee May (18) is in die hart gesteek en het in die Eersterivier- hospitaal aan sy wonde beswyk.
    Shad-Lee, ’n matriekleerder aan die Hoërskool Malibu in Eersterivier, is drie keer gesteek. Hy is met ’n privaat motor hospitaal toe geneem.
    Een van die spelers in die sokkerspan The Conifers, waarvan Shad-Lee die kaptein was, het verjaar en het ’n party gehou.
    Volgens Shad-Lee se ma, Elizabeth May (49), het een van sy vriende haar omstreeks 03:00 kom sê haar seun is op die party gesteek.
    ’n Hartseer May sê: “My hart is baie seer, veral oor die manier hoe hy vermoor is.
    “By die hospitaal het hulle amper vier uur geveg om sy lewe te red.
    “Ek weet nie wat presies by die party gebeur het of wie hom gesteek het nie.”
    Volgens ’n familievriend, Anthea Isaacs, het Shad-Lee juis nog Saterdag­sokker gespeel.

КОМЕНТАРІ • 6

  • @jaydeehartogh3859
    @jaydeehartogh3859 2 роки тому +1

    Sag rus brother gan jou miss❤

  • @indigofrenzy2535
    @indigofrenzy2535 2 роки тому +1

    ❤❤👑

  • @marissabones
    @marissabones 2 роки тому +1

    R.I.F

  • @nashreenpillay6582
    @nashreenpillay6582 2 роки тому +1

    Rus sag seun

  • @martinmuller7127
    @martinmuller7127 2 роки тому +2

    so sad , eish is duidelik die mammies ' cover ' vir die laaitie want hy's nou dood. mammies boys en hulle daddy's so sad daars geen hoop nie . 18 jaar oud en loop jol... hy't geen respek gehad nie toe kry hy sy dood.

    • @HannesBrandt
      @HannesBrandt 2 роки тому

      Martin Muller,, kom ek sê jou Straight in jou Mase Poese Gevreet,, Jou Mase Stink Poes,,!!! Jou Slegte Moffie Gat Naairy,, Ouma Naaier.. Jou Mase Poes..!!! Dan maak jy wat jy Wil.. Sissie.. Met n Stink Poes..