Mooiste vrou met die pragtigste stem. Ek hoop jy sing Vir ons Vir nog Baie Jare. Hoop Rudi Classe Gaan Vir jou nog Baie liedjies skryf. Soos jy is hy ons beste liedjies skrywer. Julle albei n groot aanwins Vir S.A
Andriette ja u is deur God geformeer perfek na Sy beeld geskape Dankie u is God se pêrel kroon God het u so geseën met n warm sagte sang talent Vat my hoër Elke video elke CD elke lied is eg bemeester Dankie Here U maak met die mens as Formeerder geen fout nie Ek luister na ware diepe sang as na n gebler waar geen woord sin maak of ander naboots nie Dankie vir so warm sagte video's God seeninge op u pad voorentoe Stuur ek luister ure daarna God seening oor u Amen
Andriette, Demi Lee Moore en nog baie ander maar julle is my favorite, julle is van die beste sangers ooit, julle verdien om "famous" te wees en om "fans" the he
Lashanta Joab she Sings .. you lift me higher and higher to the highest mountain with your wings she is not scared because he is at her side...for eternity 🇿🇦
Andriette is South African and Afrikaans speaking. Afrikaans being a language which evolved primarily from a mix of French and Dutch with a smattering of other languages over a period of 300 years. Afrikaans is one of South Africa's 12 officially recognised and spoken languages.
A beautiful voice for a beautiful lady.
Die mooiste mens op aarde.
For me, You are, first VOICE in, beautiful SCOTLAND..., the best wishes from ZAGREB-CROATIA...
This is Super Talent....unbeleave-able!
From falling south africa, congrats on such a beautiful voice!!!!
Persoonlik ontmoet pragtige mens n ENGEL MET N STEM SOOS GOUD
Wat mooi! Liefde uit Vlaanderen!
Onze mooie taal, ook al verschilt ze een klein beetje... broeders en zusters Afrikaners, liefdevolle groetjes uit Vlaanderen!
Mooiste vrou met die pragtigste stem. Ek hoop jy sing Vir ons Vir nog Baie Jare. Hoop Rudi Classe Gaan Vir jou nog Baie liedjies skryf. Soos jy is hy ons beste liedjies skrywer. Julle albei n groot aanwins Vir S.A
Nog steeds die perfekte vrou!!!!
Andriette ja u is deur God geformeer perfek na Sy beeld geskape
Dankie u is God se pêrel kroon
God het u so geseën met n warm sagte sang talent
Vat my hoër
Elke video elke CD elke lied is eg bemeester
Dankie Here U maak met die mens as Formeerder geen fout nie
Ek luister na ware diepe sang as na n gebler waar geen woord sin maak of ander naboots nie
Dankie vir so warm sagte video's
God seeninge op u pad voorentoe
Stuur ek luister ure daarna
God seening oor u
Amen
Oh yess..
soe!!! wat meer soek ons???
Andriette jy is pragtig as mens, en jou stem is nét ongelooflik!
Mooiste Vrou in dié Wêreld
Enak indah bagus lagu lagunya kami di indonesia dapat menikmati keindahan lagu lagunya
Wonderful song, the best wishes for You, and-don't worry...
Andriette, jou naam is mooi- dit se alles
Andriette, Demi Lee Moore en nog baie ander maar julle is my favorite, julle is van die beste sangers ooit, julle verdien om "famous" te wees en om "fans" the he
Andriette en carla Gous is die mees natuurlikste en beste stemme in SA. Nianel kort agter hulle
Baie mooi
It's very simple-You are-completly WONDERFUL, us, Schotland.. *
Wat n great liedjie.
Goeie sterk mooi stem
Baie mooi. 💯💯💯
❤
Baie mooi woorde... ❤️
Sy het n ongelooflike stem kan ook enige iets sing sy is rerig n pragtige mens en is so gesëen met so n mooi stem en talent
Моя любимая песня!
Gosto da maneira que canta e tem boa voz
💖🙏💪
i really love these songs, hope i understand 😊
Lashanta Joab she Sings .. you lift me higher and higher to the highest mountain with your wings she is not scared because he is at her side...for eternity 🇿🇦
Jxf👍
😉💘🙋♂️💘🤣🤗
Pragtig pragtige song goed so.
Baie mooi stem mooi lied
Ramsey
Bonjour
Jy mag maar sing daar is nie woorde nie Al jou songs net WOW
Mmm9iiiioiiiiiiniiinii8nninininiikinini8inmininnijikiniijikniinjininiinjijijijjijijinnkijiijinjnijijijijjjiiinjijiikjjjijjijjijikinjjjinjjjjjinjjjjjjnjjinjjijnjninjjnjjjjnnjijnnjniikniiikj888j8j88j88jkjnmm
Jjll
Sjoe --sy mag maar sing
shes dutch ??
Andriette is South African and Afrikaans speaking. Afrikaans being a language which evolved primarily from a mix of French and Dutch with a smattering of other languages over a period of 300 years. Afrikaans is one of South Africa's 12 officially recognised and spoken languages.
Baie mooi
Baie mooi stem
Ontgelooflik mooi stem en lied