Kyk so plaas! Namibia 2024 The Farm 1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 лис 2024

КОМЕНТАРІ • 84

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 2 місяці тому +9

    Ons het sopas 2 weke deur Namibië getoer. Ooste kant op… al die pad grondpad. Karasburg, Koes , Cochas op na Rundu. So hartseer. Dis bitter droog. Maar mooi bly mooi. Die mense is hartsmense. ❤️🕊❤️

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому +2

      Ek is so bly julle kon daardie wêreld sien. Wens ek kon dit meemaak. Sal graag self gou weer in Suidwes wil uitkom.

  • @lizross111
    @lizross111 2 місяці тому +2

    I really enjoyed and loved ❤ watching this video, really my type of vibe, and content. So glad I subscribed 😊the drone shoots, absolutely love love love ❤

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      Thank you so much. I really enjoyed making these videos. It was a lot of fun. Thank you for your support.

  • @Wolf-hh4rv
    @Wolf-hh4rv Місяць тому +1

    Worked on the CDM diamond mine for a couple of years. Best memories !

  • @rinascholtz8163
    @rinascholtz8163 2 місяці тому +6

    Dankie vir dit dan besef n mens hoe groot is ons Vader.Hierdie vidio is pragtig.

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@rinascholtz8163 baie dankie! Ja, wanneer n mens rondom jou verken dan sien jy baie wonderwerke.

  • @hannesvanniekerk499
    @hannesvanniekerk499 2 місяці тому +4

    Very beautiful and special reminders of childhood days on my Oupa's farm, Nina, in the Khomas region. The grass, the sand, the stones, the dust, the veld paaitjies. Thank you.

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@hannesvanniekerk499 pragtige wêreld daardie! Dis so lekker om te hoor van mense wat ook lief is vir die land.

  • @vandykkj
    @vandykkj 2 місяці тому +4

    Baie dankie man! Het in Gobabis grootgeword. My pa het op die plaas Okahoa Noord van Gobabis geboer. Die omgewing wat jy gewys het, kon netsowel op daardie plaas gewees het. Is in1971 daar weg vir my dienspligjaar en het nooit teruggekeer nie. Ai, hoe verlang ek nou!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому +1

      Ek is so dankbaar dat my video vir jou iets beteken het. Die pragtige kommentaar wat ek kry op die videos is vir my 'n riem onder die hart. Dankie.

  • @emmanuelbonnin9953
    @emmanuelbonnin9953 2 місяці тому +1

    Thank you and what a pleasure to see such a natural and authentic video about Namibia. Congratulations for your homage to Namibia and its nature. From Otjiwarongo !

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@emmanuelbonnin9953 Thank you! I was born in Otjiwarongo.

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 2 місяці тому +3

    Net buite Divundu tuis gegaan byUmahango. Ongelooflike wild lewe daar ervaar. ‘N once in a lifetime ondervinding.❤️❤️❤️

  • @ajl1973
    @ajl1973 Місяць тому +1

    I miss Namibia. Lekker mooi life!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  Місяць тому +2

      Yes. Life seems to be much more straightforward and simple there. 😄

    • @ajl1973
      @ajl1973 27 днів тому +1

      @reisprettravelfun Ek verstaan..

  • @NoelBester-un2ms
    @NoelBester-un2ms 2 місяці тому +1

    Wonderlik, pragtig, rustig !!!!! Ai Ai hoe sterk die huimwee nou ..baie dankie

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@NoelBester-un2ms Dankie. Dis regtig n voorreg om sulke goed te kan sien.

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 2 місяці тому +1

    Fantastiese Program! Daar is net een Afrika!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@toscabrutus1781 Dankie! Ja, gelukkig is die natuurskoon reeds daar. Op n video lyk dit nie naastenby so goed soos in die werklikheid nie.

    • @toscabrutus1781
      @toscabrutus1781 2 місяці тому

      @@reisprettravelfun Nee ek was in Namibie! Ek het n luxury trein gevat vanaf Windhoek na Swakopmund! Groete en liefde uit Suid Amerika!

  • @leonmaritz2598
    @leonmaritz2598 2 місяці тому +3

    My hart brand om weer Namibia toe te gaan... Ons het in die laat 70's in Windhoek gewoon en my ouers het vriende uit op n plaas gehaad in die Hochveld destrik...Sal wat gee om weer daar in die veld te kan stap en om n Kameeldoring boom hout vuur te sit... Namibia is n pragtige land...Groetnis...

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому +2

      Ek het n vriend wat nou in die Hochveld boer. Moet nog by hom ook n draai maak. Dis ongelukkig blykbaar nou baie droog daar rond, maar steeds pragtig.

    • @leonmaritz2598
      @leonmaritz2598 2 місяці тому +2

      @@reisprettravelfun ....my spelling gaan verkeerd wees maar ja...die mense wat ons daar geken het op die plaas was...Van Litsenburg...Die oom...Anton en sy seun Nico..Die tannie se naam was Anna...Hulle het ook twee dogters gehaad, kan nie hul name onthou nie..

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому +1

      @leonmaritz2598 ongelukkig verander die eienaars maar oor die jare. Ek het egter geen idee of die mense nog daar woon nie. Sal probeer luister. Dit is eintlik so n klein wêreld. As jy begin name uitlê, dan kom jy spoedig agter jy is familie van iemand!

    • @WillemJansenVanVuuren-n5h
      @WillemJansenVanVuuren-n5h 2 місяці тому +1

      Kan U dalk die plaas se naam onthou oom Anton van Litsenburg het op Otjuzondu geboer ken sy dogter baie goed T Anelize nou Liebenberg..Ek boer 40km wes van daai plaas my vriend boer nou daar H Groenewaldt.

    • @WillemJansenVanVuuren-n5h
      @WillemJansenVanVuuren-n5h 2 місяці тому +1

      ​@@reisprettravelfunwat is jou vriend se naam wat naby Hochfeld boer?

  • @annelizevanzyl117
    @annelizevanzyl117 2 місяці тому +1

    Baie dankie dat julle dit met ons deel. Mis Afrika elke dag vir die res van my lewe. Geseend is julle. Vrede. ❤

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      Dankie vir die kyk. Daar kom binnekort nog. Mooi dag.

  • @japkoekemoer1878
    @japkoekemoer1878 2 місяці тому +2

    Mag Ons Liewe Jesus ons die jaar Seen met reen dat ons damme en riviere loop Amen 🙏
    Die mooiste land ❤

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому +1

      Ja. Ek het gesien hoe droog is dit daar. Genadereën is nodig. Sterkte vir die wat nou daar sukkel.

  • @jannienell2279
    @jannienell2279 2 місяці тому +1

    Die natuur en rustigheid

  • @EricBlaauw-d8v
    @EricBlaauw-d8v 2 місяці тому +1

    Stoney se plaas lyk baie mooi. Nog mooi gras met heelwat wild. Klomp jong diere.

  • @percysjohnsonmwapemukubwe.3705
    @percysjohnsonmwapemukubwe.3705 2 місяці тому +1

    amazingly Beautiful.. am an able to praat Afrikaans but loving this video

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@percysjohnsonmwapemukubwe.3705 thank you. The language of the beauty of the nature is universal.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 місяці тому +2

    Dankie, self Suidwester , Outjo groot geword!!

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      Ek het baie familie daar in Outjo. Jy sal hulle ken. Dalk kan ons eendag ontmoet en gesels!

    • @obySedgefieldgemofourgardenrou
      @obySedgefieldgemofourgardenrou 2 місяці тому +1

      Outjo nice village did camp there, I remember a boy was killed and they dug his grave close to the school. Met lovely people.

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@obySedgefieldgemofourgardenrou beautiful place! I have a lot of family in Outjo.

  • @johandutoit4624
    @johandutoit4624 2 місяці тому +2

    maar ek het dit baie geniet om die wild te sien dankie

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@johandutoit4624 ja hulle is regtig mooi. Ek moes dit net vir julle wys.

  • @marlenegreyling8620
    @marlenegreyling8620 2 місяці тому +3

    Dankie vir die video! My pa en ma het in die vyftigerjare buite Grootfontein geboer. Die naam Asanib het êrens in my geheue vasgesteek. Dit was nie vir my ma maklik daar nie omdat sy nog so jonk was en dit 'n harde lewe was sonder vandag se geriewe. Ons as gesin het wel weer uit SA daar gaan toer toe ek 12 jaar oud was, maar ek onthou so te sê niks meer nie omdat dit so lank terug is. Sal graag weer wil gaan. Watter tyd van die jaar is die beste vir 'n toer?

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      As jy die muskiete wil vryspring, is so by Junie n goeie tyd. Dis lekker vir wild kyk, dan is die veld nie so ruig nie, maar ongelukkig droër. April is dalk nog beter. Dan is die veld nog mooi as dit die jaar gereën het en dis nie meer so warm nie, sonder die koue van die winter. Geniet!

    • @marlenegreyling8620
      @marlenegreyling8620 2 місяці тому

      ​@@reisprettravelfunBaie dankie.

  • @giepiestrydom5942
    @giepiestrydom5942 2 місяці тому +4

    Daar wil ek gaan bly

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@giepiestrydom5942 jy sal agter in die ry moet gaan staan, lyk dit my. 😁

  • @gertwiese1533
    @gertwiese1533 2 місяці тому +1

    Pragtig hou van die wildlewe

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      Dankie. Ja, dit is besonders mooi, van die varkies tot die koedoebul.

  • @RebekkaShivute
    @RebekkaShivute 2 місяці тому +3

    Plaas lewe is die beste....sonder munisipaliteit....solank jy net water het...dan kan n mens vorentoe gaan met planne.

  • @ruansiebert
    @ruansiebert 2 місяці тому +1

    Waarheid !!

  • @j-man7994
    @j-man7994 2 місяці тому +2

    Daar wil ek gaan bly.

  • @metsebeth7797
    @metsebeth7797 2 місяці тому +4

    Sjoe, ek verlang na my land. Ek is na skool daar weg in 1983. Ek het baie familie en skool vriende nog daar. Ek mis die Duitse bier en Brötchens. Ek was in 2019 daar, en Windhoek het so baie verander. Wat ek nie mis nie, is daai vet koringkrieke 😅

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому +2

      @@metsebeth7797 ja die koringkrieke is erg, veral as hulle so baie op die teerpad loop wanneer dit reëntyd is. Dan kraak hulle so onder die wiele! 😁

    • @Jamal_dont_mess
      @Jamal_dont_mess 2 місяці тому +2

      U moet true na jou land toe Kom.Hier ons is nog good met nie klomp problem nie.

    • @Jamal_dont_mess
      @Jamal_dont_mess 2 місяці тому

      Trug Kom na jou land toe.

  • @CoetzeeLeszya
    @CoetzeeLeszya 2 місяці тому +1

    My Dogter en skoon Seun is boere Ek Gaan Elke Jaar. Mooi land ons Gaan Elke Jaar Henties toe Dan vang ons vis

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      Sjoe dis fantasties. Ek het daarmee grootgeword en nooit besef watter voorreg dit was nie.

  • @jangous9319
    @jangous9319 2 місяці тому +1

    Die Afrikaans / Engelse kommentaar werk nie vir my nie. Bly by een taal - verder heel goed.

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@jangous9319 Dankie vir die terugvoer. Ek sal dit in aanmerking neem.

  • @UweMäder-w1r
    @UweMäder-w1r 2 місяці тому +1

    En Sprache Plattdeutsch aus dem Norden von Deutschland. Gruß aus Rendsburg..

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      Afrikaans kommt dem Niederdeutschen sehr nahe. Vielen Dank für Ihre unterstützung. 😁😁

  • @CptRumcan
    @CptRumcan 2 місяці тому +1

    Ek wag laat hulle dai lekker olie geld kry dan trek ek terug 😂😅

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@CptRumcan lyk my dit gaan beter wees daar as in SA

  • @johandutoit4624
    @johandutoit4624 2 місяці тому

    ek het nog nie gesien dat daar so baie gras nie ek gewoont aan die skaap veld met baie skaap bossies soos malteje

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      Die suiwer skaapwêreld is meer suid en wes. Keetmanshoop na Aus se kant toe, en selfs Karasburg, wat effens meer suidoos is. So van die sentrale deel af boontoe is bees en wild, met skaap as 'n ekstra. Ongelukkig is dit baie droog nou, met die meeste plase wat amper nie weiding het nie.

  • @Starsky1413
    @Starsky1413 2 місяці тому

    Dorre land
    Ha ha
    Afrika is mooilik verby

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@Starsky1413 dankie vir die kyk!

    • @Johann-l4m
      @Johann-l4m 2 місяці тому +1

      Dis n pragtige land wil weer gaan met ons commander.
      Afgetrede boer na 47 jaar my hart hunker elke dag nog na die plaas.
      Voorspoed en seën

    • @reisprettravelfun
      @reisprettravelfun  2 місяці тому

      @@Johann-l4m ja. Julle moet 'n bietjie toer. Geniet dit!