Liewe hemel, Genis! (1986) (HD weergawe ook gelaai)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 січ 2025

КОМЕНТАРІ •

  • @carinasnyman2049
    @carinasnyman2049 Рік тому +12

    Dankie dit was fantasties. Hoop daar kom nog.

  • @ElizeHoman
    @ElizeHoman Рік тому +15

    Wat n wonderlike kykgenot !!! Wens ons kon weer in daai tyd lewe.....ai😢

  • @ronelopperman2675
    @ronelopperman2675 Рік тому +14

    Baieeeee dankie! Ek het elke oomblik geniet!

  • @annawitter5161
    @annawitter5161 Рік тому +5

    Dankie! Het dit baie geniet. My mense en my taal. Van n Saffer doer in New Zeeland.

  • @colleengoslett9246
    @colleengoslett9246 10 місяців тому +3

    Thank you for the upload.🤗

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 Рік тому +7

    Dankie Tillie 🌹

  • @vasti018
    @vasti018 Рік тому +12

    Uitstekend - dankie Tillie!

  • @susarabasson3361
    @susarabasson3361 Рік тому +4

    Baie dankie. So geniet.

  • @naeemapatel5259
    @naeemapatel5259 Рік тому +5

    Baie dankie vir hierdie oplaai, dit was pragtig

  • @janvandermerwe3913
    @janvandermerwe3913 Рік тому +4

    Dankie Tillie lekker gekyk en lag.

  • @June3669
    @June3669 Рік тому +5

    Love dit... ❤ Thanks vir die laai 🎉

  • @christobosman5710
    @christobosman5710 Рік тому +15

    Dankie . Die Afrikaanse taal het n onskatbaare waarde verloor toe P G nie meer met ons is nie .

  • @DanielFoley-sr8kw
    @DanielFoley-sr8kw 10 місяців тому +3

    Dankie van La Paz, Bolivia.

  • @abduragiemsamsodien4887
    @abduragiemsamsodien4887 5 місяців тому +1

    Awesome thanks from South Africa ❤

  • @Lollypop-c8n
    @Lollypop-c8n Рік тому +7

    Lekker entertainment! Baie geniet😀😀- Dankie🌹

  • @JosefKatzao-z9h
    @JosefKatzao-z9h 2 місяці тому

    Sit tog op ook sondaarpoort dankie vir die reeks oplaai ❤❤

  • @BenjaminPersens-c2j
    @BenjaminPersens-c2j 2 місяці тому +1

    Ver Lang daai jare toe daar nie TV was het ons gemol na die Bure toe vir genis❤🎉.

  • @maricamaas2326
    @maricamaas2326 Рік тому +5

    Op die merk af die raak omskrywings van die geoefenry by danse en op die tennisbaan 😂😂😂
    En ja, lag en huil is so baie na aan mekaar... Die arme verstote seuntjie 😢: So soek die klein kind in almal van ons mos maar meeste van als om te behoort en liefgehe te word 🥰

  • @josefkatzao-v5v
    @josefkatzao-v5v Рік тому +7

    Og lieflike tye om hierdie reekse the kyk en weer te herlewe kinderjare te same ❤️

  • @gerhardcombrinck7026
    @gerhardcombrinck7026 Рік тому +3

    Dankie. Baie dankie!

  • @thealandsberg9524
    @thealandsberg9524 Рік тому +4

    Op n koue reënige dag is dit so lekker om te kyk❤❤❤

  • @AIRview2
    @AIRview2 Рік тому +19

    Ag dit was so n goeie reeks! Elke liewe episode😅😂!

    • @maricamaas2326
      @maricamaas2326 Рік тому +2

      Al was hierdie een so lekker lank, voel aan die einde nogsteeds te kort!

  • @BruceWard-et9vj
    @BruceWard-et9vj Рік тому +2

    Dankie sit asb nog op as kan

  • @MichelleKruger-b9t
    @MichelleKruger-b9t Рік тому +5

    Dit was pragtig 😂

  • @jeromedevilliers8593
    @jeromedevilliers8593 Рік тому +10

    The best afrikaans drama

  • @WihanriVerster
    @WihanriVerster 5 днів тому

    Baie dankbasr dat ek nog my oupa kan sien en hoor André Verster ❤ rus sag wat ek sou doen Om jou te ken . Maar Dan weer is dit dalk goed so 😂

  • @AndreasAntoniusMaria
    @AndreasAntoniusMaria Місяць тому

    Ik probeer dit te verstaan maar dit valt nog helemaal niet mee!

  • @ruandahaasbroek1950
    @ruandahaasbroek1950 Рік тому +2

    Dit was Nou lekker Om die ou fliek weer te Sien. Het lekker gelag 😂

  • @IngeAmos
    @IngeAmos Рік тому +3

    Please upload Kooperasie stories Intensies en Bedoelings

  • @Mrs.Karen_Walker
    @Mrs.Karen_Walker Рік тому +6

    Oeeeeeeh Tillie baie dankie vir hierdie oplaaiing. Dis n epiese fliek die. Ek gan die nou heerlik geniet. Dis Vrydagaand nou en ek is all set and ready met n bak cheesypuffs en n lekker groot kelk koue wit lambrusco.
    Genis is my gunsterling...... "ek is beswaaaar" :D
    Tillie net n wenkie...is dit dalk n goeie idee om in die titel van flieks te vermeld watse soort fliek dit is? soos in komedie, drama, romanties, aksie, speurder, dokumentêr ens

    • @Mrs.Karen_Walker
      @Mrs.Karen_Walker Рік тому +2

      Ek self is meeste geinteresseer in komedie films, plaas films, klein dorpie flieks en flieks soos hierdie enetjie of flieks soos Tant Ralie se losieshuis, Hier kom tant Alie ens.
      Die beskrywing van die type fliek in die titel maak dit makliker om deur al die vids te sif vir net dit wat n mens soek.

  • @adriaanmcdonald3116
    @adriaanmcdonald3116 Рік тому +4

    Het tannie nie die Kooperasie storie reeks nie?❤

  • @mjwolmarans4542
    @mjwolmarans4542 Рік тому +4

    Uitstekende gebruik van die Afrikaanse Taal met gesoute toneelspel.

  • @Elton.Martin
    @Elton.Martin 6 місяців тому +1

    It would be great that this movie was high definition clear image

    • @tillie9530
      @tillie9530  6 місяців тому

      Done and uploaded 🙂👍

  • @LindaLangeveldt
    @LindaLangeveldt 5 місяців тому

    Beste TV reeks ooit

  • @walterclark4662
    @walterclark4662 Рік тому +7

    Just wondering if Kooperasie Stories are available anywhere.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Рік тому +1

      A few are on UA-cam but the SABC archives would be the best place to locate and purchase copies.

    • @vanrensburgfamilyfarms9068
      @vanrensburgfamilyfarms9068 Рік тому +2

      I would love to have the series on dvd!!

  • @rachellekotze3985
    @rachellekotze3985 Рік тому +2

    Ek darem nou lekker gelag😂😂

  • @cryptofamilyfund7410
    @cryptofamilyfund7410 Рік тому +3

    Plaas nog asb

  • @mornehaasbroek1616
    @mornehaasbroek1616 Рік тому +5

    Baie dankie vir die Afrikaanse rolprente Tillie. Ek sien altyd uit na watter rolprente jy gaan laai. ❤ Jy het nie dalk iewers Die Skaam Man nie? Gert Van Tonder, Milla Louw en Paul Eilers speel die hoof rolle. Sal dit verskriklik waardeer as jy dit het en op UA-cam kan plaas.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Рік тому +1

      Was dit 'n "one off" vir TV want ek ken nie so 'n rolprent nie?

    • @mornehaasbroek1616
      @mornehaasbroek1616 Рік тому +1

      @@TrevorMoses312 dit was 'n Afrikaanse film gewees. Die film was gebaseer op die storie boek van Karl Kielblock.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Рік тому

      Wanneer is dit uitgereik en vertoon, wil graag meer weet.

    • @mornehaasbroek1616
      @mornehaasbroek1616 Рік тому +1

      @@TrevorMoses312 ek reken dit was tussen 1975 en 1980.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Рік тому +1

      Ek het vir 30 jaar in die rolprent bedryf en op oor die 500 rolprente gewerk en ek ken nie daardie titel nie. Dit verskyn nie op my titel lys van SA rolprente van 1910 nie en ook nie in Leon Van Nierop se boek nie of op Paul Eilers, Gert van Tonder of Milla Louw se IMDB bladsye nie so ek weet nie. Ek kan jou my 1910 - 2017 rolprentlys stuur maar mens kan nie adresse hierop plaas nie. 🤔

  • @GodfreyFortuin-ib3ml
    @GodfreyFortuin-ib3ml 4 місяці тому

    😂 lekker gelag 😊

  • @eurafrican85
    @eurafrican85 Рік тому +3

    56:27 so 'n ketter, so 'n maaifoedie

  • @henryploeger8859
    @henryploeger8859 Рік тому +1

    Ai, die tye...toe tyd nog tyd was.....

  • @cryptofamilyfund7410
    @cryptofamilyfund7410 Рік тому

    ❤❤❤

  • @penelopehodge-vx8wm
    @penelopehodge-vx8wm Рік тому +3

    😂 dit is Nou Pierre suid Afrikaans.
    Ek het dit baie geniet

  • @eurafrican85
    @eurafrican85 Рік тому

    Die arme Maria.

  • @DarrylOlivier
    @DarrylOlivier Рік тому +2

    BAIE MOOI STORIE

  • @marietagevers3034
    @marietagevers3034 Рік тому

    😂❤

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Рік тому +3

    Sjoe.Ou Genus is omtrent beswaard…veral toe hy aan die stoel vasgeplak is.🤣

  • @evapetersen447
    @evapetersen447 5 місяців тому

    Dit klink soos.di tyd si stories

  • @marlenegreyling8620
    @marlenegreyling8620 Місяць тому

    Ek sal graag Simon en Sandra weer wil sien, maar dit is so lank terug, ek kan nie veel daarvan onthou nie. Danie Joubert het die manlike hoofrol gespeel.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 20 днів тому

      TV reeks: die SABC is vrek streng met hul kopiereg en sal hierdie kanaal sluit as van hul reekse opgelaai word.

  • @abduragiemsamsodien4887
    @abduragiemsamsodien4887 5 місяців тому

    Ek stort trane en lag 😂

  • @daverogers2240
    @daverogers2240 8 місяців тому

    If Ian wanted the game to be faster, why did HE and his team take control and speed the game up? The answer is because they could not speed the game up themselves. Why? Because they allowed SA to dictate the pace of the game. They were not smart enough to speed up the game themselves. So they need to take responsibility and ask themselves why they were incapable.

  • @CassidySolomons
    @CassidySolomons 4 дні тому

    Ja sowaar