Lewenswetenskappe GR12 DNA & RNA Les3 Proteiensintese

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • Proteiensintese en Genetiese Kode

КОМЕНТАРІ • 13

  • @schmolbean435
    @schmolbean435 Рік тому +3

    Baie dankie meneer, ek skryf more my eerste biologie matriek eksamen vraestel en my hart sit in my skoene. Hierdie videos het my gered.

    • @LWonnie
      @LWonnie  Рік тому

      Sterkte met jou toets en ek is bly as ek kon help. :)

  • @christenejansevanrensburg8867
    @christenejansevanrensburg8867 3 роки тому +6

    Mr, jy is 'n masjien. Beste verduideliking video wat ek gesien het met les1,2 en 3. Baie dankie. Daar is min onderwysers wat nog so in detail verduidelik.

    • @LWonnie
      @LWonnie  3 роки тому +1

      Groot waardering vir die mooi terugvoer. Solank my inhoud jou help dan is alles die moeite werd. :)

    • @christenejansevanrensburg8867
      @christenejansevanrensburg8867 3 роки тому

      @@LWonnie Yes verseker. Ek doen homeschooling omdat ek voltyds werk en het al my "fair share" van video's gekyk. Hierdie die beste nou beskikbaar. Maar dankie so baie.

  • @learningwithemma2003
    @learningwithemma2003 3 роки тому +4

    Hierdie is die beste hersienings videos vir die rekordeksamen!

  • @lachlanmundie8924
    @lachlanmundie8924 3 роки тому +4

    dankie mnr

  • @marlilotriet8522
    @marlilotriet8522 2 роки тому +1

    Dankie meneer

  • @janekewilhelm3193
    @janekewilhelm3193 3 роки тому +1

    Dankie meneer 😊meneer is die beste 🔥

  • @karladelport8738
    @karladelport8738 2 роки тому +2

    great video meneer !

    • @LWonnie
      @LWonnie  2 роки тому

      Plesier Karla.

  • @graeme8866
    @graeme8866 3 роки тому

    Dankie Pa