So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 вер 2024
  • Nuuspod gesels met Glynnis Breytenbach van die DA en Adv. Francois Botes

КОМЕНТАРІ • 77

  • @anikopienaar5757
    @anikopienaar5757 7 місяців тому +13

    Stop protecting that judge‼️😡
    He IS TOLD what THE ANC TELLS HIM TO DO😢😡

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 7 місяців тому +11

    Dankie Izak. Dit was n uitstekende gesprek. Intelligente deurdagte argumente. 🔔🔔

  • @AndreGrove-yf8vn
    @AndreGrove-yf8vn 7 місяців тому +6

    Great onderhoude. Dit was insiggewend en verrykend. Hoe kry mens hierdie boodskap oor na die mense op die laagste vlak, daar waar die getalle lê. Hierdie is 'n syferspel. Jy probeer jou bes. Dankie daarvoor.

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 7 місяців тому +8

    GROBLERSDAL IS PURE POLITIEK. WAT VAN DIE POLISIE WAT VIR FRANCOIS AANGERAND HET. HOOP IEMAND SAL MY ANTWOORD

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 7 місяців тому +3

    Baie dankie vir die inligting en nuus. Izax. ❤

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 7 місяців тому +7

    Middag Izak, jy is weer die Izak van ouds n regte vegter .geseende naweek groete Loggies

  • @thomasgosling5155
    @thomasgosling5155 7 місяців тому +2

    Dankie vir die onderhoud 👍

  • @anikopienaar5757
    @anikopienaar5757 7 місяців тому +4

    Thank you Frances you are a STAR … for telling the truth❤️🙏🏻 The are all CRIMINALS😡😡
    The judge is playing with people’s lives 😢 They are bastards the lot of them😡😡

  • @trudyhavenga6913
    @trudyhavenga6913 7 місяців тому +7

    Die sistematiese opstooking, tot in Afrika, tot in die parlement, oral, is kommerwekkend. Sien ons dit?

  • @lizevanderwalt1899
    @lizevanderwalt1899 7 місяців тому +1

    Uitstekende onderhoud!!
    Baie Dankie Izak🎉

  • @judyjansevanvuuren4859
    @judyjansevanvuuren4859 7 місяців тому +6

    Ja Julius kies mos die regters. Hoe regverdig is dit? Hoe lank wag ons nou oor die saak van Julius se gebruik van n vuurwapen in die openbaar?

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 6 місяців тому

      You will never,as the judicial system is bought

  • @gerhardvonbenecke1963
    @gerhardvonbenecke1963 7 місяців тому +2

    Middag Vriende en Vriendinne! Dankie Izak!

  • @reneemarais431
    @reneemarais431 7 місяців тому +3

    Die smous met hofdatums en verdwyning van hofleers is n werklikheid.

  • @shanilittle9380
    @shanilittle9380 7 місяців тому

    baie interessante onderhoud, baie dankie!!

  • @pieterjordaan73
    @pieterjordaan73 7 місяців тому +2

    Multi party charter to rescue and save South Africa and its citizens...
    Scorpions 2.0
    Honesty.
    Integrity.

  • @ester3828
    @ester3828 7 місяців тому +6

    Hlope.. .klink soos slopemmer, dink baie min weet nog wat dit is.

    • @Meraikie
      @Meraikie 7 місяців тому

      😁😁😁😁😁😁😁👍

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng 7 місяців тому +1

    Spot on

  • @gideonmouton
    @gideonmouton 7 місяців тому

    Naand Izak.Dankie vir die nuuspod.Mooi aand vir jou.👍💯

  • @sharonpretorius789
    @sharonpretorius789 7 місяців тому +1

    Middag, Vriende. 👋👋👋

  • @judyjansevanvuuren4859
    @judyjansevanvuuren4859 7 місяців тому +1

    En is Oppenheimer nie n swak advokaat nie. AFRIFORUM moet hom afdank. Finnish en klaar.

  • @FrancoisMaritz-u9f
    @FrancoisMaritz-u9f 7 місяців тому +1

    Nee Glynnis.....dit staan NIE in hoekie van jou rekenaar nie.

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 6 місяців тому

    Zep 3:3 Sy vorste binne-in hom is brullende leeus; sy regters is aandwolwe wat niks vir die môre oorlaat nie.

  • @pietmuskiet5586
    @pietmuskiet5586 7 місяців тому +4

    Satansgeslag op die regbank??😢😢

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 7 місяців тому +2

    HULLE MOET HULLE SWART VERF

  • @sakkiesmith-y1z
    @sakkiesmith-y1z 7 місяців тому +2

    Mak moegoes het geen standard nie

  •  7 місяців тому +1

    Niks in SA word skoon gemaak nie..nie eers die strate

  • @sakkiesmith-y1z
    @sakkiesmith-y1z 7 місяців тому +2

    Bly jy is weer terug. Niks sal met die regstelsel gebeur solank ANC aan bewind is nie.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 7 місяців тому +1

    Goed jy voel beter nou

  •  7 місяців тому +1

    As wittes borg kry is dit R10000 as swartes borg kry is dit R500 hoekom ??

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 6 місяців тому

      Because you are white, only reason

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng 7 місяців тому +2

    Izak jy was in die tronk onnodug ne

  • @christinadewet8302
    @christinadewet8302 7 місяців тому

    🙏🎓🥑

  • @gertgilich3508
    @gertgilich3508 7 місяців тому +1

    Hi all!

  • @carlvanvuuren7061
    @carlvanvuuren7061 7 місяців тому

    Fracnois Botes, sit stil!!

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 7 місяців тому +3

    AG NONSENS. EFF HOORT IN DIE TRONK SIT

  • @Cec925
    @Cec925 7 місяців тому

    100%

  • @lesliegrunewald
    @lesliegrunewald 7 місяців тому +1

    Eks hier

  • @hermankern3939
    @hermankern3939 7 місяців тому

    Eerlike landdros as twee woorde hoort nie in dieselfde sin nie...

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 7 місяців тому

      Geld weeg mèèr as integriteit en eerlikheid; Meerderheid van regslui is korrup...dalk moet almal her aansoek doen vir betrekking.

  • @CarinNel-x3q
    @CarinNel-x3q 7 місяців тому +2

    NPA HOOF CLENNIS

  • @FrancoisMaritz-u9f
    @FrancoisMaritz-u9f 7 місяців тому +2

    Glynnis.....jyt nou net gese jyt vertroue in mense in regstelsel......DA = ANC LITE

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 6 місяців тому

      Can't believe what she says,if it's the case why is she even speaking here, look what happened with her during the Gupta's Waterkloof Airforce base debacle,when Zuma allowed a private jet to land at the Airforce base, the White lady who gave permission for jet to land there Glynnis defended her,

  • @anne-marieharmse8610
    @anne-marieharmse8610 7 місяців тому

    Middag álmal … wat ‘n onverwagte nugget …

  • @johanroos699
    @johanroos699 7 місяців тому

    Middag almal

  • @jljjoubert3611
    @jljjoubert3611 7 місяців тому +1

    Goeie dag leser. Julle is heeltemal reg wbt julle mening aangaande die regspleging in SA. Ons moet
    onthou hulle is nou die baas in SA en soos ons weet al vanuit Voortrekker dae opregte deurbringers
    en plunderaars. Om te praat van dié saak oa moet dringende aandag kry is van nul en gener waarde.
    Wie gaan aandag gee daaraan? Niemand maar niemand nie. Alvorens ons nie heeltemal van hulle wegbreek
    nie is daar geen hoop nie en dit is nou ń feit soos ń koei. Om te sê hulle is nie almal so nie gaan ook nie
    meer op nie. Die wat gekrenk voel,jammer om te hoor van julle moeilikheid. Hoeveel keer is daar nou al
    oor die sake gepraat en wys my enige vrugte. Ons moet heeltemal breek van hulle,die wat nie wil nie,gaan
    bly by hulle. Cobus🐳