Onderhoud met Jana du Plessis op Kwêla

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 2

  • @WoordemetVlerk
    @WoordemetVlerk 10 років тому +1

    Jana ek mag dalk jou storie beter as my eie ken en dit nog 'n honderd keer hoor. Nogsteeds sal dit nie genoeg wees nie. Jy is die vrou der alle vroue! Ek eer jou vir die plat-op-die-aarde mens wat jy is, so pragtig, so vroulik en 'n dogter na Gods hart! Dankie vir die voorreg om deel van jou lewe te kan wees en saam met jou te kan put uit die Goddelike bron van krag, liefde en geluk! Vandag besef ek weereens hoe bevooregde vrou ek is. Trots op die manier wat jy hierdie onderhoud hanteer het ... ek kan soveel by jou leer! Jy is 'n PRO! Lief jou so baie Jaantjie!

  • @100limitrestaurante4
    @100limitrestaurante4 3 роки тому

    God het n sagte plekkie in Sy hart vir vroue