Gebore Talente Movie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 вер 2024
  • SUMMARY
    We all know that God has a plan, but sometimes it is hard to see.
    You might have so many questions in your heart? Why did God make me?

    Hartsbegeertes "Heart's Desires" is about God having a plan for your life, Gebore Talente "Born Talents" is about taking the next step. How to step into your calling which God has given you?

    Jeff has a talent for business but once again failure was a part of his life, he did not know how to rise up from his circumstances. With the guidance of a special friend, Jeff discovered his calling.

    Sarah-Lee comes from an unbalanced home where abuse was classified​ as normal. How does she get up every day screaming, but no one hears her cry for help?

    "Born Talents" is about taking the next step and using your talents in your life.

    "Your calling is my business"​
    Production House: RMediaTV
    Film: Gebore Talente (Born Talents) "Your calling is my business"
    Writer: Renier Weideman
    Director: Renier Weideman
    Producers: Renier Weideman, Charlene Weideman
    Running Time: 88 Minutes
    Age Restriction: 7-12GP (G/2017/0695 DIGITAL VIDEO DISC)
    Cast: Renier Weideman, Angelique Gerber Potgieter, Bouwer Bosch, Charlie Bouguenon, Rea Le Roux
    Subscribe to Renier's UA-cam Channel :
    / @renierweideman
    UnderdogZone TV Show (features on DSTV 341 every Saturday 15:00pm)
    He can also be seen in films produced; Hartsbegeertes (#1 Gospel film in 2014) and Gebore Talente (#1 Afrikaans Christian film 2018)
    Follow me:
    FaceBook : / renierwei
    Instagram: / renierweideman
    LinkedIn : www.linkedin.c...
    Snapchat/RenierWeideman
    Personal Website:
    renierweideman.com

КОМЕНТАРІ • 49

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 2 роки тому +2

    May God open his children's eyes to see their talent. May they take the first step and God will do the rest. That's my prayer and desire for his children. He is merciful and full of grace. When you are desperate and want something, it runs from you. When you don't think about it, that's when doors will fly open.
    God has all the time in the world for those who know they are not perfect.
    Those who think they are perfect are not of God. Psalm 49.
    What a beautiful movie. Blessings!

  • @rinaolivier5085
    @rinaolivier5085 3 місяці тому +1

    Hoendervleis en trane pragtig😍😍 Ons God is groot ons moet bly Glo En Vertrou!!! Pragtige storie

  • @jameschapman5989
    @jameschapman5989 10 місяців тому +1

    I think the actor playing Jesus really has a strong relationship with the Lord - it shines from within.

    • @pianojam2181
      @pianojam2181 9 місяців тому

      Or he’s a really good actor, like many priests and pastors we know.

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Рік тому +2

    Baie dankie. Baie goeie uitbeelding - ons almal het nodig om hierna te kyk.

  • @vasti018
    @vasti018 Рік тому +2

    Uiters oorspronklik en treffend! Baie dankie Renier! Frik - jou spel is puik. Jippie!

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 2 роки тому +1

    Baie mooi fliek, baie dankie, dit baie nodig gehad in my lewe, in ons lewe!!

  • @gerrievanniekerk2528
    @gerrievanniekerk2528 Місяць тому

    WAT N PRAGTIGE voorstelling van JESUS.....WOW ekt NUWE HOOP

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +3

    Thankingbyou ever so much

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 10 місяців тому

    So n hartseer storie, ja, so waar, dinge kan skielik verander, hou v die film🙌

  • @mbalienhlemorolong2405
    @mbalienhlemorolong2405 2 роки тому +3

    Wish I could meet Jesus like that 😩very nice story ❤️😇

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +1

    Thankingbyou very much for your help from Mr jason Rowe from uk

  • @mahomedshahan3377
    @mahomedshahan3377 Рік тому

    Baie dankie vir die mooi fliek het dit baie geniet

  • @SwartAntoinette
    @SwartAntoinette Рік тому +2

    Wow, Ek Kon Nie verstaan hkm Ek op die film moes afkom Nie, iets in en Om my het tydens die film verander, Ek het n kalmte in my wat nog nooit daar was Nie, my lewe lank met Alles waardeer Ek is het Ek nie verstaan hkm leef Ek nog Nie, maar Nou verstaan Ek Vader het ñ Doel met my lewe.

  • @nadineviljoen5189
    @nadineviljoen5189 2 роки тому

    Dankie vir die movie ons kort meer sulke flieks

  • @rikawatson7733
    @rikawatson7733 2 роки тому

    Goeie storie. Dankie dat dit met ons gedeel word.

  • @RinaBosch-y6n
    @RinaBosch-y6n 27 днів тому

    This is so true

  • @katotmalanke2967
    @katotmalanke2967 2 роки тому +2

    Hmmm. Interesant dat niemand nog hier iets geskryf het nie...🤔
    Dankie vir die fliek.

    • @RenierWeideman
      @RenierWeideman  2 роки тому +1

      Dankie vir dit. Ek dink nie hulle weet nie. 😉

    • @jasonrowe6200
      @jasonrowe6200 2 роки тому +1

      @@RenierWeideman dear renier am jason from england am asking if you or someone out there that could plz reloud up nommer assblife siesonen1 en siesonen2 van nommer assblife and all of the best of ager ellke man all siesonens 1 tot 4 siesonens van ager ellke man ek miss dit baie meny thanks as we all love our afrikaase tv reeks ager ellke man en die sonkring as well as soutmansland 1 tot 10 eps en nommer assblife siesonen1 en siesonen2 ep plz we would be very greatfull if you could hp us all or some one out there could help us with the very best of afrikaase tv reeks en drama meny thanks from Mr jason Rowe from uk england it would be very lovely to see them all re loaded up again we looking forward in seeing the next 10 upouds of ager ellke man van jason

  • @janjohansson4292
    @janjohansson4292 2 роки тому

    So good movie thanks talent actor and he is so handsome :)

  • @ReveLemeney
    @ReveLemeney 7 місяців тому +1

    Onbeskryflik mooi

  • @SavedbyJesus-d8w
    @SavedbyJesus-d8w Рік тому

    Brilliant movie

  • @mfgrogers6414
    @mfgrogers6414 Рік тому +2

    So droe dae terug begin om n bietjie meer ernstiger bid. Dinge om my is stadig maar seker besig om te lyk of ek die stryd gaan verloor finansieel gewys. Sedertdien het my baas n award aan my toe geken wat n paar rand werd is net om my te dra tot betaal dag toe glad nie verwag nie. Die probleem is egter veel groter as die volgende betaal datum ek sien en kyk vooruit oor n jaar of twee gaan ek dalk my huis verloor. Kostes gaan meer as n 250% op per jaar op al die basics my verhoging dek 100% en die ander 150% verdien ek elke jaar minder en dinge raak nou rof. Intussen kom die fliek op my pad en n paar ander liedere en ek voel aan hy is besig om met my te praat deur dinge wat gebeur. Ek glo hoop en vertrou daar gaan dinge gebeur.

  • @hildarossouw2743
    @hildarossouw2743 7 місяців тому

    Amen 🙏🙏

  • @elmarievisser5743
    @elmarievisser5743 2 роки тому

    Aau so mooi♥️

    • @lorrainekoopstadt6643
      @lorrainekoopstadt6643 Рік тому

      Ek sal dit elke dag kyk dit is wie God is vetrou op onse hemelse Vader di hele wereld baie baie dankie

  • @fredrickchola1704
    @fredrickchola1704 2 роки тому +1

    Interesting

  • @annatjieeloff264
    @annatjieeloff264 9 місяців тому

    🙏 Amen

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 2 роки тому +1

    Time for us to show people how much Jesus loves them. 💖

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 роки тому +2

    Is baie moi

  • @ronellmuller619
    @ronellmuller619 11 місяців тому

    😢bajie nice

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    They were going to be w it

  • @yolandepollok8523
    @yolandepollok8523 10 місяців тому

    ❤❤❤

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    High

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    Thu Apr 27th December to

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    Huge with a

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    Just a few extra pounds of food and even i the first time I would like a few extra i I am not able to make a few i the

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    Flo the your sincerely Mr the

  • @leonbotha6665
    @leonbotha6665 2 роки тому

    dit is n siek storie

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +2

    Can we all so have some more ager ellke man all eps and die sonkring en nommer assblife siesinen1 en siesonen2 van nommer assblife en ager ellke man as we all love our afrikaase tv reeks en drama meny thanks from Mr jason Rowe from uk

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    Jordi the same the

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 роки тому

    . OrtegahuKiddy. Huh

  • @user-fq4mr7wt8k
    @user-fq4mr7wt8k Рік тому

    Ons vra altyd hoekom gebeur ales met ons Ek het Al 28 brain operasdies gehaad daar is so baie goed wat Ek Wil gan doen SOS vlieg bike Ry racing Mar Ek mag Nie stamp Ek my kop is Ek weg Ek het besef god het ons almel gemaak met ons eie ienieke gebrek en dit wat ons van ons self mask is wat ons doen Moet Nie warry oor more Nie los ales oor aan god lat god ons help lat god ons wys wat is god Se plan Vir ons god het n plan met ons almel

  • @hildarossouw2743
    @hildarossouw2743 7 місяців тому

    Amen 🙏🙏