Die Tuindwergies
Die Tuindwergies
  • 4
  • 373 769
Die Tuindwergies - Golwe (Terwyl die donker wolke dans)
Kamera werk: Waldo Swiegers
Editor: Michael VPH Films
Переглядів: 26 926

Відео

Clover Aardklop 2011 - Featuring Die Tuindwergies
Переглядів 46613 років тому
Aardklop 2011 Advertensie featuring Die Tuindwergies
Die Tuindwergies - Kopskudkinders
Переглядів 119 тис.14 років тому
Die Tuindwergies se tweede single Directing & Editing - Salmon de Jager & Die Tuindwergies
Die Tuindwergies - Sy sê
Переглядів 15 тис.14 років тому
Die Tuindwergies se debuut single. Directing & Editing - Salmon de Jager & Die Tuindwergies Director of Photography - Tom Marais

КОМЕНТАРІ

  • @PastorFran8
    @PastorFran8 Місяць тому

    2024 hier

  • @JacquinCloete-rp9iy
    @JacquinCloete-rp9iy 3 місяці тому

    Die jaar wat ek skool klaar gemk het

  • @CM-pb4is
    @CM-pb4is 4 місяці тому

    2024 ek is nogsteeds hier. Niks sal verander nie

    • @WiKUS_SMiT.
      @WiKUS_SMiT. Місяць тому

      Beslis. Saterdae oggende klap net mooi met die klank!!!

    • @CM-pb4is
      @CM-pb4is Місяць тому

      @@WiKUS_SMiT. beslis ou maat 💯

  • @SchalkKok
    @SchalkKok 4 місяці тому

    ❤❤

  • @jeandreterblanche4879
    @jeandreterblanche4879 5 місяців тому

    Tot vandag toe nog luister ek die song. Love dit

  • @LucasJohannesVanDyk
    @LucasJohannesVanDyk 6 місяців тому

    N befokte mooi song thanks julle❤

  • @LucasJohannesVanDyk
    @LucasJohannesVanDyk 6 місяців тому

    Fokken awesome song dankie❤

  • @DonutZA99
    @DonutZA99 6 місяців тому

    2024. Steeds befok

  • @ClassicCoat-xx3pd
    @ClassicCoat-xx3pd 9 місяців тому

    Lovit 💪🏼

  • @nicolkloppermusic1724
    @nicolkloppermusic1724 Рік тому

  • @louismaree
    @louismaree Рік тому

    Ek wonder soms waar is daai kinders vandag?

  • @prodxschalk.s4307
    @prodxschalk.s4307 Рік тому

    2032 en hy loop nog , dankie

  • @vincentvanniekerk5282
    @vincentvanniekerk5282 2 роки тому

    Kry net julle shit agter mekaar asb en bring n nuwe song uit, julle het so Baie talent saam ! Big facts

  • @ajwillmore6517
    @ajwillmore6517 2 роки тому

    Waar de fok is julle ouens?

  • @marnitzmyburgh8212
    @marnitzmyburgh8212 2 роки тому

    Ek wil net een iets se, as ek regtig met n liedjie kon saam skryf en net saam n bier deel, dan sou ek se ek trek langs julle in daai dag want ek is so mal vir julle diere wat saam in die band is.

  • @farmingwithJay
    @farmingwithJay 3 роки тому

    Afrikaans pappa!!!!! Pragtige liedjie man

  • @hendrikknox3120
    @hendrikknox3120 4 роки тому

    Lyk my ons almal is maar kopskit kinders. Dis maar omstandigheid en menslikheid.

  • @juanvanzyl8177
    @juanvanzyl8177 4 роки тому

    Dude, waar is julle? Kom nou antwoord my brasse. Het lewe gebeur of hoe? Kom ons jam n ding!!!!!!!!! AWEEEEEEEEEEEEE

    • @BikerwolFF
      @BikerwolFF 4 роки тому

      Check Ruiter Piet en die Partytjie uit... nou juis n nuwe single uit... kan nog Tuindwergies in dit hoor...

  • @juanvanzyl8177
    @juanvanzyl8177 4 роки тому

    Bra, gig julle nog, praat met my! Mis julle goeie musiek!!! Kom ons maak n ding

  • @christiaanmet2as724
    @christiaanmet2as724 4 роки тому

    Net 49k nee man hkm nie n mil nie????

  • @leekulec-elston3056
    @leekulec-elston3056 4 роки тому

    😭 Diepe woorde

  • @reghardstoltz3419
    @reghardstoltz3419 5 років тому

    Goede fok Mis ek nou die band 2019👌🏻

  • @beverleyfick1364
    @beverleyfick1364 6 років тому

    8 jaar later en nogsteeds my gunstelling Afrikaans tune 👌🏻

  • @josuablom7533
    @josuablom7533 6 років тому

    Hoe het hierdie liedjie nie baie, baie meer views nie?! Die volklied van my kinderdae.

  • @andrehalgryn5587
    @andrehalgryn5587 7 років тому

    Absoluut wonderlik. Hierdie maak my trots om Suid Afrikaans te wees. Groete uit FInland!

  • @johnnomoeller6675
    @johnnomoeller6675 7 років тому

    7 jaar later. nogsteeds siel's kos

  • @johnking7247
    @johnking7247 8 років тому

    ses jaar later en die song bly een van die favourites

  • @Fuzigish8
    @Fuzigish8 9 років тому

    What happened to these chaps? Are they still around?

  • @MichelleRautenbach
    @MichelleRautenbach 10 років тому

    Julle is awesome! maak my Suid afrika soo mis!

  • @lkjkorn19
    @lkjkorn19 11 років тому

    Ah, dankie! :)

  • @pikkinarf
    @pikkinarf 11 років тому

    Jou Afrikaans is goed :) Hy vat die mis en hou dit voor die tuindwergie se neus sodat hy dit kan ruik en vir hulle kan sê in watse rigting die dier gegaan het.

  • @tiaanvanwyk101
    @tiaanvanwyk101 11 років тому

    eerste afrikaanse band wat eintlik kan sing en nice songs het

  • @MsLPSdreamer
    @MsLPSdreamer 11 років тому

    SO MOOI

  • @lkjkorn19
    @lkjkorn19 11 років тому

    In die begin, waarom raak hy die mis op die straat? Dis 'n bitjie raar, haha, of daar is iets wat ik van nie weet nie.

  • @FarmerJ0e1
    @FarmerJ0e1 11 років тому

    Nice musiek en video. Die kwaliteit van julle videos op youtube moet net regtig verbeter word.

  • @MnrBloemie
    @MnrBloemie 11 років тому

    Eerlikwaar te min views! Afrikaanse musiek is top-gehalte en dit is hartseer dat die meerderheid afrikaanse kunstenaars nie wêreldberoemd sal word nie

  • @simeonfourie12
    @simeonfourie12 11 років тому

    Awe!!!

  • @neokage4811
    @neokage4811 12 років тому

    Ek like julle music Verskriklik :P Love it

  • @poppiesmegzfrancigen
    @poppiesmegzfrancigen 12 років тому

    Awww in Kaapchehoop geskiet...

  • @ZYonZa1
    @ZYonZa1 12 років тому

    Lekker ene ouens.Luv it.

  • @kelsiebez
    @kelsiebez 13 років тому

    <3

  • @SkyJunkie1000
    @SkyJunkie1000 13 років тому

    3 letter word. wow

  • @AliciaNel
    @AliciaNel 14 років тому

    Thumbs up. Die song is ongelooflik mooi, julle wat kunstenaars is sal verstaan as ek sê dit laat my iets voel... Like die song baie baie...