21 Julie | Melissa Botma | Hoe ondersteun ek ander?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 жов 2024
  • “Ek vra vir U genade om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om te weet wat die verskil is.” R. Niebuhr
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: DIE AANMEKAAR EN DEURMEKAAR VIR MEKAAR
    𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Hoe ondersteun ek ander?
    𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Melissa Botma
    𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: ‭‭Gal. ‭6‬:‭4‬-‭5‬ ‭AFR53
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/4ckfeZ5

КОМЕНТАРІ • 9

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 2 місяці тому

    Baie dankie vir jou lering Melissa. Ons moet almal bid vir onderskeidingsvermoeè en insig. Geseènde en vredevolle week vir jou. Amen 🙏 🙌

  • @hannetjielamprecht832
    @hannetjielamprecht832 2 місяці тому

    Dankie vir die wonderlike Boodskap Melissa!!

  • @KobusSwart1260
    @KobusSwart1260 2 місяці тому

    Baie dankie, vir n ware boodskap ❤

  • @louiseowen6829
    @louiseowen6829 2 місяці тому

    Baie baie dankie vir n baie goeie preek Melissa dit was net vir my bedoel vandag ❤

  • @dinamiles7602
    @dinamiles7602 2 місяці тому

    🎉 Baie dankie. STAP N PAD SAAM MET MY HERE ASSEBLIEF.

  • @pieterduplessis2104
    @pieterduplessis2104 2 місяці тому +1

    Dankie vir jou, ek kry jammer, gee om, help ,maar op die end is dit nie goedgenoeg nie.😊😊

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 2 місяці тому

    Pieter du Plessis..doen wat God sê en moenie op mense steun maar weet net God gee die belonging wanneer mense dit nie aanvaar nie , beweeg aan daar is ander wat jou nodig het..❤❤

  • @joandebruin3847
    @joandebruin3847 2 місяці тому +1

    Dankie v.d. boodskap Melissa🙏

    • @CharlieBeresford-l6c
      @CharlieBeresford-l6c 2 місяці тому

      More❤dankie Heer vir U liefdeen elke dag met ons Amengeseende dag met jou enalmal saam❤