- 42
- 96 163
kykNET Kwêla
Приєднався 22 тра 2014
Відео
Onderhoud met JENNIFER NEL
Переглядів 63510 років тому
Uitegesaai: Woensday, 27 Augustus 2013 Ons sien wat JENNIFER NEL alles met versiersuiker kan optower!
Bank onderhoud met NEIL POWELL
Переглядів 68410 років тому
Uitgesaai: Woensdag, 27 Augustus 2014 Die afrigter van die Suid-Afrikaanse Blitsbokke NEIL POWELL is op die bank...
Onderhoud met STEPHAN WELZ (Selfi)
Переглядів 30010 років тому
Uitgesaai: Woensdag, 27 Augustus 2014 Stehan Welz wys ons hoe destyds se portrette verander het in vandag se SELFIES...
Onderhoud met LOUBIE RUSCH
Переглядів 43710 років тому
Uitgesaai: Woensdag, 27 Augustus 2014 LOUBIE RUSCH snuffel veldkos uit
Onderhoud met CARMEN & WILLEM MINNAAR
Переглядів 2,7 тис.10 років тому
Uitgesaai: Woensdag, 27 Augustus Ons ontmoet vir Carmen Minnaar wat jong ma's se vrese rondom DWERGISME wil verander.
Esté en Marlene se wolbom en Yarn Indaba op Kwêla
Переглядів 30410 років тому
Esté en Marlene se wolbom en Yarn Indaba op Kwêla
Kwêla onderhoud met Must Love Dogs en Ineke Boyle
Переглядів 49810 років тому
Kwêla onderhoud met Must Love Dogs en Ineke Boyle
Kwêla Funnies en Feite & Geite-videokompetisie 2014
Переглядів 77210 років тому
Kyk hier na watter pryse jy kan wen!
Kwêla 737 Woensdagaand 27 Augustus
Переглядів 15810 років тому
Woensdagaand, 27 Augustus 2014 op kykNET [DStv kanaal 144] op Kwêla: Ons ontmoet vir Carmen Minnaar wat jong ma's se vrese rondom DWERGISME wil verander... LOUBIE RUSCH snuffel veldkos uit... Stehan Welz wys ons hoe destyds se portrette verander het in vandag se SELFIES... Die afrigter van die Suid-Afrikaanse Blitsbokke NEIL POWELL is op die bank... En ons sien wat JENNIFER NEL alles met versie...
Onderhoud met MARLIZE HOLTZHAUSEN (Rapid Response)
Переглядів 1,2 тис.10 років тому
Onderhoud met MARLIZE HOLTZHAUSEN (Rapid Response)
Onderhoud met die sterk-man ETIENNE SMIT
Переглядів 2,4 тис.10 років тому
Onderhoud met die sterk-man ETIENNE SMIT
Onderhoud met ROELF SCHOEMAN op Kwêla
Переглядів 91110 років тому
Onderhoud met ROELF SCHOEMAN op Kwêla
Onderhoud met KEEDO's se Nelia Annandale
Переглядів 23710 років тому
Onderhoud met KEEDO's se Nelia Annandale
Onderhoud met Jana du Plessis op Kwêla
Переглядів 9 тис.10 років тому
Onderhoud met Jana du Plessis op Kwêla
Kwêla Funnies en Feite & Geite-videokompetisie 2014
Переглядів 1,5 тис.10 років тому
Kwêla Funnies en Feite & Geite-videokompetisie 2014
Onderhoud met Katja Kowalec op Kwêla
Переглядів 1,1 тис.10 років тому
Onderhoud met Katja Kowalec op Kwêla
Chris Greeff van Kokkedoor 2 op Kwêla
Переглядів 36110 років тому
Chris Greeff van Kokkedoor 2 op Kwêla
Ermi Viljoen (MST Specialised Vehicles) op Kwêla
Переглядів 24010 років тому
Ermi Viljoen (MST Specialised Vehicles) op Kwêla
Kokkedoor-wenner Elsa Buys op Kwêla
Переглядів 1,4 тис.10 років тому
Kokkedoor-wenner Elsa Buys op Kwêla
PG, die grootste skrywer ooit.
Amen en Amen Prys die HERE dat. Jys n wonderlike mens❤🎉
❤
Please use English
Absolutly amazing. So sad you passed away RIP. I pray that God will look after you both and that your kids will be OK with your collection.❤
an awesome collection and humble family. cars are headed to auction. hope a museum gets it for all to enjoy...... and i get 1. lol.
Shoee oom PG is ma net clsss ❤❤❤❤❤😂
So sad to hear that she has passed away after a long illness😢
Rip
Wat 'n man......
Wow Pragtig
Ons mis jou PG. Coenie dankie vir die uitstekende onderhoud met Oom PG, ons waardeer. Vir my is en was Oom PG se woorde 'n gekrewe Picasso......mag ons nooit vergeet nie, en altyd waardeer. Sag rus Oom PG.
She learnt SiZulu at Kwasizabantu mission
WOW ek haal my hoed af vir jou. God bless you. Love from Swakopmund Namibia
Dankie vir een van vele meesterstukke Oom P.G...naam van die meesterstuk...Koöperasie Stories...Rus in Vrede
This interview stopped me dead in my tracks. The quality of the questions asked and the response by Mr. du Plessis is something to behold. Many life lessons here from a remarkable man. We were lucky to have been blessed with the talents of PG du Plessis and Oom Jan Spies, we miss them both.
Ek is dankbaar om te kan sê dat ek en PG in ons koerantdae besonder "close" was. As ek so "beskeie" 🙈 mag wees: nadat ek hom by geleentheid 'n taal-lessie kon leer het hy niemand anders met die redigering van sy koerantgeskrifte vertrou nie en daardie verhouding het mettertyd ook tot diepsinnige en (straks meer dikwels) tot komiese gesprekke oor ander onderwerpe gelei. PG was 'n intellektuele reus, maar loshande ook my gunsteling-grapgat. Dit was 'n moerse voorreg om sy vriend te wees.
Wat 'n merkwaardige mens, my oë het tranerig geraak. Hierdie was werklik 'n egte gesprek gelei op 'n meesterlike wyse deur Coenie.
She's amazing! ❤️
7 tale, GOEIE HELL!!!
How did I miss that ad
Ek is baie verlif vir jy klein dogtertjie!!! Asseblief kan jy in touch with me!!! Asseblief tog!!!
God het n sagte plekkie in Sy hart vir vroue
Wonderful video👍🏿👍🏿👍🏿 ,beautiful ruins
Aangename persoon plat op die aarde
Jy's my TAAL HELD!!!
As an ex Bloem boy from the 60's who loves cars I pass my condolences to the Coetzer family. I cut my teeth at Roderick and Botha in Bloem. Later had a garage in goldfields and in our stock had a Ponton, a Citroen light 15 and a Daihatsu 1/3 ton LDV. Literally sold for nothing . Today retired, I have about 850 1/43 scale "dinky size" models. still 'kar mal'.
Isn't it you come from Kwasizabantu before? They told me to go and see this new website: www.kwasizabantulives.com
GOD IS GOOD
When a white man tells a black man’s story rest assured it’s full of lies. Let the black man share his own history
theres was no distortion very straight forward, good job
Did you watch the video ? He literally told the story with respect and admiration.
RIP Oom Louis
I subscribe to you can you subscribe to me
Ai, hoe trek my hart 'n punt en 'n traan kom sit in my ooghoek...wat 'n groot mens. Oom PG my hart is stil vanaand. Dankie dat jy so getrou jou gawe om stories te vertel gedeel het met ons. Vanaand is ons 'n storieverteller armer.
pg my ouma van my pa se kant was met GFC du plessis getroud, GFC het gesneuwel by katkop Naby heilbron,toe is ouma sannie met oupa lourens kriel getroud. tydens die oorlog wou engelse haar huis afbrand, sy dink wat kan sy nou eintlik doen sy besluit toe sy gaan hulle vloek, steek haar kop uit venster en skree op hulle,,,, God bless you,,, haai boet hulle het op hul perde geklim ons het hulle nie weer gesien.jys welkom om by ons te kuier,boeregroete lourens kriel
A language has no barriers.
Fantastic new knowledge. Thank you Loubie.
Wanneer paartjies mekaar so lank deurgekyk het soos julle twee, is daar 'n rustighied wat oor julle neerdaal en die toekoms lyk goed. GJ snr.
Groete uit Patagonië George. Pas jou boek klaar gelees. Ongelukkig is Afikaanse boeke maar skaars in Chile...
Wonderlik
Pragtig tagtig!!!!!
Ek is so trots op hierdie jong dame!!! Dit is nou wat mens laat terugdink aan die "rainbow nation" wat Madiba in sy drome gesien het! - Proudly South African, Xhosa girl who speaks fluent Afrikaans with a surname like "Du Preez"... Emzantsi Miracles
what an inspiration Marietjie is but above all she never fails to acknowledge God's goodness..May God bless you and your family abundantly. .
Thank you God Bless
ek kan nie mooi afrikaans verstan nie, maar haar storie is very insparational. God chose you to set kight to every one.
Jana ek mag dalk jou storie beter as my eie ken en dit nog 'n honderd keer hoor. Nogsteeds sal dit nie genoeg wees nie. Jy is die vrou der alle vroue! Ek eer jou vir die plat-op-die-aarde mens wat jy is, so pragtig, so vroulik en 'n dogter na Gods hart! Dankie vir die voorreg om deel van jou lewe te kan wees en saam met jou te kan put uit die Goddelike bron van krag, liefde en geluk! Vandag besef ek weereens hoe bevooregde vrou ek is. Trots op die manier wat jy hierdie onderhoud hanteer het ... ek kan soveel by jou leer! Jy is 'n PRO! Lief jou so baie Jaantjie!
Thanks for changing lives. You are truly an inspiration to many struggling with pain of all forms Marietjie.