Herfsland (1979) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024
  • This movie has already been uploaded more than a year ago on another channel on UA-cam but the quality is not that good so I have uploaded a better version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.
    Hierdie fliek is reeds meer as 'n jaar gelede op 'n ander kanaal op UA-cam gelaai maar die kwaliteit is nie so goed nie daarom het ek nou 'n beter weergawe gelaai. Kontak my aseblief indien daar 'n probleem is dat ek my weergawe ook gelaai het, dankie.

КОМЕНТАРІ • 15

  • @LizaVDB1
    @LizaVDB1 6 місяців тому

    Baie dankie vir deel van die lieflike rolprent. ❤❤❤

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 7 місяців тому +2

    Ai Hans Strydom was darem maar 'n mooi man, is eintlik nog steeds😊

  • @vasti018
    @vasti018 Рік тому +2

    Baie dankie Tillie!

  • @rochellestrauss2156
    @rochellestrauss2156 6 місяців тому +1

    Hans Strydom was 'n baie mooi man❤

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 7 місяців тому +3

    Klank is ok by my 🕊

  • @DoloresDeBeer-pm3wq
    @DoloresDeBeer-pm3wq Рік тому +2

    Pragtig film Dankie Tillie❤

    • @bessiewilemse5124
      @bessiewilemse5124 Рік тому

      Verlang terug na sulke mooi flieks dankie ons soek noggroete

  • @AnnWells-o1s
    @AnnWells-o1s 5 місяців тому +1

    X onthou as kind was een van Jan Scholtz se stories Sterretjie ook gewild.

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Рік тому +1

    Dankie Tillie. Hey dit werklik geniet.🎉🎉🎉

  • @sybilsadie620
    @sybilsadie620 Рік тому +2

    Is die n vervolg op n ander fliek?

    • @tillie9530
      @tillie9530  Рік тому +1

      Nee, ek dink nie so nie, Sybil xxx

  • @flipsteyn6717
    @flipsteyn6717 7 місяців тому +1

    Klank nie na.wense nie!

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 7 місяців тому +1

      Rolprent is in mono opgeneem, nie in Dolby Stereo Digital nie.