Brendan Peyper - Trouvrou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024

КОМЕНТАРІ • 325

  • @amystube2262
    @amystube2262 3 роки тому +14

    My eerste gedagte! Hoe lekker gaan die song sokkie!!😱 Anybody else?

  • @bijankarossouw6316
    @bijankarossouw6316 3 роки тому +17

    Love die Song Brendan... Ek en my Man is die jaar 12 jaar getroud, en jy het ons so mooi opgesom in die lietjie.... Baie dankie het sopas soooooooo baie mooi memories op gebring met die lietjie... Groete hier uit die Sandpit (Abu Dhabi, UAE)

  • @moniquecombrinck7252
    @moniquecombrinck7252 3 роки тому +9

    Ek is mal oor die song ek sing saam jou en ek ken Al die woord en die is een van my favorites 😍😍

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +42

    Great Song
    Great Album
    En Brendan Is 'n Great Persoon
    ♥️

  • @minandiefoord
    @minandiefoord 3 роки тому +37

    Die liedtjie is net verskriklik amazing! ❤️Dis so so mooi

  • @kaseysmit5071
    @kaseysmit5071 Рік тому +8

    Ek hou van die song dit sit in my kop alke dag love

  • @grietavanzyl3833
    @grietavanzyl3833 7 місяців тому +5

    DIS BAIE MOOi BRENDAN
    😊😊😊❤❤

  • @gemmabroncho5467
    @gemmabroncho5467 3 роки тому +39

    Die liedjie laat my somer huil! Ek het op n tyd n ou gehad en hy het gesê ek was sy trouvrou. Hierdie song is regtig so sweet! Ek hoop die liedjie speel by my troue! ;) Well done Brendan

  • @tanyabam4577
    @tanyabam4577 3 роки тому +5

    As jo 3mnde oue baba Brendan se musiek like omdat mamma dt geluister ht terwyl sy swanger was dan moet j weet Brendan j is awesome in wt j doen!!! Hou so aan... amazing song!!!

  • @Victorh1616
    @Victorh1616 3 роки тому +23

    Ek like dit nie - ek love dit !

  • @WickedHandzz
    @WickedHandzz 3 роки тому +38

    Hello, ever since you dropped this song, I keep on repeating it, I love it.

    • @logankoen4915
      @logankoen4915 Рік тому

      Loganmyklpoiuwerthihtooohoclsadgfohjijtoiboohjibohotobovlsadjjojojohoohhuuiiitijoiroblsadpoiumsshib5iitiiobktobhkbtkiujtigobiib5ihikiihbi5oiooj🤣clsad

    • @logankoen4915
      @logankoen4915 Рік тому

      Loganmyk

  • @GerdineOlivier
    @GerdineOlivier 4 місяці тому +2

    Brendan ek is lief vir jou ❤

    • @JuandreMeyer
      @JuandreMeyer 4 місяці тому

      𝑱𝒚 𝒍𝒐𝒔 𝒉𝒐𝒎 𝒖𝒊𝒕

  • @Maslah.
    @Maslah. 3 роки тому +11

    Jou liedjes zijn echt mooi❤️ 🇳🇱🇳🇱

  • @adristanvliet-lu3uq
    @adristanvliet-lu3uq Рік тому +5

    Absolutely Love this Song!

  • @renepretorius5047
    @renepretorius5047 3 роки тому +14

    WOW Baie mooi gedoen Brenden dis seker nou my gunsteling liedjie😀👑

  • @gavinfaustmann6353
    @gavinfaustmann6353 3 роки тому +7

    Brendan doen dit weer..... Awesome song

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 2 роки тому

    Hier beskryf my liefde en ek mooi liekjie definitief vir ons troue in die toekoms wat kom. ♥️🙏🌈

  • @Eatme7up
    @Eatme7up Рік тому +2

    Was leterlik by die konsert op die stage!
    Love die lietjie LEKKER DAGG

  • @nicolenedutoit9704
    @nicolenedutoit9704 Рік тому +1

    wat n.mooi trou song baie lief vir jou mansmens ....xxxxxx

  • @merrycrisarcamo2038
    @merrycrisarcamo2038 3 роки тому +6

    I love his voice

  • @matthiasbunt9391
    @matthiasbunt9391 3 роки тому +16

    Absoluut prachtig!! Groeten uit Nederland

    • @bartschlief2574
      @bartschlief2574 2 роки тому

      Inderdaad echt super mooi, afrikaans is zo leuk, net nederlands. En zuid afrika lijkt me echt een cool land!

  • @beatricegreyling9334
    @beatricegreyling9334 3 роки тому +5

    My sissie love you branded amazing song love !!!

  • @michelcoertze6350
    @michelcoertze6350 3 роки тому +11

    Well done Brenden. Dis awsome verby!!!! Jy is super super cool verby✌🏼✌🏼

  • @jannageldenhuys9292
    @jannageldenhuys9292 2 роки тому +3

    Ek love die song. GO BRENDON!!!!!!!🥰

  • @Leatitia-gp1zc
    @Leatitia-gp1zc 11 місяців тому

    Ek is lief vir jou,Brendan peyper ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @ivanneethling1329
    @ivanneethling1329 3 роки тому +5

    Gelik Brenden ek is bly vir jou ❤️❤️

  • @utubewatcher1238
    @utubewatcher1238 2 роки тому

    Rochelle.....Eks lief vir jou. My liefde vir jou strek verder as die sterre wat ons altwee sien in die aand

  • @Chanike_1316
    @Chanike_1316 9 місяців тому +1

    Dis amazing verskrikle mooi songs ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 3 роки тому +2

    Definitief gaan Hierdie liekjie by my trou in die toekoms. ♥️

  • @djwilliesa2476
    @djwilliesa2476 3 роки тому +4

    Ek love die song
    Sal like om vir te meet tjom

  • @beatricegreyling9334
    @beatricegreyling9334 3 роки тому +5

    Ek love al sy albums

  • @user-lk2eu8td8l
    @user-lk2eu8td8l 9 місяців тому +2

    Die beste❤

  • @welischakoegelenberg1327
    @welischakoegelenberg1327 3 роки тому +9

    Ek love die song
    Jy sing mooi 😁😜

  • @daniellerautenbach5094
    @daniellerautenbach5094 3 роки тому +5

    Awww🥰

  • @karialohann2240
    @karialohann2240 2 роки тому +1

    Ek en my man het die 12de Junie getrou. Was die beste besluit!

  • @lisabester8576
    @lisabester8576 3 роки тому +24

    Kom ons hoop hierdie is vir sy meisie anlia 🤭🤭🤭

    • @henryfranken3389
      @henryfranken3389 3 роки тому

      Hierdie Song is gepas virjou

    • @lisabester8576
      @lisabester8576 3 роки тому

      @@henryfranken3389 wat bedoel jy daarmee?

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 Рік тому

      Baie dankie my skaat wat is haar bedoel daar man is vresklink boring ❤😢😊

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 Рік тому

      ​@@lisabester8576if Jy soek toe praat het my Kom ons praat is Jy okay if Jy is nie regteg okay vrotel my asebleef dankie seen Jou van die tyd is Kom ❤️😊Eks so worried op Jou dankie Lisa ❤❤

  • @minilotter3992
    @minilotter3992 9 місяців тому +1

    Mishke Hou Baie van jou liedjies. 😘

  • @ZaidenMarais-ie4dw
    @ZaidenMarais-ie4dw День тому

    Ek hou van Al Jou lietjie Brenden peyper

  • @jacokruger9940
    @jacokruger9940 2 роки тому +2

    Ek het verloof geraak op jou song want dis een amazing song

  • @martienronkhorstbronkhorst9062
    @martienronkhorstbronkhorst9062 2 роки тому +1

    My ou Hou van hom dit is n amazing song berndenpypper 🤘👌❤️❤️

  • @christe-leedekoker1418
    @christe-leedekoker1418 3 роки тому +5

    Wil iemand nie asb hierdie lied net so vat en net vrou vervang met man nie ? Dit sal so awesome wees, dan kan ons girls ook saam sing... 😁

  • @amandarudolph567
    @amandarudolph567 10 місяців тому +2

    Hier die lied jip is die beste

  • @liambrink6168
    @liambrink6168 3 роки тому +1

    Lekker song

  • @phillipphillip6872
    @phillipphillip6872 Рік тому +2

    Dis n amazing song ek love dit😊

  • @danetschirpig5044
    @danetschirpig5044 3 роки тому +12

    Yess my een van my favorites! 💃🏻

  • @deepaddey4759
    @deepaddey4759 3 роки тому +3

    Nice I love this song

  • @michaelamuller7964
    @michaelamuller7964 3 роки тому +9

    Wow well done Prenden

  • @cornekriel3923
    @cornekriel3923 3 роки тому +14

    Well done die song is lit 🔥

  • @jamie-lynnwallendorf1525
    @jamie-lynnwallendorf1525 Рік тому +2

    Ek is lief vir jou Brende paper

  • @biancabritz3577
    @biancabritz3577 Рік тому +1

    Hou van jou musiek baie mooi

  • @pieterjooste8321
    @pieterjooste8321 9 місяців тому +2

    Wow el is maal oor jou liedjies

  • @debbebroodryk6958
    @debbebroodryk6958 8 місяців тому +2

    Brendan ek is so lief vir jou vandat ek jou by ranthart gesien het

  • @marynasnyman7339
    @marynasnyman7339 3 роки тому +4

    Dit is n trots om na jou te luister... Hierdie is n baie baie mooi lietjie... Rerig well done

  • @sarahsmith8583
    @sarahsmith8583 3 роки тому +11

    Awesome
    Amazing musiek
    Love al jou musiek
    Dankie vir die musiek wat jy sing

  • @mianekleynhans9935
    @mianekleynhans9935 3 роки тому +2

    I like your songs so much I listen everything all day

  • @junaidnovember663
    @junaidnovember663 3 роки тому +32

    Well Done, Amazing

  • @DiziNienaber
    @DiziNienaber Рік тому +2

    ❤❤❤Jyis die besti Sarmune

  • @anniquewait
    @anniquewait 3 роки тому +15

    Die is eeen amazing musiek video Brendan! Eks baie trots op jou . Hou aan om so baie goeie musiek te maak ❤ Vir altyd n Brendan Peyper Fan #brendanpeyperfan #trouvrou #BrendanPeyper #afrikaans

  • @dewanmarais9883
    @dewanmarais9883 9 місяців тому +1

    Defnetief n treffer❤😊

  • @user-jb5gc6bn9v
    @user-jb5gc6bn9v Рік тому +1

    I love you ❤

  • @MarthaMans-y1n
    @MarthaMans-y1n 21 день тому +1

    ❤❤❤

  • @outdoor1014
    @outdoor1014 3 роки тому +2

    Love dit

  • @megan4135
    @megan4135 3 роки тому +4

    Ek like die song❤

  • @rubbytalentscout2369
    @rubbytalentscout2369 3 роки тому +13

    Wow! I really like your voice and you deserve to have lots of audiences

  • @MilindiDuPreez
    @MilindiDuPreez 2 роки тому +1

    Die beste liedjie

  • @user-st3pr1bs2b
    @user-st3pr1bs2b 10 місяців тому

    Jy is my bra jy broer.ek lief Vir jou musik

  • @minilotter3992
    @minilotter3992 9 місяців тому +2

    Miskhe Hou Baie van liedjies😘

    • @minilotter3992
      @minilotter3992 8 місяців тому

      😭

    • @minilotter3992
      @minilotter3992 8 місяців тому

      😭

    • @minilotter3992
      @minilotter3992 8 місяців тому

      ❤️❤️😏😭

    • @minilotter3992
      @minilotter3992 8 місяців тому

      😭❤️😷🇨🇦😁😷😭❤️❤️😭❤️❤️😭😭😭❤️media.tenor.com/8UOifmZvn3cAAAAM/hahahaha-laughing.gif media.tenor.com/KhtaBX-rWXIAAAAM/lmao-laughing.gif media.tenor.com/dpSZDy4LaowAAAAM/funny-laughing.gif

    • @minilotter3992
      @minilotter3992 8 місяців тому

      , 5

  • @anzepretorius8564
    @anzepretorius8564 3 роки тому +4

    Het jy al Daleen gesien op n bood

  • @joshuamarkus77
    @joshuamarkus77 3 роки тому +3

    Dis n baie mooi song👍

  • @rachellebezuidenhout546
    @rachellebezuidenhout546 3 роки тому +4

    Loveee dit 😍

  • @moniquechanelledavids8457
    @moniquechanelledavids8457 3 роки тому +3

    ♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️love it♥️♥️♥️♥️♥️♥️

  • @leandrivanderwalt2927
    @leandrivanderwalt2927 3 роки тому +17

    Ek's verlief 😂❤❤
    Brendan maak jou Trompie liedjie n music video ek ken daai liedjie al uit my kop uit 🐶😍🤩😎❤💓💓

  • @moos1002
    @moos1002 2 роки тому +2

    Daar is een meisie wat elke keer in my gedagtes in Kom as ek die liedjie Hoor. Marisca Grobler die liedjie het gespeel net toe ons begin uitgaan het. Daar is nie n dag wat ek jou nie mis nie. Sal altyd die liedjie wees wat my aan jou laat dink.

  • @reneputter9824
    @reneputter9824 3 роки тому +3

    Ek love you songs

  • @yeemachine1337
    @yeemachine1337 3 роки тому +4

    Vreeslik mooi!!

  • @musicgirl173
    @musicgirl173 2 роки тому

    Jy is die beste ek is so lief vir jou ❤

  • @user-un2qr7hb8t
    @user-un2qr7hb8t 3 місяці тому +1

    Ek Glo jys my trou man

  • @keiraswiegers3882
    @keiraswiegers3882 3 роки тому +1

    Love jou so baie

  • @BridgetNoxabiso
    @BridgetNoxabiso 8 місяців тому

    Your voice Brendan ❤

  • @bonitaprinsloo735
    @bonitaprinsloo735 3 роки тому +2

    Danki vr awesome party

  • @amoreyredelinghuys1480
    @amoreyredelinghuys1480 3 роки тому +2

    Love u and ur songs

  • @ilandrinaude5987
    @ilandrinaude5987 3 роки тому +3

    I love your music

  • @user-xd5bp9qw1o
    @user-xd5bp9qw1o 10 місяців тому +1

    ❤❤❤❤ja ek ook my bybie lievies my harte diev 🐞💋💋💋

  • @dihancoetzee5290
    @dihancoetzee5290 3 роки тому +4

    Awesome

  • @MarthaMans-y1n
    @MarthaMans-y1n 27 днів тому +1

    ❤❤

  • @shakalaolckers7325
    @shakalaolckers7325 3 роки тому +4

    Jy is amazing en ek onthou nog to ons die foto moed gaan vat her dit remind my and die Ek het een heart 2 oe

  • @Pat-Van-Canada
    @Pat-Van-Canada 3 роки тому +65

    Hallo van Kanada. 🇨🇦 . Ek regtig hou van jou musiek. Ek begin studier Afrikaans toe ek gesien "stop, wag, bly a blekjie". Ek sal my kinder Afrikaans leer. Dis is a groot liedjie en ek hou hoe dit is een pratige video maar ook goetkoop om te maak. Ek haat die musiek in Kanada met groot geld en nie verbeelding nie.

    • @maudvanderwalt5458
      @maudvanderwalt5458 3 роки тому +1

      Ek you van you musiek

    • @Pat-Van-Canada
      @Pat-Van-Canada 3 роки тому

      @@maudvanderwalt5458 Hallo maud! Ek is jammer. Ek nie verstan nie. Kan jy skrif dit een weer vir my ?

    • @Pat-Van-Canada
      @Pat-Van-Canada 3 роки тому +2

      @@BeepBoop3613 Ah, okey, baie dankie. Ek wou "I really like your music" gesê het. "double negative" vs "single negative" is moeilik ! :)

    • @keaganadams7240
      @keaganadams7240 3 роки тому +1

      I love it

    • @susanpotgieter2729
      @susanpotgieter2729 Рік тому

      JY IS SO LUCKY JY IS VAN KANADA EK WENS EK WAS DAARRR

  • @RichardMouton-kj4ko
    @RichardMouton-kj4ko 9 місяців тому +2

    👌👌💯💯

  • @lindajonkerday3297
    @lindajonkerday3297 3 роки тому +2

    Love you😘

  • @kaydenmatthee9505
    @kaydenmatthee9505 4 місяці тому

    Brendan ek was by jou konsert dankie dat ek n foto kon kry dis awsome dankie dat jy vir my n klomp hartjies gestuur het van stage af dit beteken baie want jys my idol jou hot man en mens ek was al jou ouderdom dan kon ek dank jou nr kry ❤😂❤❤❤❤😘

  • @heinrichtpretorius9439
    @heinrichtpretorius9439 3 роки тому +3

    Goeie song een van jou beter songs die laaste tyd

  • @elandikillian8068
    @elandikillian8068 2 роки тому +2

    Jy is cool brenden peyper rock en rol baie mooi 👏👏❤🤟

  • @esterbenade8586
    @esterbenade8586 3 роки тому +3

    Amazing songs brendan

  • @danikaesterhuizen3099
    @danikaesterhuizen3099 3 роки тому +2

    Awe song ❤️❤️❤️👰🏼🐶🐶🐶

  • @zandrasteenkamp1058
    @zandrasteenkamp1058 3 роки тому +6

    jy is die beste❤️❤️

  • @cloudixyx
    @cloudixyx 3 роки тому +1

    Hierdie is die beste

  • @mishanenaude4872
    @mishanenaude4872 Рік тому

    Ek is lief vir jou

  • @tanyalouw67
    @tanyalouw67 4 місяці тому

    Bitter mooi ! ❤

  • @pieterkruger3090
    @pieterkruger3090 3 роки тому +8

    Jy't serious probleme as jy die Video downvote! Great stuff!

  • @user-jp3bo3tt6i
    @user-jp3bo3tt6i 6 місяців тому

    Dit is my ginstelling song love you ❤❤❤❤❤❤❤