Jesse Hess-moordenaar kry life

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 лип 2022
  • Die twee beskuldigdes in die Jesse Hess-moordsaak is vandag in die Kaapse Hooggeregshof gestraf.
    David van Boven is twee lewenslange vonnisse opgelê vir Jesse en haar oupa Chris Lategan se moord.
    Sy medebeskuldigde, Tasliem Ambrose, is ses jaar tronk toe gepos vir roof.
    Son het buite die hof met Lance Hess, Jesse se pa, en ander familie en ondersteuners gepraat.

КОМЕНТАРІ •