'n Boodskap vir my van God. Dankie Vader vir U wonderlike genade van tagtig jaar U spreek tot my siel. Daardie dinge waarvan Doktor Willie praat gebeur vandag nog. Ek is verstom oor al sy getuienisse.
Wow wat n wonderlike getuienis. Man van God. So bly sy ouma het vir hom gevra om vir haar Bybel te lees. Ek het aan Ds Wiliie se lippe gehang sjoe dankue en nogmaals dankie. Ekself kan getuig van n wonderwerk in my lewe!!!!!
Ek het vanmôre net weereens besef dat ek swakhede het en dit moet belei en om opnuut my lewe aan ons Hemelse Vader moet oorgee. Dankie vir die boodskap.
Dankie n kragtige getuienis, wat mens laat nadink. God is groot, almagtig, alomteenwoordig en alleenwys. Hy is in beheer enHy regeer. Aan Hom al die eer.
Daar is ook baie-baie persoonlike geestes getuienisse om te gee, maar niemand verstaan dit nie? Ek reken hulle verstaan HOM dalk nie, maar gelukkig hoef ek.. dit nie te weet, maar ek wil met graagte Doen Soos HY verkies.. EK IS NET BANG EK HOU SY WOORD TERUG vir die wat honger het... alhoewel dit vir my lyk asof niemand regtig belangstel nie. TOG IS HULLE GELUKKIG! soos hulleself is.
Die bybel is ons lamp wat ons in hierdie donker wereld gebruik om om tussen die klippe en slaggate te kan sien waar ons moet loop en daarom moet ons hom elke dag lees om op die regte pad te bly en weg te bly van die afdraai paaie van die wereld af
Dr Willie het in 1986 my dogter kom besoek saam met sy vrou in Pretoria waar sy as student baie siek was aan kanker .Dit het vir haar so baie beteken en hy het haar die versekering gegee dat die dood geen skrikwekkende ervaring is wanneer jy n verhouding met Jesus het nie, en dit was ook so tot vandag is dit my grootste troos Rk was so oneindig dankbaar aangesien ons in Botswana gebly het en nie altyd naby haar kon wees nie Hoe wonderlik om te weet jou kind is veilig
@@martiepeacock6336 bizonder genoten van de getuigenissen....het meeste kon ik goed volgen! De Heere is onuit sprekelijk goed.Loof Hem alle gij volken Psalm 117
'n Boodskap vir my van God. Dankie Vader vir U wonderlike genade van tagtig jaar U spreek tot my siel. Daardie dinge waarvan Doktor Willie praat gebeur vandag nog. Ek is verstom oor al sy getuienisse.
More dr Willie
Wow wat n wonderlike getuienis. Man van God. So bly sy ouma het vir hom gevra om vir haar Bybel te lees.
Ek het aan Ds Wiliie se lippe gehang sjoe dankue en nogmaals dankie.
Ekself kan getuig van n wonderwerk in my lewe!!!!!
Dit is fantasties was net vir my bedoel.Baie dankie
Dankie ons Grote God, dat ek bevoreg is om nou na 2jr die voorreg kon kry om na hierdie Godgegewe boodskap te hoor. Dankie Here hoe groot is.U.😇
Dankie vir die geseende woord dit is tot stigting vir o x
Ek het vanmôre net weereens besef dat ek swakhede het en dit moet belei en om opnuut my lewe aan ons Hemelse Vader moet oorgee. Dankie vir die boodskap.
So n wonderlike boodskap, vol Van die waarheid.
Baie dankie vir hierdie suiwer boodskap ons is bevoorreg en dankbaar dat ons vanaand weer na dr Willie kon luister!!!
Fantasties getroue dissipel van ONSE Vader
Dankie n kragtige getuienis, wat mens laat nadink. God is groot, almagtig, alomteenwoordig en alleenwys. Hy is in beheer enHy regeer. Aan Hom al die eer.
Baie dankie vir die kosbare getuienis!
Pragtige en kragtige getuienis 🙏
We remember apartheid based on Christian national principles.
Daar is ook baie-baie persoonlike geestes getuienisse om te gee, maar niemand verstaan dit nie? Ek reken hulle verstaan HOM dalk nie, maar gelukkig hoef ek.. dit nie te weet, maar ek wil met graagte Doen Soos HY verkies.. EK IS NET BANG EK HOU SY WOORD TERUG vir die wat honger het... alhoewel dit vir my lyk asof niemand regtig belangstel nie. TOG IS HULLE GELUKKIG! soos hulleself is.
Wat se die Bybel werklik vir ons? ua-cam.com/video/pxNRRCE7SsI/v-deo.html

Uit Nederland