VRYE GEMEENTE TAFELBERG - DR CHRIS SAAYMAN

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 33

  • @dewaldvdberg8704
    @dewaldvdberg8704 6 місяців тому +1

    Dankie Here vir sulke ware manne van God.

  • @chuckbester8430
    @chuckbester8430 10 місяців тому +8

    Puik gesprek..Dankie vir Leraars soos Chris Saayman wat rugraat het en staan by God se onfeilbare Woord

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 10 місяців тому +11

    Baie! goeie! gesprekvoering ek wat self Bybelkunde en Teologie gestudeer het geniet jou gesprekvoerings Ds. Ferdi baie met die Dominees van sommige NG Kerke wat gedoleer het! U is baie! intelligent! en vra, vrae wat nodig is en nog méér! Dankie vir die aanbiedings is treffend en geweldig interessant! Dr Zaaman weet waarvan hy praat en het God se stem( indruk) op besonderse manier ontmoet om predikant te word! AMEN!!❤

  • @rexbester9825
    @rexbester9825 10 місяців тому +8

    Dankie dr Chris vir julle wat God se Woord hoër ag as hulle wat dit minag. Voorspoed en seënwense🙏

  • @BrianWiggins-ku4zf
    @BrianWiggins-ku4zf 10 місяців тому +4

    Dankie Ferdie vir die interessante en insiggewende gesprek wat jy met dr. Chris gevoer het. Ek is deel van die kerkraad van 'n ander denominasie wat onlangs ook doleer het, maar nie wil wegbreek van die kerk en haar leerstellings nie. Die pad van losmaking, wat die Tafelberg gemeente gestap het, blyk vir my die Christelike weg te wees indien daar geen berou en bekering sou plaasvind na gesprek en teregwysing nie. Ons is geseënd met 'n predikant, kerkraad en gemeente wat ook die Woord van God as ons hoogste gesag erken. Ek dank en prys God daarvoor.
    Jy doen baie goeie werk - doen so voort!

  • @louisenieuwmeijer5337
    @louisenieuwmeijer5337 9 місяців тому +4

    Baie dankie! Na 30jr hoor ek vir die eerste keer weer die Woord klank waarin ek binne die pastorie groot geword het.

  • @maureenvanniekerk8732
    @maureenvanniekerk8732 9 місяців тому +3

    Soli Deo Gloria.

  • @janventer4629
    @janventer4629 10 місяців тому +2

    Ek het nou nog my twee dik lêers met die Vox Viva's. Dít en die Nader Bekeken's het so groot rol in my jong bediening gespeel. Sal altyd dankbaar bly Chris en Eugene.

  • @bernardvreulink2457
    @bernardvreulink2457 9 місяців тому +1

    Respek en waardering!

  • @christoheiberg6791
    @christoheiberg6791 10 місяців тому +1

    Baie dankie hiervoor. Baie bemoedigend. Die waarheid sal altyd seëvier. Mag nog baie NG gemeentes die Here gehoorsaam volg.

  • @dalienzietsman9094
    @dalienzietsman9094 10 місяців тому +1

    Bitter dankbaar vir die gesprekvoering met die gemeentes wat hulself ook distansieer van die NG Kerk. Daar is so baie onderhoude - video + geskrewe - van die ander kant van die storie. Maar niemand doen die moeite om met die kant te praat wat as 'onredelik' beskou word nie en as daar gepraat word, dan is dit ook 'n baie verwronge weergawe wat die lig sien. Elke sent het twee kante. Dit is tyd dat mense vryelike toegang het tot betroubare inligting en bronne.
    Well done Ferdie + Dr Saayman.

    • @SOLAplatform
      @SOLAplatform  10 місяців тому +1

      Baie dankie Dalien! Bid asseblief vir ons ....

  • @hermanpret
    @hermanpret 10 місяців тому +1

    Goeie relevante gesprek.

  • @danieswanepoel8933
    @danieswanepoel8933 10 місяців тому +1

    Word verklarende ("expository") prediking toegepas by Tafelberg gemeente waar deur 'n bybelboek gewerk word?

    • @SOLAplatform
      @SOLAplatform  10 місяців тому +1

      JA! Jy moet dit kom beleef …..

  • @capemanart
    @capemanart 5 місяців тому

    Pragtig! Prys die Here!

  • @antonmeyer7369
    @antonmeyer7369 10 місяців тому

    Soos vir Emmaus gangers; Kennis, insig (passie) en dan slegs as ek gehoorsaam is; openbaring van Christus. Lukas 24:29. Sê nou hulle het vir Hom gesê: "Totsiens dan, lekker aand verder, mnr. kundige vreemdeling"

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 9 місяців тому +1

    Elsabe zeeman: die manne is te lief vir hul salarisse en pensioene om eerlik te wees en weg te breek. Dit is ook die ware motief vir die vroom oproepe om eenheid!

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 10 місяців тому +3

    Passie in bediening. Weet nie of dit dit is wat mens moet wees wat iemand dryf. Daar is passies van dle Vlees. Maar is daar ook "Passies van die Gees"? Dink jy het daar 'n baie belangrike punt aangeraak.

    • @SOLAplatform
      @SOLAplatform  10 місяців тому +1

      As jy regdeur kyk sal jy sien dit word alles gekwalifiseer deur die Heilige Gees wat mens roep

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 10 місяців тому

      @@SOLAplatform Ek luister. Hy sit baie dinge uiteen en daar is beslis 'n paar insigte wat hy gee. Na my indruk is dit egter alles te veel tegniese speletjies. Dit kom nie by die kern van die saak uit. Die abnormale word as normaal beskou aangesien dit 'altyd so was'.

    • @SOLAplatform
      @SOLAplatform  10 місяців тому +1

      Vertel bietjie meer oor jouself asseblief ... in watter kerk is jy? @@metapolitikgedanken612

    • @antonmeyer7369
      @antonmeyer7369 10 місяців тому

      ​@@metapolitikgedanken612sê asb. weer vir my wat is die kern waarvan jy praat

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 10 місяців тому

      @@SOLAplatform Ek het oorverlede jaar verhuis. Tans besoek ek 'n NG-Kerk op die platteland wat doleer. Het maar 'n bietjie teruggegly die verlede jare, maar na 'n krisis weer tot insigte gekom. Tans vors ek grootliks maar na oor die evangelie en hoe dit reg toegepas moet word. Dink daar is groot verwarring oor dit ook onder mense wat hulle opreg as christene beskou. Dus is daar 'n behoefte aan daardie dinge. Ek sien die eietydse maatskaplike krisis ook in daardie lig en die evangelie is uiteindelik die sluitel wat tussen redding en verdoemenis bepaal. Mens merk dit ook wereldwyd op. Hoop maar dat mense tot insigte gaan kom en nie verder hoef rond te ploeter.

  • @elsabezeeman6619
    @elsabezeeman6619 10 місяців тому +1

    Ek verstaan nie hoekom mense soos dokter Saayman se gemeente nie meer as NG Kerk bekend wil staan nie. Hulle staan dan juis sterk op die belydenisgrondslag van die NG Kerk!
    Die klomp dwase wat nie meer by die belydenisse bly nie is die mense wat nie NG is nie, want per definisie is hulle nie gereformeerd nie.
    Vir my klink dit logies om eerder die teoloë en sinodes wat dwaalleer voorstaan eenkant toe te stoot en 'n nuwe sinode te vorm van NG gemeentes wat wel aan die Woord vashou en by die gereformeerde belydenisse bly...🤔

    • @rexbester9825
      @rexbester9825 10 місяців тому

      Die rede is weens tendense van vervreemding van die Skrif en belydenis wat in die NG Kerkverband waargeneem is.
      'n Teologies-kerklike grondverskuiwing het die afgelope paar dekades plaasgevind en duur voort.
      Dit is nie meer moontlik dat die gemeente blootgestel word aan die teologiese leiding van die NG Kerkverband nie.

    • @rexbester9825
      @rexbester9825 10 місяців тому

      Die rede is weens tendense van vervreemding van die Skrif en belydenis wat in die NG Kerkverband waargeneem is.
      'n Teologies-kerklike grondverskuiwing het die afgelope paar dekades plaasgevind en duur voort.
      Dit is nie meer moontlik dat die gemeente blootgestel word aan die teologiese leiding van die NG Kerkverband nie.

  • @Tannetrekker
    @Tannetrekker 9 місяців тому +1

    Die opskorting was 100% die korrekte besluit. Dit het “guts” gevat, maar julle bly getrou aan die Skrif. Ons bid vir julle.

  • @izellutz5945
    @izellutz5945 10 місяців тому

    Is dit nie wat wel gebeur het nie?