- 98
- 364 906
Reispret Travel Fun
South Africa
Приєднався 2 гру 2018
Afrikaanse reiskanaal met interessante videos oor Suid Afrika, Namibië en Europa. Kommentaar in Afrikaans en Engels. Gebruik ons ondervinding om u volgende toer te beplan.
Baie dankie dat u saam met ons reis.
Afrikaans travel videos of your favourite destinations with commentary in English and Afrikaans. Useful information to help you plan your own trip to South Africa, Namibia and Europe.
Thank you for your likes and subscriptions.
Baie dankie dat u saam met ons reis.
Afrikaans travel videos of your favourite destinations with commentary in English and Afrikaans. Useful information to help you plan your own trip to South Africa, Namibia and Europe.
Thank you for your likes and subscriptions.
Namibia 2024 Swakopmund se hoogste gebou
Ons besoek die hoogste gebou in Swakopmund saam met 'n paar ander historiese juwele.
Dankie dat u ons kanaal ondersteun!
We visit the highest building in Swakopmund along with some other great historical gems.
Thank you for supporting our channel!
Dankie dat u ons kanaal ondersteun!
We visit the highest building in Swakopmund along with some other great historical gems.
Thank you for supporting our channel!
Переглядів: 1 843
Відео
Fishing Henties Bay Namibia 2024
Переглядів 16 тис.14 днів тому
When you live in Namibia, fishing at Henties Bay is something you do without really thinking about it. For visitors it is one of the greatest adventures. Thank you for supporting Reispret Travel Fun. We appreciate you. Inwoners van Suidwes voel dat visvang by Henties vanselfsprekend is. Besoekers beskou dit as 'n groot avontuur. Dankie dat u Reispret ondersteun. Ons waardeer dit. #namibiatouris...
Eat in Swakopmund Namibia 2024
Переглядів 12 тис.21 день тому
Swakopmund has a proud German heritage and some great food. This is the first video with some Swakopmund food. Thank you for supporting our channel. We appreciate it. Swakopmund is ryk aan trotse Duitse geskiedenis en lekker eetgoed. Ons besoek 'n paar eetplekke. Dankie dat u ons kanaal ondersteun. Ons waardeer dit. #reispret #namibiatourism #namibiatravel #swakopmund #afrikaans
Swakopmund Jetty & Doughnuts! Namibia 2024
Переглядів 3,3 тис.Місяць тому
The Jetty is synonym with Swakopmund. Besides being a great tourist attraction, it is useful for the local fishermen. We also visit the doughnut bar there and see what they have to offer. Thank you for your support! We appreciate it. Die Jetty in Swakopmund is al vir baie jare iets wat besoekers as vanselfsprekend aanvaar. Ons besoek ook die oliebolkroeg daar. Baie dankie dat u ons reispret kan...
Namibia 2024 To the Sea Swakop toe!
Переглядів 3,7 тис.Місяць тому
People from Namibia understands immediately when you say: I am going to the sea. It means Swakop, Walvis Bay or Henties Bay. This video shows a few interesting things along the road from Windhoek to Swakopmund. Thank you for supporting Reispret. We appreciate it! Suidwesters weet wat dit beteken om see toe te gaan. Dit is Swakop, Walvis of Henties. Ons kyk na 'n paar interessante goedjies langs...
Food Review Kapstadt Brauhaus
Переглядів 1,1 тис.Місяць тому
Kapstadt Brauhaus is a popular destination for food lovers. Join us for a quick food review. Thank you for supporting our channel. Ons besoek Kapstadt Brauhaus om 'n paar disse te proe en te kyk hoe die plek binne lyk. Dankie vir u ondersteuning! #reispret #southafricanfood #germanfood #capetownfoodie #afrikaans
Western Cape Cederberg Stadsaal Caves
Переглядів 204Місяць тому
Die Stadsaal Grotte is 'n lekker plek om te besoek om weg te kom van die stad se gedruis. Dankie dat u ons kanaal ondersteun! Ons waardeer dit. The Stadsaal /Town Hall Caves in Cederberg Mountains is a great day or weekend trip from Cape Town. Thank you for supporting our channel. We appreciate it! #reispret #caves #westerncape #ceres #mountains
1000 Rand Food Challenge Hermanus Country Market
Переглядів 13 тис.Місяць тому
Hermanus Country Market is open 9 - 14:00 every Saturday. We try to spend a thousand Rand on food. Thank you for supporting Reispret! Ons probeer R1000 spandeer op kos by Hermanus se Country Market. Dankie dat u ons kanaal ondersteun! Ons waardeer dit. #whale #festival #reispret #dutchfood #foodchallenge
Namibia 2024 Walvis Bay Pelican Point
Переглядів 2,6 тис.2 місяці тому
Pelikaanpunt in Namibië is die tuiste van 'n magdom seevoëls en byna 'n halfmiljoen robbe. Ons reis deur Walvisbaai daarheen. Baie dankie dat u ons kanaal ondersteun. Ons waardeer dit opreg. Pelican Point in Namibia is known for its bird colony and almost 500000 seals. We 4x4 close to the lighthouse. Thank you for supporting our channel. We appreciate it! #reispret #namibiatourism #explorenamib...
What to eat in Windhoek Namibia 2024
Переглядів 47 тис.2 місяці тому
Most people think in Windhoek, Namibia there is only biltong to eat. We look at something else that you can enjoy. Thank you for supporting Reispret Travel Fun! Die meeste mense dink in Windhoek, Namibië is net biltong en droëwors te eet. Kom kyk na iets anders wat lekker is. Dankie dat u ons Reispret kanaal ondersteun. #reispret #namibiatourism #windhoek #namibie #namibiatravel
Oppie Plaas - Wat nou? Namibia 2024 The Farm 2
Переглядів 23 тис.2 місяці тому
Dit is vir ons 'n groot voorreg om die tweede aflewering van ons besoek aan die plaas in hierdie pragtige land Namibië met u te kan deel. Baie dankie vir al u ondersteuning en die mooi kommentaar op die videos. What a pleasure to share with you the second part of our visit to the farm in this beautiful country Namibia. Thank you for all your support and the messages that you send us. #reispret ...
Kyk so plaas! Namibia 2024 The Farm 1
Переглядів 27 тис.2 місяці тому
Op die plaas in Namibië gaan stap ons 'n entjie, gaan op 'n wildrit en geniet die plaaslewe. Dankie vir al u ondersteuning! Ons waardeer dit opreg. On the farm in Namibia we enjoy a game drive looking for some Kudu. Also included are lots of photos taken by trap cams at the water holes. Thank you for all your support and subscriptions! We really appreciate it. #reispret #namibiatourism #farmlif...
Meteorites, Windhoek and a ministerial place in Namibia 2024
Переглядів 2,7 тис.3 місяці тому
The Namibian Geological Survey Museum in Windhoek is much more interesting than the name sounds. It gives a better idea of how rich in minerals the country is. Travel with us to find out. Thank you very much for all your support. We appreciate it! Die Nasionale Aardwetenskapmuseum van Namibië is 'n lekker plek om te besoek om so 'n uur of twee te spandeer en nuwe waardering vir die pragtige lan...
Namibia 2024 Keetmanshoop - Hope for the south or heaps of stones?
Переглядів 9 тис.3 місяці тому
Keetmanshoop is die suidelike hoofstad van Namibië. Kom reis saam met ons in 'n aantal episodes deur hierdie pragtige land. Baie dankie dat u inskryf op ons kanaal en help om ons te laat groei. Keetmanshoop is the southern capital of Namibia. Travel with us through this beautiful country in a series of episodes. Thank you for subscribing to our channel and helping us grow! We appreciate it.
Western Cape Storms - Destruction at De Wet
Переглядів 7 тис.3 місяці тому
We travel from Worcester to De Wet and onward to Overhex to look at the results of the recent storms on the small settlement, the cellar and the railway line there. Please subscribe to Reispret Travel Fun, press like and share our content with your friends. Thank you for your support! We appreciate it! Baie dankie vir ons gereelde kykers. Ons waardeer al u bydraes, ondersteuning en voorstelle. ...
W Cape Storms Effects Robertson Scherpenheuwel - 3 x over Breede River
Переглядів 5 тис.4 місяці тому
W Cape Storms Effects Robertson Scherpenheuwel - 3 x over Breede River
Western Cape Storms Drie Bruggies Worcester
Переглядів 4,1 тис.4 місяці тому
Western Cape Storms Drie Bruggies Worcester
Wat 'n dorp? Stormsrivierdorp in Tsitsikamma
Переглядів 7014 місяці тому
Wat 'n dorp? Stormsrivierdorp in Tsitsikamma
Western Cape Storms Worcester Breede River 15 July 2024
Переглядів 11 тис.4 місяці тому
Western Cape Storms Worcester Breede River 15 July 2024
Western Cape Storms update - Worcester Rawsonville and surrounds 13 July 2024
Переглядів 31 тис.4 місяці тому
Western Cape Storms update - Worcester Rawsonville and surrounds 13 July 2024
Western Cape Storms - Driving through Worcester 11 July 2024
Переглядів 4,3 тис.4 місяці тому
Western Cape Storms - Driving through Worcester 11 July 2024
Western Cape Storms - Update 12 July 2024
Переглядів 51 тис.4 місяці тому
Western Cape Storms - Update 12 July 2024
Hoor die water dreun by Stormsrivierbrug Tsitsikamma
Переглядів 8 тис.4 місяці тому
Hoor die water dreun by Stormsrivierbrug Tsitsikamma
Outeniqua Railway Wonderland in George
Переглядів 5004 місяці тому
Outeniqua Railway Wonderland in George
What on Earth! Restaurant Struisbaai
Переглядів 5275 місяців тому
What on Earth! Restaurant Struisbaai
Skeepswrakmuseum / Shipwreck Museum Bredasdorp
Переглядів 2635 місяців тому
Skeepswrakmuseum / Shipwreck Museum Bredasdorp
Hoe om Parrie te kry in Struisbaai Suid Afrika
Переглядів 1,3 тис.5 місяців тому
Hoe om Parrie te kry in Struisbaai Suid Afrika
Gebore op Walvisbaai 1970, daar weg in 1991 maar gaan elke jaar op. Ry nou 14 Desember Henties toe
Lekker! Dan sien ons mekaar daar. 😁
Kêrels,julle was op die plek waar ek ook altyd gaan vang! Heimwee.....
@@ChrisVenter-b5o dis darem lekker!
Ons het heerlik gekyk aan hierdie episode.
Dankie! Dit was vir my nogal iets besonders om die Damaratoring te besoek. Ek was nooit voorheen eens bewus daarvan nie. Dankie vir die kyk.
Wunderbar, daß diese historischen Gebäude aber auch noch die Geschichte so wunderbar erhalten und gepflegt wird!❤
Ja. Es gibt immer noch Menschen, die sich diese Orte genau ansehen.
Dankie! Mens ken nie die geskiedenis ( wat belangrik is) as mens die plekke besoek nie. Soek altyd eerste die Brauhaus op 😂😂😂
Daai klink na n goeie eerste keuse. Ek moet nog daar uitkom. 😁
Om melk uit die koffie te kry, gee dit vir die koei. Melk nou die koei. Daar naby sal jy sien waar bier vandaan kom 😂😂
@afriquelesud 😁😁😁
Wunderschön, liebe es dort zu sein, wenn ich in Namibia bin. Dankeschön für das schöne Video. Gruß Uwe.
Danke Uwe!
Pragtig!!!❤
Dankie!
In die 90tig jare het ek daar gebly en werk. Ek het die maintenace op die lig toring aan kus gedoen. Daai lig toring is uit cast-iron blokke gebou wat aan die binne kant vas geboud is
Dit is n voorreg om van jou te hoor! Ek is al vir jare lank gefassineer deur Pelican Point en die vuurtoring daar. Dankie vir die interessante feite.
Het ook in henties groot geword, van 1974 en op. Voor henties nog krag gehad het. Ek kom nog af en toe daar. Die video gee goeie heringeringe van die dorp en om gewing. Dankie het dit baie geniet.
Dankie. Dit beteken vir my baie om videos te kan maak wat mense geniet en n bietjie kan terugneem na n tyd in die verlede. Ek waardeer die kommentaar!
Geniet die program ek wens ek was daar dis heerlik❤❤
@@rosadekoe9135 Pragtige wêreld ja. Dankie!
Ons geniet dit om na jou videos te kyk!
Baie dankie! Is julle in Suidwes?
@reisprettravelfun nee , ons is op die ooblik nog in Pregoria. Trek aan die einde van die maand Orania toe. Laat weet my as jy n program in Orania wil maak.
Pretoria
@anna-mariedupreez542 😁😁 Sterkte. Ek glo dat julle voorspoedig sal wees. Ek sal laat weet indien ons dalk daardie kant toe kom. Dankie. Mooi aand.
Pierre laubscher ek het jare Wallis baai geblu en baie baie vis teen daardie kus vanaf sandvis tot by Angola greens gevamg goeie tye
Daardie klink na lekker tye. My pa het altyd vertel hoe hy op Walvis gebly het en by Sandwich gaan vang het. Dit moes vroeg sestigerjare gewees het.
Baie mooi dankie. Willem. Witbank
Dankie vir die kyk! Dit is so lekker om van almal te hoor. Ek wens n mens kon almal ontmoet net om hallo en dankie te sê. Mooi dag.
Definitely reacting to this never knew WHY they call it German spar all this time haha 🤞🏾 Dankie ou cool video
@@ClarecashLive Groot plesier! Dankie vir jou ondersteuning.
Went with various German & French 2WD cars over deep sand. Take advice here: 0.8 bar front wheels 1.1 bar rear wheels 0.8 bar trailer 3rd gear "Mexican speedocruise" - use your imagination Don't ever hesitate
Yes. If you hesitate then you are stuck.😁😁 and do not turn too sharp.
❤️💪🏻❤️
😁😁
Lyk my die jongetjies is goed geleer ! 😂😂😂
Ja, hulle kom mooi aan.
Vistermanne en hengelaars 😂😂💪🏻💪🏻
Mens moet alles kan doen. So bou n mens jou skills op. 😊
Nou verlang ek darem see toe. Feb is ek daar, kamp by Myl 108
@@roelfvantonder8625 oeee lekker! Dis mooi wëreld daai.
Baie mooi! Groete uit LIma Peru!
@@toscabrutus1781 Dankie! Groete daar by julle ook. Dit is so lekker as julle die videos geniet. 😁
Daar vat hy😂😂
@@RianRian-em2ng Lekker man!
My maat... eisbein en Hansa Tafel Draught on tap .. dis mos Suidwes kos!
@@jfvanschalkwyk Ja maar dit is nie op hierdie video nie. 😁😁😁
👌
Danke für das Tolle Video, bald bin ich wieder vor Ort, freue mich schon. Gruß aus dem Norden Uwe.
Es ist immer eine Freude, von Ihnen zu hören. Vielen Dank und viel Erfolg bei der Planung Ihrer Reise! 😁😁
Kom stop by Casper's Taxidermy ook. Sal daarvan hou om julle te ontmoet.
😊
As jy deur Grootfontein kom, stop by Engen Service Station en kry vir jou 'n Vetkoek met Maalvleis. Glo my, jy sal nie speit wees nie.
Ek sit dit op die lys vir wanneer ek daar by Grootfontein rond is. Dankie. 😄
Julle moet n draai maak by die Village Cafe. Heerlike kos!
@@maritalottering6743 Dankie. Ek wil graag al daardie plekke probeer.
Lekker vat my saam😂😂
@@RianRian-em2ng Volgende keer! 😁😁😁
Baie nice!!!
@@joeeckard7268 Dankie!
sien julle oor 6 weke
Sowaar. Die tyd vlieg! 😁
Lyk lekker!
@@toscabrutus1781 Dit is, maar sulke groot porsies is maar geneig om op die ou end te veel te wees. 😊😊
Die Tsunami burger maakte geen kans 💪😂
@@julianschmahl8267 Die tsunami is nou gelyk met die grond. 😁😁
Great content. When are you coming to Walvis Bay Namibia?
@@jennyfromtheblock4153 I hope to be around there before the end of the year, but it depends on a trip to Luderitz before that time.
My eerste besoek aan Namibië was op ‘n motorfiets so 20/25 jaar gelede. Awesome memories. By die Hansa Hotel tuisgegaan en vir Tos du Toit en sy familie daar ontmoet. My hart verloor in Swakopmund. Baie spesiale plek!
@@ziskabrits618 Wat n belewenis! En seker lekker stowwerig met die brulperd. Later onthou n mens net die goeie tye en nie die stof nie. 😁
@ nee wat…nie grondpad gery nie 😂😂😂
@@reisprettravelfun Wat bedoel jy? Dis nie stof nie, die Namibiese Glitter.
@Bushbaby1977 😁😁😁😁
Waar’s die eier ( geel) 😱😂😂
@@ziskabrits618 Dis n geheim. 😁😁😁
Cafe Anton die beste plek om te eet .Swakopmund
@@heidideklerk834 Dankie! Ek sal probeer om binnekort daar n draai te maak.
👌
👌
@@faniesteenkamp5115 Dankie. Dis so lekker. Ek sien die mense geniet nou die ouer videos ook.
Wat mense bedoel wanneer hulle sê " Dit was 'n groot gebeurtenis "
Ja. Dit is altyd moeilik om vir mense iets mooi op n skerm te wys, wat jy met die blote oog waardeer. Dankie vir die kyk! Ek sien baie mense begin nou die ouer videos ook geniet.
Sjoe, ek soek van daardie kaaskoek❤
@@hestergous8030 Regtig lekker! Ek sal weer kry as ek daar n draai maak. Dankie vir die ondersteuning. 😁
www.youtube.com/@1877DoughnutBar
Thank you for the nice Video and support, we are much motivatet😊😊😊😊 #1877doughnutbar
My pleasure. Thank you for the great doughnuts! I hope you get some business from the video. 😁😁
Pragtig, hoe groot is ons God! ❤❤
Ja dis fantasties! By sulke plekke raak n mens meer bewus daarvan. ❤️
Beautifully country! Greetings from Finland!
Thank you! Finland is also very beautfiul. I have never been there, but may we meet someday. Have a wonderful day.
You are eating the most unhealthy pastries. Be careful not looking good. I like Windhoek a lot. I was there last year. I was part of the UN team who made Namibia independent from South Africa.
Thank you for watching! Great to hear from old UNTAG.
Polisie doughnuts😂😂😂
Sag. Weet nie wat hulle daarin sit om dit so te kry nie. Wil liewer nie weet nie. 😁😁😁
Ons het ook daar geloop 💪🏻💪🏻💪🏻
Ek is so bly dat julle daar kon wees. Dis vir my so lekker as mense verstaan wanneer ek n ervaring vir hulle beskryf. Dit is baie meer werklik.
Ons gunsteling dorp in Namibië 💪🏻💪🏻💪🏻
Daar kom nog! Dalk was julle oral waar ek was in Swakop. 🤣🤣
I miss Namibia. Lekker mooi life!
Yes. Life seems to be much more straightforward and simple there. 😄
@reisprettravelfun Ek verstaan..
I've made that trip or close to it on my Windhoek to Uis travels. I lived in Hell on Earth Uis for 3 years. Still, I miss it.
I have never been to Uis. Know exactly where some of the signs for turnoffs to Uis are. In school we were taught there is a tin mine. Thank you for subscribing.