Thanks Johannes, ons doen die 4x4 / scenic exploring in en om die Weskaap vir die liefde & ervaring van die uitstappies en om mense met dieselfde tipe belangstelling dit te deel. Die subscribers is nie die ' main goal ' agter dit nie, maar dit sal ook kom met tyd. :) Baie dankie vir jou terugvoering, waardeer dit opreg.
@@DIESELTECH_ZA Ons 4x4 elke naweek n roete, tussen Atlantis, Welgelegen, Zevenwacht, Tierkloof en die res. Ons het laas naweek Klein tafelberg, Boegoeberg en Marcuskraal gedoen. Ek deel jou passie en belangstelling in 4x4, net meer oë moet jou channel sien. Goeie werk!!!
@@johannesmulder7060 Dankie man, is bly julle voel so. :) Dalk moet ons een trip saam hak en 'n roete doen. Tierkloof & Welgelegen is nog iewers op ons 'to do list' ook.
Well done! Je verdien meer subscribers!