Die Boodskap - kykNET
Die Boodskap - kykNET
  • 1 033
  • 651 032

Відео

16 Oktober 2024 Woensdag S5 Ep 171 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 7762 години тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Rykdom Prediker: Rowland Jones Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
15 Oktober 2024 Dinsdag S5 Ep 170 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 7444 години тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Rykdom Prediker: Rowland Jones Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
14 Oktober 2024 Maandag S5 Ep 169 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 7787 годин тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Rykdom Prediker: Rowland Jones Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
13 Oktober | Rowland Jones | Rykdom
Переглядів 9889 годин тому
"Die Koninkryk van God is beskikbaar vir almal, maar dit word die helderste waargeneem deur diegene wat besef dat hulle niks van blywende waarde buite God besit nie. - Dallas Willard" 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Die pad na... 𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Rykdom 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Rowland Jones 𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Luk 6:20
13 October | Jacques Bornman | Riches
Переглядів 1099 годин тому
“The Kingdom of God is available to all, but it is most clearly seen by those who know they have nothing of lasting value apart from God.” Dallas Willard 𝗦𝗲𝗿𝗶𝗲𝘀: The road to... 𝗧𝗼𝗽𝗶𝗰: Riches 𝗣𝗿𝗲𝗮𝗰𝗵𝗲𝗿: Jacques Bornman 𝗦𝗰𝗿𝗶𝗽𝘁𝘂𝗿𝗲: LUKE 6:17-20,24 NIV 𝗦𝗲𝗿𝗺𝗼𝗻 𝗻𝗼𝘁𝗲: bit.ly/4gp0H14
12 Oktober 2024 Saterdag S5 Ep 168 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 59812 годин тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Voorspoed Prediker: Christelle Botes Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
11 Oktober 2024 Vrydag S5 Ep 167 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 56514 годин тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Voorspoed Prediker: Christelle Botes Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
10 Oktober 2024 Donderdag S5 Ep 166 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 70716 годин тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Voorspoed Prediker: Christelle Botes Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
9 Oktober 2024 Woensdag S5 Ep 165 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 74419 годин тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Voorspoed Prediker: Tarine de Ridder Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
8 Oktober 2024 Dinsdag S5 Ep 164 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 92921 годину тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Voorspoed Prediker: Tarine de Ridder Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
7 Oktober 2024 Maandag S5 Ep 163 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 771День тому
Preekreeks: Die Pad Na... Oordenkings: Voorspoed Prediker: Tarine de Ridder Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
6 October | Tarine De Ridder | Satisfaction
Переглядів 164День тому
𝗦𝗲𝗿𝗶𝗲𝘀: The road to... 𝗧𝗼𝗽𝗶𝗰: Satisfaction 𝗣𝗿𝗲𝗮𝗰𝗵𝗲𝗿: Tarine De Ridder 𝗦𝗰𝗿𝗶𝗽𝘁𝘂𝗿𝗲: Luke 6 (NIV) 𝗦𝗲𝗿𝗺𝗼𝗻 𝗻𝗼𝘁𝗲: bit.ly/4e0Wm2m
6 Oktober | Melissa Botma | Voorspoed
Переглядів 3,8 тис.День тому
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Die pad na... 𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Voorspoed 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Melissa Botma 𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Luk 6:24-26 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/47fkuMD
5 Oktober 2024 Saterdag S5 Ep 162 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 560День тому
Preekreeks: 'n Nuwe realiteit Oordenkings: Die Woord het mos Vlees geword? Prediker: Johan Ferreira Vir meer inligting stuur 'n epos aan info@mosaiek.com
4 Oktober 2024 Vrydag S5 Ep 161 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 672День тому
4 Oktober 2024 Vrydag S5 Ep 161 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
3 Oktober 2024 Donderdag S5 Ep 160 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 79214 днів тому
3 Oktober 2024 Donderdag S5 Ep 160 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
2 Oktober 2024 Woensdag S5 Ep 159 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 1,5 тис.14 днів тому
2 Oktober 2024 Woensdag S5 Ep 159 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
1 Oktober 2024 Dinsdag S5 Ep 158 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 1,4 тис.14 днів тому
1 Oktober 2024 Dinsdag S5 Ep 158 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
30 September 2024 Maandag S5 Ep 157 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 1,5 тис.14 днів тому
30 September 2024 Maandag S5 Ep 157 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
29 September | Stephan Joubert | Die Woord het mos Vlees geword?
Переглядів 1,7 тис.14 днів тому
29 September | Stephan Joubert | Die Woord het mos Vlees geword?
29 September | Stephan Joubert | The Word became Flesh, right?
Переглядів 19514 днів тому
29 September | Stephan Joubert | The Word became Flesh, right?
28 September 2024 Saterdag S5 Ep 156 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 80914 днів тому
28 September 2024 Saterdag S5 Ep 156 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
27 September 2024 Vrydag S5 Ep 155 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 78414 днів тому
27 September 2024 Vrydag S5 Ep 155 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
26 September 2024 Donderdag S5 Ep 154 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 95221 день тому
26 September 2024 Donderdag S5 Ep 154 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
25 September 2024 Woensdag S5 Ep 153 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 1,1 тис.21 день тому
25 September 2024 Woensdag S5 Ep 153 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
24 September 2024 Dinsdag S5 Ep 152 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 93021 день тому
24 September 2024 Dinsdag S5 Ep 152 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
23 September 2024 Maandag S5 Ep 151 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
Переглядів 1,1 тис.21 день тому
23 September 2024 Maandag S5 Ep 151 - Die Boodskap vir Jou Lewensreis
22 September | Melissa Botma | Intimacy in a Digital World
Переглядів 18721 день тому
22 September | Melissa Botma | Intimacy in a Digital World
22 September | Melissa Botma | Intimiteit in 'n Digitale Wêreld
Переглядів 94921 день тому
22 September | Melissa Botma | Intimiteit in 'n Digitale Wêreld

КОМЕНТАРІ

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 9 годин тому

    Naand ❤Dankie Heer vir n mooi dag en U genade en liefde Amen geseende nag vir jou en gesin en almal saam❤

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 12 годин тому

    Amen🙌🙌😇😇

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 День тому

    Geld is soos die duiwel hier op aarde. Mense moor, steel, bedrieg en sal mekaar verneuk vir ń paar sente. Die liefde en elke nuwe dag by Jesus is die skatte wat ons ontvang. Dankie vir die boodskap. 🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @yvonnedejager4621
    @yvonnedejager4621 День тому

    Pragtige boodskap!!♥️♥️🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 День тому

    Amen😇😇🙌🙌

  • @elizabethmeiring8487
    @elizabethmeiring8487 День тому

    Baie dankie vir die baie belangrike boodskap!

  • @mariajordaan917
    @mariajordaan917 День тому

    Amen ✝️🙏

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c День тому

    More❤dankie Heer vir ales en U liefde en genade Amen

  • @johanvanrensburg2179
    @johanvanrensburg2179 День тому

    Amen!

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 2 дні тому

    Amen😇😇🙌🙌

  • @elsjeschoombee4210
    @elsjeschoombee4210 3 дні тому

    Amen🙌🙌🙌

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 3 дні тому

    Amen🙌🙌😇😇😇

  • @ellabutler8503
    @ellabutler8503 3 дні тому

    Alles wat ons het behoort aan die Here , amen Geseënde dag Rowland ❤❤❤❤

  • @jennywalters9080
    @jennywalters9080 4 дні тому

    Goeie naand. Baie dankie Roland vir die pragtige boodskap, ek het baie geleer daaruit en ook jou oggend boodskappe, ek leer by elke boodskap wat jy vir ons gee. Vriendelike groete ❤

  • @mariajordaan917
    @mariajordaan917 4 дні тому

    AMEN 🙏✝️

  • @neelsvanderwalt7192
    @neelsvanderwalt7192 4 дні тому

    I thank you for this very beautifull and fullfilling message

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 5 днів тому

    Amen🙌🙌😇😇

  • @tommievlok1571
    @tommievlok1571 6 днів тому

    Se darem altyd net, goeie more.

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 6 днів тому

    Amen😇😇🙌🙌

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 6 днів тому

    More❤ dankie Here vir nog n dag vir al U liefde Amen geseende dag vir jou en gesin en almal❤

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 7 днів тому

    Vader ek kom gee Al my bekomernise vir U , dankie vir U Genade ek laat los dat U kan oorneem,ons het U nodiger as enigiets Anders,ek loof en prys U Grote Naam alleen amen ABBA Vader Amen 🙏 Dankie vir jou aan die hart vat boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 7 днів тому

    Amen😇😇🙌🙌🙌

  • @vezetbe
    @vezetbe 7 днів тому

    Amen, ek oorhandig al my lyding aan God om my te verlos.

  • @seansnyman4772
    @seansnyman4772 8 днів тому

    Pragtig Johan. Prys die Heer, O my siel.

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 8 днів тому

    Amen🙌🙌😇😇

  • @louiseowen6829
    @louiseowen6829 8 днів тому

    Baie dankie Melissa vir die absolute fantastiese boodskap

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 8 днів тому

    More❤dankie Heer ook vir haar en al haar boodskape Amen geseende dag vir jou en gesin en almal saam❤

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 9 днів тому

    Amen🙌🙌😇😇

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams 9 днів тому

    baie dankie tannie ek waardeer elke woord tot stigting vir my om nie op te hou om d Here t dien

  • @DanieZandberg
    @DanieZandberg 10 днів тому

    😮

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 10 днів тому

    Amen😇😇🙌🙌

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 10 днів тому

    More❤dankie Heer vir nog n week saam met U en hul boodakaape Amen geseende week vir jou en gesin Amen❤

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 11 днів тому

    Dankie Maritsa vir jou aan die hart vat boodskap vandag, God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade van Bo Amen 🙏🙌 ABBA Vader Amen 🙏

  • @IsabeKleynhan-jr1dt
    @IsabeKleynhan-jr1dt 11 днів тому

    Baie dankie Hemelse Vader dat ek na U boodskap kan luister. Seën vir elkeen wat luister.😂

  • @heinrichhough3379
    @heinrichhough3379 11 днів тому

    Genade onbeskryflik groot!

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 11 днів тому

    Absoluut

  • @NellieUzzell
    @NellieUzzell 11 днів тому

    Baie dankie 🙌🙌🙌

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 11 днів тому

    Amen🙌🙌😇😇

  • @martiebrandt5366
    @martiebrandt5366 11 днів тому

    Wat n treffende boodskap! Baie dankie

  • @Mary-AnnAysley-lb4iw
    @Mary-AnnAysley-lb4iw 11 днів тому

    Baie dankie Melissa .... powerful as always....if we just live by...Die HERE is my herder Dan sal nix os onrbreek Nie how waar is dit nie GESEENDE dag ❤❤❤❤

  • @neelsvanderwalt7192
    @neelsvanderwalt7192 11 днів тому

    Sekerlik 1 van die mees treffenste boodskappe wat ek in my 70 jaar beleef het ,baie dankie baie Marissa

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 12 днів тому

    Amen😇😇🙌🙌

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 12 днів тому

    More❤ dankie Heer dat Ons nog n dag gee dat ons saam met U kan wandel A.en geseende dag vir jouen gesin en almal saam❤

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 13 днів тому

    More❤ dankie Heer vir elke dag Amen deseende dagvir almal❤

  • @gqomkinggqom6758
    @gqomkinggqom6758 14 днів тому

    Amen😇😇🙌🙌

  • @KathyGrobler
    @KathyGrobler 14 днів тому

    Goeie more Dankie vir boodskap. Kan julle asseblief n gesin seen met bietjie groente en babakos vir n sewe maand baba Faith en paar doeke grootte 5. Dankie Baie 13 Doriet Straat, Ennerdale

  • @patatdutoit26
    @patatdutoit26 15 днів тому

    Dankie Jahweh vir U vuur wat in my brand.

  • @MaritaScholtz-m9m
    @MaritaScholtz-m9m 15 днів тому

    Dr Stephan, ek Kan nie Meer saam stem nie! Dankie vir die Waarheid, u draai nie doekies om nie, en prt met ons almal. Dankie! Ons lewe in n liefdelose tyd! Mag God ons help om Sy waarheid te leef. 🙏

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 15 днів тому

    Dankie Prof Stepfan vir die aan hart vat boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade van Bo Amen 🙏🙌 ABBA Vader Amen 🙏

  • @MarietjieBoshoff
    @MarietjieBoshoff 15 днів тому

    Baie dankie vir die mooi boodskap.