Ons was n rukkie terug in Orania en gekyk om daar te koop en te bou. Ongelukkig was die pryse van eiendom onbekostigbaar vir die gewone mens. Sou jy daar bou moet jy van die lokale goedgekeurde arbeid gebruik wat ek gevind het baie duur is. Die verhouding tussen aanvraag en aflewering van geboude eiendom was so groot ons sou basies in karavaan Park moes bly vir meer as n jaar(wat baie mense ook doen wanneer hulle bou. So ja ek glo hulle het nog baie huis werk om te doen. Kry julle pryse van eiendom bekostigbaar vir die gewone burger, kry tydelike blyplek soos "park homes" vir potensiele kopers ens ens... 1 miljoen mense? Oor miskien op die tempo ja oor nog 50 jaar. Sterkte. Algemene I druk is dat dit n baie besonder plek om te besoek en rerig daar te draai en op te hou hoor wat almal se en self te gaan kyk. Sterkte vir julle. 🙏🏻
Ongelukkig is die woord hoor se dws "skinder". So miskien is dit so of nie. Sal nie daarop kan komentaar lewer nie. Hulle staan bekend as mense wat gebou is op God se woord en afrikaners prinsiepe. Sou hulle daardie mense daar toelaat het hulle ook ongelukkig die plot verloor soos maar die meeste kerke ook. Sal baie jammer wees. Kan maar net virr hulle bid.
@@brendavanrensburg5032 Why not have you seen Joost Stydom's ass in those chinos he wears ? Fabulous although Cilliers Brink is cutie number 1 he needs to visit provided he just wears rugby springbok shorts 🤩
N vraag wat ek wil vra, as jy nie geld het om in Oranje te bele nie maar bereid is om te help bou hoekom word n mens dan nie goed gekeur om daarheen te gaan nie. Hoe dan is dit vir Afrikaaners? Nee wat ek dink dis net mense wat geld het om te help bele wat goed gekeur word. My mening en ondervinding. Help my reg as ek verkeerd is.
Orania wil nie net nog 'n plakkers-uitbreiding word nie. Dis 'n maatskappy waar die inwoners die aandeelhouers is. Ek verwag egter dat Orania bereid sal wees om sweet-kapitaal as 'n belegging te aanvaar. (Hierdie is 'n persoonlike mening. Dis nie 'n amptelike Orania-beleid nie.)
Dink die beste vir almal sal eerder wees om daar heen te gaan en self uit te vind wat daar aan gaan. Bly n unlike plek met hulle eie probleme en uitdagings.
Dis rêrig inspirerend om aldie toekoms visie en gemotiveerdheid aan te hoor. Maar daar isse onrustige vraag in my agterkop. Wat kan die oorhoofse bestuur van Orania doen om die ANC se teenreaksie te oorkom veral as dit kom by grondgebied uitbreiding?
I am from Australia and I have been watching unfold over a period of 30 years (my best friend is Afrikaans so he translate for me) A few years ago We went to South Africa and we found quite a few Australians who call South Africa home. The problem with Orania is the Management, it sounds and looks exactly Oranie is managed from the top, so it looks like the case of "I play guitar and you lot dance" My South African friend told me that the Afrikaners has this notion that some are untouchable and can do what they want while the rest of the people scurry around to stay out of trouble. I don't know if it is true, but my SA friend has that in his blood, when we barbeque he takes over and everybody must fall into line and he is very picky on who he talks to or make friends with. Over here he takes me to all of the SA things they organize. And those Afrikaners are the same as my friend. The thing is, Orania is not a Town or a City, it is a Business, If you got no money, you are not welcome there. To call it a Town or a City it must go through the process of Proclamation and as far as that is concerned, I doubt very much that the Governing body will relinquish their power and hand the keys of the Town over to an elected municipality. The place is a business and the people who own the biggest shares will rule, Finito. The fact is as clear as day, the Town fathers/Share holders can at any point rip up the 99 year lease (not sure about the duration) of leasing land in Orania with the intention to living there. The easiest way is to hand out eviction notices, wind the business up and declare bankruptcy, and there is not a thing those house owners can do to stop it, they can even be arrested If they go back after they have been evicted. Now get this, those houses are fixed to the soil and that makes the Town Fathers very rich people you are not allowed to remove that house from that leased plot until they give the go ahead, in writing. Now don't get me wrong, I love the idea, but I will hate the day when there is trouble in SA and the Government in Pretoria declare a state of emergency and they enforce "Unlawful gatherings and it will very easy to declare Orania as an illegal gathering of some right wing conspiracy people. We have the same kind of thing over here, a farmer decides to start a Commune, loads of crazy LBTQ flower people and they go for squatter rights if the farmer decide one day he wants John Doe off his property, so we just hope John Doe lives in a caravan, if he had build a house, it is jut TOO BAD.
Hey, Thunder, your assessment of Afrikaner practise and attitude is *spot-on.* There is a "baas en klaas" (your friend will translate) culture that pervades the "volkie", and sadly, also clusters/cliques that are practically impenetrable. Afrikaners are quick to point to the daring and heroism of the Voortrekkers in their history, but the reality that has plagued them has mostly been the "Dwarstrekkers". Put three Afrikaners in a meeting and you will come up with seven opinions, five of which will be non-negotiable. Until Orania can establish immutable property rights for individuals, regardless of the status of the corporation, it will be a dodgy investment. The very foundation of Orania should be the survival of Afrikaners as a viable nation. As matters stand, Afrikaners will be better off with entities like SBB --- a splinter group from Suidlanders. That alone should give you a glimpse into the lack of unity.
@@dn822 It seems his friend is not "bad" per se, probably odd. They are still friends although their behaviours differ. His friend seems not happy about the Afrikaner's deceitful side.
Oooo gaats!! Dit raak dan mos n Oorbevolkings storie..Ek eis oorbevolking in die land/wereld.....partymaal het ek slapelose nagte oor die natuur/omgewing 🤷♂️🙇♂️
You keep Orania like it is, you don't need any other group trying to bring down your way of life.
Ons was n rukkie terug in Orania en gekyk om daar te koop en te bou. Ongelukkig was die pryse van eiendom onbekostigbaar vir die gewone mens. Sou jy daar bou moet jy van die lokale goedgekeurde arbeid gebruik wat ek gevind het baie duur is. Die verhouding tussen aanvraag en aflewering van geboude eiendom was so groot ons sou basies in karavaan Park moes bly vir meer as n jaar(wat baie mense ook doen wanneer hulle bou. So ja ek glo hulle het nog baie huis werk om te doen. Kry julle pryse van eiendom bekostigbaar vir die gewone burger, kry tydelike blyplek soos "park homes" vir potensiele kopers ens ens... 1 miljoen mense? Oor miskien op die tempo ja oor nog 50 jaar. Sterkte. Algemene I druk is dat dit n baie besonder plek om te besoek en rerig daar te draai en op te hou hoor wat almal se en self te gaan kyk. Sterkte vir julle. 🙏🏻
Ek hoor hulle laat gays en lesbians toelaat om te bly in Orania. Dit kom van iemand wat vir jare in Orania gebly het.
Ongelukkig is die woord hoor se dws "skinder". So miskien is dit so of nie. Sal nie daarop kan komentaar lewer nie. Hulle staan bekend as mense wat gebou is op God se woord en afrikaners prinsiepe. Sou hulle daardie mense daar toelaat het hulle ook ongelukkig die plot verloor soos maar die meeste kerke ook. Sal baie jammer wees. Kan maar net virr hulle bid.
@@brendavanrensburg5032 Why not have you seen Joost Stydom's ass in those chinos he wears ? Fabulous although Cilliers Brink is cutie number 1 he needs to visit provided he just wears rugby springbok shorts 🤩
I think Tshwane needs to just bend over and let Cilliers Brink have his way , that voice , those hand gestures and those eyes . Lekker
Klank baie swak.
LITERALLY HAD TO PUT VOLUME ON FULL, DO ALWAYS A SOUND CHECK BEFORE GOING LIVE OR RECORD!👍👍👍
Ongelukkig onbekostigbaar
N vraag wat ek wil vra, as jy nie geld het om in Oranje te bele nie maar bereid is om te help bou hoekom word n mens dan nie goed gekeur om daarheen te gaan nie. Hoe dan is dit vir Afrikaaners? Nee wat ek dink dis net mense wat geld het om te help bele wat goed gekeur word. My mening en ondervinding. Help my reg as ek verkeerd is.
Orania wil nie net nog 'n plakkers-uitbreiding word nie. Dis 'n maatskappy waar die inwoners die aandeelhouers is. Ek verwag egter dat Orania bereid sal wees om sweet-kapitaal as 'n belegging te aanvaar. (Hierdie is 'n persoonlike mening. Dis nie 'n amptelike Orania-beleid nie.)
@@derikuk2967😂😂😂😂 no nono no
Dink die beste vir almal sal eerder wees om daar heen te gaan en self uit te vind wat daar aan gaan. Bly n unlike plek met hulle eie probleme en uitdagings.
❤❤❤❤❤❤
Dis rêrig inspirerend om aldie toekoms visie en gemotiveerdheid aan te hoor. Maar daar isse onrustige vraag in my agterkop. Wat kan die oorhoofse bestuur van Orania doen om die ANC se teenreaksie te oorkom veral as dit kom by grondgebied uitbreiding?
Die swart volke vestig nie maklik in daardie gebied nie, dit het histories ook nie aan enige swart volk behoort nie. Maar net my persoonlikke opinie.
I am from Australia and I have been watching unfold over a period of 30 years (my best friend is Afrikaans so he translate for me) A few years ago We went to South Africa and we found quite a few Australians who call South Africa home. The problem with Orania is the Management, it sounds and looks exactly Oranie is managed from the top, so it looks like the case of "I play guitar and you lot dance" My South African friend told me that the Afrikaners has this notion that some are untouchable and can do what they want while the rest of the people scurry around to stay out of trouble. I don't know if it is true, but my SA friend has that in his blood, when we barbeque he takes over and everybody must fall into line and he is very picky on who he talks to or make friends with. Over here he takes me to all of the SA things they organize. And those Afrikaners are the same as my friend. The thing is, Orania is not a Town or a City, it is a Business, If you got no money, you are not welcome there. To call it a Town or a City it must go through the process of Proclamation and as far as that is concerned, I doubt very much that the Governing body will relinquish their power and hand the keys of the Town over to an elected municipality. The place is a business and the people who own the biggest shares will rule, Finito. The fact is as clear as day, the Town fathers/Share holders can at any point rip up the 99 year lease (not sure about the duration) of leasing land in Orania with the intention to living there. The easiest way is to hand out eviction notices, wind the business up and declare bankruptcy, and there is not a thing those house owners can do to stop it, they can even be arrested If they go back after they have been evicted. Now get this, those houses are fixed to the soil and that makes the Town Fathers very rich people you are not allowed to remove that house from that leased plot until they give the go ahead, in writing. Now don't get me wrong, I love the idea, but I will hate the day when there is trouble in SA and the Government in Pretoria declare a state of emergency and they enforce "Unlawful gatherings and it will very easy to declare Orania as an illegal gathering of some right wing conspiracy people. We have the same kind of thing over here, a farmer decides to start a Commune, loads of crazy LBTQ flower people and they go for squatter rights if the farmer decide one day he wants John Doe off his property, so we just hope John Doe lives in a caravan, if he had build a house, it is jut TOO BAD.
Hey, Thunder, your assessment of Afrikaner practise and attitude is *spot-on.* There is a "baas en klaas" (your friend will translate) culture that pervades the "volkie", and sadly, also clusters/cliques that are practically impenetrable. Afrikaners are quick to point to the daring and heroism of the Voortrekkers in their history, but the reality that has plagued them has mostly been the "Dwarstrekkers". Put three Afrikaners in a meeting and you will come up with seven opinions, five of which will be non-negotiable. Until Orania can establish immutable property rights for individuals, regardless of the status of the corporation, it will be a dodgy investment. The very foundation of Orania should be the survival of Afrikaners as a viable nation. As matters stand, Afrikaners will be better off with entities like SBB --- a splinter group from Suidlanders. That alone should give you a glimpse into the lack of unity.
Yes, to live in an institutionalised bureaucracy is not my cup of tea.
It amazes me that you are still "friends" with this bad person
@@dn822 It seems his friend is not "bad" per se, probably odd. They are still friends although their behaviours differ. His friend seems not happy about the Afrikaner's deceitful side.
@@JLW143 as an Afrikaners myself I would say we are allot of things but deceitful is not one of them. What you see is what you get with us.
Oooo gaats!! Dit raak dan mos n Oorbevolkings storie..Ek eis oorbevolking in die land/wereld.....partymaal het ek slapelose nagte oor die natuur/omgewing 🤷♂️🙇♂️
Leave Orania Orania alone.
Ons Kyk hoeveel van Orania Gaan oorbly as die eff die dag oorvat ..
Boer War maque 3
Sal Om n erf te koop en n huis te bou of om n bestaande te koop in orania beskou word as n belegging bskou word?
SALUUT
Ek kan hoor!?
Klank is swak
Is dit nie dalk die luisprekers van jou rekenaar wat swak is nie?
@@williespies4457 nee ek is op die selfoon
Klank mooi aan my kant
Your audio is so bad i switched it off. If you make a video at least make it that the people can hear what you are saying.
Get yourself better tegnologie....I could hear every word.
It's clear in my earphones, maybe your speaker is bad?
Geen probleem aan my kant met klank nie.
Voorspoed, ek trek liewers Argentinië toe. Of Siberië toe
kan niks hoor
Mag engelse mense daar kom bly, ek is Afrikaans, my man is engels, ons is pensioners 😂
Aanvaar Orania diegene wat nie Suid-Afrikaanse burgers is nie? Nie alle Afrikaners is SA burgers nie.
Sit jul kompers en fone harder