Chris Steyn - Helemal (Amptelike Musiekvideo)
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Koop of luister 'Helemal' hier: ChrisSteyn.lnk...
Volg Chris Steyn op sosiale media:
Instagram - ...
TikTok - www.tiktok.com...
Facebook: www.facebook.c...
____________________________________________
Lirieke:
Jy weet dit
Alles wat ek deur is
Jy ken my sonder klere
Beter as ekself
My liefde
Sal ek net nie kan stop
Jy weet hoe werk my mal kop
Sonder jou’s eks half
Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie
Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Die laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
My laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal
Op jou, op my
En op ons altwee
Kom ons klink n glas weer
Soveel lê nog voor
As jy jou
Soene ooit moes wegvat
Nie meer aan my sy slaap
Wat bly rerig oor
Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie
Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Die laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
My laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal
Jy weet dit
Alles wat ek deur is
Jy ken my sonder klere
Beter as ekself
Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Die laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
My laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal
Geskryf deur: Johan Oberholzer
Plakkies baie geluk!!! Ons almal en die "oom" het geglo in jou. Geniet dit! En onthou bly nes jy is. Dit is wie jy is en wat jou gemaak het wie en waar jy nou is!
Dit was lekker 💃💃
Ek stem, van dag een af HELEMAL ONS WENNER, maak nie saak war vanaand gebeur nie...weet net, JY IS N WENNER Chrid Steyn. Welldone, jou eerste snit is BRIALLIANTLY-PHENOMENALLY OUTSTANDING!!!!!!
Jou menswees (karakter) is hoopvol en by my, bly jy UNIEK en VERSLAWEND!!!!
En onthou ons soek nog songs, gaan groot, ons almal love jou!!!!!🎉🎉🎉🎉🎉
Hy is die beste Sanger ek love hom!! Baie geluk 💙💙
Mal oor jou stem! Die lirieke is sweet ❤ Jou grootste Namibiese aanhanger!🇳🇦🤗👏🏻
Grootbaas..Demi Weet, Ons Weet, Chris het dit heelemal, well done Chris .....ek hou vanaand my plakkies aan en my duime styf vas, gaan gee dit alles, die laaste bietjie lug uit jou
longe...#TeamChris allie pad.....
Chris jy is die beste in die wereld Jou song is die beste ek speel dit elke oggend as ek opstaan. Jy gee my moet dankie .Chris styn
Lekker lekker song!!💃
Pragtig ou plakkies.Gaan groot Ek hoop en hou duimvas dat jy gaan wen.
Well Done!!! Bly so nederig, moet nie dat dié wêreld jou insluk nie... Oë na Bo en "plakkies" op die grond... 💙
Love hierdie liedjie, elke slag wat ek dit luister maak dit iets in my wakker!
Wanneer jy wen gaan almal hierdie comment van my like, want almal wat nou kyk het van dag een af geweet dat jy gaan wen. VAN DIE BEGIN AF WAS JY `HELEMAL` ons almal se wenner!
Beslis
Kry Sommer hoendervleis met die woorde. Dis so Waar!
@@CoelienMackriel Toe wen hy🔥🔥🔥🎉
@@christellefitzgerald9761 Hy het gewen🕺😎💪🎤
Yes😍😍😍🥳🥳🥳🥳 ek was so bly toe ek dit Sien!!
Sooo mooi!!! HOU STYF DUIM VAS VIR VANAAND!!!! Jy verdien die een!!!!
Ek vertroue volkome dat jy sal wen. Jys so talentvol. Jou liedtjie is ń hele vibe ek love dit!!❤
Awesome song Plakkies. Wow jy het n groot toekoms voor jou.
❤❤❤TeamChris !! Jy gaan wen , ek Lovee jou !!!!!!!
Sjoe hierdie raak my en dryf my na trane. Well done Chris. Ek hoop van harte dat jy vanaand as wenner gekroon word. Jy verdien dit met oorgawe!
Jy het baie mooi gesing chris ek is trots op jou ❤❤
Wow jy is die WENNER ONS IS LIEF FIR JOU
Jy is die beste geluk met die wen by die kontrak Ek is Bly Vir jou chris Steyn jy is n baie mooi singer Kani wag Vir nog music video's Nie ❤❤❤🎉🎉🎉
Baie geluk #chrissteyn, dis n pragtige lied. Altyd so lekker om goeie, kwalitweit afrikaanse musiek te hoor. Mag jou pad vorentoe net sukses en voorspoed inhou.
ek weet nie waar oor al die gekerm gaan nie....alhoewel.....hierdie song het my longe weer vol lig gemaak en my ❤ hart voel skoon......die song is so awesome....Baie Dankie aan die Sanger, Jy mag maar ....
Al is jy nie my wenner nie, is dit mooi.
🎉🎉🎉🎉🎉ek is so bly jy het gewen chris well done jy verdien dit sien sommer baie uit om na jou te luister
Te pragtig ❤❤. Die stoutste gesiggie met die mooiste stem.😊
Dit is so 'n mooi song!!! Jy het soveel talent. Jy is die wenner!!!!
Lekker liedjie, lekker vibe, lekker ou! Iets lekker wat ons land nodig het😄
Ek like die song😅
Kan net nie ophou luister nie... Wow what a song Chris jy mag maar baie geluk met die song. Ek is verslaaf whahahaha
Baie mooi plakkies die gaan n groot hit raak. 😁💃Love dit '' helemal''!!!....
Chris plakkies, jyt SA heelemal gevat🔥 perfek vir moderne Afrikaanse musiek🙌🏻 remember the name.
Ons Klein Theuns Jordaan!!❤
Baie Geluk,jy was my fav van dag een en ekt geweet jy gaan wen welldone ❤🎉❤
Trots op hom
Jy sing baie mooi hou van jou musiek❤️❤️❤️❤️💪😍💪❤️ merry Christmas Jesus love you
Yes Chris!!! You did it!!! Ons wenner!!!! Whooo hooo 🥳🥳🥳 Jy verdien dit deur en deur!!!!! ❤ #teamchris
Lanklaas so mooi lied gehoor en video geniet. Dankie
Wat n' pragtige liedjie Chris en jy kan sing
Baie Geluk Chris 🏆⭐ wat n Beautiful 🎶💯
Chris jy het ons van die begin af helemal 👌🏻🩴🩴❤️
die song is amazing, go Chris, jy gee my HOENDERVLEIS
da 1 wat ek lief het veraltyd ... ❤h vd w .... jy mag sing rrg
Baie mooi so bly jy het gewen. Jongmense moet ook hulle voete vind
Jy is HELEMAL flippen talentvol!! 🎉
Love dit Chris! Jy is ons wenner en sien uit na nog vele treffers!!! #teamchris
Js te oulik mag j gaan van oorwinning tut oorwinning.ons almal lief ju.sonja en ha gesin...plakkies ons is coloured maar jule almal mt afr9kaanse musiek is tops..be theuns Jordan. Is j one gunsteling ❤❤❤
#TeamChris jy is net Helemal ons wenner. Stunning song. ❤❤❤❤
Dit is n baie mooi liedjie chris jy sing so baie mooi ek luiser die liedjie oor en oor jy is n wenner ❤ ❤❤
Wow dis pragtig. Hoop jy wen vanaand.
Ek luister hom op repeat, love die song!
Geluk met die wen, jy moet vir ons baie lekker liedjies maak
Defnetief helemal n wenner love jou my oukie.
Plakkies bo
CHRIS!!!!! Yster~#teamchris al die pad!
a SUPERSTAR was born...🔥🔥🔥🔥
Vlippen nice chris die lied se woorde slat diep my maat
Chris bra gee my jou nommer ek love jou songs ❤😎
Үнэхээр гоё хоолойтой юмаа. Амжилт!✨🧡🌟💜💫❤️💫💖🇲🇳
🎉🎉🎉 Wenner! Awesome sanger!
Helemal die beste !! ❤
Awesome liedjie.
#TeamChris al die pad.
Wow stunning Chris.
Baie geluk met die wen ek Hou van daai song ❤
Ek is mal oor die song!! Dis mooi 💃❤️
Love it! Wel gedaan Chris! The sky is the limit. Werk hard en bly nederig....
so mooi mesiek ek hou daar van soos in baie hou aan ek laaik ook jou een letjie van plaas dorp toe ek love it
Die is die beste liedtjie ooit😊
Jy kan maar sing Baie geluk 🎉🎉🎉
Die Here is met jou en jou loopbaan geniet elke oomblik daar van
Jy is n wenner Chris!!!
Geluk jy verdien dit. Jy is rerig talentvol
Nice one!
Ek luister die liedjie oor en oor dis amazing
Baie mooi 🌟🌟🌟Baie geluk met so goeie musiek vidio.
Wel hy het gewen🎉🎉🎉🎉🎉
Yes . Jho ekt lank gewag
😢Dis regtig so mooi
❤Mooi! Wow. Jyt 'n amazing stem!!!
Eks heeltemal mal oor die liedjie en ook heeltemal mal oor jou stem en plakkies ..
wat n yster vir die toekoms van sa se musiek
I want to here the American English virson of this please. I love it. It's so good
#team Chris all the way 🎉❤ plakkies for the win ❤
Goeie song ❣️ woorde wat ons onsin Kan maak
Never heard of you. But love what I heard at Tequila Rock Krugersdorp. You are amazing!!!!
My nuwe reply song .Super awesome julle
#TeamChris all the way🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Nee rerag Vani begin af het Ek geweet jy ganit maak.
Lekker, gooi hom Chris!
Mal oor hierdie liedjie 💜💜💜🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇦🇺🇦🇺🇦🇺
Ek is verslaaf aan die song ❤
Definitely op repeat in my huis. Lovit helemal
Ek love die song! Jy is so talentvol. In my oë is jy klaar die wenner. Jou stem gee my hoendervleis. Ek dink ek is officially jou grootste fan! ;-)
Mooiste song met die diepste lirieke!!!
Awesome jy Moet net wen
Wenner wenner dis so pragtig
Uitstekend Chris!!!!!!🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Dis natilek uitstekend
Wow...
Jou stem is so mooi...
Love it 🎉❤
Baie geluk Chris. Jy verdien die wen. Sterkte, met jou musiek vorentoe!
Love this song
Soek nog so een chris steyn!❤
Baie geluk Chris🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Ons is so geseënd met so baie kunstenaars in afrikaans...
Hoe hoendervleis kry ek nou dis tot my Ringtone op hierdie stadium is dit my gunstelling leidtjie ❤
Fok die is blerrie mooi
Hoor hom nou eers
Love dit! Dis soooo mooi! Soek meer van jou musiek asb!! 🩴🩴 #TeamChris
great song - great vocals. well done kwagga.
Well Done antie se plakkie klong.
Ahhh Jy moet wennn!
Jy sing pragtig😍. Hoop regtig jy het gewen! 💝
Chris dit is n baie mooi song ek hou daaaaaaaaaaaaaaar van............