Jou Huis - Elvis Blue & Theuns Jordaan

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 тра 2019
  • ELVIS BLUE EN THEUNS JORDAAN STEL DUET, JOU HUIS, BEKEND WAT SONDER TWYFEL DIE HARTSNARE MET NOSTALGIE GAAN TOKKEL!
    'n Lied vir almal wat Suid Afrika "huis" noem. Hierdie eerste musiek video en enkelsnit vanaf Elvis Blue se 2019 Album met dieselfde naam. Elvis Blue en Theuns Jordaan
    Regie en ontwerp deur EONMEDIA
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 55

  • @brianbooth2792
    @brianbooth2792 9 місяців тому +5

    Ek en my vrou emigreer binnekort en ek kan met alle eerlikheid se, hierdie liedjie tref anders as mens weet jys oppad . Suid Afrika, jy bly my huis!

  • @janeloff812
    @janeloff812 Рік тому +2

    Ek luiser die mooi liedjie elke oggend. Dit is een van die mooiste Afrikaanse liedjies op UA-cam.

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 2 роки тому +4

    So sad every time I listen to this song. Even more so now. Graaff Reinet

  • @MrVlamvandam
    @MrVlamvandam 2 роки тому +6

    Ai Theuns, jy gaan voorwaarlik gemis word, rus in vrede en gaan sing saam die engele. Jou musiek leef voor.

  • @jpvanderwesthuizen4753
    @jpvanderwesthuizen4753 4 місяці тому +3

    Dis n great tune great woorde... Maak my verlang, maak my hartseer... In verskeie maniere. Great kunstenaars en dankie!!!

  • @magdavermaak7437
    @magdavermaak7437 4 роки тому +2

    Verlang na my kaalvoet kind in China... love you

  • @CarmenBolton
    @CarmenBolton Рік тому +2

    This song makes me cry every time I listen to it!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому +3

    Goeie tye gewees, mooi liedjie

  • @MiaandmomsjourneythroughChrist
    @MiaandmomsjourneythroughChrist 2 роки тому +3

    Rus in Vrede Theuns...jou musiek sal voortleef!

  • @braamsmit4647
    @braamsmit4647 4 роки тому +1

    Beste Sanger ooit

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 5 місяців тому +1

    Awsome song

  • @wilmavdwalt5266
    @wilmavdwalt5266 4 роки тому +2

    So super special...great song mt video clips...

  • @lydialamont8080
    @lydialamont8080 2 роки тому +2

    Soooo mooi

  • @VelocePerformanceCenturion
    @VelocePerformanceCenturion 5 років тому +6

    En julle doen dit weer!!! Werklik mooi!!! Beslis n nuwe gunsteling...

  • @bruceberry3421
    @bruceberry3421 4 роки тому +3

    ja so het elkeen van ons n lewens storie om te vertel hoop elke kind vind geluk in hul groot word jare .

  • @elianaalmeida2785
    @elianaalmeida2785 5 днів тому

  • @hermansauer9110
    @hermansauer9110 5 років тому +9

    Ek is elf oppad om die land te verlaat. Ek het nooit regtig in ag geneem wat ek gaan verlang nie. Ek het perongeluk op die liedjie nou af gekom, 'n maand voordat ek ons pragtige land verlaat en die liedjie het my in trane. Suid Afrika is my huis. In hierdie water het ek vis gevang my hele lewe. In die bos het ek gejag en gestap my hele lewe. Die nabome, kremetart bome, maroela bome en mopani bome so ver soos mens kan sien sal nooit my gedagtes verlaat nie. Die geluid van jakkelse in die aand sal altyd in my ore weergalm. Die reuk van 'n vuur laat middag met die afrika son oor die horison. Daar is so baie wat net nie vervangbaar is nie. Koeksisters kan mens enige plek in die wereld maak maar Suid Afrika is ons huis. Ons het nie veel kultuur oor nie, alles word weg gevat van ons af maar ons het die goeie herhinderinge. Ek gaan baie verlang. veral na my ma.

    • @simonalger5512
      @simonalger5512 5 років тому +3

      I feel you, man :/ But, we have to do what we have to do. Staying just isn't an option for a young person.

    • @dorothymills239
      @dorothymills239 4 роки тому +1

      Dankie vir die mooi liekie

    • @XRichardxX
      @XRichardxX 4 роки тому +2

      Hierdie is my huis en geen klipgooier gaan my hier wegjaag. My HEMELSE VADER het hierdie land vir my voorouers gegee

    • @samanthajvrensburg5201
      @samanthajvrensburg5201 4 роки тому +1

      Baie mooi woorde @Herman Sauer! Ek sit nou amper 'n maand in Amerika en die liedjie het sopas op my UA-cam Recommendations opgedaag en ek is nie een oomblik spyt nie. Dit herhinner my aan my lewe in Suid Afrika. Ek tel al die dae af voor ek weer terugkeer na my land en die mense wat daar is nie!

  • @yolandesenekal4833
    @yolandesenekal4833 5 років тому +4

    Ooh die nostalgie en heimwee....soo lekker....dankie julle 2

  • @Sweetnsalty4190
    @Sweetnsalty4190 5 років тому +8

    Ek sit in Amerika en luister die loedjie elke dag! Wow dis so mooi!!! Dankie!❤️

  • @kobusmatthews
    @kobusmatthews 5 років тому +6

    Verlang ek nou terug na die Oos Kaap toe dit nog Oos Kaap was. Theuns live by Bulldog & Rose in Queenstown.... Dit was die dae dit was die dae..

  • @avt6280
    @avt6280 4 роки тому +1

    Hier sit ek op my stoep en verlang huistoe 😢😢😢

  • @wikusstoffberg9317
    @wikusstoffberg9317 5 років тому +6

    Goed gedoen, ek onthou ook nou weer my kinderdae, danksy julle, dit was heerlik!!

  • @BASSCHALLENGESA
    @BASSCHALLENGESA 5 років тому +5

    Baie mooi maar ook hartseer song op dieselfde tyd! Diep diep liedjie! Dankie Elvis en Theuns!

  • @chaniqueish
    @chaniqueish 9 місяців тому +2

    Was vandag ons Matrieks se lied waarop hulle uitgestap het.

  • @lizellejacksonbrown
    @lizellejacksonbrown 4 роки тому +2

    Absoluut fenominaal!

  • @richardswart6302
    @richardswart6302 5 років тому +4

    WOW PRAG SONG!!!

  • @thysdeb1
    @thysdeb1 4 роки тому +3

    Wow! Wow! Wow! Dankie julle!

  • @johnnyjvr8106
    @johnnyjvr8106 4 роки тому +1

    We'll done mooi song

  • @andreybooysen7744
    @andreybooysen7744 5 років тому +3

    ñ treffer in alle opsigte.

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 5 місяців тому +1

    Aag ek mis ou Theuns nou😢

  • @johanmare7824
    @johanmare7824 5 років тому +4

    Raak ek nou nostalgies.. uitstekend!

  • @amandahall6840
    @amandahall6840 5 років тому +3

    Moes toe nou net n traan pluk, dis hartseer mooi verlangend na als wat goed en mooi was, di lewe sorg vry, dankie julle twee.

    • @mariettelabuschagne2724
      @mariettelabuschagne2724 4 роки тому +1

      Briljante song. Help ons elkeen om bietjie te reflekteer. Te onthou en terug te dink aan baie kosbare kinderjare. Die omgewings wat ons help bou en vorm het.

  • @mornevanderwalt767
    @mornevanderwalt767 4 роки тому +2

    Was finominaal gewees by Afrikaans is Groot 2019

  • @pietsmits5434
    @pietsmits5434 5 років тому +2

    Mooi..

  • @TrueworX
    @TrueworX 5 років тому +2

    Roer my hart op die koue Vrydag oggend.....Julle is Ysters!

  • @mariusv875
    @mariusv875 5 років тому +2

    Dankie vir die memories!

  • @rustylookout2591
    @rustylookout2591 4 роки тому +2

    Awesome so MOOI DANKIE Julle xxxx

  • @B0sk1nd
    @B0sk1nd 5 років тому +4

    Baie mooi liedtjie Elvis

    • @edzardbiermann7139
      @edzardbiermann7139 5 років тому +1

      Ek dink ook so....jammer ons naam is verkeerd gespel.....lol

  • @discoverfunnyvideos4334
    @discoverfunnyvideos4334 5 років тому +1

    elvis en Theuns klink mooi om musiek saam te sing

  • @user-lw8gq6hc3t
    @user-lw8gq6hc3t 9 місяців тому +1

    is dit by jouw thuis

  • @Baloneybrain2000
    @Baloneybrain2000 5 років тому +3

    Wanneer gaan ons hierdie op iTunes kry??

    • @Baloneybrain2000
      @Baloneybrain2000 5 років тому

      @@TheElvisblue Great stuff! Ek sien uit om dit op my playlist te laai!

  • @AnnaMari41
    @AnnaMari41 5 років тому +2

    WOW, WAT N LIED VAN TWEE GROOT NAME IN ONS MUSIEK BEDRYF, WELGEDAAN JAN HOOGENDIJK - ELVIS BLUE EN THEUNS JORDAAN, PUIK, PUIK PUIK

  • @rinalouw3282
    @rinalouw3282 Рік тому +1

    Ff

  • @bruceberry3421
    @bruceberry3421 4 роки тому +3

    ja so het elkeen van ons n lewens storie om te vertel hoop elke kind vind geluk in hul groot word jare .