My deepest sympathy to everyone who loved him. By the sounds of it he was a smart and wonderful. MAY HE REST IN PEACE WITH THE LORD. May those vicious criminals who did this..... be brought to justice, and made to pay for their evil deeds
So sorry for your loss this is horrific God be with you and may your beautiful child find peace in the arms of Jesus. These evil people will pay for this crime.
Ek is so jammer vir julle verlies! My broer was so vermoor jare terug en polisie het ook nooit terug gekom na ons familie toe nie. Baie sterkte vir julle.
I brought it to the attention of Facebook and commented twice that they had translated the Afrikaans word “ anaesthetist “ as “drug dealer”. But it stayed that way. I wish these people would sue them.
God will restore and heal this beautiful young man in Heaven.Condolenses to his bereaved, heartbroken family May the Grace of God get you through this sad time And to those who incite to murder our farmers, God will deal with them😢😢😢😂,🙏🙏🙏🙏
Ek het n baie mooi woord vir stief. Ek het bonus kinders en hulle het bonus ouers. Ons is bonus ouers en ons bonus kinders is baie lief vir ons. Vergeet van stief
Dis hartseer. Iets maak wel nie sin nie. Hoe is die Dr al 2 keer beroof ? Daar is te veel vrae.......hoe het hulle n persoon wat voorheen ontvoer was v n 2de keer "gelok"?
Dit klink ongelooflik dat n persoon reeds twee keer vantevore ontvoer is, veral vir ons wat nog nie n enkele keer so iets ervaar het nie. Ek Kan egter se dat ek daagliks met Suid-Afrikaanse toeriste deel en dat ek tot my skok ontdek het dat die oorgrote hoeveelheid Suid-Afrikaners waarmee ek te doen het, Meer as as een keer ge-hijack en beroof is. Party van hulle is totaal blasé daaroor, totaal gedesensiteerd! Wat ek egter wel voorsien, is dat hierdie drie, afhangend van hul vorige veroordelings, nie swaar gestraf gaan word nie.
Lamola en Bheki Cele was nie by die hof nie....Hoe gouer julle besef dat wit lewens niks beteken vir die meerderheid van mense in hierdie land nie, hoe beter vir almal van julle... Dinge in SA gaan baie, baie slegter word voor dit NOG slegter word....Kom uit hierdie hool so gou as wat jy kan, as jy nie kan nie, voel ek baie jammer vir jou... BBBEE afraid...BBBEE very, very afraid....
Wat is die moontlikheid dat hy n oproep gekry het met nuus dat sy naam/nommer getrek is vir n gratis vakansie en dat hy 'n reklame sessie by 'n sekere "veilige adres" moet bywoon om sy prys te ontvang? Sodoende het hy met goeie verwagting in 'n lokval beland wat hom sy lewe gekos het.
Rus in vrede dokter 🕊 so jammer jou lewe is kortgeknip deur misdadigers in SA. My innige meegevoel aan sy ouers, familie, kollegas en vriende. Mag God jul toevou in Sy liefdevolle arms van vertroosting 🙏🙏
Could it not be that this person who phoned him said to him that he was from a police station & he must come in regarding his previous kidnapping odeal because they have received more info or maybe that they have caught the culprits . I smell a rat....
Wat nog? Hierdie jongman se hele lewe het nog voorgelê. Dis so hartseer❤
My innige simpatie😢Mag die liewe Here Jul stuif Vashou en dra deur hierdie bitter tyd
My deepest sympathy to everyone who loved him.
By the sounds of it he was a smart and wonderful.
MAY HE REST IN PEACE WITH THE LORD.
May those vicious criminals who did this.....
be brought to justice, and made to pay for their evil deeds
My hart breek vir julle.....ek is so jammer......😢
So jammer vir sy moeder. Wat n pragtige jongman.
So sorry for your loss this is horrific God be with you and may your beautiful child find peace in the arms of Jesus. These evil people will pay for this crime.
❤1111111111111111111111111111111111111111111111111111111❤😂😂 b
Shocking how he was kidnapped and tortured for 19hrs and no police work done at that time!!?? So sorry to his parents, family, colleagues and friends
My innige simpatie aan die ouers, geliefdes en dierbares vir julle verlies ❤🙏🏻
So sinneloos😢 hoekom hoekom hoekom???
My condolences to Nick's family. Knew him as a student in Bloemfontein.
My deepest sympathy to the family
Die media hou van sensasie. Ek lees nie eers meer koerante nie. Innige simpatie.
Ek is so jammer vir julle verlies! My broer was so vermoor jare terug en polisie het ook nooit terug gekom na ons familie toe nie. Baie sterkte vir julle.
My moederhart is baie seer vir die familie. So so hartseer.
I brought it to the attention of Facebook and commented twice that they had translated the Afrikaans word “ anaesthetist “ as “drug dealer”. But it stayed that way. I wish these people would sue them.
Koerante gee te veel aandag aan Drs se sukses en die adders sien dit en jag mense dan vir geld
God will restore and heal this beautiful young man in Heaven.Condolenses to his bereaved, heartbroken family May the Grace of God get you through this sad time And to those who incite to murder our farmers, God will deal with them😢😢😢😂,🙏🙏🙏🙏
Can you please give me a Bible verse which says God will restore him in heaven,was he born again Christian
My hart bloei vir sy familie...huil summer
So jammer vir julle verlies, mag Jesus julle vertroos en versterk...😢
Is vreeslik hartseer om sy ma en pa so te sien.
Ek het n baie mooi woord vir stief. Ek het bonus kinders en hulle het bonus ouers. Ons is bonus ouers en ons bonus kinders is baie lief vir ons. Vergeet van stief
Dis hartseer. Iets maak wel nie sin nie. Hoe is die Dr al 2 keer beroof ? Daar is te veel vrae.......hoe het hulle n persoon wat voorheen ontvoer was v n 2de keer "gelok"?
Dit klink ongelooflik dat n persoon reeds twee keer vantevore ontvoer is, veral vir ons wat nog nie n enkele keer so iets ervaar het nie. Ek Kan egter se dat ek daagliks met Suid-Afrikaanse toeriste deel en dat ek tot my skok ontdek het dat die oorgrote hoeveelheid Suid-Afrikaners waarmee ek te doen het, Meer as as een keer ge-hijack en beroof is. Party van hulle is totaal blasé daaroor, totaal gedesensiteerd! Wat ek egter wel voorsien, is dat hierdie drie, afhangend van hul vorige veroordelings, nie swaar gestraf gaan word nie.
😢 😮 very good question,was maybe busy with under the table dealings
My innigste simpatie, aan die hele famielie.
Dis so n moeilike smartlike situasie. Mag die Here vertroosting bied, nog steeds moet n mens deur elke dag kom en dis net genade.😊
Amen❤
Skrikwekkend hartseer. 😢
So very sorry... Condolences
Lamola en Bheki Cele was nie by die hof nie....Hoe gouer julle besef dat wit lewens niks beteken vir die meerderheid van mense in hierdie land nie, hoe beter vir almal van julle...
Dinge in SA gaan baie, baie slegter word voor dit NOG slegter word....Kom uit hierdie hool so gou as wat jy kan, as jy nie kan nie, voel ek baie jammer vir jou... BBBEE afraid...BBBEE very, very afraid....
So hartseer...Ek bid vir krag & troos vir julle...😪😪
So hartseer en maak my kwaad. Dankie Izak
What a waste of a wonderful life.
Jammer om 'n diere liefhebber te verloor
Die bliks... sal voor God gaan staan, ai sterkte aan sy ouers
Wat is die moontlikheid dat hy n oproep gekry het met nuus dat sy naam/nommer getrek is vir n gratis vakansie en dat hy 'n reklame sessie by 'n sekere "veilige adres" moet bywoon om sy prys te ontvang? Sodoende het hy met goeie verwagting in 'n lokval beland wat hom sy lewe gekos het.
Eienaar/huurder van woonstel? So baie vrae
Dit is afgryslik!
😢 dis so nie reg nie ....
Gereelde afspraak?
Wat kan n mens se 😢😢😢😢
Baie sterkte aan familie! Dit was n sinnelose daad!! So onnodig?
Rus in vrede dokter 🕊 so jammer jou lewe is kortgeknip deur misdadigers in SA. My innige meegevoel aan sy ouers, familie, kollegas en vriende. Mag God jul toevou in Sy liefdevolle arms van vertroosting 🙏🙏
It is so sad. My sincere condolences. It is proof that your life in SA is not worth much.
Ja ek is jamner vir sy moeder hy is n geleerde mens wat baie mense kon red Here gee genaade ASB.Ria van Walvis Baai Here help
Ons innige simpatie.
Gaan sien die President met jou hartseer en sien sy reaksie.
Dankie Here dat ek n Dokter het wat weet wat hy doen Ria van Walvis Baai dankie dankie
Dink aan julle mag God die oers sal seen met liefde❤😢
Sulke dokters is skaars ❤❤❤
Ja nee dis die ANC BEE dokters wat dit aan hom gedoen het
@@chicargo.Snert
Môre, môre
Dit klink soos die bediende.
DIONISE THERON WE PRAY WITH YOU. I ALSO LOST MY ONLY SON .......................................
Seker die moeilikste besluit vir n christen, om vergifnis te skenk aan dié wat ons lewe hel maak op aarde.
Dis verskriklik hoe ver die evil mense sal gaan om n ou bietjie geld te bekom. Geen respek vir ander se lewe nie.
Middag izak net gedink jy het weer Gaan boomklim
Bitter tragies
Could it not be that this person who phoned him said to him that he was from a police station & he must come in regarding his previous kidnapping odeal because they have received more info or maybe that they have caught the culprits .
I smell a rat....
My deepest & sincere sympathies to his parents 🙏😥
So tragies😢
Ja hulle kom net as hulle votes kan kry .
Jammer dat pasiente sulke mense moet gebruik om hulle te red God help ons mense ASB.
Trancript very poorly. Jammer om te se.