This gentleman has an excellent voice, he would make a great radio announcer on any Afrikaans or Flemish channel ✔️👍 ..... also advertisements or podcasts.
Nice Video love to see such content im from Namibia but your channel enlightens me to try new things,especially Maerua Spar they always got nice fresh food and friendly staff,my father wouldnt shop anywhere else but Spar.They have the best Rohak,Gyros and Gordon Bleu.
Goeie middag. Ons het hierdie episode gekyk en dadelik in die kar gespring en Spritzkuchen gaan soek. Ons bly in Swakopmund. Die 4 de plek waar ons in is, het gehad. Dit was heerlik.
@@vicjuanengelbrecht5777 fantasties! Ja, in Swakop is daar 2 plekke waar jy kan koop. Ek sit dit dalk op n latere video. 😁 Die plek wat die lekkerste spritzkuchen in Swakop gehad het, Backerei Konditorei, het ongelukkig toegemaak.
@@reisprettravelfun Die eienaar van Bäckerei Konditorei het weer ‘n bitter klein kafee’tjie begin nà sy aftrede - hy en sy vrou het swaar gekry om net by die huis te sit en ‘niks’ doen. Daar kan mens nou steeds ‘n heerlike duitse koffie en van sy heerlike duitse gebak gaan geniet. Daar is nie elke dag àlles nie, maar soos jy tereg gesê het - ál sy gebak is hèèrlik, dus maak dit nie eintlik saak wàt tydens jou besoek op die spyskaart is nie! Die plekkie is in die hoofstraat (aan die linkerkant) net so klein entjie verder, nà die eerste vulstasie, soos mens Swakop inry.
Baie dankie vir die lekker video! 🎉Sal beslis volgende keer Spritzkuchen koop😁Ons as kykers waardeer die moeite met die wonderlike videos!🌟 #reispret #travelfun
My genade DANKIE vir die video clip...het altyd verlang na die heerlike kosse van Wecke & Voigts...nou weet ek waar dit is...baie dankie vanaf hier uit die Suide.
Dit is 'n groot plesier. Ek maak 'n punt daarvan om gereeld daar te besoek wanneer ek in Windhoek is. Vir 'n hele paar jaar het ek ook nie geweet waar om te kry nadat die groot winkel by Kalahari Sands gebou toegemaak het nie. Gelukkig het my tannie wat daar naby in Windhoek woon toe vir my gesê. Geniet dit!
The name Farmdudler is super original and funny! It’s most likely derived from the Austrian soda Almdudler (which refers to someone yodeling in the Alps) - pronounced "Alm-doodler" - or in this case, “Farm-Doodler.”
How interesting! Thank you very much. I thought is was a very cool name too. I have been to the Alps a few times and love the yodeling. I can understand the connection now.
Om mediese redes is ek streng karnivoor, maar in my 'vorige lewe' sou ek dit verseker geniet het. Dekades gelede etenstye Kleinplasie toe, vir Ant Kitty se Sop en Brood, met roosterkoek, vetkoek of skuinskoek. Ek het nogal selde goed met glansuring geëet. Daai koedoe moet ligloop vir my .....😊
Spritzküchen kom van Duitsland en is in Namibië beskikbaar by n paar plekke. Ongelukkig weet ek nie van n plek in SA wat dit maak nie. As jy hoor van een, laat weet my asb, dan gaan proe ons dit. 😁
@@HelenLessle you really need to get to Windhoek, while they are still available. It is my favourite also. Hopefully this video will create some demand for it. 😁
Hey I am just trying to create more demand for a product that might be extinct in the future! 😁😁😁 Looks like it is working. Thank you for your support.
@@gracekouvali6903 You are welcome. The bigger spritzküchen were a little bit more soggy, with a little more sour taste, as if there was jam added. The smaller ones from Mareaua was a little drier and more sweet. Both were really good. Thank you for watching and supporting our channel. Afrikaans is one of the easiest languages to learn and understand.
Daar is n Raith's Deli en Bakkery in Kaapstad in n sentrum oppad na die kabelkar. Jy kan ook enige kouevleis en wors koop van Raith's in Somerset Wes by Lion Square Spar. Baie baie lekker.
Raith's in Kaapstad is in Garden Centre Oranjezicht. Probeer hulle Eisbein. Hoop julle gaan ook Swakopmund toe. Daar is n restaurant wat Eisbein verkoop. Dit is amper so groot soos n varkboud😮
@@maregrobler1960 ek is baie lief vir n lekker eisbein. Min plekke weet hoe om dit ordentlik voor te berei. Dankie vir die inligting oor Raiths. Gelukkig ia daar baie Duitsers in die Kaap om hulle te ondersteun.
@@Astrid6981 Walvisbaai kom nog. Ongelukkig gaan daardie video nie baie volledig wees nie. Die tydjie daar was baie min, maar daar is tog iets interessant by. 😁
@@cludik Ek sal graag saam met jou n brötchen gaan eet wanneer ek weer Nam toe kom. Baie dankie. Stuur asb gerus vir my n epos dat ons kan kontak hou. praat@reispret.co.za
You are eating the most unhealthy pastries. Be careful not looking good. I like Windhoek a lot. I was there last year. I was part of the UN team who made Namibia independent from South Africa.
So dit is dan 2 heeltemal aparte besighede? Baie dankie vir die terugvoer. Ek was glad nie seker van my feite daar nie, maar ek wou eintlik net wys waar jy by Hartlief lekker eetgoed kan gaan koop. Dankie vir die regstelling.
Hartlief en SWAVLEIS is veskillende companies. Sovêr my kennis trek is Hartlief nou deel van Olthaver en List en dus incorporated met Windhoek Schlachterei. Meatco doen export quality vleis.
Daardie winkels is n plesier om te besoek. Die paaie is party plekke beter, maar jy moet mooi kyk. Veral in die suide is dit maar sleg, seker om die Suid-Afrikaners weg te hou.
I understand afrikaans, shouldn't you at least attempt english if you want the rest of the world to visit? yikes, he changes to english just after I wrote that
Thank you. I appreciate the fact that you thought about what you were going to say and that you took the trouble to comment on the video. That alone helps the ratings and causes more people to watch the video. Thank you for your support.
I love NAMIBIA 🇳🇦 ❤ I'M WINNING LOTTO SOON THEN I GO AND LEAVE THERE FOREVER
Good luck!
Dit was jirrlik om na jou te luister! Hou van jou wonderlike Afrikaans & natuurlike manier van ervaar! Hou so aan!🎉🎉❤❤
@@brolliegirl9834 Baie dankie!
This gentleman has an excellent voice, he would make a great radio announcer on any Afrikaans or Flemish channel ✔️👍
..... also advertisements or podcasts.
Thank you so much! And thank you for watching.
Jy is FUNNY 😂😂😂 hellloooooo….welkom by reis pret 💪🏻
@@ziskabrits618 dankie. Ek kon nie lekker sy aandag kry nie. 😁😁😁
Nice Video love to see such content im from Namibia but your channel enlightens me to try new things,especially Maerua Spar they always got nice fresh food and friendly staff,my father wouldnt shop anywhere else but Spar.They have the best Rohak,Gyros and Gordon Bleu.
@@DonnavanMartins a friend of mine is crazy about their rohak. Thank you so much for your support!
Definitely reacting to this never knew WHY they call it German spar all this time haha 🤞🏾 Dankie ou cool video
@@ClarecashLive Groot plesier! Dankie vir jou ondersteuning.
Beautiful kudus... Nice video!
Thank you. Yes. That was a lucky video!
Namibias sweet home sweet. Those donuts looks yummy enjoy 👍unfortunately no sweet tooth for me😊
@@NamafricaGlobe No problem. There wil be lots of other foods for you to enjoy. I like to take everything to extremes.
After watching this video,i knew i had to subscribe 😂 absolutely love it ❤so my type of content. Thank you 😊 dankie
Dankie vir die opregte boodskap en vir die ondersteuning.
Thanks for the Travel news&"Eats" can't wait to get up to Nam.Hope to be there in December👏👏Have good memories of ALL that you have shown👍😀
It is a great pleasure! I hope we can have more people ordering these products so they will never become extinct. Thank you!
Jy maak my honger!!!!❤
@@pietmuskiet5586 jy moet daardie goed gaan proe. Jy kan enigiets in daardie kas koop. Jy sal nie ophou eet nie.
Baie dankie mnr Reispret ek het heerlik saamgetoer in Windhoek en my magie is nou vol koek en sjokolade. Baie interressant!!!!
@@MARLENEMOUTON-uw4is Dis n groot plesier! Dankie.
Nambia used to produce best brandy liquor chocolates
@@jennifertselentis4755 yes. I practically grew up on those brandy beans 😁
Goeie middag. Ons het hierdie episode gekyk en dadelik in die kar gespring en Spritzkuchen gaan soek. Ons bly in Swakopmund. Die 4 de plek waar ons in is, het gehad. Dit was heerlik.
@@vicjuanengelbrecht5777 fantasties! Ja, in Swakop is daar 2 plekke waar jy kan koop. Ek sit dit dalk op n latere video. 😁 Die plek wat die lekkerste spritzkuchen in Swakop gehad het, Backerei Konditorei, het ongelukkig toegemaak.
@@reisprettravelfun
Die eienaar van Bäckerei Konditorei het weer ‘n bitter klein kafee’tjie begin nà sy aftrede - hy en sy vrou het swaar gekry om net by die huis te sit en ‘niks’ doen.
Daar kan mens nou steeds ‘n heerlike duitse koffie en van sy heerlike duitse gebak gaan geniet.
Daar is nie elke dag àlles nie, maar soos jy tereg gesê het - ál sy gebak is hèèrlik, dus maak dit nie eintlik saak wàt tydens jou besoek op die spyskaart is nie!
Die plekkie is in die hoofstraat (aan die linkerkant) net so klein entjie verder, nà die eerste vulstasie, soos mens Swakop inry.
Baie dankie vir die lekker video! 🎉Sal beslis volgende keer Spritzkuchen koop😁Ons as kykers waardeer die moeite met die wonderlike videos!🌟
#reispret #travelfun
Baie dankie!
My genade DANKIE vir die video clip...het altyd verlang na die heerlike kosse van Wecke & Voigts...nou weet ek waar dit is...baie dankie vanaf hier uit die Suide.
Dit is 'n groot plesier. Ek maak 'n punt daarvan om gereeld daar te besoek wanneer ek in Windhoek is. Vir 'n hele paar jaar het ek ook nie geweet waar om te kry nadat die groot winkel by Kalahari Sands gebou toegemaak het nie. Gelukkig het my tannie wat daar naby in Windhoek woon toe vir my gesê. Geniet dit!
I never even knew about Raith's! Definitely gonna go check them out and get some Spritzkuchen (which I also never had before) great video!
Wonderful! I hope you get a fresh batch. Looks like we are making spritzküchen famous again. Thank you for watching.
Springer marzipan was the best.
@@AnnelieseDonaldson55 yes, a wonderful product. I think we did buy some marzipan at Wecke, but it was a different brand.
Wow Wow!!
@@gerhardvanzyl4821 dis regtig fantasties !
The name Farmdudler is super original and funny! It’s most likely derived from the Austrian soda Almdudler (which refers to someone yodeling in the Alps) - pronounced "Alm-doodler" - or in this case, “Farm-Doodler.”
How interesting! Thank you very much. I thought is was a very cool name too. I have been to the Alps a few times and love the yodeling. I can understand the connection now.
Ek geniet die Program!
Dankie. Jou woorde is musiek vir my ore.
@@reisprettravelfun Ek het nou ingeteken en sal al jou vorige programme ook kyk! Doe so voort.Groete uit Suid Amerika! Ek is mal oor Namibie ook!
Danke für den Tip bin hoffentlich bald wieder im Süden.
Super! Mein plesieren. Ich hoffe, du schafft es bald.
Om mediese redes is ek streng karnivoor, maar in my 'vorige lewe' sou ek dit verseker geniet het. Dekades gelede etenstye Kleinplasie toe, vir Ant Kitty se Sop en Brood, met roosterkoek, vetkoek of skuinskoek. Ek het nogal selde goed met glansuring geëet. Daai koedoe moet ligloop vir my .....😊
Die vleis daar in Suidwes bly darem maar die lekkerste, maar ek wou net graag 'n paar ander gunstelinge deel. Dankie vir die kyk!
Ek woon hier en leer nou eers van capricorn sweets. Dis n groot fout! 😂
@@thaburoodt2195 dalk moes ek net gesê het dit is n geheime plek êrens suid van die ewenaar. 😁😁
@@reisprettravelfun😂
Dankie vir die reies Word pritz koeken in SA gemaak en waar🎉
Spritzküchen kom van Duitsland en is in Namibië beskikbaar by n paar plekke. Ongelukkig weet ek nie van n plek in SA wat dit maak nie. As jy hoor van een, laat weet my asb, dan gaan proe ons dit. 😁
Lekker
@@RianRian-em2ng as jy weet, dan weet jy! Dankie!
Meatco is still there. Heartlief is not part of meatco. It is a private owned beef company that is owned by OLTHAVER & LIST GROUP OF COMPANIES
Thank you! I would love to visit the company some time. Thank you for watching!
Spritz Kuchen is my favorite - can't get it anymore in SA - used to get it in Randburg JHB - changed ownership and Good bye Spritz Kuchen 😭😭
@@HelenLessle you really need to get to Windhoek, while they are still available. It is my favourite also. Hopefully this video will create some demand for it. 😁
@@reisprettravelfun 😊❤Am trying to get there every year👍
@HelenLessle would love to meet you some day. Good luck with your planning.
@@reisprettravelfun ❤
I'm not one for sweets and cakes, but I left this video wanting to buy 4 boxes of spritzkuchen.
Hey I am just trying to create more demand for a product that might be extinct in the future! 😁😁😁 Looks like it is working. Thank you for your support.
I'd like to know what the verdict was on the doughnuts.. PS I don't understand the language.
@@gracekouvali6903 You are welcome. The bigger spritzküchen were a little bit more soggy, with a little more sour taste, as if there was jam added. The smaller ones from Mareaua was a little drier and more sweet. Both were really good. Thank you for watching and supporting our channel. Afrikaans is one of the easiest languages to learn and understand.
In Klein windhoek is daar n slaghuis wat die lekkerste koeksister biltong maak.
Stuur die naam asb. Dan probeer ons dit volgende keer. Praat@reispret.co.za
Trans kalahari butcher
Don't miss on Thursday the Leberkäse in Kaalahari Meat Market
I will remember. Thank you!
@@reisprettravelfun and please visit Bushwaker Butchery and beergarden on a Friday from 11 to 13 and enjoy the spitbraai lamb
@@joergseufert6160 Sjoe. Now you just make me hungry. 😁
Daar is n Raith's Deli en Bakkery in Kaapstad in n sentrum oppad na die kabelkar. Jy kan ook enige kouevleis en wors koop van Raith's in Somerset Wes by Lion Square Spar. Baie baie lekker.
Koop ook Landjaeger by genoemde winkels in Kaapstad en Somerset Wes
Baie dankie! Ek sal hulle n bietjie gaan probeer. Klink lekker.
As n mens eers daardie goed geëet het, dan proe niks anders dieselfde nie.
Raith's in Kaapstad is in Garden Centre Oranjezicht. Probeer hulle Eisbein. Hoop julle gaan ook Swakopmund toe. Daar is n restaurant wat Eisbein verkoop. Dit is amper so groot soos n varkboud😮
@@maregrobler1960 ek is baie lief vir n lekker eisbein. Min plekke weet hoe om dit ordentlik voor te berei. Dankie vir die inligting oor Raiths. Gelukkig ia daar baie Duitsers in die Kaap om hulle te ondersteun.
Lekker SPAR advertensie
@@frikkievanzyl9068 dis die enigste Spar wat ek sal adverteer. Hulle kan my seker n paar spritzkuchens gee vir my moeite 😁😁
Was julle Dan in katutura by Havana of Obili
@@NomhleMichelleMzolo nog nie. Dankie vir die kyk.
Die oom hou van soet goede😂
@@krotoagracafleermuys7254 lekker!
Wat van Walvis Baai?? 😂
@@Astrid6981 Walvisbaai kom nog. Ongelukkig gaan daardie video nie baie volledig wees nie. Die tydjie daar was baie min, maar daar is tog iets interessant by. 😁
Dit is ons Namibia met alle lekkernye en eetgoed. Jy laat water my mond......baie dankie vir die video, rerig interesant...❤
@@fabianusmartinkhaiseb5834 lekker!
I miss Rauchfleisch the most.
For me it is always difficult to decide between the meat products. They are so good! Thank you for watching.
As jy nie by Joes beer house/gaden was was jy nognie in Windhoek............Hoe ly doe pryse daar wyse bietjie
Ek was nog nooit self daar nie, maar ek sit dit op die lysie. Dankie vir die ondersteuning en die voorstelle. Ek waardeer dit.
Waar op aarde kom Jul Namibia toe en vertel mense nie van Bröchens nie. En bo op dit n Rohack bröchen.
Ek is in Swakopmund, sal jou vat vir n lekker bröchen 😊
@@cludik Ek sal graag saam met jou n brötchen gaan eet wanneer ek weer Nam toe kom. Baie dankie. Stuur asb gerus vir my n epos dat ons kan kontak hou. praat@reispret.co.za
Daar was darem paar brotchens... Wat van Varkore en Skoensole?
@maricamaas2326 Hierdie is nie oor al die kos in Suidwes nie. 😁 Ek is self mal oor brötchens. Daar kom nog videos.
You are eating the most unhealthy pastries. Be careful not looking good. I like Windhoek a lot. I was there last year. I was part of the UN team who made Namibia independent from South Africa.
Thank you for watching! Great to hear from old UNTAG.
Lol
Glad nie vir n diabeet nie! Eish.
@@Patshes gelukkig is daar darem biltong ook in Suidwes. Dankie vir die kyk!
@@reisprettravelfun knackwurst 👍
@@Patshes nou praat jy! Yes knackwurst is one of my favourites!
Ai is maarnet die lekkerste en mooiste land wat Liewe Jesus gemaak het 🙏🙏
@@japkoekemoer1878 dit is so pragtig! Daar kom nog n paar mooi videos binnekort. Geniet dit.
Hartliefs en Meatco het niks met mekaar te doen nie!!!
So dit is dan 2 heeltemal aparte besighede? Baie dankie vir die terugvoer. Ek was glad nie seker van my feite daar nie, maar ek wou eintlik net wys waar jy by Hartlief lekker eetgoed kan gaan koop. Dankie vir die regstelling.
Hartlief en SWAVLEIS is veskillende companies. Sovêr my kennis trek is Hartlief nou deel van Olthaver en List en dus incorporated met Windhoek Schlachterei. Meatco doen export quality vleis.
@chillipaste2183 baie dankie! Gelukkig is hier mense op die groep wat die regte inligting het. Baie dankie vir die regstelling.
Ja nee maar kyk hoe skoon is daardie winkels se vloere en daardie paaie lyk ook better as hierdie Suid Afrika se paaie.
Daardie winkels is n plesier om te besoek. Die paaie is party plekke beter, maar jy moet mooi kyk. Veral in die suide is dit maar sleg, seker om die Suid-Afrikaners weg te hou.
@@reisprettravelfun😂😂😂
'n Arend beskuit nie sy eie nes nie
@@reisprettravelfunNooit!! Julle is àltyd welkom in ons pragtige land!!
@@sanshameyer6063 Dankie. Ons sien julle binnekort weer.
Haai hulle spel nie so
I understand afrikaans, shouldn't you at least attempt english if you want the rest of the world to visit? yikes, he changes to english just after I wrote that
Thank you. I appreciate the fact that you thought about what you were going to say and that you took the trouble to comment on the video. That alone helps the ratings and causes more people to watch the video. Thank you for your support.
If u dont eat kapana then u are not talkjng about kapana sorry
This is not about kapana, but thank you for watching.