Brendan Peyper - Vanaand Sê Ek Net Ja (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Music video by Brendan Peyper performing Vanaand Sê Ek Net Ja (Live at The Shack, Pretoria, 2017).(C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
Go brendan. Hou aan sulke awesome Afrikanse musiek speel jy hou ons taal se naam hoog.❤❤
Hi, Brendan hou asb aan om mooi music te maak jy Hou ons taal se naam baie hoog😍🤩👌👌👌
I’m from Costa Rica, Latin America, I speak Spanish and little bit of English... but I’m here, liking Brendan’s music even when I don’t understand a sh*t. Afrikáans pop music sounds really cool 😍😍
Jy is ons trots en hoe jy ons taal hoog hou is amazing 👏 ❤
Jou musiek is baie mooi en waar woorde❤❤❤
I am from Netherland. And i love your Music. ^^
❤❤❤
Love your music❤
dankie jy is die beste sanger
Ja jy is Brendan
Ek het vir hierdie liedjie gesoek😀😀😀MOOI !!!!!!!!!!!😻😻😻😻😻
Brendon jyt nou rerig n slag met al jou lekker songs. Elke song is unique en vertel sulke diep stories wat mens soms tot trane bring. Jys baie spesiaal en dankie weereens vir jou wonderlike musiek💕💕💕💕👏
Goeie musiek video. Stunning song. Amazing talent. Well done Brendan. Keep up the good work 👍🏼 Jy bring regtig iets nuuts na Afrikaanse musiek.
Brendan🌹🌹 jy het my lewe verander ek is mal oor jou En dankie vir al jou songs jy is amazing baie dankie ...❤💙❤💙❤💙
Jip
Jip
÷dzfdd
R24rd
Jaaa! Weereens baie goed gedoen, Brendan! Heerlike liedjie. Groete uit Nederland! 😊
Ja echt goede zanger, weet niet wat het is maar ik vind afrikaans echt top😂
@@bartschlief2574 Ik ook! :D
Ek is mal oor jou nuwe Album Brendan! Hy loop oop is regtig waar net awesome!
Eks mal oor jou en al jou liedjies......jys sooo amazing....love you😍😍
Jys amazing ..jou songs alles ....eks mal oor dit!♡...moet gou weer kom kuier ❤❤
My Naam is Ruan Etsebeth Jy is so Asomwe
?
Wil graag eendag weer lewende lyf sien..God is by jou..en ek dink jy regtig n oulike mens ...met goeie potensiaal
Dis rrg baie mooi❤hou so aan 😆❤❤sal altyd na jou musiek luister...raak nooit oud nie❤❤
darm ma een mioo man.... en het bonop n fantastiese stem
Hehe ..n ware hartbreker . Ek meen ....kitaar, die stem, die smile... haha . Awesome musiek!
ek is mal oor jou en jou musiek...jy is n amazing sanger en ek kry jou lietjies nooit uit my kop uit nie....liefies jou...
Ek hou van jou songs my baby
love die song + al jou songs is vrek cool .hou so aan
Baie mooi Brendan ❤❤
Amezing brendan peyper❤❤❤❤❤❤❤
Ek luster na Kurt Darren , Karlien Van Jaarsveld ,Sntkop en jou musiek en ek hou van Kurt Darren en jy is my beste mans 😆🙂☺️
Even thorough i'm Lithuanian and can't understand almost anything I still love your song
Jirrr!☆
Well done ja ah ah goeie song...* 😊😎🖒👌
@BrendanPeyper!☆
Awesome Liedjie Loveee dit
Brendan jy is die beste Sanger
Jo dis mooi!!! I love you Brendan
Dis .baie. Mooi❤❤❤
I like this song because i have a bf and said to him when asked me out so that's why i like this song and all the rest of his songs Love you Brendan Peyper😘😘😘😘🤩
Die song is amazing
❤❤❤Baie mooi ❤❤
Brendan pyper waar bly jy ek love you songs as ek by die huis kom luister ek nou songs ❤💙💚💛💜💓💕💖💗💝💞💟👍👍💜
Baie mooi liejkies en dans musiek .
Amazing song💕
Vanoggend 19 August 2023 in my kop tie moes ek net weer luister
Ek loove diee!!!😍😍
Ek is jou grootste fan
Love it!
Jy is cooooooooool Brendan.😘😘😘😘😘😘😘😘😘
Love you so much bredan
Brendan Peyper jy is my gunstelling
mal oor jou songs jy is die beste singer ooit
Baie lekker liedjie,soek nog
Brendan, jy maak my dag!
Amazing 💯😱🔥😎
Hi Brenden my naam is Carlo en jy is my ginsteling sanger
Mooi liedjie 😍
Love jou musiek!!!!!
Jy is mooi jy sing mooi ook love you ons almal is mal oor jou Brendan Peyper
Love dit..❤
EK LOVE JOU MUSIC BRENDAN!!EN JY SING MOOI!😛😛😍😍😙😘
Brendan ek love you songs
I love it thx
I like his all music .I have boyfriend but i love him so so so must i love him lololo
Baie mooi liekie
Dit. is gryt😘😘😘😘😘😘
Jy is so cool 😆😆
LOVE you en jou musiek sien vanaand by doornfees
Suane Nel huy4ok8qq4tttyģuu77iiiyu651sst8
Eks so lief vir jou Brendan
Love dit vanaand sê ek ook ja
Jou album is lit!!
Hey brendan ek love jou songs☺
@BrendanPeyperVEVO Ek lief jou en hierdie nuwe song
Claudia Pascoal
Wat is jou nommer
Hoekom vra jy?
hoekom vra jy ? vat is my nomber Carlo Van Aswegen ?
I❤️ this song
Lilah 😀😀😮
Cool songs👍
Nice upbeat song 🎶
❤❤❤❤❤❤
Johhh dis fantasties Brendan jy mag maar
Moo man mooi😍😍😍😍😍😍😍😍
jy is die Beste Sanger ooit
Brendon papper sy is baie mooi
Hi ek hou van jou music
O lala wie het o s hier
Mal daaroor..Jy het jouself weereens oortref 👌😃
Goeie liedjie
Jy is so cool
❤❤
Love jou musiek
Ek is mal daar OOR 😘😍
jaaa brendan ja
A mazing
Lilah 😀
Baie mooi song
LOVE AL JOU MUSIEK
Ek vas by you show
❤
Mook misiek😀😀😀😀😀😀
Tops😁🎉😁😁❤❤❤❤
Hy is so mooi
jy sing rerig mooi Brendan my naam is Shane, jy is die beste
Jy maak my dag!!
Like jou songs
I ❤️ so 😍😍😍
😮😮Liah
😊😊😊😊
Mal daaroor!!!
Brendan hoe oud is jy en i love you jy maak my dag