PRAGTIG , Baie Mooi en Pure Suid- Afrikaans, Julle Kunstenaars is JUWELE , Meer wee as Goud en Silwer, Geniet Elke Oomblik , Sit in Colorado , Geniet elke dag en Baie Dankie vir Pragtig Musiek❤️🩹❤️🩹✝️✝️✝️👍👍👍👍👍👍🤙🤙🤙🤙
Pragtig Andriette, ons het jou nou die dag by Stodels ontmoet. Jy's net so nice in die werklikheid in persoon ook. Laat kom met daai mooi musiek van jou. 😊
Prachtig mooi! Vlaanderen houdt van jou Andrietta en van alle Afrikaners, onze broeders en zusters!
PRAGTIG , Baie Mooi en Pure Suid- Afrikaans, Julle Kunstenaars is JUWELE , Meer wee as Goud en Silwer, Geniet Elke Oomblik , Sit in Colorado , Geniet elke dag en Baie Dankie vir Pragtig Musiek❤️🩹❤️🩹✝️✝️✝️👍👍👍👍👍👍🤙🤙🤙🤙
Hermosa Saludos desde Argentina!!!❤
La canzona e bellisima-e, TU, come, prima fiori di primavera nella SCHOTLAND.., per me...
This is more like it. What a voice. What a "Power Woman"!
Jy is my algehele gunstelingsangeres. Jy is die beste. Pragtig Andriëtte
Dis baie mooi. Ek is baie lief vir jou musiek. Dankie dat jy weer musiek uitbring. Ek is jou grootse fan.
Andriētte, jou tipe stem maak al jou liedjies treffers. Hartlik geluk met hierdie pragtige ene ook !! xx ❤💕💐🌺🌹🌷🌼🌻🌲 xx.
❤such a strong and beautiful voice..mam
Ek`s alweer versot oor `n liedjie van jou ! Ek speel hom suf ! Dankie Andriëtte
Dankie vir jou ongelooflike Inspirasie in hierdie uitdaagende tye! Jou liedjie is STUNNING !!
Me encanta❤
Ja n vrou moet haar emosies wys, mooi lied, jong
❤What a great voice ❤it hou so aan pragtigge mens ek is trots om Afrikaans te kan wees sterke
❤
LOVE, LOVE EN LOVE DIE LIEDJIE! Jy bly tops Andriëtte.
Elke liedjie van jou word met soveel passie gesing en is 'n treffer. Geluk.
Es ist ein toller Song und du hast eine tolle Stimme, die ist einzig Artik . Dieser Song geht mir nicht mehr aus meinem Kopf ❤💋⚘👍
Pragtig, hoendervleis mooi!
That powerful voice of a woman 🎶💯✔♽
Baie mooi!! Nog 'n treffer!! Jy is super talentvol!!
Hierdie liedjie is onbeskryflik mooi dankie dat jy terug is Andriëtte 🙏🏻🤍🌻🥰
Ons hoef nie Andriëtte meer te mis nie.
#SyIsTerug.
❤️
Eres mi cantante favorita
Lekker om jou weer terug te hoor. Mooi lirieke en fantastiese melodie, mag daar nog vele meer wees.
Ongelooflik talentvol!!!! Laat ek dit luister tot my earphones weer breuk.
Baie mooi. Bly jy weer in aksie.
Baie mooi liedjie ❤❤
Great song😊😊
Wat n stunning liedjie
Wow what a song. Loving it a lot. Thanks Andriette
Por favor disculpen mí ignorancia, me gusta mucho saber en que idioma canta ? Gracias!!!❤
Afrikaans language from South African ☺️🇿🇦
Pragtig. Jy sing LIEFLIK
Ek dink jy is amazing. Ek bid dat die Here jou liedjie n treffer Sal maak
Amazing.
Jy sing soos n Engel.
Ongelooflike treffer. Baie geluk. . Lekker beat, lekker ritme, stunning dans song en pragtige woorde.
Ongelooflike liedjie, Andriëtte - jy is voorwaar 'n helder 🌟!!!!
Awesome liedjie Andriette. Perfek soos altyd
Dankie vir nog n mooi liedjie
So so bitter mooi! So so absoluut grootste talent❤️❤️❤️
Dis jou mooiste liedjie nóg!
Ela tem uma voz muito linda. Grande e Talentosíssima Cantora👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Ek love jou music baie mooi as jy my mis mis Ek jou meer
This woman never disappoints... Jys die beste weereens steel sy my hart met n enkelsnit♥♥♥♥
Baie mooi♥♥♥... My next lip sync liedjie 😍❤
Pragtig! Nog al die jare mal oor jou stem! ❤
Pragtig Andriette, ons het jou nou die dag by Stodels ontmoet. Jy's net so nice in die werklikheid in persoon ook. Laat kom met daai mooi musiek van jou. 😊
Linda! Canta muito, linda voz!!!
Die mooiste song met diep woorde... Awsome.. Jy mag maar.. ❤️
Well done, ky bly die BESTE
Hierdie is 'n stunning liedjie. ♥
Dankie jou pragtige men's. Jy laat herinneringe net net Blom in die sonskyn. ❤️
Dankie jou pragtige mens Jy laat herinneringe Blom in die sonskyn. ❤️
Sua voz é como de um anjo em meus ouvidos!! 😇
Awesome
Just amazing! Fun to translate to English, but not needed because it's just so darn good. Reminds me a bit of a solo ABBA :)
Jy het my dag gemaak!!!!!!
Absoluut stunning. Lief nog altyd jou musiek. My gunsteling sangeres❤️❤️🌟🌟 mag ons spoedig die hele album Kan luister
Pragtig Andriette, jy praat met n mens se siel. Anita Jackson, Bloemfontein
Dit is ontsettend mooi!!
Jy sing so reg die hart van n vrou.manne verstaan nie altyd nie
Awesome🍃💓🌹💓
Baie DankieJesus 💕
Beautiful song!!💞
PRAGTIG, Andriette ... ! ***
Super mooi ❤
AWESOME !!! BEAUTIFUL 😀👏
Die song is so mooi soos jy ek is beslis n groot fan van jou
Amazing!!!!
So mooi 🥺❤️❤️❤️
❤
Dit is pragtig
Ongelooflik mooi
Just beautiful!! 💗💗
Heel mooi 👍🏻
Marras, ek twyfel my man is verseker en die klein kinders ken als van oupa se fan.
I'm sorry. For asking... What language is this? I'm from Mauke Cook Islands
Good evening , They called this Language AFRIKAANS , Enjoy Musiek
Afrikaans!
klink baie cool man, jy kan sing blommie
dis mooi!! xx
Die woorde is iets besonders!!
Baie dankie vir sulke perfekte lietjies, jy kry dit reg om my woorde, net reg, te kan Toonset.
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
wow en net weer doen jy dit
Impressive
❤️❤️❤️
🎉
ALTYD N WENNER.
😇🥲🙏💖💚💙💪🌠🌌🌠🌠🌠
Riaan jy weet jy en my kids sal altyd in my lewe bly en ek weet my kinders is nou mooi grood maar ek mis jou Regtig baj
Da ìs net een van jou soort