Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Oh lord .. what a beautiful song .. I absolutely love her voice .. from a soutie ❤
Dis pragtige Afrikaanse liedjie met die mooiste woorde. Dankie Andriette. Ek glo die liedjie gaan nog groot hoogtes bereik!!Kan heeldag daarna luister
❤❤❤🎉🎉💋💋
baie mooi lied andriette
Pragtige lied gesing deur n ongelooflike mooj vroh
Sjoe!! Hoendervleis mooi! Jy mag maar! Beslis ‘n treffer en beteken op die oomblik vir my baie. Dankie! 🎉
Wow Andriette, hierdie is n treffer met so n wonderlike stem 🎤🎶
Wow wat n STEM.
.Dankie dat jy altyd jou mooi liedjies met ons deel.Mag God jou ryklik seen.
Hizkya 😊❤👩
Kwaliteit🔥👌♥️🔊🎵
Een vd mooistes in Afrikaans. Die lied pas jou stem soos 'n hand in 'n handskoen. Ons is in afwagting vir jou volgende mooi, perfekte lied
Wow...well done...kosbaar...mooi net soos jy is en net soos jy dit kan sing...jy is baie uniek...gaan so voort...
Wow!!! Andriette.Amazing stem. What a gift from GOD. HY het jou onvoorwaarlik lief. Dankie dat jy dit met ons deel.Waardeer. Blessings❤
Great song
Dankie Andriette vir al die luister genot en so 'n mooi boodskap.
Baie baie mooi.Dankie daarvoor❤Jesus het jou met n engelstem geseen🙏🌹💞💯🌷👍🤟👌👏
Dear God, what a voice. I hadn't heard her for a while, but she is as spectacular as ever... (from Far North Queensland, Australia)
Wat n fantastiese liedjie. Nou mis ek sommer terug SA toe.
Voz e intérprete Encantadora
So mooi
Mens dit is baie mooi.
So baie kere al het ek dieselfde woorde gesê...ek leer nie want voor ek weet dan uiter ek dit weer... Pragtige lied, roerende stem en mooi video.
Dis flippen mooi, dankie😢😢😢😢
Beautiful love it
Pragtige liedjie, mooi video. Ek hou van die skoot op 1:31.
Dis so mooi.
Pragtige lied, met woorde met soveel betekenis vir verskeie situasies.
Sjoe!!!! Dié nr 1 stem in Suid Afrika. Dankie Andriette
Uitstekende liedjie. Jou stem gee soveel gevoel daaraan. Fantastiese video. Nogmaals dankie.
Baie mooi song
Engel met 'n hemelse stem. Só mooi liedjie❤.
Hou van jou diep stem. Jy het karakter vroutjie. Van binne en buite mooi. 👏🏻♥️
Linda! ❤❤❤
Te mooi vir woorde!! Uitstekend Andriëtte!!!
❤great song
Só n geseënde mens!
Soooo mooi ♥️♥️
Uitstekende liedjie!💯👌🏻❤️
Wow,mooier as mooi. Pragtige lied en 'n diep mooi stem.❤
Love dit
WOW beautiful ❤️
Pragtig Andriette ....
Say no more❤❤❤❤❤
wow wow wow hoedervleis mooi❤
Ongelooflik soos altyd!
Pragtige lied. Wonder of Rudi die lied geskryf het.
English subtitles would be great. Does anyone can translate this to English ? I always admire this woman, she's exquisite beautiful 😍
Hoendervleis mooi Andriette.
Die liedjie is so mooi ❤
Sing die mooiste in die wêreld
Love dit❤
So mooi, ware lirieke waaruit ons moet leer🙏🏻🎵
Jy sing dit met soveel gevoel Pragtig
Pragtige stem en mens❤
Mooi soos altyd..
Baie baie mooi
❤
Baie mooi ❤
Baie mooi liedjie. Ek is mal oor jou musiek
Wow!!!🎉❤
Wat n pragtige lied
Oooh HERE seen haar wnt dis so so pragtig
Baie, baie mooi Jy maak ons trots ❤
Absoluut stunning.... Sy lyk soos Vanessa Mari
Wat n pragtige lied❤
Sooo Pragtig ❤❤❤❤
Very nice song and lovely video!
LOTI MILI UN JAUKI =IR TIEM JAUNIEM ==JO ES TAGAT GRIBETU BUT JAUNS--BET NAUV ==IESPEJAS ==ZEL ==ZEL-==ZEL==
N great song love did
Awesome ❤❤
Wow my dozi is terug, Wil Jou op Uitenhage sien😊
WOW !!! AWESOME VIDEO !!FANTASTIESE WERK 👍👌✨
Gani liegi ek like zoe musiek meer wat dink jul?
❤❤❤❤❤❤😂😂😂
Stunning stunning meisie
❤❤❤❤❤❤😅
BEAUTIFUL 😢
Pragtige liedjie go girl jy het n stem soos n engel uit die Hemel uitstekend jy is my grootste aanhanger ooit well done girl❤❤
Pragtige stem en wooden mooi Hou so aan
Dziękuję za bardzo piękną piosenkę,kiedy ją słucham znikają troski i zmartwienia.Dziękuję.Pozdrawiam z POLSKI🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹
Love it girl!!❤
Amazing liedjie!!!! Ongelooflike mooi en ware woorde. ❤
Net nog n song wat jou so awsome maak! ❤
😇🙏💝
Pragtig
Leister uit die Congo DRC
😢😢😢😢
Ongelooflik!
Mooi. Wonder wie was die skrywer van die liedjie
Ek raai Rudi Claase, klink soos die ander liedjies wat hy vir haar geskryf het.
Can someone get the lyrics please ?
Übersetzen ins Deutsch
Oh lord .. what a beautiful song .. I absolutely love her voice .. from a soutie ❤
Dis pragtige Afrikaanse liedjie met die mooiste woorde. Dankie Andriette. Ek glo die liedjie gaan nog groot hoogtes bereik!!Kan heeldag daarna luister
❤❤❤🎉🎉💋💋
baie mooi lied andriette
Pragtige lied gesing deur n ongelooflike mooj vroh
Sjoe!! Hoendervleis mooi! Jy mag maar! Beslis ‘n treffer en beteken op die oomblik vir my baie. Dankie! 🎉
Wow Andriette, hierdie is n treffer met so n wonderlike stem 🎤🎶
Wow wat n STEM.
.Dankie dat jy altyd jou mooi liedjies met ons deel.Mag God jou ryklik seen.
Hizkya 😊❤👩
Kwaliteit🔥👌♥️🔊🎵
Een vd mooistes in Afrikaans. Die lied pas jou stem soos 'n hand in 'n handskoen. Ons is in afwagting vir jou volgende mooi, perfekte lied
Wow...well done...kosbaar...mooi net soos jy is en net soos jy dit kan sing...jy is baie uniek...gaan so voort...
Wow!!! Andriette.Amazing stem. What a gift from GOD. HY het jou onvoorwaarlik lief. Dankie dat jy dit met ons deel.Waardeer. Blessings❤
Great song
Dankie Andriette vir al die luister genot en so 'n mooi boodskap.
Baie baie mooi.Dankie daarvoor❤
Jesus het jou met n engelstem geseen🙏🌹💞💯🌷👍🤟👌👏
Dear God, what a voice. I hadn't heard her for a while, but she is as spectacular as ever... (from Far North Queensland, Australia)
Wat n fantastiese liedjie. Nou mis ek sommer terug SA toe.
Voz e intérprete Encantadora
So mooi
Mens dit is baie mooi.
So baie kere al het ek dieselfde woorde gesê...ek leer nie want voor ek weet dan uiter ek dit weer... Pragtige lied, roerende stem en mooi video.
Dis flippen mooi, dankie😢😢😢😢
Beautiful love it
Pragtige liedjie, mooi video. Ek hou van die skoot op 1:31.
Dis so mooi.
Pragtige lied, met woorde met soveel betekenis vir verskeie situasies.
Sjoe!!!! Dié nr 1 stem in Suid Afrika. Dankie Andriette
Uitstekende liedjie. Jou stem gee soveel gevoel daaraan. Fantastiese video. Nogmaals dankie.
Baie mooi song
Engel met 'n hemelse stem. Só mooi liedjie❤.
Hou van jou diep stem. Jy het karakter vroutjie. Van binne en buite mooi. 👏🏻♥️
Linda! ❤❤❤
Te mooi vir woorde!! Uitstekend Andriëtte!!!
❤great song
Só n geseënde mens!
Soooo mooi ♥️♥️
Uitstekende liedjie!💯👌🏻❤️
Wow,mooier as mooi. Pragtige lied en 'n diep mooi stem.❤
Love dit
WOW beautiful ❤️
Pragtig Andriette ....
Say no more❤❤❤❤❤
wow wow wow hoedervleis mooi❤
Ongelooflik soos altyd!
Pragtige lied. Wonder of Rudi die lied geskryf het.
English subtitles would be great. Does anyone can translate this to English ? I always admire this woman, she's exquisite beautiful 😍
Hoendervleis mooi Andriette.
Die liedjie is so mooi ❤
Sing die mooiste in die wêreld
Love dit❤
So mooi, ware lirieke waaruit ons moet leer🙏🏻🎵
Jy sing dit met soveel gevoel Pragtig
Pragtige stem en mens❤
Mooi soos altyd..
Baie baie mooi
❤
Baie mooi ❤
Baie mooi liedjie. Ek is mal oor jou musiek
Wow!!!🎉❤
Wat n pragtige lied
Oooh HERE seen haar wnt dis so so pragtig
Baie, baie mooi Jy maak ons trots ❤
Absoluut stunning.... Sy lyk soos Vanessa Mari
Wat n pragtige lied❤
Sooo Pragtig ❤❤❤❤
Very nice song and lovely video!
LOTI MILI UN JAUKI =IR TIEM JAUNIEM ==JO ES TAGAT GRIBETU BUT JAUNS--BET NAUV ==IESPEJAS ==ZEL ==ZEL-==ZEL==
N great song love did
Awesome ❤❤
Wow my dozi is terug, Wil Jou op Uitenhage sien😊
WOW !!! AWESOME VIDEO !!
FANTASTIESE WERK 👍👌✨
Gani liegi ek like zoe musiek meer wat dink jul?
❤❤❤❤❤❤😂😂😂
Stunning stunning meisie
❤❤❤❤❤❤😅
BEAUTIFUL 😢
Pragtige liedjie go girl jy het n stem soos n engel uit die Hemel uitstekend jy is my grootste aanhanger ooit well done girl❤❤
Pragtige stem en wooden mooi Hou so aan
Dziękuję za bardzo piękną piosenkę,kiedy ją słucham znikają troski i zmartwienia.Dziękuję.
Pozdrawiam z POLSKI
🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹