Môre, môre (1973) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 25

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 9 місяців тому +2

    Dankie, daar is niks wat kom by dié ou movies nie. ❤❤ Hans Strydom het baie romantiese hoofrolle gespeel daai tyd. 😊😊

  • @louronzina
    @louronzina Рік тому +1

    Dankie vir die film. Ek het dit as dogter nog in Jakarandafox inry gesien saam my ouers. En daarna weer n keer of twee. En dit bly vir my so n mooi film. Dankie weereens vir die ou dae se terug verlang films

    • @tillie9530
      @tillie9530  Рік тому

      Dan onthou jy seker ook die opvolg-fliek hiervan ('Kwikstertjie') met Dewald as die hoofkarakter? 😊

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Рік тому +1

    Nou die is wat hulle Sal noem, "A Golden Oldy, a all time classic"... Baie dankie vir die plasing van die film........

  • @adribotha8987
    @adribotha8987 11 місяців тому +1

    Baie dankie ek waardeur ❤

  • @PaulTerry-l8x
    @PaulTerry-l8x 9 місяців тому +2

    Hans is 'n legende

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Рік тому +2

    Baie dankie Tillie, my oë swem in Trane. Pragtig.🎉❤

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Рік тому +2

    Dankie vir oplaai,lekker gekyk.

  • @nabbaclassic
    @nabbaclassic Рік тому +1

    Baie dankie Tillie😊

  • @janvandermerwe3913
    @janvandermerwe3913 Рік тому +2

    Pragtig ‼️ Baie dankie Tillie ek het lekker gekyk.😊

  • @Dalene-s1i
    @Dalene-s1i Рік тому

    Baie dankie Tillie.

  • @vasti018
    @vasti018 9 місяців тому

    Dankie Tillie!!

  • @cliffjacobs3952
    @cliffjacobs3952 Рік тому +3

    Nogal ñ risqué storielyn vir die vroeë 1970s - ñ romanse tussen ñ onnie en ñ leerling.
    Ek onthou die titel, maar het die fliek nooit gekyk nie.
    Was dit nie ook eers ñ vervolgverhaal op die draadloos nie?

  • @nelieolivier2917
    @nelieolivier2917 Рік тому

    Awesome, dankie ❤

  • @Blairgowrie_Forest_Railway
    @Blairgowrie_Forest_Railway 10 місяців тому +1

    I tried to see if I could find where this film was filmed using the registration plated of vehicles TH is Heidelburg, TAL is Petersburg but i can not for the life of me find THL, often when I see these old films I enjoy just seeing if I can recognize some of the locations today. some times it is easy but with this film I am flummoxed.

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 9 місяців тому +1

      According to Wikipedia, THL as a licence plate never existed so it is a fake number plate created for the movie.

    • @lillianvandenberg3698
      @lillianvandenberg3698 9 місяців тому

      It was filmed in and around Randburg. St. Stitians and Randburg Hoërskool was used.

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 9 місяців тому

      Die dorp Hoffmansdal bestaan nie regtig nie.

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 9 місяців тому +1

      TK used to be Krugersdorp and TU was Roodepoort.That was my valley.😄

  • @magdanell7128
    @magdanell7128 Рік тому

    Pragtig. Baie dankie. 👏🏻👏🏻❤️❤️❤️❤️❤️

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Рік тому +4

    Hoffmansdal is ‘n baie gewilde dorp in Jan Scholtz en Elmo de Witt se flieks…al is dit fiktief. 😀

    • @philipsneyman6970
      @philipsneyman6970 9 місяців тому

      Kon darem die stories mooi laat eindig het😢

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg Рік тому

    Thank you 🤣 😊

  • @WalterSimpson-y1n
    @WalterSimpson-y1n 9 місяців тому

    Ek het die fliek in 1973 gekyk .ek sou n beter einde wou sien.het nog 20 sent betaal in Waterval Boven.ek was 10 jaar oud.

  • @martinadonis-i8d
    @martinadonis-i8d Рік тому

    Dit is nou al die agste keer wat ek die film kyk en ek sal dit weer kyk baie boeiend en hartseer
    Hou van hans strydom , sybel coetzee en zaza voster