Baie dankie, dit bring goeie herinneringe. My oom was 'n trein drywer, Renier de Beer (Polla). Ek was altyd so trots op hom. Sy roete was vanaf Jhb na Klerksdorp en Kroonstad. Hy is in 2006 oorlede nadat 'n dronk bestuurder in hom vas gejaag het. Ek is mal oor lokomotiewe, my gunsteling, die Garrett. Ek was getroud met Corrie (Coke) Botha, wat 'n assistent trein bestuurder in Germiston was. Hy is in 2000 oorlede na 'n hartaanval. Hy en my oom het op 'stadium ook saam gewerk.
Braam Sir you are the best: in God's eyes you are the best
Baie dankie, dit bring goeie herinneringe. My oom was 'n trein drywer, Renier de Beer (Polla). Ek was altyd so trots op hom. Sy roete was vanaf Jhb na Klerksdorp en Kroonstad. Hy is in 2006 oorlede nadat 'n dronk bestuurder in hom vas gejaag het. Ek is mal oor lokomotiewe, my gunsteling, die Garrett. Ek was getroud met Corrie (Coke) Botha, wat 'n assistent trein bestuurder in Germiston was. Hy is in 2000 oorlede na 'n hartaanval. Hy en my oom het op 'stadium ook saam gewerk.
Interesting, love the history❤
Hats off to the enthusiasts that keep the fond memories visually alive. 👍🚂
Dink die trein het oor en weer gery of verdwaal.
Darem bietjie nostalgie gewees.
That class 25NC is an epic sight
Aaahhhh what a great way to travel... we did many a trip by steam from Durban to Johannesburg when I was young... wonderful times....
Hartseer
Baie baie dankie.
Farewell good memories 😁🐜
.......the future who knows what comes? PRASA.
Are there any videos of the mail train from Rhodesia, through Botswana and Mafeking, to Cape Town.
It would have made more sense to keep it as a back up. There were never as much issues with the trains as there is now.
Die drywer, Paul Kruger, was stoker in True Blue video van Griet voor die Bloutrein.
What is the token for.
Amazing how fast they were no fuel just steam they should have kept them clearly 🤷🤷🤷
Ja goeie Dae toe stoomtrein Val toe Val die spoorweg
As dit by TAUNG gestop het, het hy deur VAALHARTS GERY.