Pretoria FM
Pretoria FM
  • 753
  • 3 813 148
07 Februarie 2025 Nuus
Wanatu-vervoerdiens vra ander e-vervoerdiensbestuurders om by sy hofsaak oor permitte betrokke te raak.
Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM:
📻 104.2FM
DSTV kanaaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
Переглядів: 12 458

Відео

Landbou - 7 Februarie 2025 - ID-Scan, Damverslag en Landbou Weekblad
Переглядів 1 тис.4 години тому
ID-scan is ‘n stelsel wat help om diere te identifiseer om veediefstal te bekamp; wat behels die jongste damvlakke in Suid-Afrika; en LandbouWeekblad gesels oor ‘n paar onderwerpe waaroor hulle berig. Gaste: Albert Loubser Uitvoerende Hoof: ID-Scan Alani Janeke Senior-joernalis: LandbouWeekblad en Landbou.com
06 Februarie 2025 Nuus
Переглядів 14 тис.7 годин тому
President Cyril Ramaphosa lewer vanaand sy jaarlikse staatsrede. Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM: 📻 104.2FM DSTV kanaaal 887 of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za Gaan volg ons gerus op sosiale media: Facebook - pretoriafm X - www.x.com/pretoriafm Whatsapp Channel - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q Instagram - pretoria_fm TikTok - www....
Landbou - 6 Februarie 2025 - Wynbedryf en Weerverskynsels
Переглядів 3127 годин тому
Ons gesels oor interessante verwikkelinge in die wynbedryf; en watter weerverskynsels het op die oomblik ‘n uitwerking op die landbousektor? Gaste: Peter Pentz Kommunikasiebestuurder: Groote Post-wynlandgoed Hannes Rautenbach Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria
Mediese Gesprek - 6 Februarie 2025 - Kankerdag
Переглядів 3797 годин тому
Die wêreld het vandeesweek kankerdag gehuldig en opnuut die kollig op die voorkoms en voorkoming van kanker gewerp. Die tema is: Verenig deur uniekheid - ’n mensgefokusde benadering. Volgens die departement van gesondheid se nasionale kankerregister is 51,3 persent van kankerpasiënte in die land vrouens en 48 komma ses persent mans. Die gemiddelde vrou is op 59 gediagnoseer en het op 62 gesterf...
05 Februarie 2025 Nuus
Переглядів 12 тис.9 годин тому
Solidariteit: Die ANC se bereidwilligheid om met die DA in gesprek te tree oor die NGV is 'n stap in die regte rigting, maar dit is steeds nie goed genoeg nie. Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM: 📻 104.2FM DSTV kanaaal 887 of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za Gaan volg ons gerus op sosiale media: Facebook - pretoriafm X - www.x.com/pretoriafm Whatsapp Channel - wh...
Landbou - 5 Februarie 2025 - Landboumarkte en Mielieverwelksiekte
Переглядів 3479 годин тому
Ons vind uit wat die jongste landboumarkte behels; en wat presies is mielieverwelksiekte? Gaste: Johnny van der Merwe Landbou-ekonoom en Besturende Direkteur: AMT Rikus Kloppers Gewasbeskermingspesialis: Rubigalia
04 Februarie 2025 Nuus
Переглядів 10 тис.12 годин тому
Die minister van korrektiewe dienste, dr Pieter Groenewald het ‘n besluit geneem om Alison Botha se aanvallers se parool terug te trek. Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM: 104.2FM DSTV kanaaal 887 of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za Gaan volg ons gerus op sosiale media: Facebook - pretoriafm X - www.x.com/pretoriafm Whatsapp Channel - whatsapp.com/channel/0029Vaj...
Fokus 3 Februarie 2025 Die ANC is die kluts kwyt, en weet nie hoe om te reageer op Trump nie
Переглядів 35 тис.12 годин тому
Anton Meijer gesels met Werner Human en prof Koos Malan oor die Amerikaanse president, Donald Trump se dreigemente oor SA se onteieningswet. En 14 Suid Afrikaanse soldate is in die DRK dood, na gevegte met die M23 rebelle groep, in die stad Goma. Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM: 📻 104.2FM DStv-kanaal 887 of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](pretoriafm.co.za) Gaan volg ons ge...
Landbou - 4 Februarie 2025 - Melkbedryf en Rondewurms
Переглядів 25412 годин тому
Ons gesels oor die huidige stand van sake in die melkbedryf; en vind uit wat veeboere alles van rondewurms behoort te weet. Gaste: Fanie Fereirra Uitvoerende Hoof: Melkprodusenteorganisasie Didi Claassen Algemene Bestuurder: Afrivet-opleidingsdienste
Regsesprek - 4 Februarie 2025 - Geskiedenis van die Reg deel 1
Переглядів 1,1 тис.12 годин тому
Kom saam vir ‘n reis deur die ontstaan van die Reg - van voor Christus tot by die moderne reg soos ons dit vandag ken.
03 Februarie 2025 Nuus
Переглядів 16 тис.14 годин тому
Die Solidariteit Beweging gaan met Amerika se president, Donald Trump in gesprek tree oor die omstrede onteieningswet. Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM: 📻 104.2FM DStv-kanaal 887 of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](pretoriafm.co.za) Gaan volg ons gerus op sosiale media: Facebook - pretoriafm X - x.com/pretoriafm Whatsapp Channel - whatsapp.com/channel/0029VajTu2...
Landbou - 3 Februarie 2025 - Graanbedryf en Agri-toerisme
Переглядів 45914 годин тому
Ons fokus op die graanbedryf en gesels onder meer oor die planttoestande en graanpryse; en waarom is agri-toerisme so belangrik? Gaste: Tobias Doyer - Uitvoerende Hoof: Graan SA Christelle van Zyl - Gegradueerde Student: Noordwes Universiteit
31 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 10 тис.21 годину тому
Die ma van die vermiste 7-jarige, Joshlin Smith, het vandag in die hooggeregshof in Kaapstad vir ’n voorverhoor verskyn.
30 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 10 тис.День тому
Die rentekoers is met 25 basispunte verlaag. Dit plaas die repokoers nou op 7,5%.
29 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 12 тис.День тому
29 Januarie 2025 Nuus
28 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 9 тис.День тому
28 Januarie 2025 Nuus
Fokus - 27 Januarie 2025 - Die RNE is in gedrang na die Onteieningswet onderteken is
Переглядів 6 тис.День тому
Fokus - 27 Januarie 2025 - Die RNE is in gedrang na die Onteieningswet onderteken is
27 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 9 тис.День тому
27 Januarie 2025 Nuus
24 Januarie 2024
Переглядів 10 тис.14 днів тому
24 Januarie 2024
23 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 9 тис.14 днів тому
23 Januarie 2025 Nuus
22 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 9 тис.14 днів тому
22 Januarie 2025 Nuus
Fokus - 21 Januarie 2025 - “Make America Great Again” - rondte twee
Переглядів 3,5 тис.14 днів тому
Fokus - 21 Januarie 2025 - “Make America Great Again” - rondte twee
21 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 10 тис.14 днів тому
21 Januarie 2025 Nuus
20 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 11 тис.14 днів тому
20 Januarie 2025 Nuus
17 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 8 тис.21 день тому
17 Januarie 2025 Nuus
16 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 10 тис.21 день тому
16 Januarie 2025 Nuus
15 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 9 тис.21 день тому
15 Januarie 2025 Nuus
14 Januarie 2025 Nuus
Переглядів 10 тис.21 день тому
14 Januarie 2025 Nuus
Fokus - 13 Januarie 2025 - Gaan die politieke diskoers verander na Meta sy sensuur-reëls wysig?
Переглядів 3,1 тис.21 день тому
Fokus - 13 Januarie 2025 - Gaan die politieke diskoers verander na Meta sy sensuur-reëls wysig?

КОМЕНТАРІ

  • @marcellmarjee7710
    @marcellmarjee7710 14 годин тому

    Die ANC het nie hulself verkies nie.

  • @alanhean6504
    @alanhean6504 14 годин тому

    Rising from the ashes....again, a nation with a stainless steel spine

  • @ansiejoubert9722
    @ansiejoubert9722 День тому

    As mnr ramàposa n toespraak hou bring hy altyd woord rassisme daarin.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 День тому

    Dankie sarina❤

  • @stevennortje8399
    @stevennortje8399 2 дні тому

    Wat van al die ander beleide soos BBE?

  • @stephangouws-xb6ze
    @stephangouws-xb6ze 2 дні тому

    ANC always point fingers never admit they provoked USA by joining terrorists against USA

  • @Zea-on5mb
    @Zea-on5mb 2 дні тому

    President Donald Trump moet ons Kom besoek en sommer hier bly dan kan almal sien wat aangaan

  • @Zea-on5mb
    @Zea-on5mb 2 дні тому

    Sien daar was nog n land gryp gister

  • @eddiee7870
    @eddiee7870 2 дні тому

    South Africa's ANC is following Zimbabwe's (Robert Mugabe) property laws (expropriation act), and property is NOT only land BUT includes home, possessions, assets and material goods

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 2 дні тому

    Moenie die boodskapper blameer nie. Dit werk nie meer vandag nie. Feite kan geverifieer word danksy vryheid van spraak.

  • @gladyskotze4227
    @gladyskotze4227 2 дні тому

    Baie dankie vir eerlike nuus.

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 2 дні тому

    Taxi mafia

  • @rynomeyer7393
    @rynomeyer7393 2 дні тому

    Baie dankie aan julle almal! Mnr Trump maak my, soos gewoonlik, kwaad. Daar behoort 'n hoër gesag te wees om hom te berispe oor sy onverantwoordelike en roekelose uitsprake. Hy blyk egter onaantasbaar te wees. RM, Jhb

    • @laudigerber9729
      @laudigerber9729 2 дні тому

      Ja, uit die mond wat op datum is met die nuusberigte.

  • @hazelpony5011
    @hazelpony5011 2 дні тому

    Ek kannie meer hierdie land verstaan nie. Slegte mense wat in die regering is.

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 2 дні тому

    Baie dankie Sarina. Seenwense vir julle ❤❤

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 2 дні тому

    Dankie julle.

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 2 дні тому

    To understand the psychosis of the ANC you need to look to its masters who created them im 1913 .... the English Jewish kabaal - RandLords of Post - Anglo Boer War South Africa, who found themselves in control of vast wealth of Gold and Diamonds but with the looming possibility of loosing it to the growing Afrikaner pushback that came in 1948 .... The PSYCHOSIS you speak of cames from the obsessive English Class system under Queen Victoria..this was given to the Historically Illiterate Black majority to enhance their right to rule the whole country as a Divine Right Many English speakers suffer from this Delusion of Grandeur of Divine Kingship and a sense of Cultural superiority as we see espoused by Cecil John Rhodes in his book "The Conspiracy" The English used their language as a Weapon to plunder 5 Continents.... !! MISKIEN MOET JULLE HIERDIE PSIGOSE VD ENGELSE WAT STEEDS WEIER OM HIER IN ONS LAND AFRIKAANS TE PRAAT ..... AS N OORSAAK ONDERSOEK . Sterkte 😊

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 2 дні тому

    Dankie vir n volwasse, intelligente, goed deurdagte gesprek. Ons waardeer.

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 2 дні тому

    Baie dankie Elsa. Seenwense vir julle

  • @rynomeyer7393
    @rynomeyer7393 2 дні тому

    Baie dankie aan julle almal. Ek skaam my morsdood vir daardie boer met sy vrot kos! Dit gee aan ons 'n slegte naam! Sies man! RM, Jhb

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 3 дні тому

    Baie goeie gesprek!

  • @bertgroenewald5552
    @bertgroenewald5552 3 дні тому

    HeHe....en ons glo nog almal dat die regering n verskil sal maak. Jaar na jaar is dit dieselfde beloftes...al wat ons mese wil he is veiligheid, gesondheids sorg, skole en werk. Ons het een van die rykste en mooiste lande op aarde, maar ons kry dit nie gewerk nie. Regering maak oop julle 👀👀

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 3 дні тому

    Dankie julle.

  • @HansRichter-lh9gt
    @HansRichter-lh9gt 3 дні тому

    Hy het,as ANC comrade.Weer klaaglik misluk soos gewoonlik.Al dromend snert gepraat ,woordeslaai wat net n moroon sal glo

  • @waynetheart907
    @waynetheart907 3 дні тому

    VALKE

  • @waynetheart907
    @waynetheart907 3 дні тому

    Wie is die falke

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 3 дні тому

    Dankie sarina.❤

  • @pierrevantonder6404
    @pierrevantonder6404 3 дні тому

    Cyril is n slaaf nie n president. My kak het meer nut as hy

  • @VoscaMeyer
    @VoscaMeyer 3 дні тому

    Ons geniet dit baie

  • @zachrysjoubert5408
    @zachrysjoubert5408 3 дні тому

    Ek moet my hare was vanaand so ek gaan sona mis, ai toggie.

  • @pieterhaarhoff7228
    @pieterhaarhoff7228 3 дні тому

    Is daar n̈ rede dat so min en kort nuus aan gebied word.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 3 дні тому

      Kak praat nie ... Hoekom kyk jy dit ???? DomDoos !!!

  • @christienodendaal3001
    @christienodendaal3001 3 дні тому

    Geen simpatie vir daardie vrotkos-opkoper-herverkoper nie

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 3 дні тому

    Middag Sarina en Pretoria FM nuusspan dankie vir die nuus. Geseende aand.

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 3 дні тому

    Dankie Sarina vir die nuus

  • @isiseshisewebhu
    @isiseshisewebhu 3 дні тому

    Almal kerm oor die ANC, oor gays in die kerk, bind demone en is hoogheilig, maar die kerk self wyk af van God se Woord. Demone? Moenie die Satan al die eer gee nie; die vlees doen kwaad op sy eie. Dink maar aan die dronk NG dominee wat skei en hoe haar kollegas en kerk te slapgat is om op te tree; sy word beskerm terwyl sy lewens verwoes elders. 1 Kor 5:9-12 is mos nie in die Bybel nie. Ruk die kerk reg, skud die ding wakker! Die kerk het sy profetiese stem verloor. Ruk dit reg!

  • @BrendaOpperman
    @BrendaOpperman 3 дні тому

    Julle is my favourite bedryf!❤🍷🍾🥂

  • @kevinsacks5640
    @kevinsacks5640 3 дні тому

    Die ANC is nie gewoond dat enige land, leier , instansie hulle so hanteer nie. ANC is totaal uit pas uit. Die wiel van geregtigheid draai stadig, maar dit draai!

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 3 дні тому

    Dankie vir hierdie insiggewende en goeie-belange gesprek. So dankbaar vir ons mense wat soveel kennis agtergrond deel met ons gewone mense. Dankbaar dat Pres Trump die regering van SA aanvat en laat skrik...hoop hul skrik wakker uit hul kwaadwillige haat wat hul steeds voorhou as almal se skuld, meer as 300 jaar se ophou, in 30 jaar afgebreek het. Ons gewone mense ly werklik onder hierdie drakoniese wette wat links en regs geteken word. Hul is werklik al vir jare die kluts kwyt...en lééf voort in hul duiwelse planne.

  • @georgemcdonald649
    @georgemcdonald649 4 дні тому

    De Klerk, Roelf Meyer en die res van die NP wat alreeds dood is, is die oorsaak oor die hel wat ons Afrikaners nou moet deurgaan. Maar soos verwag, is hulle doodstil oor die kak wat hulle aangejaag het! Die Afrikaners het nie eers ń eie landsgebied gekry nie. Julle Boereverraaiers!!

  • @georgemcdonald649
    @georgemcdonald649 4 дні тому

    Wat van die ANC stemmers! Hulle is die mense wat al die gaos op grondvlak veroorsaak. Dis hulle wat die plaasboere aanval, vermink en vermoor! Hulle moet ook gestraf word. Hulle sing "kill the farmer, kill the boer". Zuma sing " bring my masjiengeweer"!! Hulle moet ook aan die pen ry want dis hulle barbaarsheid waarmee ons daagliks moet mee saamleef. Hulle kan nie skotvry wegkom van al die skade wat hulle oor die 31 jaar in RSA veroorsaak het nie. Hulle is rassiste en maak en breek en sê net wat hulle wilz, Hulle moet kortgevat word!!

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 4 дні тому

    Pragtig in ORANJE geklee!❤

  • @monicakruger6172
    @monicakruger6172 4 дні тому

    Hulle word betaal deur die wereld order se caders, om soos idiote optetree, hulle weet presies wat hulle doen😈

  • @HannaKoen-j6t
    @HannaKoen-j6t 4 дні тому

    Mense ek kan nie glo dat julle so laag kan daal om sulke skandelike vuil vloektaal te gebruik nie uiterste swak karakters.

  • @george-cohen7954
    @george-cohen7954 4 дні тому

    Agree 💯

  • @HannaKoen-j6t
    @HannaKoen-j6t 4 дні тому

    Baie dankie vir n puik program glo my ek mis dit nie een Maandagaand nie.

  • @georgemcdonald649
    @georgemcdonald649 4 дні тому

    Die ANC dink ons is sò onnosel soos diè wat vir hulle stem!

  • @letsworksimple
    @letsworksimple 4 дні тому

    En dit het alles met die prys van eiers uit te waai 😂

  • @HendrikCoetzee-ei2bf
    @HendrikCoetzee-ei2bf 4 дні тому

    Hoe baklei kinders nog onder rasse gevegte as hul almal borne free is???????

  • @HendrikCoetzee-ei2bf
    @HendrikCoetzee-ei2bf 4 дні тому

    Die ANC en DNA is dieselfde .....transformation se gat

  • @theresaburdett1054
    @theresaburdett1054 4 дні тому

    Afriforum werk in ons buurte en hul leuse is doen dit self. Hulle doen goeie werk. So die res kan gaan spring.