WAS DIE BOSOORLOG VERNIET OF IS ONS DEUR DIE GENERALE VERRAAI GEWEES? DIE TOKKELTOU SINDROOM DEEL 5

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 310

  • @florisbrand1429
    @florisbrand1429 Місяць тому +143

    We gave our youth to buy time for this country but today we are forgotten or ignored by the people and their families that was kept safe by boys in brown uniforms

    • @florisbrand1429
      @florisbrand1429 Місяць тому +4

      @esahm373 yes you're right

    • @Daniel-mw2lf
      @Daniel-mw2lf Місяць тому +2

      I'm sure their kids miss the super c s tho😂

    • @garethmoore8593
      @garethmoore8593 Місяць тому

      Seems to be a lot of confusion about the reason for us defending our Country! We fought for the good of all South Africans, ultimately! It was the communists who were the terrorists, we repulsed them, internally and externaly, THEY, the GODLESS COMMUNISTS! We did not fight to preserve apartheid! Many are still confused! 😢

    • @neelsmuller3716
      @neelsmuller3716 Місяць тому

      Lol

    • @robanddompattie5153
      @robanddompattie5153 Місяць тому +8

      Totally agree, spent 10 years fighting foe what. Lost my family and am battling to understand the logic. Great to see the men are put on a pedestal. Well done to all who participated and sorry we ate where we are now. Your courage will never be forgotten

  • @SubXaeroZA
    @SubXaeroZA Місяць тому +60

    A heavy price paid by so many and for nothing, considering how far this country of ours has fallen.

    • @andresmit9384
      @andresmit9384 Місяць тому +1

      Gaan praat kak op n ander plek.

    • @ronnievorster6361
      @ronnievorster6361 Місяць тому

      Glo jy weet nie van wat jy praat nie​@@andresmit9384

    • @andriesbritz6061
      @andriesbritz6061 Місяць тому

      @@andresmit9384Die oorlog van Vietnam was maar dieselfde gewees. Wat te hel het America gesoek in Asia. Duisende myle van Amerika af.
      Gaan alles oor een ding . Poitieke mag, was dieselfde vir ons. Die ministers het die onskuldige jong manne gebruik as pione op hul skaak bord terwyl hul lekker gemaklik en vuilig geleef het….

  • @kvinteractive8981
    @kvinteractive8981 Місяць тому +32

    Ek was te jonk om weermag toe te gaan, eers 96 matriek geskryf. Ek het wel soveel as moontlik boeke verslind oor die Grens Oorlog. Ek het die wêreld se respek vir die manne wat daar was, ongeag van vel kleur of kultuur. Baie dankie aan julle almal wat julle lewens op die spel geplaas het vir ons

  • @jamespretorius3618
    @jamespretorius3618 Місяць тому +63

    Ek is nuut ingeteken, Ek weet nie waar jy al hierdie argiefmateriaal kry nie. Ek wil net vir jou se, DANKIE, dat jy dit digitaal verewig. Jy doen GOEIE werk vir die wetenskap bekend as geskiedenis, in die gesig van leuens. Doen so voort!!

    • @HannoVisagie
      @HannoVisagie Місяць тому +2

      Die video en beeldmateriaal moes na regte Afrikaans gewees het.

    • @ednafourie7509
      @ednafourie7509 Місяць тому

      @@jamespretorius3618 Daar is baie meer informasie op internet as wat mense dink. Al die leuens oor apartheid gaan nog bekend word. Daar is onderhoud gevoer met John Vorster op internet. Daar is videos van HF Verwoerd waar hyself praat. Die stories wat die wêreldwye media versprei het was verdraaings en halwe waarhede en leuens om die NP en Suid Afrika sleg te laat lyk. Die sogenaamde organisasies wat ons uitgeskop en kritiseer het is vandag geopenbaar as korrupte wêreldregeerders. Julle manne kan trots wees op wat julle vermag het. Ons is trots op julle. Ons weet baie het met liggaamlike beserings en geestelike beserings teruggekom.
      Baie ouers en families was gebroke oor hulle seuns nie lewendig teruggekom het nie. Dat hulle, hulle trane moes sluk omdat hulle seuns die hoogste offer gebring het.
      Weet net dit vandag Julle is opgedra aan die hemelse Vader.
      Baie het na die tyd probleme ontwikkel, huwelike tot niet, en sukkel dalk vandag nog met alcohol en dwelm, maar julle is nog in ons gebede. Ons is nog trots op julle en Jesus is lief vir julle. Julle weet dalk net nie hoe baie nie, maar Hy is. Glo my.
      Julle het ons veilig gehou. Al wat ek kan sê is dankie, baie baie dankie.

  • @FranciscoDeGouveia
    @FranciscoDeGouveia Місяць тому +85

    The best Trained Soldiers by the best PFs in the world.very very proud to have served Jan 76 jan 78 and 12 years Camps Salute with respect and RIP to our Brothers in Heaven.Seënwense word aan julle almal toegewens saam met Julle Geliefdes Frank De Gouveia ❤

    • @Dezzy-e8b
      @Dezzy-e8b Місяць тому

      Don't know about being trained by PFs

    • @Dezzy-e8b
      @Dezzy-e8b Місяць тому

      CRAZY HOW IT WENT FROM A HIT AND MOP UP OPERATIONS, TO A CONVENTIONAL WAR, UNFORTUNATELY MY INTAKE WAS COURT UP WHEN IT BECAME A CONVENTIONAL WAR, 61 MEC FOREVER 🏆

    • @Dezzy-e8b
      @Dezzy-e8b Місяць тому +1

      The old super frelon helicopters

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq Місяць тому

      ​@@Dezzy-e8bRegular soldiers were in charge of training, of course.

    • @Dezzy-e8b
      @Dezzy-e8b Місяць тому +1

      @Afriqueleblanq yip ! DP CORP, AND LUTS WERE DOING THE TRAINING

  • @mikejansen1515
    @mikejansen1515 Місяць тому +32

    If nothing else, it made real men of us. I see a lot of ex soldiers, they are successful in their careers, their families and many have brought good developments in their communities. I am one of them.😊

    • @combrutum
      @combrutum Місяць тому

      @@mikejansen1515 real men se moer, wake up.

  • @robert-trading-as-Bob69
    @robert-trading-as-Bob69 Місяць тому +17

    This brings back memories, some good, some bad.
    The footage is a mixture of 1970's and 1980's material, as you can see by the difference in small arms from the R1 to the R4.
    It was good to see the Tiffies for once, as they normally got overlooked.

  • @MichelleNovember-e7n
    @MichelleNovember-e7n Місяць тому +12

    This is the best defense force on the African continent at the time not only defensive but taking the fight to the insurgency of swapo and collaborates from the eastern block God bless them we remember always their sacrifice thank you Born 1975 ❤

  • @cjvrsa
    @cjvrsa Місяць тому +23

    Die grootse respek vir ieder en elk wat dienspligtig was.

  • @sonialemmer1
    @sonialemmer1 Місяць тому +20

    Die grootste onreg is aan die jong manne en vroue van SA gedoen en dit is hulle NOOIT die geleentheid gegun om te leer hoe hoog hulle kan vlieg met die leiding van ware manne met ruggrate van staal en die vermoë te ontwikkel om die betekenis van verantwoordelikheid te te neem en die liefde vir hul land en sy mense,Patriotisme en trots op hulself te ontdek nie. Die toestand van 3 verlore geslagte van die jong mense in ons land huidig lik sal van die Regering geeis word. Die bloed gaan in die strate vloei. Dit was n Profesie wat deur Rev William Marion Branham gegee met sy laaste besoek aan SA. N Saluut aan Kolonel Wynand du Toit wat sy uiterste bes probeer met n groep dapper leiers om te red wat nog te redde is. My hart bloei vir n rigtinglose Jeug. Beste groete en Dankie vir die jong mense wat hul lewens opgeoffer het vir ons land

  • @Erdna2659
    @Erdna2659 Місяць тому +24

    4 jaar van my lewe gemors, niks was bereik nie. Vandag is daar geen organisasie of die regering wat ons veterane indersteun in enige vorm nie.
    Ons was goed opgelei maar wel aan die einde ons jeug jare vermors.

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING Місяць тому +1

      Salute!

    • @Bertie508
      @Bertie508 Місяць тому +5

      Stem 100% saam. Kon my vakleerlingskap klaar maak in 3 1/2 jaar maar toe vat die weermag my en dit vat toe 5 1/2 jaar. Twee jaar se ambagsman salaris verloor en niks om daarvoor te wys.

    • @korealifeandadvice1661
      @korealifeandadvice1661 23 дні тому

      Ek was nie in oorlog nie maar wil weet wat die doel was..

    • @kingsman3087
      @kingsman3087 19 днів тому +2

      ons swart soldate praat afrikaans, vreemd!!

    • @michaelcrole8085
      @michaelcrole8085 4 дні тому +1

      Amen broer......Amen

  • @wayneh5740
    @wayneh5740 Місяць тому +19

    Old but Gold. Great historical significance despite the loss of audio for large parts. Discovered this channel only today, been binge watching despite the unusual number of buffering throughout. THANKS.

  • @FrankVenter
    @FrankVenter Місяць тому +54

    Ongelooflike tyd ! Vandag 65 jr oud.Ek verlang terug .Dit het van my n man gemaak .Het my gestaal ,wat my baie gehelp het deur my lewe. Ek het baie respek gekry vir die afrikaner Troep . genl Viljoen was n super leier. Ek is baie dankbaar dat ek kon veg vir my land

    • @combrutum
      @combrutum Місяць тому

      @@FrankVenter ag asb hou op k@k praat

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq Місяць тому +1

      Party van ons was man lank voordat ons skool verlaat het. Nie almal het sag grootgeword nie. Onthou dat seuns wat nog nie eens wol op die wangetjies gehad het nie, tydens die ABO teen die Kakies geveg het. Soms maak omstandighede mens vinnig groot. Dankie dat jy vir ons geveg het, en vir elkeen soos jy.

    • @francoisduplessis2413
      @francoisduplessis2413 27 днів тому +3

      Vat so Frank ek is nou 72 het diens gedoen vanaf 69 . 1 valskererm bat dit het manne van ons gemaak wat ook betroubaar is maar van dag is daar nie veel oor nie lekker om te gesels met jou!

    • @jack-ch5lr
      @jack-ch5lr 2 дні тому

      Goeie tye. 1 Sein Regiment 1974

  • @jaaplouw8947
    @jaaplouw8947 2 місяці тому +24

    Good to saw the things again that was done and forgot. Thanks for showing the pictures for thows hoe whasind there. Shame for the weak govermend that betraid us.😒

  • @warren6899
    @warren6899 20 днів тому +5

    Proud to have served 74 /75 /76.. we where betrayed by the politicians... we told them what would happen... look at it now.... cry thy beloved country, cry

  • @wolf2016.
    @wolf2016. День тому

    Baie dankie dat jy die film geshare het,die geskiedenis is baie belangrik vir ons jong mense te wys wat ons as Boere moes doen vir ons land al was dit verniet. Dankie weer eens aan die harde manne.

  • @Afriqueleblanq
    @Afriqueleblanq Місяць тому +23

    Die Generaals was gewoon soldate wat opdragte moes uitvoer. Daardie opdragte het gekom, soos vandag ook, direk uit die Parlement. Baie ongewilde opdragte is gegee deur die onderskeie Botha-ministers. Gebruik gesonde verstand asseblief.

  • @MrSPlumbly
    @MrSPlumbly Місяць тому +22

    No it was not for nothing..... it gave men a story, there's nothing more priceless than a story.

    • @combrutum
      @combrutum Місяць тому

      Many young boys died, that's a k@k story.

    • @SaviorAslan
      @SaviorAslan Місяць тому +1

      84 percent of us died by our own hand, rolling Buffels drunk etc

    • @dolan4709
      @dolan4709 Місяць тому +3

      Was absoluut vir niks, wat het ons vandag? Niks, geen toekoms in ons eie land nie. Ons eie buurman, broer, landgenoot het ons uitverkoop.

    • @gertduplessis4844
      @gertduplessis4844 Місяць тому

      ... and the importance of each conscrip's story (no matter what corps) keeps the legacy alive

    • @combrutum
      @combrutum Місяць тому

      @MrSPlumbly you were brainwashed, except that. Why do you think people go to war? You wasted 2 years of your life. You don't have to go to the army to become a man...stop telling yourself that, you were used as a tool to enrich the elite...

  • @adeptiotsolutions3644
    @adeptiotsolutions3644 Місяць тому +38

    Was mors van tyd en die leiers was Amerika se lakeie

    • @janmale7767
      @janmale7767 Місяць тому

      Jan die fokken juice beheerde Amerika Se CIA/Mossad wou hê one moet bietjie hul koue oorlog opposiesie(Rusland) se wapenstelsels op die proef stel veral die nuutste Russiese SAM stelsel,verder her hulle fokkol gevoel vir waarvoor ons eintlik veg!

  • @CareldeBeer-oj5xb
    @CareldeBeer-oj5xb Місяць тому +30

    Ons was veraai no 2 wayas about it shame on the forgoten np so called politicians

  • @samuelzaaiman6581
    @samuelzaaiman6581 Місяць тому +22

    ❤we were south africas best i was there in 71 very good and scary times my last was in 1983 godbless our beloved country

    • @johannvanheerden577
      @johannvanheerden577 Місяць тому

      Best in the world. Our nation is feared, that's why we are oppressed. 1 000 000 whites in squatter camps.:( We thank you guys who gave us a few more years of safety.

  • @jacquesvandyk4645
    @jacquesvandyk4645 Місяць тому +21

    Ja ons is alweer veraai deur wit mense 😢

    • @burn6580
      @burn6580 Місяць тому +4

      FW de Klerk en sy pals.

    • @jacquesvandyk4645
      @jacquesvandyk4645 Місяць тому +2

      @burn6580 ja en groenewalt moet jy nie vergeet nie 235

  • @Ginger4789
    @Ginger4789 27 днів тому +6

    Still remember my number intake of 1976 loved my army days ❤❤❤❤❤❤❤❤volunteering for 2 years ❤❤❤❤❤

  • @PieterDuplooy-c2q
    @PieterDuplooy-c2q Місяць тому +22

    FW de Klerk het ons gemors,en ons land weg gegee,ons was nog in die skool,toe kry ons al army oproep instruksies,waarvoor het ons geveg in Angola,alles vir niks

    • @bukswillemsoosthuizen3745
      @bukswillemsoosthuizen3745 Місяць тому

      Baie waar..😢

    • @reynkerspuy3762
      @reynkerspuy3762 15 днів тому

      Ons land ? Sluit dit nou alle rasse

    • @ChristinaAbdrews
      @ChristinaAbdrews 3 дні тому

      Did is omdat De Klerk baie geld gekry het Om Ander Lande se oorloë the veg ,en het niks met die ANC terrorists the doen nie . De Klerk het Suid Afrika verraai ,en die land Vir vreemdelinge van Ander Lande te gee ," jy Weet die Lande waar hulle Gaan wegkruip het" ,gedeelte van die ANC Se cadres kom van Ander Afrika Lande af ,dit is hoekom hulle graag die mense van hulle land hier laat in suipel Soos n klomp miere .

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng Місяць тому +21

    Die goed was soo soo bang vir ons hulle het besluit kom ons teel meer

    • @Nasklipa
      @Nasklipa Місяць тому

      Bang vir hulle vuurwapen nie vir jou en hulle Dom poese nie ,

  • @louisavermeulen4309
    @louisavermeulen4309 Місяць тому +8

    Nou kan ons as ouers ook sien wat aangegaan het in Angola.Een van my seuns was ook betrokke in Angola gevegte.
    Nooit van daai tyd geprt nie.Uitstekende weermag van SA.waarop ons baie trots kon wees.

  • @michaelcrole8085
    @michaelcrole8085 4 дні тому +3

    Fighting side by side no matter race, colour or creed...…many people did not realise that these weren't soldiers, they were brothers

  • @BenBadenhorst-zh3pf
    @BenBadenhorst-zh3pf Місяць тому +10

    Nee, die bos oorlog was nie verniet nie, ons land sou heeltemal ander gelyk het vandag as dit nie vir die bos oorlog was nie.

  • @h1017412
    @h1017412 Місяць тому +2

    Really enjoyed this footage - a lot of it I've not seen before, thank you.

  • @Jay-Leigh863
    @Jay-Leigh863 Місяць тому +9

    This opens with Ops Egret by 101bn in 1985. Proud to say I was with the 101bn Romeo Mikes and recognize so many faces not least being Waal de Waal of Romeo Mike 2.

    • @camtiran129
      @camtiran129 13 днів тому

      Waal de Waal from Bidvest?

    • @Jay-Leigh863
      @Jay-Leigh863 12 днів тому

      @camtiran129 that's exactly the man. He was a lot thinner at 101bn back in 85 than he is today! 😂

  • @HenningGreeff-v1h
    @HenningGreeff-v1h Місяць тому +11

    Mooi man pragtig so was dit swart en wit saam na moer met swapo

  • @louisboshoff9701
    @louisboshoff9701 Місяць тому +25

    Soldate was deur regering, verkoop

  • @mikejansen1515
    @mikejansen1515 Місяць тому +17

    We became brothers there....that's worth a lot.

  • @johannesbotha-ei9mb
    @johannesbotha-ei9mb Місяць тому +9

    Wat het dit Alles gehelp kyk hoe lyk ons land vandag Geen grens beheer Ons seuns het verniet gesterf Dankie manne vir wat julle gedoen en opgeoffer het Ons vir jou Suid Afrika

  • @dolan4709
    @dolan4709 Місяць тому +8

    Dit was verniet. Doomed to fail from the get go........

  • @thewanderingtravellers61
    @thewanderingtravellers61 Місяць тому +4

    Fantastic footage.

  • @peterbischoff3784
    @peterbischoff3784 Місяць тому +4

    We ask the same question in Zim.
    Without the war Mugabe would not have the excuse of war vets,or any other excuse

  • @stephanvanwyk3694
    @stephanvanwyk3694 Місяць тому +13

    Hoewel die pf daar was, was hulle maar baie aangewese op ons dienspligmanne.

  • @mariussolomon5398
    @mariussolomon5398 Місяць тому +8

    Dit was die beste tyd
    van my lewe daar bo op grens as jy nou terugdink.Warm maar daar net iets van owamboland wat jou laat terugverlang.

    • @combrutum
      @combrutum Місяць тому

      Beste tyd van jou lewe???

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus Місяць тому +10

    Operasie Tokkeltou ??? , aan die begin van die video, en die hele res van die video, lyk PRESIES soos operasies waaraan ek deelgeneem het noord van Ongiva in 1982. Ek was by 201 (31) Bn. Hierdie video is 100% eg.

  • @CherylManthé
    @CherylManthé Місяць тому +9

    we lost our fsthers, brothers, husbands&uncles protecting our precious country and guarding its boarders against the communists. Now our Gov is in bed with them ,the boarders are open and our Governement says "Kom in en bring julle kak saam"

  • @adambarnard4857
    @adambarnard4857 Місяць тому +7

    Los dit nou. Ek was ook daar en ja dit was verniet. Kyk hoe lyk die land nou. De Klerk en sy trawante........

  • @shylockalexander6563
    @shylockalexander6563 Місяць тому +4

    Dit is baie hartseer vir my. Trots om deel te wees van SAW en Seuns.
    Maar helaas
    Politiek het alles opgefok. Tydens die boereoorlog kon boer self besluit om sy roer te vat en die Engelse op te donner.
    Nie in ons tyd nie. Ons is aan gesê wat om te doen. Deur skelms wat net agter geld en mag aan is.
    Wouter Basson het self gesê dat hy weer dieselfde sou doen, maar net sy pa se raad sou volg : om homself beter te beskerm teen die generaals wat hom ge-offer het.
    As Basson, en ander soos Eugene de kock geoffer is ter wille van.... Wat de fok ook al, watse kans het ons gewone dp,s gehad.
    En dit begin nie by die korrupte politikus nie. Hy is net die puppet wat his masters voice gehoorsaam, wat niemand behalwe 'n klein elite groepie van weet nie. Wat die geld het en alles en almal na hulle pype te laat dans.
    En almal sê dit is apartheid se skuld. Fok dit. Al het die woord nooit bestaan nie, sou die spul wel aan iets dink om one man One vote af te dwing.
    Met dieselfde resultate soos ons die land vandag sien.
    Klassieke oefening in futiliteit.

  • @MirSola
    @MirSola Місяць тому +3

    3:32
    the Casspir with DE is Capt. Derek Els at the front. Him and Capt Tom Ferreira commanded 101 Bn Romeo Mike teams out of Ondangwa, from about ‘84 onwards.

    • @JOATMOFA
      @JOATMOFA 23 дні тому

      I was at 53BN Ondangwa - I remember both very well! '84-86

    • @MirSola
      @MirSola 6 днів тому +1

      @@JOATMOFA
      @JOATMOFA lol I was also 53Bn Ondangwa, 84-85. Kmdt Mucho Delport was the groot baas at that time

    • @JOATMOFA
      @JOATMOFA 6 днів тому

      @@MirSola OK. After Delport it was Pale van der Walt - parabat (he was promoted from Major to Kommandant) that took over. I was intelligence (jakkalskop) with Capt Derek Smit (the position changed several times in my time - the last was Maj Fred Lotter when I klaared out in Jun 86)

    • @MirSola
      @MirSola 5 днів тому

      @
      I was ops room. Just next door to you, operated the ‘Mike Delta’ radios. I remember Kapt Derek Smit and his KG hokke. Fred Lotter sounds familiar, but Smit was in charge of intelligence when I was there. I klaared out from 53 Bn in July 85, Delport was still OC and Tom Ferreira / Derek Els visited frequently for coffee and kak praat.

    • @JOATMOFA
      @JOATMOFA 5 днів тому

      @@MirSola I must know you (not Jonno?)

  • @lourensduplessis2441
    @lourensduplessis2441 Місяць тому +4

    PW en Pik sing "Ek sal lewe jy, sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika......."

  • @jacqueserasmus5811
    @jacqueserasmus5811 8 днів тому

    Ons vergeet ook somtyds om baie dankie te sê vir daai ‘bos bok’ wat so laag gevlieg het in gevaar gebied

  • @warrengee123456
    @warrengee123456 15 днів тому

    god bless you guys. thanks for you service...

  • @baldwin8944
    @baldwin8944 Місяць тому +8

    So sad and tragic to see the state of the Defense forces today. No discipline

  • @FrankLowe1949
    @FrankLowe1949 Місяць тому +29

    Ek vrae my self wat het ons gewen? Net n bietjie tyd.Ek vrae my self wat het ons as soldate uit die oorlog gekry.NIKS nie eers n hand druk nie net n briefie wat sê kom handig jou kid in.Wat n tyd van mors van geld en lewens en tyd.

    • @lucaswilhelmmeyer6943
      @lucaswilhelmmeyer6943 Місяць тому +1

      Ukraine net baie erger. Die Vierkleur moet weer wapper.. ons moet eers weer n volk wees met leiers nie verleiers nie

    • @bukswillemsoosthuizen3745
      @bukswillemsoosthuizen3745 Місяць тому +1

      😢..baie waar..😢

    • @bukswillemsoosthuizen3745
      @bukswillemsoosthuizen3745 Місяць тому

      ​@lucaswiler6943 😢baie waar..❤

    • @greywolf9676
      @greywolf9676 Місяць тому +1

      Ons Boerevolk is verraai deurons leiers en generaals.Die vry meesters het van nog voor 1899 af al die toutjies agter die gordyn getrek.

    • @renettefoster-pienaar5776
      @renettefoster-pienaar5776 Місяць тому

      Ek wonder of die Swart soldate wat aam met die wiites baklei het ook n pensioen gekry,?

  • @pieterjoubert7631
    @pieterjoubert7631 Місяць тому +22

    Dit was die grootste klug ooit. Daar was nooit enigsinds n kans dat SA onder beheer van slegs 8% van die bevolking kon bly nie. Ons leiers het ons net belieg.

  • @hermansplombaard9089
    @hermansplombaard9089 Місяць тому +2

    Rudi,wat n pragtige refleksie....
    van wat ek mis!

  • @bluefronted1
    @bluefronted1 12 днів тому

    I did not serve but thanks to all that protected our country including my late dad who was in SAPS in those days.

  • @CJMann-zg6fu
    @CJMann-zg6fu Місяць тому +8

    Dankie vier die video

  • @MuppetJoe
    @MuppetJoe 6 днів тому +1

    Proud to have served only to be betrayed by politicians!

  • @ruvanefriebus-cv6td
    @ruvanefriebus-cv6td Місяць тому +6

    It was all nothing be honest in 94 the stupidity of mankind outdid itself

  • @williefourie5274
    @williefourie5274 Місяць тому +2

    Kan iemans vir my die links stuur vir Deel 1 tot Deel4. Hierdie video us deel 5 . Dankie ek waardeer

  • @MarthinusJordaan-f9v
    @MarthinusJordaan-f9v 13 днів тому +1

    Was daar van af 1975 tot 1989. Ons is iut verkoop. Jammer maar dit is so (bles kop)❤😅

  • @carelsenekal1995
    @carelsenekal1995 Місяць тому +7

    It was a waste of lives, time end money! Namibia never belonged to South Africa!

    • @linusferreira6947
      @linusferreira6947 Місяць тому +1

      😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

    • @Cactus-Jack69
      @Cactus-Jack69 Місяць тому

      Ja Carel en nou behoort Suid Afrika ook nie meer aan ons nie neh! Die kommuniste onse Baas! Fkken sad man, kyk hoe lyk ons land nou!

    • @bukswillemsoosthuizen3745
      @bukswillemsoosthuizen3745 Місяць тому +1

      😢baie waar 😢

  • @frikkiegrobler6559
    @frikkiegrobler6559 Місяць тому +5

    Dankie Rudie "

  • @RudolphHOLTZHAUSEN
    @RudolphHOLTZHAUSEN 25 днів тому +1

    Hello. Ek is Rudolph Holtzhausen. Ek het WEERMAG toe gegaan in 1992. Ek sal alles gegee het, om vir my land te geveg het. My grood oupa was in die WW1, my Oupa was in WW2, en my pa was in die bos oorlog.

  • @antonstoltz-r7s
    @antonstoltz-r7s Місяць тому +4

    Was ook daar, beste,

  • @christiaandutoit1094
    @christiaandutoit1094 Місяць тому +4

    ALLES VERNIET GEWEES

  • @karlvanrooyen7402
    @karlvanrooyen7402 Місяць тому +2

    Sadly today this army pays the Cubans big money to repair . What a shame..

  • @danbez7066
    @danbez7066 Місяць тому +5

    daai troepe wat patrollie doen in die bos loop te vinnig, kyk te min rond en is te naby aan mekaar gespasieer. seker net vir die kameras gepose?

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 Місяць тому +1

    Dankie Rudie

  • @vmaxmadness
    @vmaxmadness Місяць тому +7

    Ysters.

  • @johnnymccallum9656
    @johnnymccallum9656 21 день тому

    the anc was probably hiding in the background somewhere?

  • @LeighJohnson-nk9pc
    @LeighJohnson-nk9pc 17 днів тому +1

    baie nice

  • @MultiCutaway
    @MultiCutaway Місяць тому

    Me: '78-'79. Ops Medic 32 Bn. Best time of my life.❤

  • @bukswillemsoosthuizen3745
    @bukswillemsoosthuizen3745 Місяць тому +3

    🤔...vlgns die mense..het die weermag net uit reccies...en 32..bestaan....was daar ander ook..?

  • @riaanpotgieter475
    @riaanpotgieter475 Місяць тому +3

    ❤🌹

  • @PieterSwanepoel-k3g
    @PieterSwanepoel-k3g 26 днів тому +1

    Pw en sy trawante het ons lewens op gefok

  • @jacquesvanrooyen3727
    @jacquesvanrooyen3727 23 дні тому

    Was in Angola van End Mei 87 tot mid Nov tydens ops Dafadil en Modulêr. Die skakel van die video vir my kinders gestuur sodat hulle my dalk beter kan verstaan. Was die jaar vir werk Angola toe en het baie gesels met Angolese. Die burgery was so geskok van wat gebeur het tydens Modulêr. Hulle wou hulle regering dwing om vrede te maak. Hulle was ook vasgevang deur Cubane en Russe.

  • @Skyeinf
    @Skyeinf 4 дні тому

    'n mors van lewens van jong soldate. 'n mors van tyd en geld. Niks anders. My jonger broer het daar gesterf in 1984. Wat 'n gemors! Om die minste te sê...

  • @JohanLouw68
    @JohanLouw68 28 днів тому +1

    Jy verloor die spoor in die shuanas maar kry hom weer in die sagte grond.Hulle loop op die drade en trap met hulle hakke in die lang bos polle.Hartseer dat baie van hulle was jong kinders wat geskiet is.Maar wat kan jy doen nwapen in hulle hand is of jy of hy.

  • @basedsigma5634
    @basedsigma5634 Місяць тому

    Alless vir for kol

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng Місяць тому +9

    Maar die konte van dag pay for it sorry

    • @elizeoosthuizen1875
      @elizeoosthuizen1875 Місяць тому

      Jy is vieslik. As jy een is, moet dit nie hardop uiter nie

  • @stevejones1085
    @stevejones1085 2 дні тому

    just surprised to see a gharrie the runs but probably needed to be push started

  • @Daniel-mw2lf
    @Daniel-mw2lf Місяць тому +4

    War sucks man lets live in peace not die in pieces❤❤

  • @crosschrist3827
    @crosschrist3827 Місяць тому +2

    😂😂Boots en jy weet wat..

  • @JohanLouw68
    @JohanLouw68 28 днів тому +1

    Baie van die swartes waarmee saam geveg het was Portugees.

  • @ArthurMartin-w5v
    @ArthurMartin-w5v Місяць тому +10

    Hi SANDF is a Shame to whom we/us were of most if not best in the world.

  • @burn6580
    @burn6580 Місяць тому +3

    FW de Klerk en sy maters.

  • @RogerOverton-d5g
    @RogerOverton-d5g Місяць тому

    We were sacrificed for nothing

  • @lloydforrester1404
    @lloydforrester1404 25 днів тому

    Ons het die bos oorlog gewen!
    As ons nie gewen het nie sou dinge nou baie slegter vir wit en kleurling mense gewees het! Die ANC kan lieg en se dat sie Cubane gewen het maar die manne wat daar was weet beter!

  • @AndredeSwardt-c7v
    @AndredeSwardt-c7v 29 днів тому

    8 sai was at manene and ugongo awesome times 9:27

  • @bushandsea9710
    @bushandsea9710 29 днів тому

    wat het Rudie Rousseau al besef met die jare se krappery in ons geskiedenis wat net een of twee mense hier na verwys het??? Onthou as jy terugkyk moet jy ten minste poog om 2020 visie te hê!!

  • @phillipluwes9077
    @phillipluwes9077 Місяць тому +1

    Ons het teen kommuniste geveg en vandag regeer d kommuniste Suid Afrika, wat n klug.

  • @peeps977
    @peeps977 День тому

    We gave away our sons life's, for what just to give our birth country away.

  • @Explore1only
    @Explore1only 29 днів тому

    My broer was in die polisie en was 3keer op die grens.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie Місяць тому

    My 15 maande as diensplig mediese offisier by die 600 bed Staatshospitaal op Oshakati in Owambo 30 km suid van die SWA-Angola-grens was redelik anders as die gemiddelde weerman s'n direk na matriek, terwyl ek reeds sowat 8 jaar na matriek was. (Okt1978-Des1979).

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie Місяць тому

    Die suiwer Afrikaans later in die beeldmateriaal is musiek vir die ore.

  • @inventions2k
    @inventions2k Місяць тому

    Ja, was n drywer in 1980, totale mors van tyd. Tot vandag toe weet ek nog steeds nie wie eindtlik die vyand was nie. Het het sigarette by sektor 70, Katima uitgeruil met hulle sonder vrees

  • @deonvanstaden9168
    @deonvanstaden9168 Місяць тому

    Rudie dit was nie n kwessie van verraai nie maar eerder die geo-politieke stand van sake tydens die oorlog. SA was maar net een van baie legkaart stukke

  • @CharlesStewart-kn1ey
    @CharlesStewart-kn1ey 10 днів тому

    Ons het geglo in die saak basta met die negatiewes wat as daar nie veraaiers was nie

  • @imskar4990
    @imskar4990 Місяць тому +3

    Ons was nie deur die generaals veraai nie, maar wel deur die politiekuste.

  • @seanrenard8171
    @seanrenard8171 Місяць тому

    That is 100 percent Koevoet

  • @JohanLouw68
    @JohanLouw68 28 днів тому

    Die sakkies waaruit hulle drink was FLs genoem.

  • @JockFindlay
    @JockFindlay 27 днів тому

    It's a moot point. We were fighting the spread of communism at the height of the cold war. It's impossible for people born after 1990 to understand.

  • @bukswillemsoosthuizen3745
    @bukswillemsoosthuizen3745 Місяць тому

    😂...baie waar..😢