Ek is in 81 gebore, so hierdie era bring vir my lieflike herinneringe terug. Ek wens ek kon die reeks konings ens êrens te sienne kry. Sou dit graag vir my gesin wou wys. Dankie vir die moeite met die kanaal!! Dit word waardeer!
Just to assist here: Afrikaans films were never released with subtitles in the 1970s as it was a dominant language back then. I think it would be a tedious not to mention costly thing to do.
Dit is my gunsteling fliek! Ek was versot op Zaza Vorster. My vrou waarmee ek al 40 jaar lank getrouid is, het destys soos Zaza gelyk.😂 Sy sien dit as 'n kompliment, so daar is nie ruptions nie.😅
Ai laat n ou man nou so moet huil.!! Wonderlike film. Ek her ookal die seer van die lewe deurgemaak maar op die einde skyn die son net helderder.dankie
Ek was 3e jaar die Vrydag middag voor die eindeksamen begin by Wellingtonse Opleidings Kollege toe die side car met die held en heldin by Huis Meiring se mooi tuine ingery kom en ons soos vinke by die boonste verdieping uithang om die verfilming te sien. Baaaaie interessanter as om vir eksamen te leer! Die sidecar motorfiets het so n draai voor die koshuis gemaak en ry toe deur Huis Murray se hekke weer uit...... en ons armsalige studente sit met sterre in die oë hulle en agternakyk.....en moes toe maar gaan leer.....
MY VROU MET WIE EK 49.JAAR GETROUD WAS EN WIE 2 JAAR NIE MEER LANGS MY SY IS NIE HET BAIE VAN HIERDIE ROLPRENTE SAAM GEKYK.DIT IS MAAR MOEILIK OM NOU WEER ALLES GADE TE SLAAN.BAIE HARTSEER VIR MY.
Ek is 23 jaar oud. Het al hierdie films saam my ouma gekyk. Ek verlang na n tyd waar ek nog nie eens bestaan het nie. Dankie vir die xxx
Dit was 'n goeie tyd.
❤
Ek is in 81 gebore, so hierdie era bring vir my lieflike herinneringe terug.
Ek wens ek kon die reeks konings ens êrens te sienne kry. Sou dit graag vir my gesin wou wys.
Dankie vir die moeite met die kanaal!! Dit word waardeer!
Dankie ,Tillie!! Jy is terug! ❤❤
Al ons ou flieks weer op die kassie!👍👍👍😃
Lekker gelag Ek nou!!Baie dankie dis pragtig en 1975 ek was 3 jaar en ek hou van your fliek.❤
En die jaar (1975) wat ek begin werk het na Matriek! 😂 ❤
Dankie vir oplaai,het die fliek baie geniet.
Dit was nou lekker om hier in Engeland te sit en kyk na so n pragtige fliek in my moedertaal. Baie dankie, gee ons meer van hulle aseblief!
Ja ek kyk in Portugal. Met die internet en You Tube is dit nie 'n big deal om in 'n oorsese land afrikaanse movies te kyk nie.
Would be nice with english subtitles. I love this old movies, good old days??? ❤❤❤
Just to assist here: Afrikaans films were never released with subtitles in the 1970s as it was a dominant language back then. I think it would be a tedious not to mention costly thing to do.
Jip die goeie ou dae. Baie dankie ek het dit geniet.
Baie dankie vir die pragtige films. Kan ons asb Eendag in September ook dalk te siene kry.
Wonderlik. Ek het dit so geniet. My hart is nou so seer ❤
Baie dankie.
Wonderlik baie geniet dankie
Pragtig ek het dit so geniet ❤❤❤
Dit is my gunsteling fliek! Ek was versot op Zaza Vorster. My vrou waarmee ek al 40 jaar lank getrouid is, het destys soos Zaza gelyk.😂 Sy sien dit as 'n kompliment, so daar is nie ruptions nie.😅
Baie dankie, Tillie!
Lèkker gekyk, dankie!!❤
DANKIE VIR DIE FLIEK. HET DIT BAIE GENIET.
Hans Strydom....70's heart throb. 🤣🤣
Baie geniet! Goeie gehalte.
Fantasties baie geniet ❤ ❤
Ai laat n ou man nou so moet huil.!! Wonderlike film. Ek her ookal die seer van die lewe deurgemaak maar op die einde skyn die son net helderder.dankie
Awesome dankie ons wil al die ou flieks sien.
Beste tyd in sa
O genade kyk hoe lekker lag ek nou!! Hans Strydom, die moeilike omie van Binnelanders, kyk hoe grappig is hy dan hier! Dit was nou interessant, dankie
😊
Dankie❤
Dit was wonderlik om n fliek te kan kyk in afrikaans!!!❤
Ja ons land was mooi skoon en pragtig❤
Ek was 3e jaar die Vrydag middag voor die eindeksamen begin by Wellingtonse Opleidings Kollege toe die side car met die held en heldin by Huis Meiring se mooi tuine ingery kom en ons soos vinke by die boonste verdieping uithang om die verfilming te sien. Baaaaie interessanter as om vir eksamen te leer! Die sidecar motorfiets het so n draai voor die koshuis gemaak en ry toe deur Huis Murray se hekke weer uit...... en ons armsalige studente sit met sterre in die oë hulle en agternakyk.....en moes toe maar gaan leer.....
Minuut 52!!
Ek kan glo julle het dit erg geniet! 🙂
Pragtige fliek !!! Die Liefde onbeskryflik !!!!
Ai hoe het ek nou hierdie fliek geniet. Dankie
Briljante fliek!!
Dankie!!
Ek het die fliek Baie geniet❤
Ai dit was goeie movies ♡
ja nee die old suid Africa die best old da
Baie mooi. Wat van Sondag in September? sal baie graag die fliek weer wil sien.
Nooit op DVD beskikbaar nie: dit was op UA-cam maar is afgehaal agv 'n copyright strike. ☹️
Intussen gelaai 👍
@@tillie9530 Baie dankie Tillie, het dit baie geniet. Vrede vir jou.
Dankie
Waar is die seetonele geskiet? Gordon's Baai?
Ek dink so: nie honderd persent seker nie.
@@TrevorMoses312 Dankie, Trevor!
Baie mooi
Pragtige Suid Afrika
Goeie tye ....wens daar is nog sulke flieks deesdae
Thank you 😂😂
Kannetjie petrol 😋😋
😂
Dit is pragtig baie haar seer
Lovely!
Hou van tannie se flieks
AI maar het ek die fliek geniet,bring Trane in my oe,ek verlang na daai dae.
ek is in die jaar 1975 gebore
En ek was 1974 in Matriek en het 1975 begin werk! Horing-oud!!! 😂
Verskriklik ! Ek huil nou so. Ek het opgehou kyk daar waar sy in die see geval het. Shame het die haaie haar opgevreet ?
Darem nie! 😊
MY VROU MET WIE EK 49.JAAR GETROUD WAS EN WIE 2 JAAR NIE MEER LANGS MY SY IS NIE HET BAIE VAN HIERDIE ROLPRENTE SAAM GEKYK.DIT IS MAAR MOEILIK OM NOU WEER ALLES GADE TE SLAAN.BAIE HARTSEER VIR MY.
Wens ek kan sy dvd kry
Kontak vir MNet: hulle kan 'n digitale kopie verskaf.
Die "handsome" Hans Strydom........
It wud be nice to know the names of the actors
Hans Strydom, Zaza Vorster, Zack DuPlessis, Jan Bruyns etc.
Please see 'Description'.