Im from England and did a placement year in Stellenbosch 6 years ago. I fell in love with South Africa, and learnt a tiny bit of Sokkie - I hope to return one day
I spend years in Australia, (plastic world), but always Long for South Africa...when I do go back I never want to leave ...SA is where my heart is... that's where I call home!
I miss these days where we could do anything we please like sitting around the bonfire now it feels like our lives have been taken away all our pleasures
don't say every because my skool won't play is cause they don't know Afrikaans songs except me i'am black and love all songs that have vibe ..this is one of them
Wil sommer begin dans hier waar ek sit ... Maar niemand langarm hier in my deel van die wereld nie! Kurt Darren, jy mag maar sing!!! Doen so voort! Groetnis van Florida, Amerika!
#David Nievas: "Kick off your shoes so the evening can begin, Long arm, white hot, The dust is going, Turn round and round, turn round and round, The beach sand can also dance nicely, The barn, the street or kitchen, We turn round and round, turn around and round, It don't matter where the party is, Kick off your shoes, you don't wanna miss out, 'Cause we gonna have a barefoot sock party, Those feet are itchy, you won't be able to fib! :)
Kurt, Dankie vir al die wonderlike musiek deur die jare. Ons is al 10 jaar uit Suid Afrika uit en luister al jou treffers. Stuur groete vir Darren Pierre en Reinette Coetzee
daar is net een ding wat ek kan se ..ek is trots om n suid afrikaner te wees die ander lande se vrouens kompenteer nie eers met sa se vrouens ...mens kan nie help om ritme te kry met die song nie en ja probeer hpm op die daansvloer SIMPLY AMAZING
Your welcome it's happiness your seeking here it's in nature and the culture and the people despite all the negativity there no place id feel happy in besides here in SA hard to explain
Soms dink ek 'Kaptein' het sy glans verloor... en dan kom hy uit met hierdie song... Dis asof hy WEET presies wat die SA gehoor soek... Sal bitter graag wil weet wie gee hom of sy skrywers die idees vir die songs en hoe die proses werk om op sy tafel te beland.
Diana Fouche Dis kurt self. Hy is nommer 1 as dit kom met konstant goeie musiek. Kyk vir snotkop. Cool soos kombuis was sy beste song to date maar toe kom woestersous. Crap song. Kurt jys n legend is net so tops soos kaalvoet sokkie. Dis hkm x vir King Kurt volg. Hy weet hoe om musiek te maak.
Stunning awsome, kyk hy laat enige song lewe, en al is dit hoe laat as ek die song hoor, wil my voetjies sokkie.... Love jou musiek.... Stunning...... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️
Brah, that is so dope. I'm Afrikaans, and I only know one kwaito song, "Mandoza-Nkalakla" (sorry if I spelled it wrong), but I'm so happy that you like this song, brother. You rock my man!
ek kan nie help om te dans nie !!! Mense kan maar se wat hulle wil.Wanneer Kurt so lekker begin dans wil ek ook dans love die song ons luister die song elke pouser want ons het n spieker by ons Skool dan luister ons die cool en amazing song van Kurt Jy wen altyd 🏆🏆 🐻🐻🏆🏆 lekker tune maak my lus om te dans maar het nie partner nie gaan al die pad saam jou kaalvoet sokkie op die album jy sing mooi 💜💜 want ons gaan kaal voet sokkie baie nice song love it jy wen altyd 👌👌 jy het my geinprest 👏👏👏👏
KURT DARREN Kaalvoet Sokkie Lyrics Skop uit jou skoene dat die aand kan begin Lang arm, wit warm Die stof gaan Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Die strand se sand kan ook lekker dans Die skuur, Die straat of kombuis Ons draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Dit maak nie saak waar die partyjie is nie Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Ons los 'n spoor Want jy trap so lekker vas Dans in die reën, op die teer of die gras om en om Draai om en om, Draai om en om, Draai om en om Niks sal ons stop nie Selfs al is ek droog of nat Die ritme sal ons vanaand kan vat om en om Draai om en om, Draai om en om, Draai om en om Dit maak nie saak waar die partyjie is nie Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Woh oh oh oh Woh oh oh oh Woh oh oh Woh oh oh Woh oh oh oh Woh oh oh oh Hey! Hey! Kaalvoet sokkie! Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Want ons gaan kaalvoet sokkie (Want ons gaan kaalvoet sokkie) Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie (Nooit kan jok nie) Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie Oe woh oh oh
Im from England and did a placement year in Stellenbosch 6 years ago. I fell in love with South Africa, and learnt a tiny bit of Sokkie - I hope to return one day
Glad you like RSA
Make sure to come again 😁
🌷💃Awesome...Glad you got to experience SA...
Just joined Stellenbosch University nd I really want to learn the sokkie
Mooi musik🐈🐕🐭🏪🏪🏨🏪🏬🏨
I'm a Black American from California and I listen to this song every day.
Do u understand what he says
@@keirareid2143 No, I just like the music. I know the title is something like "barefoot slide" or something along those lines.
@@ShonnMorris Not slide. Sokkie is a type of South African dance, like the one you see them doing in the video.
Don't lie 😅
Kkkmkk
I spend years in Australia, (plastic world), but always Long for South Africa...when I do go back I never want to leave ...SA is where my heart is... that's where I call home!
Don't come back to sa
@@gospodipomiluj2 ... not under the current world situation. But if I have $1 million. Else Holi day ..
My friend from África got me hooked to this song, I’m from Puerto Rico and we met in Corpus Christi, Texas. What are the odds of that? Lol
Your odds is basically 1/4, because all humans are actually 4 connections away from anyone in the world
I miss these days where we could do anything we please like sitting around the bonfire now it feels like our lives have been taken away all our pleasures
I moved to South Africa from Zambia and honestly, this song has redefined fun 😂
every south african knows how much this was played
This song is literally played at every school dance and when my matric dance rolls around in 2022 I guarantee this will play
don't say every because my skool won't play is cause they don't know Afrikaans songs except me i'am black and love all songs that have vibe ..this is one of them
Yesss
It is
did it?
Maybe in Pretoria and joburg but not Durban
Als Nederlander ook heel lekker om naar te luisteren!!!
Ek sê ons gaan kaalvoet sokkiiiieeeeeee!!!! ;)
🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊🥊
🐱
Whahah ek is ook nederlands maar dis baie mooi liedjie, groetjes uit holland
Ek Ook
Dit klink soos 'n goeie plan! Geniet jou sokkie!
Kurt Darren made my high school years so nice.
Where jou from china
@@becher9381 😅😅😅😅
@@yvonnekubeka5329 11 and @
@@becher9381 🤣🤣🤦♂️
@@becher9381 pp00..
Yep another feel good afrikaans song 2thumbs up from California😊
Ive listened to this song for 4 years now , im Afrikaans and this is my favourite afrikaanse song
He always stopped at my garage in Buffeljagarivier for a roosterkoek! It made my day! My Hero!!!
noice!
That bacon egg and cheese roosterkoek in Buffeljagsrivier is the BEST in SA! My highlight when going from CT to the Garden Route
@thumpingPete thank you. What language is this? I love his song Af n Af, but I have no idea what he's saying!
This song is played at LITERALLY any afrikaans event, including school dances and proms
EK IS VAN 🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Wil sommer begin dans hier waar ek sit ... Maar niemand langarm hier in my deel van die wereld nie!
Kurt Darren, jy mag maar sing!!! Doen so voort! Groetnis van Florida, Amerika!
Ek dans alleen in Dubai - dis dans musiek
from Tanzania,, with so much love to African music
Afrikaans
Never come here......it could be great but to live here but with the so called Power's that rule at the moment it's not worth it
I'M FROM SOUTH AFRICA!!!!!!!❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
What incredibly random locations to film this. He’s just walking through a shopping centre in Cape Town?
I don't understand afrikaans, but this song makes me feel alive. An invitation to get rid of our daily routines and just dance! Beautiful
'Message understood' :)
at first it sounded dutch
David Nievas t5554446
#David Nievas:
"Kick off your shoes so the evening can begin,
Long arm, white hot,
The dust is going,
Turn round and round, turn round and round,
The beach sand can also dance nicely,
The barn, the street or kitchen,
We turn round and round, turn around and round,
It don't matter where the party is,
Kick off your shoes, you don't wanna miss out,
'Cause we gonna have a barefoot sock party,
Those feet are itchy, you won't be able to fib! :)
Seresly😡😡😡😡😡
Blote voeten, zeggen wij in Nederland😂😂 Mooi en top liedje!👏👏👏👍
Showed to some friends from Holland was very impressed
My pa lief hierdie liedjie, Dit is awsome.En lief jou Kurt.👍😎
🔶️Whahah ek is ook nederlands maar dis baie mooi liedjie, groetjes uit holland🔶️
Ag, dis darem lieflik! Geniet dit my chomma!
@@paullombard00 dankie ek sal dit geniet, is baie mooi liedjie
Im here after i saw him on the roast of somizi and yes i have been living under a rock ##love from Zimbabwe 🇿🇼
Mense kan se wat hulle wil. Wanneer Kurt so lekker begin dans wil ek ook. Love die liedtjie!! :)
Ek stem 100% saam mt jo op daai Cambre 😃
ek wil sommer met julle twee daans
selfde hier en en my niffie dans sommer die song xD
ja dis so waar.
nice guy ne ek lyster Al's van hom
Kurt,
Dankie vir al die wonderlike musiek deur die jare.
Ons is al 10 jaar uit Suid Afrika uit en luister al jou treffers.
Stuur groete vir Darren
Pierre en Reinette Coetzee
daar is net een ding wat ek kan se ..ek is trots om n suid afrikaner te wees die ander lande se vrouens kompenteer nie eers met sa se vrouens ...mens kan nie help om ritme te kry met die song nie en ja probeer hpm op die daansvloer SIMPLY AMAZING
Defintief Trots
Love dit.
Truth is, I dream of visiting South Africa. But I shouldn't because I already know I won't be able to make myself leave. Maybe I'd be happier there.
Your welcome it's happiness your seeking here it's in nature and the culture and the people despite all the negativity there no place id feel happy in besides here in SA hard to explain
Hello ek is van 🇿🇦🇿🇦😊
Absolutely love this song.
I remember they played this at my matric dance
Soms dink ek 'Kaptein' het sy glans verloor... en dan kom hy uit met hierdie song... Dis asof hy WEET presies wat die SA gehoor soek... Sal bitter graag wil weet wie gee hom of sy skrywers die idees vir die songs en hoe die proses werk om op sy tafel te beland.
Diana Fouche Dis kurt self. Hy is nommer 1 as dit kom met konstant goeie musiek. Kyk vir snotkop. Cool soos kombuis was sy beste song to date maar toe kom woestersous. Crap song. Kurt jys n legend is net so tops soos kaalvoet sokkie. Dis hkm x vir King Kurt volg. Hy weet hoe om musiek te maak.
Baie mooi liedjie, n mens se voete jeuk sommer om te dans! Lekker om ons taal te hoor in die buiteland! Doen so voort @KurtDarren.
Rachelle S nikelbak
Hierdie Ou het duidelik ge-flatline !! Dink bietjie aan jou Kuns Kurt - nie alewig aan jou sak nie !!
D-oh!
Heard this at a wedding for the second time, so now I love it
As a coloured person, I want to sockie now
Stunning awsome, kyk hy laat enige song lewe, en al is dit hoe laat as ek die song hoor, wil my voetjies sokkie.... Love jou musiek.... Stunning...... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️
My ouma het hierdie liedjie gehoor, en nou moet ek vaskyk in haar bunions. DANKIE KURT!
Dis nou n treffer!!! Ons gaan al die pad saam jou kaalvoet sokkie op die album.😊
I don't hear Africans, but I just love this song
Ek 🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗D
Ek is in my
And this is always one of the songs playing at a partys🤞✌
I'm Xhosa but I like this song so much
well I am not Xhosa and I love so many Xhosa songs !! ahaha :-)
Me too
Let's go Sokkie 😋
Jklj iooii look oiiklopikkilok oplkkjghjminjhbcdndjkd
Brah, that is so dope. I'm Afrikaans, and I only know one kwaito song, "Mandoza-Nkalakla" (sorry if I spelled it wrong), but I'm so happy that you like this song, brother. You rock my man!
Ek moet elke keur na hierdie lietjie Dans, I have to always dance to this song❤
this is my guilty pleasure song...
I first heard this song at a wedding in bronckhorstsprit near joburg and l love it..
This is a nice tune...
Ogomoditse Meyers ni
Dit is my rivie lied en dit is so mooi en van die mooi ste lied
Dieselfde ritme as kaptein en al sy ander liedjies. Baie kreatief kurt derm!
EK IS MEL OOR DIE LIKIE#I AM IN LOVE WITH THIS SONG
💓❤💓❤💓❤💓❤💓❤
hierdie is n lekker sokkie treffer,ek het my liefde gevind op die liedjie❤😘
Love die song❤hulle speel dit seker 10 keer of meer by ons skool sokkies😍
Sjoe, jy lyk soos die vrou van die clip!!!!!!
ek kan nie help om te dans nie !!!
Mense kan maar se wat hulle wil.Wanneer Kurt so lekker begin dans wil ek ook dans love die song
ons luister die song elke pouser want ons het n spieker by ons Skool dan luister ons die cool en amazing song van Kurt
Jy wen altyd 🏆🏆
🐻🐻🏆🏆
lekker tune maak my lus om te dans maar het nie partner nie
gaan al die pad saam jou kaalvoet sokkie op die album
jy sing mooi 💜💜
want ons gaan kaal voet sokkie
baie nice song love it
jy wen altyd 👌👌
jy het my geinprest 👏👏👏👏
LOVE THIS SONG!!!!!!!!!!!
Ons het HIERDIE lietjie geluister toe my nigie getrou het en ek love hierdie lietjie❤❤❤😀🤵👰💃💃
Regtig 'n lekker lied Joe real nice song hey
ik moet goed luisteren maar dan kan ik het verstaan ! leuk nummer groetjes uit nederland
beste sokkie liedjie ooit
lekker oom kurt !! 😀
Ek hou van jou musiek Kurt. Hy loop lekker saam met die Brannas my maat!
lekker tune maak my lus om te dans maar heti n dans partner nie
Chrisjan Appelgryn arme ding!
Chrisjan Appelgryn mooi
Kurt darren kanni dans ni
So lank sy kan ander mense dans. Hy kan sing
Lockdown braai, luster na Kurt!!!
Vraiment superbe. Merci Kurt.
Awespme Kurt!!! Well done.
We never see the singer's feet during the whole clip
Dit was my temalied vir my hermanus trip. My voete jeuk elke keer wanneer ek hierdie liedjie hoor. Lekker sokkie treffer!
Kurt saved my life
Love this song . This is my favourite song
kurt jou musiek is altyd op en top mens wil heeltyd net dans as jou musiek speel whoop whoop
Doef doef soos al sy songs.
Ek kan nie help om saam te dans nie ek is mal oor Kurt en al sy musiek trots om n Suid-Afrikaaner te wees veral met ons afrikaanse musiek...★
I don't understand any single afrikaans word I don't why I searched this but it's fire😁
die video is AWESOME ek geniet dit baie ..
Ayyy Afrikaans ❤️😩😍
Kurt Darren remains unmatched 💃🏾🫶🏾❤️
❤❤❤❤❤❤Dankie vir die liekie
KURT DARREN
Kaalvoet Sokkie Lyrics
Skop uit jou skoene dat die aand kan begin
Lang arm, wit warm
Die stof gaan
Draai om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Die strand se sand kan ook lekker dans
Die skuur, Die straat of kombuis
Ons draai om en om, draai om en om
Draai om en om, draai om en om
Dit maak nie saak waar die partyjie is nie
Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Ons los 'n spoor
Want jy trap so lekker vas
Dans in die reën, op die teer of die gras om en om
Draai om en om, Draai om en om, Draai om en om
Niks sal ons stop nie
Selfs al is ek droog of nat
Die ritme sal ons vanaand kan vat om en om
Draai om en om, Draai om en om, Draai om en om
Dit maak nie saak waar die partyjie is nie
Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Woh oh oh oh
Woh oh oh oh
Woh oh oh
Woh oh oh
Woh oh oh oh
Woh oh oh oh
Hey!
Hey!
Kaalvoet sokkie!
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Want ons gaan kaalvoet sokkie
(Want ons gaan kaalvoet sokkie)
Daai voete juk, jy sal mos nooit kan jok nie
(Nooit kan jok nie)
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in kaalvoet sokkie
Oe woh oh oh
Wanna go kaalveot
Love die song! Lekker man
Love this song!!
Loslappie ...😊😊
Lekker liedjie om te speel as jy dans 😘😘😘
Kurt my pa het daam met jou gaan visvang sy naam is Rudi Herholdt !
Not safe putting that out on the internet
Dan was jy nog nie by my in windhoek nie
ek love hierdie song.💗
hier speel elke jaar by my sokkie
Selfde xD
fantastisch liedje !
Hi daar Kurt Darren very cool
the fact I'm going to eden and I wont be able to get the fact this was filmed there out of my head
love this song
love jou kurt daren en kaalvoet sokkie
ons dans op die liedtjie vir 18 Oktober 2018 (Kultuur Aand)
as jy die hoor dan weet jy ons gaan nou!! party
Ek love Kurt Darren se musiek vandat ek klein is. Enige iemand?
Hallo, eks in Gene Louw en hy het by ons kom dans.
i love you songs
Big Bay en Eden on the Bay, dis my woonbuurt!
Just hit different
wat een lekker nummer op op te dansen
kaalvoet sokkies lekker ndi a mufuna luimbo holu yooo nice Kurt please come in venda please
I am here in 2019 and I want to kaalvoet sokkie. Any teachers?
Dit is my rivie lied en dit is so mooi en van die mooiste lied
Klinkt goed als Nederlander kan ik het allemaal verstaan 😝
Mooi Kurt!
I love afrikaans language
kurt darren was by my skool by hartklop ek het vir hom tot by 10 getel
Hy was ook by ons
Wat